Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » George Bush se Irak
George Bush se Irak [boodskap #114489] Di, 04 September 2007 22:49 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bush en sy oorblywende Wit Huis gespuis probeer nou
vir almal te oortuig dat die surge werk en dat die Amerikaners
nie vir hulle moet onttrek van die moeras van Irak nie. Volgens
hom is daar nou minder geweld as vantevore in Baghdad.
Maar nou kom dit uit dat die ware rede vir die bietjie minder
geweld in die hoofstad is dat omtrent al die Sunnis uit die
stad gevlug het en duisende van hulle buite Irak sit. Die
Shiites daarenteen se posisie is so versterk dat hulle nou
die dominante faktor in die politiek van Suid-Irak geword
het. Dit is nou alles wel en goed, miskien. Maar dit moet
onthou word dat die Shiites kop in een mus is met Iran,
wat volgens Bush agente van die duiwel is. So wat het
Bush en Cheney nou bereik met hulle oorlog in Irak -
hulle het Iran se vuilwerk vir hulle gedoen. He, he.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Re: George Bush se Irak [boodskap #114504 is 'n antwoord op boodskap #114489] Sa, 08 September 2007 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek wonder of hulle besef watter gemors dit sal afgee as Iran daadwerklik
betrokke raak by die regering van Irak. 'n Superstaat met mal "mulla's" aan
bewind. Met kernwapens. Met die grootste weermag in die midde ooste. Met
beheer oor BAIE olie. Scary.
Re: George Bush se Irak [boodskap #114505 is 'n antwoord op boodskap #114504] Sa, 08 September 2007 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 8 Sep 2007 09:46:10 +0200, "Alwyn Van Rooyen"
wrote:

> Ek wonder of hulle besef watter gemors dit sal afgee as Iran daadwerklik
> betrokke raak by die regering van Irak. 'n Superstaat met mal "mulla's" aan
> bewind. Met kernwapens. Met die grootste weermag in die midde ooste. Met
> beheer oor BAIE olie. Scary.
>

Jy kan nie ernstig wees met jou vraag of hulle besef watse gemors dit
sou afgee nie. Dit sou arrogant wees om te dink dat jy gevare sien wat
die Bush regering nie sien nie.

Ek is 'n Bush ondersteuner. Ek wonder hoeveel mense besef dat die
moslem droom is om die wêreld te regeer. En dat hulle daadwerklik
optree om dit te probeer doen.

Daar het hartseer dinge gebeur in Irak. Daar gebeur steeds hartseer
dinge in Irak wat geen mens anders as 'n moslem sou wou sien gebeur
nie. In Suid Afrika is mense gearresteer wat die malles van die Ooste
gehelp het om kernwapens te ontwikkel. Scary sê jy.
Re: George Bush se Irak [boodskap #114507 is 'n antwoord op boodskap #114505] Sa, 08 September 2007 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Ek is 'n Bush ondersteuner. Ek wonder hoeveel mense besef dat die
> moslem droom is om die w?reld te regeer.

Nee, Bin Laden het dit teen die foreign policy
van die VSA. Hy wil die diktatorskappe van
die sjeiks wat baie van die Midde-Oosterse
lande beheer, omvergooi. Soos byvoorbeeld
in Saudi-Arabia, waar 'n uiters ondemokratiese
familie van sjeiks in stand gehou word deur
die VSA.
Jy is baie agter die tyd. In die VSA is
daar baie min selfs Republikeine wat Bush
nog ondersteun. Hulle spot nou openlik met
sy onkundige bloopers - hy woon op die
oomblik 'n vergadering van APEC in Australia
by maar praat daarvan as OPEC.

Gloudina
Re: George Bush se Irak [boodskap #114509 is 'n antwoord op boodskap #114507] Sa, 08 September 2007 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 08 Sep 2007 13:50:05 -0000, Hessie wrote:

> Dave skryf
>
>> Ek is 'n Bush ondersteuner. Ek wonder hoeveel mense besef dat die
>> moslem droom is om die wêreld te regeer.
>
> Nee, Bin Laden het dit teen die foreign policy
> van die VSA. Hy wil die diktatorskappe van
> die sjeiks wat baie van die Midde-Oosterse
> lande beheer, omvergooi. Soos byvoorbeeld
> in Saudi-Arabia, waar 'n uiters ondemokratiese
> familie van sjeiks in stand gehou word deur
> die VSA.
> Jy is baie agter die tyd. In die VSA is
> daar baie min selfs Republikeine wat Bush
> nog ondersteun. Hulle spot nou openlik met
> sy onkundige bloopers - hy woon op die
> oomblik 'n vergadering van APEC in Australia
> by maar praat daarvan as OPEC.
>
> Gloudina

