Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Julle het kuiermense
Re: Julle het kuiermense [boodskap #115010] Di, 02 Oktober 2007 21:00 na volgende boodskap
Moira de Swardt  is tans af-lyn  Moira de Swardt
Boodskappe: 41
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" wrote in message >

> Nou wat het met julle nuusgroep gebeur? Hier het julle verkeer sonder
> ophou.
> Op ons nuusgroep het ek 'n tyd gelede gepraat oor hoe die moslems
> die wereld deur infiltreer waar hulle nie welkom is nie. Toe tref dit
> julle nuusgroep! Dit is hulle natuur. Miskien moet julle maar oor
> skuif na ons toe. Moet hulle net nie saambring nie:-)

Sal ons Afrikaans moet praat?
Re: Julle het kuiermense [boodskap #115021 is 'n antwoord op boodskap #115010] Wo, 03 Oktober 2007 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 2 Oct 2007 23:00:50 +0200, "Moira de Swardt"
wrote:

>
> "Dave" wrote in message >
>
>> Nou wat het met julle nuusgroep gebeur? Hier het julle verkeer sonder
>> ophou.
>> Op ons nuusgroep het ek 'n tyd gelede gepraat oor hoe die moslems
>> die wereld deur infiltreer waar hulle nie welkom is nie. Toe tref dit
>> julle nuusgroep! Dit is hulle natuur. Miskien moet julle maar oor
>> skuif na ons toe. Moet hulle net nie saambring nie:-)
>
> Sal ons Afrikaans moet praat?
>

Wat my aanbetref, gesels julle in Engels.
Natuurlik kan ek nie namens die ander praat nie,
maar dit blyk dat julle nuusgroep geskaak is.
By ons is 5 of 6 bydraers ek ek wonder of by julle nie selfs minder is
nie. En die moslems is besig om julle nuusgroep te skaak soos reeds
gesê. Wat my aanbetref, kan julle met plesier hier inskakel en
steeds julle eie taal gebruik. Nie een van die twee groepe het
werklik ondersteuning nie.

Ek weet nie wanneer jy die brief geskryf het nie. Die tyd op
jou rekenaar moet reggestel word, soos jy sien.
Re: Julle het kuiermense [boodskap #115030 is 'n antwoord op boodskap #115021] Do, 04 Oktober 2007 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 3 Oct 2007 23:55:47 +0100, "FreeSpirit_uk"
wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:kkl7g35488fmuhqvimevr1shipu8nkfke3@4ax.com...
>> On Tue, 2 Oct 2007 23:00:50 +0200, "Moira de Swardt"
>> wrote:

>
>>> "Dave" wrote in message >
>
>>>> Nou wat het met julle nuusgroep gebeur? Hier het julle verkeer sonder
>>>> ophou.
>>>> Op ons nuusgroep het ek 'n tyd gelede gepraat oor hoe die moslems
>>>> die wereld deur infiltreer waar hulle nie welkom is nie. Toe tref dit
>>>> julle nuusgroep! Dit is hulle natuur. Miskien moet julle maar oor
>>>> skuif na ons toe. Moet hulle net nie saambring nie:-)
>
>>> Sal ons Afrikaans moet praat?
>


>> Wat my aanbetref, gesels julle in Engels.
>> Natuurlik kan ek nie namens die ander praat nie,
>> maar dit blyk dat julle nuusgroep geskaak is.
>> By ons is 5 of 6 bydraers ek ek wonder of by julle nie selfs minder is
>> nie. En die moslems is besig om julle nuusgroep te skaak soos reeds
>> gesê. Wat my aanbetref, kan julle met plesier hier inskakel en
>> steeds julle eie taal gebruik. Nie een van die twee groepe het
>> werklik ondersteuning nie.

>> Ek weet nie wanneer jy die brief geskryf het nie. Die tyd op
>> jou rekenaar moet reggestel word, soos jy sien.

>
> And of course you played no role whatsoever in attracting the muslim attack
> on soc.culture.south-africa?
>
>

maw, as ek Pick & Pay bespreek (of kritiseer) en Raymond Ackerman en
sy personeel val die nuusgroep aan, of ek vertel julle van hoe die
engelse, toe goud in Suid Afrika ontdek is, die handjievol boere in
Suid Afrika aangeval het, om die goud te steel, en Brown en sy hele
land val die nuusgroep aan, dan is ek skuldig daaraan?

Jy is nie 'n antwoord werd nie.
Re: Julle het kuiermense [boodskap #115033 is 'n antwoord op boodskap #115021] Do, 04 Oktober 2007 09:13 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 04 Oct 2007 00:46:57 -0700, Moira de Swardt
wrote:

> On Oct 4, 12:55 am, "FreeSpirit_uk"
> wrote:
>
>
>> And of course you played no role whatsoever in attracting the muslim attack
>> on soc.culture.south-africa?- Hide quoted text -
>
> I'm wondering if newsgroups still have any serious role to play in
> communications of the future. Blogs online and Facebook seem to have
> taken over. Facebook is my preferred communication for online friends
> these days. The only problem is that it is a bit slow in the
> afternoons. And ... it is a wee bit more difficult to remain
> anonymous. However, if anyone wants to look me up and say who they
> really are (like "I'm really Free Spirit"), there I am: Moira de
> Swardt.
>
>

Hulle dien steeds hul doel, Moira. Daar is sommige nuusgroepe wat
eerder sterker as swakker word. Maar dit is gespesialiseerde
nuusgroepe - daardie wat as forums gebruik word om spesifieke
onderwerpe te bespreek bly interessant, en dit word gelees want die
lede wil niks mis wat gesê word nie. Alles is belangrik daar.

Ek deel met twee nuusgroepe waar ons gesels oor 'n 2D program
wat in sy veld die beste in die wêreld is. Ek gesels al jare daar
en dieselfde mense (baie van hulle profesionele fotograwe) bly
daar en ruil kennis uit. Die atmosfeer is so lekker daar, dat toe 'n
nuweling my onlangs oor iets gekritiseer het, het van die ander hom
sommer gevra om 'n ander forum te gaan soek:-)

Ek deel met 'n ander forum waar ons gesels oor 'n 3D program
wat ons almal gebruik. En daar is 'n skatkis van waardevolle inligting
daar, en dit is waarom dit groei en groei en groei.
Kom ek gee jou 'n voorbeeld waarvan ek praat. Gaan kyk by:
http://www.cornucopia3d.com/forum/viewforum.php?f=6&sid= c44f34509e906f9cbca9d3aa70460cb7

Dit is nie Facebook tipe gemors nie.

En ek deel meer jare al met 'n Nederlandse nuusgroep waar
die ervaring dieselfde is. Maar die verskil is dat dit forums is
waar iets bespreek word waar almal in belangstel.
Lede is slegs daar omdat hulle belangstel in dit waaroor gepraat word.
Dit is waarom ek die voorstel gemaak het om die nuusgroep ook
te verander in 'n tipe forum, maar die groep is blykbaar nie eens
daarvoor te vinde nie. Iemand wat een maal 'n week of minder hier kom
wil voorskriftelik wees om te sê dat dit nie voorskriftelik moet wees
nie. Die groep hier verkies blykbaar om soos buurvrouens
by die heining te staan en skinder oor die ander bure, en Facebook
is presies dieselfde.
Dan weer, niemand dwing my om hier te bly nie, so wie is ek om te kla.
Vorige onderwerp: Verskonings, verskonings
Volgende onderwerp: Nog Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:01:23 MGT 2024