Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Riaan
Riaan [boodskap #115016] Wo, 03 Oktober 2007 11:24 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Reageer eers op die skrywe.
Ek wil 'n voorstel maak maar wil eers seker maak
of ek al jou aandag het - of jy met ore gespits luister
reg om te antwoord.
Re: Riaan [boodskap #115019 is 'n antwoord op boodskap #115016] Wo, 03 Oktober 2007 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:csu6g35lgvd2t78fft9mudifmarqtjshpg@4ax.com...
>
>
> Reageer eers op die skrywe.
> Ek wil 'n voorstel maak maar wil eers seker maak
> of ek al jou aandag het - of jy met ore gespits luister
> reg om te antwoord.

Hallo - Ek luister graag
Re: Riaan [boodskap #115022 is 'n antwoord op boodskap #115019] Wo, 03 Oktober 2007 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 3 Oct 2007 14:59:32 +0200, "Riaan" wrote:

> "Dave" wrote in message
> news:csu6g35lgvd2t78fft9mudifmarqtjshpg@4ax.com...


>> Reageer eers op die skrywe.
>> Ek wil 'n voorstel maak maar wil eers seker maak
>> of ek al jou aandag het - of jy met ore gespits luister
>> reg om te antwoord.
>
> Hallo - Ek luister graag
>

We ek weet nie of jy steeds op Internet is nie.
Die laaste tyd lyk dit asof jy in Kanada of Zimbabwe werk
en net naweke huistoe gaan. Nie dat die naweek reeds
begin het nie:-)

Wat ek wou voorstel Riaan, is dit:
Die nuusgroep is uitgedien. Gloudina irriteer elke enkele
bydraer op die nuusgroep tot in die grond toe en het hope
van hulle hier weggedryf. Was dit nie vir haar nie, kon hierdie
'n sterker nuusgroep gewees het. Daar is ook meer ateïste as slegs
sy wat afbrekend is vir die groep.

Nou
Nou, kom ons verander die tema van die nuusgroep na Sagteware.
Hierdie sal die enigste nuusgroep in Afrikaans wees waar programme,
downloads, links, die werkinge daarvan en dies meer bespreek word.

Almal van ons is mense wat baie meer programme gebruik as net
nuuslesers:-) Intussen sukkel ons met iets spesifieks of soek na iets
spesifieks en miskien is daar mense op die nuusgroep wat die
inligting het.

Ferdi hou daarvan om musiek af te laai. Ek gebruik 2D en 3D programme
en vele meer, en so het ons almal 'n spesifieke smaak. Dit is hoe ons
nuwe lewe in die nuusgroep kan kry.

Ek gesels met jou en gaan dan daarvandaan na soekmasjiene en gaan soek
iets (soos wat ek die hele middag na iets spesifieks soek) en miskien
kon ek net vir jou gevra het.
Re: Riaan [boodskap #115024 is 'n antwoord op boodskap #115022] Wo, 03 Oktober 2007 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> Nou, kom ons verander die tema van die nuusgroep na Sagteware.
> Hierdie sal die enigste nuusgroep in Afrikaans wees waar programme,
> downloads, links, die werkinge daarvan en dies meer bespreek word.

Gesels gerus julle gesels oor sagteware maar moenie voorskriftelik
raak oor waaroor die nuusgroep mag gesels nie.
Re: Riaan [boodskap #115026 is 'n antwoord op boodskap #115024] Wo, 03 Oktober 2007 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 03 Oct 2007 12:51:18 -0700, Koot wrote:

>
> Dave wrote:
>> Nou, kom ons verander die tema van die nuusgroep na Sagteware.
>> Hierdie sal die enigste nuusgroep in Afrikaans wees waar programme,
>> downloads, links, die werkinge daarvan en dies meer bespreek word.
>
> Gesels gerus julle gesels oor sagteware maar moenie voorskriftelik
> raak oor waaroor die nuusgroep mag gesels nie.

Hier was voorheen mense wat wou voorskryf waar dit moet wees.
Gesê dat die nuusgroep vir handhawing van die Afrikaanse Taal en
Kultuur gestig is. Dat dit niemand se belangstelling gaande gemaak het
nie, was geen afbreuk aan diesulkes nie. Jy hoor mos bouwer sê hier
dat haar roeping is om vir 2 of 3 mense op die nuusgroep 'n pyn te
wees.

Ek is op verskillende nuusgroepe en forums betrokke in geselsskap
oor verskillende programme waarmee ek myself besig hou.
Een is in Nederlands en die ander is in Engels.
Dit sal lekker wees om een in Afrikaans ook te hê.