Dit is in verstomming dat ek opmerk dat die woord 'moslem' vir jou
'Bin Laden' beteken. Het jy dan nie geweet dat hy slegs een van die
massa moordenaars tussen hulle is nie? Verwar jy dalk die name bin
laden en mohammed? Want jy praat asof bin laden die skrywer van hul
leerstellings is. Hy's ook net 'n aanhager van dit, my liewe bouwer.
Dit is ook met kommer dat ek die ooglopende simpatie vir Bin Laden in
jou skrywe opmerk.
Re: George Bush se Irak [boodskap #114512 is 'n antwoord op boodskap #114509] Sa, 08 September 2007 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
new2usa[3]  is tans af-lyn  new2usa[3]
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:pra5e3la8bqqdq7koib0ei5cur0t84fh74@4ax.com...
> On Sat, 08 Sep 2007 13:50:05 -0000, Hessie wrote:
>
>> Dave skryf

>>> Ek is 'n Bush ondersteuner. Ek wonder hoeveel mense besef dat die
>>> moslem droom is om die wêreld te regeer.

So was dit die AWB se droom om RSA te regeer. Daar is honderde groepies in
die VSA wat die VSA en die wêreld wil regeer. Soms laat hulle bomme ontplof
ens. Ek reken sulke groepies bestaan nounog in SA (?) en in elke land. - So
what?

Bush is 'n verleentheid.

Sy beleid het die ektsremiste vermenigvuldig

Al gehoor van selfvervullingsprofesie?
Re: George Bush se Irak [boodskap #114515 is 'n antwoord op boodskap #114505] So, 09 September 2007 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Jy kan nie ernstig wees met jou vraag of hulle besef watse gemors dit
> sou afgee nie. Dit sou arrogant wees om te dink dat jy gevare sien wat
> die Bush regering nie sien nie.

Ek stem saam. Wat is die oplossing?
>
> Ek is 'n Bush ondersteuner.

Ek ook.

Ek wonder hoeveel mense besef dat die
> moslem droom is om die wêreld te regeer. En dat hulle daadwerklik
> optree om dit te probeer doen.

Iran en Irak vereenig is 'n goeie begin.

>
> Daar het hartseer dinge gebeur in Irak. Daar gebeur steeds hartseer
> dinge in Irak wat geen mens anders as 'n moslem sou wou sien gebeur
> nie. In Suid Afrika is mense gearresteer wat die malles van die Ooste
> gehelp het om kernwapens te ontwikkel. Scary sê jy.

Een het'n opgeskorte vonnis gekry. Ander een is te siek om hof toe te kom.
Re: George Bush se Irak [boodskap #114518 is 'n antwoord op boodskap #114515] So, 09 September 2007 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 9 Sep 2007 06:16:55 +0200, "Alwyn Van Rooyen"
wrote:

>> Jy kan nie ernstig wees met jou vraag of hulle besef watse gemors dit
>> sou afgee nie. Dit sou arrogant wees om te dink dat jy gevare sien wat
>> die Bush regering nie sien nie.
>
> Ek stem saam. Wat is die oplossing?


Wens ek het geweet. Miskien sou 'n goeie begin wees om die vermomming
wat die moslems gebruik, strafbaar met die wet te maak. Daardie 'vrou'
met die sluier en selfs net oor haar oë wat gister by jou verby
geskuur het in die afdelingswinkel, kan Osama Bin Ladin wees.

>> Ek is 'n Bush ondersteuner.
>
> Ek ook.
>
Lekker om dit te hoor. Dit raak mos die laaste tyd mode om in die koor
van anti-Bush mense te sing, selfs al word die wysie nie geken nie.
Luister net wat die ander sing en sing saam, sonder om 'n eie liriek
te kan skryf.

