Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TOETS
Re: Toets [boodskap #88265 is 'n antwoord op boodskap #88258] So, 14 Desember 2003 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, nou's ek ook in die war met jou pa se dimples. Maar my Dimple was
vir my kosbaar, en nou's daarmee gekook.

"Annette" skryf in boodskap news:brh2s5$j55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou is ek lekker in die war. Die Duitse kanibaal kook sy slagoffer se piekel
> en jou dame kook jou dimple?:)
> Noudat ek deur Pa se Dimples gewerk het, is die 12 bottels Glenfiddich
> volgende jaar aan die beurt.
>
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:41UCb.28740$VV6.663312@news.xtra.co.nz...
>> Help my eerder Dave. Hoe slaag ek hierdie toets? My dame het gekook met my
>> Dimple. Hoe moet ek dit hanteer?
>>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:bm0otvc9ols934lpd12sqktes919fiq27p@4ax.com...
>>>
>>> 'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
>>> iets te sê het hier nie.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Toets [boodskap #88268 is 'n antwoord op boodskap #88265] So, 14 Desember 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou waarin het vroulief die Dimple gesit? Pampoenkoekies?:))
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:JeVCb.28799$VV6.664242@news.xtra.co.nz...
> Nee wat, nou's ek ook in die war met jou pa se dimples. Maar my Dimple was
> vir my kosbaar, en nou's daarmee gekook.
>
> "Annette" wrote in message
> news:brh2s5$j55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou is ek lekker in die war. Die Duitse kanibaal kook sy slagoffer se
> piekel
>> en jou dame kook jou dimple?:)
>> Noudat ek deur Pa se Dimples gewerk het, is die 12 bottels Glenfiddich
>> volgende jaar aan die beurt.
>>
>> --
>> Annette
>> "Spencer" wrote in message
>> news:41UCb.28740$VV6.663312@news.xtra.co.nz...
>>> Help my eerder Dave. Hoe slaag ek hierdie toets? My dame het gekook
met
> my
>>> Dimple. Hoe moet ek dit hanteer?
>>>
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:bm0otvc9ols934lpd12sqktes919fiq27p@4ax.com...
>>>>
>>>> 'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
>>>> iets te sê het hier nie.
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Toets [boodskap #88277 is 'n antwoord op boodskap #88268] Ma, 15 Desember 2003 02:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Korreksie - gebak nie gekook. In een of ander tert.

"Annette" skryf in boodskap news:brhm3q$14e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou waarin het vroulief die Dimple gesit? Pampoenkoekies?:))
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:JeVCb.28799$VV6.664242@news.xtra.co.nz...
>> Nee wat, nou's ek ook in die war met jou pa se dimples. Maar my Dimple was
>> vir my kosbaar, en nou's daarmee gekook.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:brh2s5$j55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou is ek lekker in die war. Die Duitse kanibaal kook sy slagoffer se
>> piekel
>>> en jou dame kook jou dimple?:)
>>> Noudat ek deur Pa se Dimples gewerk het, is die 12 bottels Glenfiddich
>>> volgende jaar aan die beurt.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:41UCb.28740$VV6.663312@news.xtra.co.nz...
>>>> Help my eerder Dave. Hoe slaag ek hierdie toets? My dame het gekook
> met
>> my
>>>> Dimple. Hoe moet ek dit hanteer?
>>>>
>>>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:bm0otvc9ols934lpd12sqktes919fiq27p@4ax.com...
>>>> >
>>>> > 'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
>>>> > iets te sê het hier nie.
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Toets [boodskap #88278 is 'n antwoord op boodskap #88277] Ma, 15 Desember 2003 04:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet vroulief wat die verskil tussen brandewyn en whiskey is? Tipsy Tert en
kersfeeskoek kry brandewyn in.
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:N49Db.29535$VV6.680718@news.xtra.co.nz...
> Korreksie - gebak nie gekook. In een of ander tert.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:brhm3q$14e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou waarin het vroulief die Dimple gesit? Pampoenkoekies?:))
>> --
>> Annette
>> "Spencer" wrote in message
>> news:JeVCb.28799$VV6.664242@news.xtra.co.nz...
>>> Nee wat, nou's ek ook in die war met jou pa se dimples. Maar my Dimple
> was
>>> vir my kosbaar, en nou's daarmee gekook.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:brh2s5$j55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nou is ek lekker in die war. Die Duitse kanibaal kook sy slagoffer
se
>>> piekel
>>>> en jou dame kook jou dimple?:)
>>>> Noudat ek deur Pa se Dimples gewerk het, is die 12 bottels Glenfiddich
>>>> volgende jaar aan die beurt.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:41UCb.28740$VV6.663312@news.xtra.co.nz...
>>>> > Help my eerder Dave. Hoe slaag ek hierdie toets? My dame het
gekook
>> met
>>> my
>>>> > Dimple. Hoe moet ek dit hanteer?
>>>> >
>>>> >
>>>> > "DD" wrote in message
>>>> > news:bm0otvc9ols934lpd12sqktes919fiq27p@4ax.com...
>>>> > >
>>>> > > 'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
>>>> > > iets te sê het hier nie.
>>>> > >
>>>> > > DD
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Toets [boodskap #88279 is 'n antwoord op boodskap #88278] Ma, 15 Desember 2003 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit het hier oor beskikbaarheid gegaan. Lekker tertjie gewees, moet erken.

