Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Herfs en Halloween
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11453 is 'n antwoord op boodskap #11141] Vr, 21 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Nov 1997 17:33:57 -0600, b...@global.co.za wrote:

> van die lewe gaan jou verby, lyk dit my.) Lewe? TV?! O, jy bedoel[/color]
> die propaganda. Barend>>>

Haal diep asem bjp en praat duidelik asseblief. Wat probeer jy se?
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11461 is 'n antwoord op boodskap #11141] Sa, 22 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) writes: > On Thu, 20 Nov 1997 17:33:57 -0600, b...@global.co.za wrote:
>
> deel
>> > van die lewe gaan jou verby, lyk dit my.) Lewe? TV?! O, jy bedoel
>> die propaganda. Barend>>>
>
> Haal diep asem bjp en praat duidelik asseblief. Wat probeer jy se?

Toemaar, bjp. Ek verstaan jou goed. Jy sê
vir Leendert dat 'n groot deel van die lewe
hom verbygaan, en dat hy lewe en propaganda
verwar. Wat my bietjie deurmekaar maak, is die
&gt. Is dit 'n ekspletief? Het dit al probeer
uitspreek, maar dan sien jy net die spoeg waai.

Gloudina
>
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11462 is 'n antwoord op boodskap #11141] Sa, 22 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
b...  is tans af-lyn  b...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
>>> > (Miskien moet jy weer jou TV laat aanskakel, Leendert. n Groot
>>> deel van die lewe gaan jou verby, lyk dit my.)
>
>> Lewe? TV?! O, jy bedoel die propaganda.
>
> Haal diep asem bjp en praat duidelik asseblief. Wat probeer jy se?

Dis die eerste keer ek't gehoor dat as jy _nie_ tv kyk, gaan die lewe
jou verby. Maar watter "lewe"? CNN? (Communist News Network)
The Bold and the Beautiful? ! Egoli? ! Oprah Winfrey? Of die "nuus"?
Of miskien die sport?

Barend Pieterse
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11465 is 'n antwoord op boodskap #11141] So, 23 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 22 Nov 97 07:00:58 GMT, b...@global.co.za wrote:
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11480 is 'n antwoord op boodskap #11141] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
AM de Lange wrote in article ...

> *Dis ook nie my begeerte om soos baie joernaliste te dink
> nie - dat hulle almal 'n rat voor die o"e kan draai.
>
> Maar hier op Internet sal hulle 'n nuwe manier van lieg moet
> ontwikkel. Hulle ou maniere misluk pateties - die mense
> kom dit te gou agter as 'n Halloween truuk..

Ek kom agter joernaliste sukkel vreeslik met die ding op die internet dat
hul lesers kan antwoord op wat hulle geskryf het - in dieselfde forum, en
met dieselfde blootstelling.

Lesersbriewe kan nie hier geredigeer word om kritiek te verwater of te
verdraai nie - en hulle kan ook nie ongesiens in die snippermandjie verdwyn
nie.

Ek reken die dae toe die pers hulself die "fourth estate" in die regering
kon noem is permanent verby. (Die oorspronklike drie "estates" was die
geestelikes, die monargie/adel, en die burgery - meer onlangse gebruik van
die konsep het dit laat lyk dit of die media hulself graag sou wou sien as
die vierde deel van die staatsgesag, naas die wetgewende, regsprekende en
uitvoerende.)
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11482 is 'n antwoord op boodskap #11141] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article ...

> N.S. Het jy bv. geweet jy kan debatte "live" uit die Parlement sien?

Jy noem daardie debatte (en die debateerders?) "live"?

Jy mag seker maar hoop en glo, ne! - soos Esegiël wat in 'n vlakte vol
beendere lewe profeteer, maar met veel minder hoop op suskes :-)

Groete, Leendert
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11483 is 'n antwoord op boodskap #11141] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
AM de Lange wrote in article ...