> Ek wonder hoeveel mense besef dat die
>> moslem droom is om die wêreld te regeer. En dat hulle daadwerklik
>> optree om dit te probeer doen.
>
> Iran en Irak vereenig is 'n goeie begin.
>
Scary soos jy gesê het. Wat dit selfs meer skrikwekkend maak is die
don't care houding daaroor.

>> Daar het hartseer dinge gebeur in Irak. Daar gebeur steeds hartseer
>> dinge in Irak wat geen mens anders as 'n moslem sou wou sien gebeur
>> nie.
> In Suid Afrika is mense gearresteer wat die malles van die Ooste
>> gehelp het om kernwapens te ontwikkel. Scary sê jy.
>
> Een het'n opgeskorte vonnis gekry. Ander een is te siek om hof toe te kom.
>

Ek dink dat SA neig in die rigting van 'n moslem land te word. 'n
Massa van die regeringslede en regsgeleerdes is heelwaarskynlik
moslem, wat 'n toegewings houding te weeg bring.

Tog is dit interessant dat daar meer Hindoes as Moslems is, maar die
Hindoes is die stiller groep. Dieselfde as dat daar meer Christene as
Jehova Getuies is, maar laasgenoemde is luidrugtiger.

Ons probleem is dus dat ons nie van ons laat hoor nie.
In (ek dink) België, was daar nou 'n optog/betoging teen
moslem_immigrasie. Dit blyk dat hulle (moslems) tog
teenstand begin kry (met teenstand teen die teenstand).
Re: George Bush se Irak [boodskap #114519 is 'n antwoord op boodskap #114509] So, 09 September 2007 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 08 Sep 2007 16:10:02 +0200, Dave wrote:

> On Sat, 08 Sep 2007 13:50:05 -0000, Hessie wrote:
>
>> Dave skryf

>>> Ek is 'n Bush ondersteuner. Ek wonder hoeveel mense besef dat die
>>> moslem droom is om die wêreld te regeer.

>> Nee, Bin Laden het dit teen die foreign policy
>> van die VSA. Hy wil die diktatorskappe van
>> die sjeiks wat baie van die Midde-Oosterse
>> lande beheer, omvergooi. Soos byvoorbeeld
>> in Saudi-Arabia, waar 'n uiters ondemokratiese
>> familie van sjeiks in stand gehou word deur
>> die VSA.
>> Jy is baie agter die tyd. In die VSA is
>> daar baie min selfs Republikeine wat Bush
>> nog ondersteun. Hulle spot nou openlik met
>> sy onkundige bloopers - hy woon op die
>> oomblik 'n vergadering van APEC in Australia
>> by maar praat daarvan as OPEC.

>> Gloudina

En van bloopers gepraat, joune is veel erger as die van
Bush wanneer jy sê dat Bin Laden se aanval op New York
is gerig teen die Arabiese Sjeiks in die Ooste.
Van alle belaglikhede is hierdie die kersie op die koek.
Re: George Bush se Irak [boodskap #114523 is 'n antwoord op boodskap #114512] Ma, 10 September 2007 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"new2usa" skryf in boodskap news:46e324ae$0$18932$4c368faf@roadrunner.com...
>
> "Dave" wrote in message
> news:pra5e3la8bqqdq7koib0ei5cur0t84fh74@4ax.com...

Al gehoor van selfvervullingsprofesie?

Kan iemand vir my meer vertel van selfvervullingsprofesie, en hoe dit
verskil van 'n "normale" een
Re: George Bush se Irak [boodskap #114524 is 'n antwoord op boodskap #114518] Ma, 10 September 2007 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:dc37e3tg5r20nfjmpip7gegg42s7mi5j03@4ax.com...
> On Sun, 9 Sep 2007 06:16:55 +0200, "Alwyn Van Rooyen"
> wrote:

Dave ek stem met jou saam dat die Moslem geloof nog baie kak gaan veroorsaak
in die wereld. Gaan kyk gerus na die stukkie.
&eurl=http%3A%2F%2Fsouthafricasucks%2Eblogspot%2Ecom%2F

Interesant dat Europa ook stadig maar seker begin agterkom dat jy jou eie
moet beskerm. En geen land doen dit so in die ope soos Denemarke op die
oomblik nie. Dit vat baie lank vir sommige mense om die waarheid te sien, en
ontslae te raak van die breinspoel gedagtes wat elke dag so volop deur die
media in hulle koppe ingeprop word.
Re: George Bush se Irak [boodskap #114525 is 'n antwoord op boodskap #114524] Ma, 10 September 2007 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Interesant dat Europa ook stadig maar seker begin agterkom dat jy jou eie
> moet beskerm. En geen land doen dit so in die ope soos Denemarke op die
> oomblik nie. Dit vat baie lank vir sommige mense om die waarheid te sien, en
> ontslae te raak van die breinspoel gedagtes wat elke dag so volop deur die
> media in hulle koppe ingeprop word.

