Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toets
Toets [boodskap #115100] Wo, 10 Oktober 2007 08:51 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gister op twee poste gereageer wat nie verskyn het nie, en vanoggend
lyk dit asof alaml die ng verlaat het - niks nuuts nie.

So ek probeer uitvind of die fout dalk aan my kant is.
Re: Toets [boodskap #115101 is 'n antwoord op boodskap #115100] Wo, 10 Oktober 2007 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" < wrote
> Ek het gister op twee poste gereageer wat nie verskyn het nie, en
> vanoggend lyk dit asof alaml die ng verlaat het - niks nuuts nie.
>
> So ek probeer uitvind of die fout dalk aan my kant is.

Klaarblyklik nie
Re: Toets [boodskap #115104 is 'n antwoord op boodskap #115101] Wo, 10 Oktober 2007 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
... en hier is ek ook, Torreke.

Jan van Perth

"Torreke" skryf in boodskap news:APWdnbYwUqeVDpHanZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>
> "Torreke" < wrote
>> Ek het gister op twee poste gereageer wat nie verskyn het nie, en
>> vanoggend lyk dit asof alaml die ng verlaat het - niks nuuts nie.

>> So ek probeer uitvind of die fout dalk aan my kant is.
>
> Klaarblyklik nie
Re: Toets [boodskap #115105 is 'n antwoord op boodskap #115104] Wo, 10 Oktober 2007 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel le Roux" ... en hier is ek ook, Torreke.[/color]
>

Hi, Jan, lyk my almal behalwe ek en jy het besluit om die ng vandag te
boikot. Dis koud en nat in SA - wonder of die mense onder die komberse
wegkruip.
Re: Toets [boodskap #115108 is 'n antwoord op boodskap #115105] Wo, 10 Oktober 2007 18:39 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Torreke wrote:

> Hi, Jan, lyk my almal behalwe ek en jy het besluit om die ng vandag te
> boikot. Dis koud en nat in SA - wonder of die mense onder die komberse
> wegkruip.

Jy praat net te sag.
Vorige onderwerp: Re: Advent of the Promised Messiah
Volgende onderwerp: en oor die nuwe rekord 'diamant'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:03:58 MGT 2024