> Jong, ons moes darem baie jare lank hulle die
> SA pers se kaf vir soetkoek opvreet.
>
> Ek hoop hulle lees die boodskap van die tye.
> Daar is nog steeds plek vir 'n pers wat die reine
> waarheid najaag. Die plek vir 'n pers wat stories
> probeer verkoop, begin al hoe skaarser word.

Natuurlik is daar nog plek vir verslaggewers wat rapporteer wat hulle
waarneem.

Al verskil is dat hulle nie meer die monopolie sal hê daaroor om betekenis
te gee aan wat hulle waarneem nie.

Maar ek dink dat daar selfs vir "'n pers wat stories verkoop" nog ruimte sal
wees. Daar is altyd mense wat wil hê iemand anders moet vir hulle besluit
wat hulle moet dink. Die verskil is eintlik dat hierdie mense dit algaande
moeiliker sal vind om bronne te kry waar hulle ongestoor hul voorafverteerde
meningspappies kan suig sonder dat ander waarnemings en ander menings ook
tussenin kom om hul comfort zone te versteur.

Die wat volhou om in isolasie te droom se uitsprake sal al hoe meer
anachronisties raak, en mens sal hulle al hoe makliker kan herken as boeties
en sussies uit dieselfde ma - ongeag of hulle die ANC klakkeloos napraat, of
eugene terreblanche. Dit sal al hoe duideliker word dat die haatveldtogte
van "afrikaner-bashers" soos Gloatina Ot en Koos, en van "kaffir-bashers"
soos ET en Fred Rundle, eintlik meer met mekaar in gemeen het as met enige
werklikheid.

Maar dis nie die pers wat dit sal kan demonstreer nie. Die protagoniste sal
dit self doen.

Groete, Leendert
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11486 is 'n antwoord op boodskap #11141] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KMoes  is tans af-lyn  KMoes
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Lou wrote:

> Koos wrote:
>>
>> On Wed, 12 Nov 1997 10:58:45 +0200, Lou wrote:
>>
>> Eers as ek hoor dat wit seuns in die tronke
>>>> papgeslaan is, net omdat hulle iets kritiseer,
>>>> sal ek begin opgewonde raak.
>>>
>>> Huh? Ons het nie voorheen gekritiseer nie, (dis nou diee wat wou)
> want
>>> hulle is papgeslaan in die tronke. Vra vir Carl Niehaus en sy wit
> anc
>>> maters oor hul tronk ondervindinge. Opgewonde soos in lekker kry
> oor die
>>> 'wit seuns' nou hul verdiende loon kry?>>
>>
>> Lou, moet jy nie miskien weer lees wat Gloudina se nie?
>
> Nee ek het al te veel kere gehoor van gloudina se anti wit-afrikaner
> standpunte. Sy het geen gevoel vir die tipe van samehorigheid (noem
> dit
> Ubuntu as jy wil)wat ons in die land nodig het nie. Om die waarheid te
>
> sê sy wil die witte sien ondergaan sodat sy haar handjies vryf, tong
> klik en meewaring sê: "dit was hul verdiende loon". Papslaan, wit
> seuns, kritiseer - dan sal sy opgewonde raak? Lees dit soos jy wil, ek
>
> sien dit beslis nie as positief nie!
>
> Miskien moet sy bietjie oorvlieg en vor die TRC kom getuig van hoe
> sleg
> ons werklik was en hoe veel sy dit verafsku het. En die vlamme van
> rasse
> haat 'n ekstra boost gee.
>
> Cheers
> Lou