Ek dink nie julle besef hoe seer die spanning
in die wereld op die oomblik ook tussen
Moslem en Moslem is nie. Die militante deel
van Islam ( en sy tuisgekweekte selle wat
orals opslaan) het dit teen die Weste, maar
meer spesifiek teen die VSA wat MILITANT teen
die kultuur van die Moslems is.
Hier in Toronto het hulle nou onlangs een
van die tuisontwikkelde selle van die kant gemaak.
Die groepie was besig om planne te maak vir
bomme om dinge in Toronto en Ottawa op te
blaas. Ek kyk nou die aand weer na 'n program
op TV daaroor. Ek het geweet dat die RCMP
een mol in die groep gehad het ('n Moslem
wat mol gespeel het omdat hy gevoel het die
hele onderneming sal die Moslem-gemeenskap
skaad.) Maar in die program openbaar hulle
dat daar 'n tweede mol was, waarvan die eerste
een nie eens geweet het nie. ( Die een mol
praat openlik op TV. Die ander een is glo in
die witness protection program.)

Gloudina
Re: George Bush se Irak [boodskap #114527 is 'n antwoord op boodskap #114524] Ma, 10 September 2007 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 10 Sep 2007 09:06:29 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:dc37e3tg5r20nfjmpip7gegg42s7mi5j03@4ax.com...
>> On Sun, 9 Sep 2007 06:16:55 +0200, "Alwyn Van Rooyen"
>> wrote:
>
> Dave ek stem met jou saam dat die Moslem geloof nog baie kak gaan veroorsaak
> in die wereld. Gaan kyk gerus na die stukkie.
> &eurl=http%3A%2F%2Fsouthafricasucks%2Eblogspot%2Ecom%2F
>
> Interesant dat Europa ook stadig maar seker begin agterkom dat jy jou eie
> moet beskerm. En geen land doen dit so in die ope soos Denemarke op die
> oomblik nie. Dit vat baie lank vir sommige mense om die waarheid te sien, en
> ontslae te raak van die breinspoel gedagtes wat elke dag so volop deur die
> media in hulle koppe ingeprop word.
>
>

Dankie Riaan, ek is besig om dit te buffer en sal dus oor 'n paar
minute daarna kyk. Ek dink dat ons probleem nie sleg die militantheid
van die moslems is nie, maar ook die veraad in eie geledere.

Hier sien ek wit meisies met Indiërs hand aan hand loop (ek het
huurders gehad bestaande uit 'n Nederlands gebore Afrikaanssprekende
meisie getroud met 'n Pakistani) en ek weet werklik nie hoe hulle hul
godsdiens verskkiille hanteer nie. Dit is asof godsdiens vir hulle 'n
bysaak is.

Op ons nuusgroep sien ons blankes wat uiters simpatiek teenoor hulle
kultuur en godsdiens reageer, en dit maak dat ons vyande selfs nader
is as wat ooglopend blyk.

Daar het ek nou na die youtube video gekyk. Dit ondersteun alles wat
ek hier gesê het. Miskien moet ons dié thread se tema verander na
'oogklappe'.
Re: George Bush se Irak [boodskap #114549 is 'n antwoord op boodskap #114504] Di, 11 September 2007 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Sep 2007 09:46:10 +0200, "Alwyn Van Rooyen"
wrote:

> Ek wonder of hulle besef watter gemors dit sal afgee as Iran daadwerklik
> betrokke raak by die regering van Irak. 'n Superstaat met mal "mulla's" aan
> bewind. Met kernwapens. Met die grootste weermag in die midde ooste. Met
> beheer oor BAIE olie. Scary.