"Annette" skryf in boodskap news:brjd5e$ga0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Weet vroulief wat die verskil tussen brandewyn en whiskey is? Tipsy Tert en
> kersfeeskoek kry brandewyn in.
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:N49Db.29535$VV6.680718@news.xtra.co.nz...
>> Korreksie - gebak nie gekook. In een of ander tert.
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:brhm3q$14e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou waarin het vroulief die Dimple gesit? Pampoenkoekies?:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:JeVCb.28799$VV6.664242@news.xtra.co.nz...
>>>> Nee wat, nou's ek ook in die war met jou pa se dimples. Maar my
Dimple
>> was
>>>> vir my kosbaar, en nou's daarmee gekook.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:brh2s5$j55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Nou is ek lekker in die war. Die Duitse kanibaal kook sy slagoffer
> se
>>>> piekel
>>>> > en jou dame kook jou dimple?:)
>>>> > Noudat ek deur Pa se Dimples gewerk het, is die 12 bottels
> Glenfiddich
>>>> > volgende jaar aan die beurt.
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:41UCb.28740$VV6.663312@news.xtra.co.nz...
>>>> > > Help my eerder Dave. Hoe slaag ek hierdie toets? My dame het
> gekook
>>> met
>>>> my
>>>> > > Dimple. Hoe moet ek dit hanteer?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "DD" wrote in message
>>>> > > news:bm0otvc9ols934lpd12sqktes919fiq27p@4ax.com...
>>>> > > >
>>>> > > > 'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
>>>> > > > iets te sê het hier nie.
>>>> > > >
>>>> > > > DD
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Toets [boodskap #88281 is 'n antwoord op boodskap #88279] Ma, 15 Desember 2003 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So jy het eintlik gekla omdat jy jou dimple moes deel met die familie?:)
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:UfbDb.29647$VV6.683803@news.xtra.co.nz...
> Dit het hier oor beskikbaarheid gegaan. Lekker tertjie gewees, moet erken.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:brjd5e$ga0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Weet vroulief wat die verskil tussen brandewyn en whiskey is? Tipsy Tert
> en
>> kersfeeskoek kry brandewyn in.
>> --
>> Annette
>> "Spencer" wrote in message
>> news:N49Db.29535$VV6.680718@news.xtra.co.nz...
>>> Korreksie - gebak nie gekook. In een of ander tert.
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:brhm3q$14e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nou waarin het vroulief die Dimple gesit? Pampoenkoekies?:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:JeVCb.28799$VV6.664242@news.xtra.co.nz...
>>>> > Nee wat, nou's ek ook in die war met jou pa se dimples. Maar my
> Dimple
>>> was
>>>> > vir my kosbaar, en nou's daarmee gekook.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:brh2s5$j55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Nou is ek lekker in die war. Die Duitse kanibaal kook sy
slagoffer
>> se
>>>> > piekel
>>>> > > en jou dame kook jou dimple?:)
>>>> > > Noudat ek deur Pa se Dimples gewerk het, is die 12 bottels
>> Glenfiddich
>>>> > > volgende jaar aan die beurt.
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "Spencer" wrote in message
>>>> > > news:41UCb.28740$VV6.663312@news.xtra.co.nz...
>>>> > > > Help my eerder Dave. Hoe slaag ek hierdie toets? My dame het
>> gekook
>>>> met
>>>> > my
>>>> > > > Dimple. Hoe moet ek dit hanteer?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "DD" wrote in message
>>>> > > > news:bm0otvc9ols934lpd12sqktes919fiq27p@4ax.com...
>>>> > > > >
>>>> > > > > 'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
>>>> > > > > iets te sê het hier nie.
>>>> > > > >
>>>> > > > > DD
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Toets [boodskap #88283 is 'n antwoord op boodskap #88281] Ma, 15 Desember 2003 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar ag jy weet mos - die huwelik vorm mens maar, Annette.
Re: Toets [boodskap #92060 is 'n antwoord op boodskap #12640] So, 11 April 2004 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie - hy werk. (Ek aanvaar jy leef nog.)
Re: Toets [boodskap #92061 is 'n antwoord op boodskap #92060] So, 11 April 2004 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Jonas,
Jip ek leef nog. Seker `n moerse skok vir sekere mense ne...haha