Maar waarom sal dit jou pla of dit voorgeskryf word waaroor hier
gesels word? Jy kom minder as die vingers op my een hand hier per
maand.
Re: Riaan [boodskap #115036 is 'n antwoord op boodskap #115026] Do, 04 Oktober 2007 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dag Dave en andere,

Ek het geen probleem met jou voorstel nie, behalwe om te noem dat ek glo dat
die 'rigting' waarin die nuusgroep beweeg 'n natuurlike 'loop-van-sake' sal
neem - die wat van 'n onderwerp hou sal daarop reageer, net soos sommiges
wat nie daarvan hou ook sal reageer!

Nou reageer ek direk op jou voorstel van sagteware ensovoorts... en vra ook
jou (en andere) se advies.

Ek lees vandag in 'Time Magazine" van 8 Oktober (ja, die datum IS 8 Oktober,
al is ons nog nie daar nie!), van "The Worm That Roared". Dit gaan oor die
"Storm Worm" vir*s wat wereld wyd versprei word. Dit het my nogal bekommerd
gemaak aangesien van die simptome waarvan gepraat word, aandui dat ek wel
ook een van die suckers is! Spesifiek word daar gepraat van sp*m emails wat
gepos word wat goedkoop Viagra aanbied.Ek ontvang sowat 80 tot 100 sp*m
emails per dag wat gelukkig wel deur my sp*m filter raakgesien word. En daar
is baie Viagra emails! Maar dit maak my gatvol om tog wel vinnig deur die
sp*m folder te moet loer ingeval daar 'n OK email deurgeglip het. Ek gebruik
'Avast' as 'n antivir*rus program, en SpamBully as 'n sp*m program.
SpamBully werk sowat 99% korrek in terme van die keuse van filtrasie.

In die artikel word genoem dat die vir*s "mutates rapidly, thereby fooling
most anti-vir*s programmes". Daar word ook genoem dat dit gladnie 'n
kwaadaardige vir*s is nie, dit stel bloot die 'besmette' rekenaar se
databasis beskikbaar sonder om enige kwaad te doen in terme van 'n 'crash'
nie.Ek haal aan: "It doesn't cripple your computer, and once identified, can
be removed".

My vraag is: Hoe kan ek vasstel of die vir*s wel hier by my ingetrek het?
Avast doen drie maal per week 'n outomatiese update en check van my stelsel,
en niks kwaadaardig word aangedui nie. Is daar 'n ander manier hoe ek kan
bepaal of ek wel 'n sucker is?

Indien enige iemand belang stel in die artikel, sal ek dit scan en aanstuur.

Groete,

Jan van Perth.

"Dave" skryf in boodskap news:h5v7g35tp0eta7oqpparuglunpvkk41345@4ax.com...
> On Wed, 03 Oct 2007 12:51:18 -0700, Koot wrote:
>

>> Dave wrote:
>>> Nou, kom ons verander die tema van die nuusgroep na Sagteware.
>>> Hierdie sal die enigste nuusgroep in Afrikaans wees waar programme,
>>> downloads, links, die werkinge daarvan en dies meer bespreek word.