Klink soos Amerika - 'n superstaat met baie olie, baie kernwapens en
fundamentaliste in beheer.
Re: George Bush se Irak [boodskap #114550 is 'n antwoord op boodskap #114505] Di, 11 September 2007 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 08 Sep 2007 10:34:09 +0200, Dave wrote:

> Jy kan nie ernstig wees met jou vraag of hulle besef watse gemors dit
> sou afgee nie. Dit sou arrogant wees om te dink dat jy gevare sien wat
> die Bush regering nie sien nie.
>
> Ek is 'n Bush ondersteuner. Ek wonder hoeveel mense besef dat die
> moslem droom is om die wêreld te regeer. En dat hulle daadwerklik
> optree om dit te probeer doen.

He,he....
En dat Bush se droom is dat Amerika die wêreld moet regeer. En dat
hulle daadwerklik optree om dit te probeer doen

> Daar het hartseer dinge gebeur in Irak. Daar gebeur steeds hartseer
> dinge in Irak wat geen mens anders as 'n moslem sou wou sien gebeur
> nie.

Shit! Was dit die Moslems wat daai B52's gevlieg het???

In Suid Afrika is mense gearresteer wat die malles van die Ooste
gehelp het om kernwapens te ontwikkel. Scary sê jy.

Ja en onder hulle was jou en Bush se vennote die Pakistani's en die
Israeli's
Re: George Bush se Irak [boodskap #114551 is 'n antwoord op boodskap #114518] Di, 11 September 2007 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Sep 2007 08:44:02 +0200, Dave wrote:

> Ek dink dat SA neig in die rigting van 'n moslem land te word. 'n
> Massa van die regeringslede en regsgeleerdes is heelwaarskynlik
> moslem, wat 'n toegewings houding te weeg bring.

Hoo nou Sarel. hoo nou.... Die is bietjie baie ver out there...

>
Re: George Bush se Irak [boodskap #114719 is 'n antwoord op boodskap #114518] So, 16 September 2007 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
.
> In (ek dink) België, was daar nou 'n optog/betoging teen
> moslem_immigrasie. Dit blyk dat hulle (moslems) tog
> teenstand begin kry (met teenstand teen die teenstand).

Ek kan regtig nie verstaan waarom alles wat westers is afgekraak word, maar
die toestroming na VSA, Europa, Australie ens neem toe. As jy nie van hul
lewenswyse hou nie, wat soek jy daar?
Re: George Bush se Irak [boodskap #114720 is 'n antwoord op boodskap #114549] So, 16 September 2007 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Klink soos Amerika - 'n superstaat met baie olie, baie kernwapens en
> fundamentaliste in beheer.

Die verskil is dat Amerikaners ten minste 'n kans kry om hulle regering dmv
verkiesings te verander.
Re: George Bush se Irak [boodskap #114722 is 'n antwoord op boodskap #114719] So, 16 September 2007 14:29 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 16 Sep 2007 14:59:13 +0200, "Alwyn Van Rooyen"
wrote:

> .
>> In (ek dink) België, was daar nou 'n optog/betoging teen
>> moslem_immigrasie. Dit blyk dat hulle (moslems) tog
>> teenstand begin kry (met teenstand teen die teenstand).
>
> Ek kan regtig nie verstaan waarom alles wat westers is afgekraak word, maar
> die toestroming na VSA, Europa, Australie ens neem toe. As jy nie van hul
> lewenswyse hou nie, wat soek jy daar?
>

Ons het tipiese voorbeelde daarvan hier.
Ons lê op die strand in die son en sonbruin, en van die blanke vrouens
'afro', hul hare en die gelaatskleur word so donker as prakties
moontlik gegrimmeer. Sowat 'n dekade en 'n half gelede of tyd in dier
voege, was dit mode om 'n kombersbaadjie te dra wat lyk soos Dorkas op
die plaas om haar draai in die winter.

In tussen, probeer dieselfde swartes wat hulself as anti-blank
voordoen, om soveel as moontlik te verwesters. Die gesigte word wit
gesmeer met spesiale middels en die hare word styl gemaak.
Kultuurklere word vervang met ski-pants en hulle het geen taalrespek
nie, en maak selfs Engels hul huistaal.

As hulle dan nie van die witmense hou nie, waarom probeer hulle wit
lyk, wit aantrek en wit praat.
Vorige onderwerp: Appartheid
Volgende onderwerp: Re: !!! = the most important info in your life? read inside!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:46:26 MGT 2024