Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby WB
Rugby WB [boodskap #114601] Do, 13 September 2007 09:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie gaan dit wen?
Wie behoort dit te wen?
Watter span of spanne ondersteun jy?
Re: Rugby WB [boodskap #114609 is 'n antwoord op boodskap #114601] Do, 13 September 2007 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:1189675817.585551@vasbyt.isdsl.net...

> Wie gaan dit wen?
Seker NZ, maar ek hoop vir SA

> Wie behoort dit te wen?
Behoort in watse opsig. Op vorm, seker NZ,

> Watter span of spanne ondersteun jy?
SA, Namibia, Italy
Re: Rugby WB [boodskap #114612 is 'n antwoord op boodskap #114601] Do, 13 September 2007 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Sep 2007 11:30:27 +0200, "Annette" wrote:

> Wie gaan dit wen?

SA
Re: Rugby WB [boodskap #114619 is 'n antwoord op boodskap #114609] Do, 13 September 2007 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos jy sê, die logiese keuse is NZ, maar ons skreeu hard vir die
Biltongboere wat amper die spul Iere vasgevat het! Dit sal lekker wees as
die Bokke kon wen en hulle kanse het net verbeter met Jean de Villiers wat
uit is en Schalkie wat so baie strafskoppe afstaan. Nou nog net Jean Smith
van onslae raak en dinge lyk al beter. Beide die Jean's glo mos om bal uit
te gee is 'n sonde!

"Riaan" skryf in boodskap news:1189688757.633070@vasbyt.isdsl.net...
> "Annette" wrote in message
> news:1189675817.585551@vasbyt.isdsl.net...
>
>> Wie gaan dit wen?
> Seker NZ, maar ek hoop vir SA
>
>> Wie behoort dit te wen?
> Behoort in watse opsig. Op vorm, seker NZ,
>
>> Watter span of spanne ondersteun jy?
> SA, Namibia, Italy
>
Re: Rugby WB [boodskap #114625 is 'n antwoord op boodskap #114601] Do, 13 September 2007 14:15 Na vorige boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
All Blacks of die Bokke

Bokke

Bokke, Frankryk, en Tonga

"Annette" skryf in boodskap news:1189675817.585551@vasbyt.isdsl.net...
> Wie gaan dit wen?
> Wie behoort dit te wen?
> Watter span of spanne ondersteun jy?
>
Vorige onderwerp: Sokker
Volgende onderwerp: WB rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:09:53 MGT 2024