Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verskonings, verskonings
Verskonings, verskonings [boodskap #115028] Wo, 03 Oktober 2007 23:22 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir almal wat geinteresseerd is: nie alleen gaan ons
weg vir die Kanadese Thanksgiving na ons dogter
in Brantford nie, maar een van ons seuns is op die
oomblik hier by ons, en ek kan eenvoudig net nie
die tyd afneem om die Afrikaanse nuusgroep te
lees en vrae te antwoord nie.
Die seun waarvan ek praat, is die ou wat
in die VSA gewerk het, maar besluit het dat hy
nie meer daar wil bly nie, en nou in Engeland
gaan werk. Hy is hier om n werkvisa op te tel.
Ek weet Dave gaan uitwys dat ek net
probeer om moeilike vrae te ontduik. Hopelik
weet hy dis nie waar nie. Ons gaan altyd teen
hierdie tyd weg vir Thanksgiving.
Gloudina
Re: Verskonings, verskonings [boodskap #115031 is 'n antwoord op boodskap #115028] Do, 04 Oktober 2007 06:51 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 03 Oct 2007 23:22:12 -0000, Hessie wrote:

> Vir almal wat geinteresseerd is: nie alleen gaan ons
> weg vir die Kanadese Thanksgiving na ons dogter
> in Brantford nie, maar een van ons seuns is op die
> oomblik hier by ons, en ek kan eenvoudig net nie
> die tyd afneem om die Afrikaanse nuusgroep te
> lees en vrae te antwoord nie.
> Die seun waarvan ek praat, is die ou wat
> in die VSA gewerk het, maar besluit het dat hy
> nie meer daar wil bly nie, en nou in Engeland
> gaan werk. Hy is hier om n werkvisa op te tel.
> Ek weet Dave gaan uitwys dat ek net
> probeer om moeilike vrae te ontduik. Hopelik
> weet hy dis nie waar nie. Ons gaan altyd teen
> hierdie tyd weg vir Thanksgiving.
> Gloudina

Enige kommentaar hierop sal oorbodig wees.
Vorige onderwerp: Now showing: Mbeki's reality TV
Volgende onderwerp: Re: Julle het kuiermense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 14:16:19 MGT 2024