>> Gesels gerus julle gesels oor sagteware maar moenie voorskriftelik
>> raak oor waaroor die nuusgroep mag gesels nie.
>
>
> Hier was voorheen mense wat wou voorskryf waar dit moet wees.
> Gesê dat die nuusgroep vir handhawing van die Afrikaanse Taal en
> Kultuur gestig is. Dat dit niemand se belangstelling gaande gemaak het
> nie, was geen afbreuk aan diesulkes nie. Jy hoor mos bouwer sê hier
> dat haar roeping is om vir 2 of 3 mense op die nuusgroep 'n pyn te
> wees.
>
> Ek is op verskillende nuusgroepe en forums betrokke in geselsskap
> oor verskillende programme waarmee ek myself besig hou.
> Een is in Nederlands en die ander is in Engels.
> Dit sal lekker wees om een in Afrikaans ook te hê.
>
> Maar waarom sal dit jou pla of dit voorgeskryf word waaroor hier
> gesels word? Jy kom minder as die vingers op my een hand hier per
> maand.
>
Re: Riaan [boodskap #115039 is 'n antwoord op boodskap #115036] Do, 04 Oktober 2007 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 4 Oct 2007 21:00:02 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dag Dave en andere,
>
> Ek het geen probleem met jou voorstel nie, behalwe om te noem dat ek glo dat
> die 'rigting' waarin die nuusgroep beweeg 'n natuurlike 'loop-van-sake' sal
> neem - die wat van 'n onderwerp hou sal daarop reageer, net soos sommiges
> wat nie daarvan hou ook sal reageer!
>
> Nou reageer ek direk op jou voorstel van sagteware ensovoorts... en vra ook
> jou (en andere) se advies.
>
> Ek lees vandag in 'Time Magazine" van 8 Oktober (ja, die datum IS 8 Oktober,
> al is ons nog nie daar nie!), van "The Worm That Roared". Dit gaan oor die
> "Storm Worm" vir*s wat wereld wyd versprei word. Dit het my nogal bekommerd
> gemaak aangesien van die simptome waarvan gepraat word, aandui dat ek wel
> ook een van die suckers is! Spesifiek word daar gepraat van sp*m emails wat
> gepos word wat goedkoop Viagra aanbied.Ek ontvang sowat 80 tot 100 sp*m
> emails per dag wat gelukkig wel deur my sp*m filter raakgesien word. En daar
> is baie Viagra emails! Maar dit maak my gatvol om tog wel vinnig deur die
> sp*m folder te moet loer ingeval daar 'n OK email deurgeglip het. Ek gebruik
> 'Avast' as 'n antivir*rus program, en SpamBully as 'n sp*m program.
> SpamBully werk sowat 99% korrek in terme van die keuse van filtrasie.
>
> In die artikel word genoem dat die vir*s "mutates rapidly, thereby fooling
> most anti-vir*s programmes". Daar word ook genoem dat dit gladnie 'n
> kwaadaardige vir*s is nie, dit stel bloot die 'besmette' rekenaar se
> databasis beskikbaar sonder om enige kwaad te doen in terme van 'n 'crash'
> nie.Ek haal aan: "It doesn't cripple your computer, and once identified, can
> be removed".
>
> My vraag is: Hoe kan ek vasstel of die vir*s wel hier by my ingetrek het?
> Avast doen drie maal per week 'n outomatiese update en check van my stelsel,
> en niks kwaadaardig word aangedui nie. Is daar 'n ander manier hoe ek kan
> bepaal of ek wel 'n sucker is?
>
> Indien enige iemand belang stel in die artikel, sal ek dit scan en aanstuur.
>
> Groete,
>
> Jan van Perth.
>

During the week of Jan. 15, an innocuous-looking e-mail appeared in
thousands of inboxes around the world. Its subject line read, "230
dead as storm batters Europe." The e-mail came with a file attached,
bearing a plausible-sounding name like Full Story.exe or Read
More.exe. Plenty of people clicked on it. After all, storms really
were battering Europe at the time; that week high winds and rain had
killed 14 in the U.K. alone. But all great cons have a grain of truth
in them somewhere.

The file that arrived with the e-mail was, of course, a computer
virus, immediately christened the Storm Worm by the Finnish computer
security firm F-Secure, which was among the first to spot it. Since
then, the Storm Worm has proved remarkably hard to kill. Nine months
later, it's still out there, infecting something like a million
computers worldwide. It's not the most damaging virus in history, but
it may be the most sophisticated. Whoever created it is to viruses
what Michelangelo was to ceilings.
ens. ens. ens.
***********
Dit is waarvan jy praat. En hallo Jan:-) Ek stem saam met jou dat
ek miskien net inisiatief moes neem en dit 'n topic maak. Die rede
waarom ek dit op gemelde manier gedoen het, is omdat mense
nogal oor die jare gebly het by die oorspronklike doelstellings
maw Taal en Kultuur.

Terug na die 'wurm'. Soos genoem kamoefleer dit ditself nogal goed.

Ek het 'n server op my rekenaar gehad maar 'n probleem met dit
het opgeduik by die Firewall. My Firewall het dit behoorlik
geblokkeer en om daarby verby te kom moes ek die Firewall toemaak.
Toe kom iemand vanaf 'n Nederlandse site op my rekenaar en plant
twee Trojans. Toe uninstall ek die server.

Ek het vanmiddag 4 Trojans op 'n warez site opgetel en NOD32
het dit onmiddelik vir my uitgewys. Toe delete ek dit en doen manually
'n volledige scan van my hardeskywe.

Maar jy wil nie dit hoor nie, want jy weet dit. Wat jy wil weet is wat
my verdediging is:

*
Ek het altyd 'n opgedateerde Image gereed. En wanneer ek die
geringste twyfel het of my hardeskyf skoon is, sit ek 'n Image terug
op my rekenaar. Dit kom neer op formateer, Fdisk, en alles hernu.
Ek gebruik Ghost v9.

Daar is ook risikos daaraan soos:

1. As die nuwe geslag virusse hulself so goed wegsteek,
moet ek baie versigtig wees dat daar nie 'n virus is
op die 'Image' nie.