Ek was al baie wantrouen teenoor Gloudina ek se dankie dat jy nou mooi
geskryf het sy haat die blanke.
Misskien n plan vir die liewe Gloudina kom bly hier in Holland, hier is
dit lekker bly met jou swart maats, hier kyk hulle nie snaaks as jy n
kafferboetie is ook kyk hulle hier nie snaaks nie as n blanke vrou
verkrag word deur n swarte.
Verkragting van n swartvrou is in Holland ook nie baie algemeen, hulle
is hier veilig .
Wat vir my wel baie jammer is in ons heilstaat dat is die volgende; die
swartminderheid in hierdie land is verantwoordelik vir 90 % van die
berowings en verantwoordelik vir 95 % van die verkragtings en meer dan
80 % vir al die ander misdade.
Is dit nie snaaks nie dat dit ook in al die ander lande wat so gasvry is
vir die arm swartiejies dat hulle daar ook so misdadig is ?
Kom maar naar hier met al jou swartmaats en bly lekker in hierdie mooi
opgeboude land.
Dan sal hierdie land nog meer ruimte vir julle gee, baie sal wegtrek
naar die nuwe blanke RSA-volkstaat.
Groete uit die volksrepubliek van die comministiese Holland
(ekskuus vir my Afrikaans)
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11488 is 'n antwoord op boodskap #11141] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum skryf:

> Ek reken die dae toe die pers hulself die "fourth estate" in die regering
> kon noem is permanent verby. (Die oorspronklike drie "estates" was die
> geestelikes, die monargie/adel, en die burgery - meer onlangse gebruik van
> die konsep het dit laat lyk dit of die media hulself graag sou wou sien as
> die vierde deel van die staatsgesag, naas die wetgewende, regsprekende en
> uitvoerende.)

Liewe Leendert,

Weet jy hoe lekker het ek gekry toe ek hierdie
pargraaf lees.

Jong, ons moes darem baie jare lank hulle die
SA pers se kaf vir soetkoek opvreet.

Ek hoop hulle lees die boodskap van die tye.
Daar is nog steeds plek vir 'n pers wat die reine
waarheid najaag. Die plek vir 'n pers wat stories
probeer verkoop, begin al hoe skaarser word.

Beste wense
At de Lange
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11489 is 'n antwoord op boodskap #11141] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...

> ferd...@icon.co.za (Ferdi ) writes: > On Thu, 20 Nov 1997 17:33:57 -0600,
b...@global.co.za wrote:
>>
>> > deel
>>> > van die lewe gaan jou verby, lyk dit my.) Lewe? TV?! O, jy bedoel
>>> die propaganda. Barend>>>
>>
>> Haal diep asem bjp en praat duidelik asseblief. Wat probeer jy se?
>
>
> Toemaar, bjp. Ek verstaan jou goed. Jy sê
> vir Leendert dat 'n groot deel van die lewe
> hom verbygaan, en dat hy lewe en propaganda
> verwar. Wat my bietjie deurmekaar maak, is die
> &gt. Is dit 'n ekspletief? Het dit al probeer
> uitspreek, maar dan sien jy net die spoeg waai.

Perfekte vertolking, Gloatina - soos mens van 'n letterkundige kan verwag,
gewoond om sin te gee aan duister tekste.

Net een foutjie - die aanhaling was van en die kommentaar was op ene ferdie
:-)

Vriendelike groete, Leendert
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11490 is 'n antwoord op boodskap #11141] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
b...@global.co.za wrote in article ...

>
>>>> > (Miskien moet jy weer jou TV laat aanskakel, Leendert. n Groot
>>>> deel van die lewe gaan jou verby, lyk dit my.)
>>
>>> Lewe? TV?! O, jy bedoel die propaganda.
>>
>> Haal diep asem bjp en praat duidelik asseblief. Wat probeer jy se?
>
> Dis die eerste keer ek't gehoor dat as jy _nie_ tv kyk, gaan die lewe
> jou verby. Maar watter "lewe"? CNN? (Communist News Network)
> The Bold and the Beautiful? ! Egoli? ! Oprah Winfrey? Of die "nuus"?
> Of miskien die sport?

Ek is permantent gespeen van die idee dat TV "die lewe" behels, (soos Koos
ons klaarblyklik wil laat glo) toe ek die eerste keer na drie maande ter see
agterkom niks het eintlik verander nie - die "nuus" was nie nuut nie, die
kommentaar het gegaan oor dieselfde dinge, en selfs die verwikkelinge in die
sepies (destyds veral "Dallas") was asof jy nooit weg was nie. Toe ek die
koerante oopmaak was dit dieselfde.

Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat mens dit wel te hore kom as daar
iets wêreldskuddend gebeur, selfs terwyl jy ter see is. Week- en
maandblaaie is van meer waarde om agter te kom of daar iets aan die verander
is.

Maar ek aanvaar dat mense wat vir dagblaaie werk se tydhorison beperk is tot
die 24 uur tussen die vorige saktyd en die volgende.
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11497 is 'n antwoord op boodskap #11141] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Bron of wat, Koos?

Ferdi wrote in article ...

> On Mon, 17 Nov 1997 12:21:48 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> agtergeblewenes te
>> "heel" van die 400 slagoffers van halsnoermoorde nie. Kerkstraatbom? Wat was
>> dit?>>>
>
> Al weer uitgevang!????
>
> Leendert, as jy enigsins die verloop van die WVK gevolg het, sou jy
> nie die sin kwytgeraak het nie.
>
> Die sake was voor die WVK. Of jy nou daarvan hou of nie, dit was.
>
> Hou op twak praat en check eers jou feite asb.
>
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11527 is 'n antwoord op boodskap #11141] Wo, 26 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KMoes [/color]
> Ek was al baie wantrouen teenoor Gloudina ek se dankie dat jy nou mooi
> geskryf het sy haat die blanke.
> Misskien n plan vir die liewe Gloudina kom bly hier in Holland,
> Verkragting van n swartvrou is in Holland ook nie baie algemeen, hulle
> is hier veilig .
> Wat vir my wel baie jammer is in ons heilstaat dat is die volgende; die
> swartminderheid in hierdie land is verantwoordelik vir 90 % van die
> berowings en verantwoordelik vir 95 % van die verkragtings en meer dan
> 80 % vir al die ander misdade.
> Is dit nie snaaks nie dat dit ook in al die ander lande wat so gasvry is
> vir die arm swartiejies dat hulle daar ook so misdadig is ?
> Kom maar naar hier met al jou swartmaats en bly lekker in hierdie mooi
> opgeboude land.
> Dan sal hierdie land nog meer ruimte vir julle gee, baie sal wegtrek
> naar die nuwe blanke RSA-volkstaat.
> Groete uit die volksrepubliek van die comministiese Holland
> (ekskuus vir my Afrikaans)

Ja-nee, 'n mens kry ook alle soorte ook in
Nederland. Moes, dis nou jammer dat jy bietjie
laat is om te emigreer na die apartheidSA wat
Verwoerd ('n oorspronklike landgenoot van jou,
gebore in Holland) help skep het. Dit lyk vir
my jy is diep ongelukkig in jou vaderland,
wat nog altyd as 'n land van kompassie bekend
is. Ek twyfel egter of die RSA Volkstaat vir
jou sal wil h^e.

Gloudina
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11529 is 'n antwoord op boodskap #11141] Wo, 26 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 1997 10:37:00 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

[/color]
> Jy mag seker maar hoop en glo, ne! - soos Esegiël wat in 'n vlakte vol
> beendere lewe profeteer, maar met veel minder hoop op suskes :-) >>>

Hulle is meer live as jy.
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11530 is 'n antwoord op boodskap #11141] Wo, 26 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 1997 10:27:38 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

ons klaarblyklik wil laat glo) >>>[/color]

Nog n subtiel verkeerd aangehaalde stukkie om nog n leun te vorm wat
jou pas.

(Is jou idees so erg aan die verweer?)
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11531 is 'n antwoord op boodskap #11141] Wo, 26 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 1997 09:28:10 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

hul lesers kan antwoord op wat hulle geskryf het - in dieselfde forum, en[/color]
> met dieselfde blootstelling.
>
> Lesersbriewe kan nie hier geredigeer word om kritiek te verwater of te
> verdraai nie - en hulle kan ook nie ongesiens in die snippermandjie verdwyn
> nie.>>

As jy na online koerante en so meer verwys, die volgende:

Antwoorde kan baie makliker as tevore verander, geredigeer of
geignoreer word.