Ek was so `n bietjie out of Country jong. Werk gedoen in Angola en
verder Noord.

Groete
Frikkie

On Sun, 11 Apr 2004 11:40:33 +0200, "Jonas" wrote:

> Frikkie - hy werk. (Ek aanvaar jy leef nog.)
>
Re: toets [boodskap #100956 is 'n antwoord op boodskap #12640] Wo, 12 Januarie 2005 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
toets misluk ek sien jou teks nie,
maar seer waarskynlik nooit van belang nie!

In article , Ferdi Greyling
wrote:
>
Re: Toets [boodskap #110989 is 'n antwoord op boodskap #12640] Di, 29 Augustus 2006 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit werk regtig.

Lekker om terug te wees in die beskawing.

Frikkie

"ekke" wrote in message
news:44ee1f5a$0$506$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> Dit werk
>
Re: Toets [boodskap #114806 is 'n antwoord op boodskap #12640] Vr, 21 September 2007 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 21 Sep 2007 14:28:59 -0000, Hessie wrote:

> Vanoggend gaan daar iets snaaks op ons Google
> nuusgroep aan. Sekere posse van Ferdi is leeg,
> en van my posse verskyn ook nie. Hoop dit is
> tydelik. Hoop hierdie pos sal werk.
>
> Gloudina

Verlede keer het jy vir 'n paar weke verdwyn om vrae te ontduik.
Jou nuwe pogings is ook nie oortuigend nie.
Re: Toets [boodskap #114809 is 'n antwoord op boodskap #114806] Vr, 21 September 2007 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:6kr7f35j38f2prdd916bt4bqufbqopj908@4ax.com...
> On Fri, 21 Sep 2007 14:28:59 -0000, Hessie wrote:
>
>> Vanoggend gaan daar iets snaaks op ons Google
>> nuusgroep aan. Sekere posse van Ferdi is leeg,
>> en van my posse verskyn ook nie. Hoop dit is
>> tydelik. Hoop hierdie pos sal werk.

>> Gloudina
>
>
> Verlede keer het jy vir 'n paar weke verdwyn om vrae te ontduik.
> Jou nuwe pogings is ook nie oortuigend nie.

Ja'k wonner ook oor hierie skielike Google probleme.
Re: Toets [boodskap #114815 is 'n antwoord op boodskap #114809] Sa, 22 September 2007 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skry
> Ja'k wonner ook oor hierie skielike Google probleme.

Wel, Torreke, ek lieg nie. Ek kliek op my eie
pos en kan dit nie lees nie. Maar Dave moes
dit kon lees, en het daarop sy gewone bitchy
repliek gelewer. So ek gaan nou maar aan
met my speurwerk. Miskien het ek iets
per ongeluk geraak, en nou sien ek nie my
eie pos nie.

Gloudina
Re: Toets [boodskap #114816 is 'n antwoord op boodskap #114815] Sa, 22 September 2007 20:18 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hessie skryf
> "Torreke" skryf
>
>> Ja'k wonner ook oor hierie skielike Google probleme.
>
> Wel, Torreke, ek lieg nie. Ek kliek op my eie
> pos en kan dit nie lees nie. Maar Dave moes
> dit kon lees, en het daarop sy gewone bitchy
> repliek gelewer. So ek gaan nou maar aan
> met my speurwerk. Miskien het ek iets
> per ongeluk geraak, en nou sien ek nie my
> eie pos nie.
>
> Gloudina

Nouja, hierdie een kan ek lees. Sal
verder toets.
Gloudina
Vorige onderwerp: Ooor ANC twee (vir Glkoudina)
Volgende onderwerp: Oor die ANC ens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 09:12:02 MGT 2024