2. Risiko word groter omdat 'n Image te groot is vir 'n DVD
(6-7MB) en ek dit daarom op 'n ander hardeskyf, maar steeds op
my rekenaar bêre. Dit kan daar besmet word as ek nie versigtig is
nie. Ek sorg ten minste dat dit nie op dieselfde dryf as
Windows is nie. Ek het 8MB DVD's maar dit kos sowat R35 ea
en ek hou daarvan om viruskiller ens. gereeld te update.

As jy nie weet waarvan ek praat wanneer ek van 'n 'Image' praat nie,
vra en ek sal meer verduidelik.
Re: Riaan [boodskap #115040 is 'n antwoord op boodskap #115039] Do, 04 Oktober 2007 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 04 Oct 2007 20:14:39 +0200, Dave wrote:

>
>
> During the week of Jan. 15, an innocuous-looking e-mail appeared in
> thousands of inboxes around the world. Its subject line read, "230
> dead as storm batters Europe." The e-mail came with a file attached,
> bearing a plausible-sounding name like Full Story.exe or Read
> More.exe. Plenty of people clicked on it.

En moet nooit nooit op 'n exe on ander aanhangsel kliek
wat vanaf 'n onbekende bron na jou gestuur word nie.
Die bron het nodig dat jy dit op jou rekenaar installeer
en daarom word 'n setup na jou gestuur, onder
valse voorwendsels. As jy nie weet wat dit
is nie, delete dit en delete dit dan
uit die Recycle Bin ook.
Re: Riaan [boodskap #115045 is 'n antwoord op boodskap #115039] Vr, 05 Oktober 2007 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Dave vir jou advies! En dankie vir jou aanbod om meer te verduidelik
indien ek nie verstaan waarvan jy praat nie, maar ek is oppie dieselfde
golflengte! Ek maak ook gebruik van Ghost as 'n backup.

Die laaste paar dae het ek iets heeltemaal anders gedoen ten opsigte van
sp*m emails, met 'n merkwaardige reaksie! Soos reeds genoem gebruik ek
Sp*mBully, en het tot twee dae gelede maar bloot die sp*m emails gecheck en
dan ignoreer. Maar sedert Dinsdag maak ek gebruik van die 'Fight Back"
funksie onder Sp*mBully. In my vorige pos het ek genoem dat ek sowat 80 tot
100 sp*m emails per dag ontvang - sedert Dinsdag kry ek sowat 15 tot 20 per
dag. Ek het dit nie vantevore gedoen nie aangesien ek glo dat bloot die
'terugfight' teen sp*m emails bloot dien as bevestiging van 'n werkende
emailadres. Maar ek was so gatvol vir al die emails dat ek toe besluit het
om van die 'Fight Back' opsie gebruik te maak om te kyk wat gebeur.

Ek sal laat weet of hierdie positiewe aksie aanhou!

Goebaai vanaf Perth.

Jan van Perth

"Dave" skryf in boodskap news:0l9ag3dg7fuctkla9ai805752k414ef3as@4ax.com...
> On Thu, 4 Oct 2007 21:00:02 +0800, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>
> During the week of Jan. 15, an innocuous-looking e-mail appeared in
> thousands of inboxes around the world. Its subject line read, "230
> dead as storm batters Europe." The e-mail came with a file attached,
> bearing a plausible-sounding name like Full Story.exe or Read
> More.exe. Plenty of people clicked on it. After all, storms really
> were battering Europe at the time; that week high winds and rain had
> killed 14 in the U.K. alone. But all great cons have a grain of truth
> in them somewhere.
>
Re: Riaan [boodskap #115049 is 'n antwoord op boodskap #115036] Sa, 06 Oktober 2007 13:30 Na vorige boodskap
Jakkals  is tans af-lyn  Jakkals
Boodskappe: 8
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Daniel le Roux" wrote in message
news:4704e386$0$3612$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...

> My vraag is: Hoe kan ek vasstel of die vir*s wel hier by my ingetrek het?

Dit smaak my dat die enigste ding wat konstant is met hierdie wurm, is dat
dit hardloop as a Windows service met die naam wincom32. So ek sal voorstel
dat jy kyk na watse services hardloop op jou rekenaar (Met XP sal jy kyk na
Control Panel->Administrative Tools->Services).

Jy kan natuurlik ook net vanaf die "command line" die volgende intik en
"enter":
net stop wincom32

As jy 'n boodskap kry in die lyn van "service does not installed as an
installed service" dan is dit goed. As jy egter 'n boodskap kry "stopping
service" dan het jy 'n probleem ou maat!
Vorige onderwerp: Uit die mond van 'n SWART MAN nogal
Volgende onderwerp: Tutu en Gary Player.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:18:53 MGT 2024