Dit lyk of jy nie juis n werkende kennis van koerante of in papier of
in digitale vorm het nie.
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11532 is 'n antwoord op boodskap #11141] Wo, 26 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 1997 15:05:49 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

Leendert en At op die dansvloer.

(Wie stuur?)
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11551 is 'n antwoord op boodskap #11141] Do, 27 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article ...

> On Mon, 24 Nov 1997 09:28:10 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> internet dat
>> hul lesers kan antwoord op wat hulle geskryf het - in dieselfde forum, en
>> met dieselfde blootstelling.
>>
>> Lesersbriewe kan nie hier geredigeer word om kritiek te verwater of te
>> verdraai nie - en hulle kan ook nie ongesiens in die snippermandjie verdwyn
>> nie.>>
>
> As jy na online koerante en so meer verwys, die volgende:
>
> Antwoorde kan baie makliker as tevore verander, geredigeer of
> geignoreer word.
>
> Dit lyk of jy nie juis n werkende kennis van koerante of in papier of
> in digitale vorm het nie.

Ek verwys hoegenaamd nie na onlinekoerante nie. Ek verwys na joernaliste wat
op poslyste en in internetgroepe skryf.

Maar ek verwys ook na reaksies in sulke fora wanneer koerante en ander media
onsin kwytraak.

Ek herinner my, byvoorbeeld, 'n geval 'n jaar gelede waar Time Magazine
gedwing was om in 'n openbare internetforum bont te staan vir een of ander
stuk snert wat hulle verkondig het.
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11595 is 'n antwoord op boodskap #11141] Sa, 29 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
KMoes heeft geschreven in bericht ...

> Ek was al baie wantrouen teenoor Gloudina ek se dankie dat jy nou mooi
> geskryf het sy haat die blanke.
> Misskien n plan vir die liewe Gloudina kom bly hier in Holland, hier is
> dit lekker bly met jou swart maats, hier kyk hulle nie snaaks as jy n
> kafferboetie is ook kyk hulle hier nie snaaks nie as n blanke vrou
> verkrag word deur n swarte.
> Verkragting van n swartvrou is in Holland ook nie baie algemeen, hulle
> is hier veilig .
> Wat vir my wel baie jammer is in ons heilstaat dat is die volgende; die
> swartminderheid in hierdie land is verantwoordelik vir 90 % van die
> berowings en verantwoordelik vir 95 % van die verkragtings en meer dan
> 80 % vir al die ander misdade.
> Is dit nie snaaks nie dat dit ook in al die ander lande wat so gasvry is
> vir die arm swartiejies dat hulle daar ook so misdadig is ?
> Kom maar naar hier met al jou swartmaats en bly lekker in hierdie mooi
> opgeboude land.
> Dan sal hierdie land nog meer ruimte vir julle gee, baie sal wegtrek
> naar die nuwe blanke RSA-volkstaat.
> Groete uit die volksrepubliek van die comministiese Holland
> (ekskuus vir my Afrikaans)

Keesje,

Gloatina kan jy met vreugde kry. Haar eweknie in haat, die liewe Winnie ook.

Maar hou maar julle neo-Nazi rassehaters ook in Holland. Julle en Gloatina
en
Winnie is voëls van enerse vere, al dink julle nie so nie.

Julle verdien mekaar.

Groete, Leendert
Re: Herfs en Halloween [boodskap #11611 is 'n antwoord op boodskap #11141] Ma, 01 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Nov 1997 10:20:25 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

gedwing was om in 'n openbare internetforum bont te staan vir een of ander[/color]
> stuk snert wat hulle verkondig het.>>

En ek herinner my aan n hele aantal soortgelyke gevalle waar navorsers
- in n verskeidenheid van velde - betrokke was.

In fact sukkel ek om te dink aan n veld waar dit nie van tyd tot tyd
gebeur nie.
Vorige onderwerp: PERSBERICHT: FreeList
Volgende onderwerp: Re: Verskuilde krag/vloekwoorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 07:17:55 MGT 2024