Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dit laat haar koud!
Dit laat haar koud! [boodskap #11395] Ma, 17 November 1997 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Nov 1997 11:19:56 +0200, "Leendert van Oostrum" wrote:
><<>In die konteks van berigte van vroue en kinders wat sinneloos vermoor word,
> het Gloatina Ot het die volgende kil verklaring uitgereik:
>
> "Eers as ek hoor dat wit seuns in die tronke papgeslaan is, net omdat hulle
> iets kritiseer,sal ek begin opgewonde raak."
>
> Jimmy Kruger, minister van polisie onder Vorster: Toe joernaliste hom vra
> wat sy reaksie is op die dood van Biko, was sy berugte antwoord:
>
> "Dit laat my koud".>>

Die verskil is natuurlik dat Kruger gese het dit laat hom koud OMDAT
iemand pap geslaan is.

En dat Gloudina se dit laat haar koud as NIE papgeslaan word nie.

Daar is natuurlik een moerse verskil tussen die twee stellings.

(Leendert, is jy OK? Hoekom praat jy so baie kak deesdae?)
Re: Dit laat haar koud! [boodskap #11418 is 'n antwoord op boodskap #11395] Di, 18 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf

in antwoord op Leendert van Oostrum:
>> In die konteks van berigte van vroue en kinders wat
>> sinneloos vermoor word, het Gloatina Ot het die
>> volgende kil verklaring uitgereik:
>>
>> "Eers as ek hoor dat wit seuns in die tronke papgeslaan is,
>> net omdat hulle iets kritiseer, sal ek begin opgewonde raak."
>>
>> Jimmy Kruger, minister van polisie onder Vorster: Toe joernaliste
>> homvra wat sy reaksie is op die dood van Biko, was sy berugte
>> antwoord:
>>
>> "Dit laat my koud".
>
> Die verskil is natuurlik dat Kruger gese het dit laat hom koud OMDAT
> iemand pap geslaan is.
>
> En dat Gloudina se dit laat haar koud as NIE papgeslaan word nie.
>
> Daar is natuurlik een moerse verskil tussen die twee stellings.
>
> (Leendert, is jy OK? Hoekom praat jy so baie kak deesdae?)

Liewe Koos,

Jy is al dikwels op hierdie nuusgroep deur talle bydraers
daarop gewys dat wanneer jy iets lees, jy iets anders daarin
verstaan as wat bedoel is. As 'n mens dit doelbewus doen,
word die waarheid verdraai. As 'n mens dit onwillekeurig doen,
is daar sprake van funksionele ongeletterd.

Gloudina het uitdruklik geskryf dat daar 'n voorwaarde aan
verbonde is vir haar om opgewonde te raak wanneer wit seuns
in tronke papgeslaan word: "net omdat hulle iets kritiseer". Dit
beteken dat as hierdie spesifieke voorwaarde nie nagekom word
nie, dan sal sy nie opgewonde raak nie. Wat beteken dit as sy
nie opgewonde raak nie? Sy is onbetrokke of koud.

As Leendert Gloudina nie uitgetrap het oor haar afskuwelike
uitspraak nie, sou ek dit gedoen het. Daar bly sy lekker rustig
in Kanada en maak onmenslike uitsprake oor die geweldadige
lotgevalle van mense in Suid Afrika - en jy probeer haar regverdig!
Julle twee het waansinnig geword - of julle is met 'n afskuwelike
agenda besig. Onthou, meeste mense wat hierdie nuusgroep
lees, is in staat om hulle eie gevolgtrekkings te maak. Nog ek,
nog Leendert, nog jy en nog Gloudina sal hulle kan beinvloed.

Ek, soos meeste ander deelnemers aan hierdie nuusgroep,
verwelkom kritiek en teenstandpunte. Dis wat 'n demokrasie
gesond hou. Maar wat julle twee nou aanvang, is sieklik. Kry
liewers end daarmee en begin julle saak konstruktief stel.

Alles van die beste aan al die mense
At de Lange
Re: Dit laat haar koud! [boodskap #11419 is 'n antwoord op boodskap #11395] Di, 18 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
>> "Eers as ek hoor dat wit seuns in die tronke papgeslaan is, net omdat hulle
>> iets kritiseer,sal ek begin opgewonde raak."

Dis nou "sal ek opgewonde raak oor die
moontlike kans dat wit seuns ook papgeslaan
word vir politieke redes." Sover ek weet, is
daar nog geen tekens van nie. So ek weet nou
nie waaroor ou Leendert rant nie.

> Die verskil is natuurlik dat Kruger gese het dit laat hom koud OMDAT
> iemand pap geslaan is.
>
> En dat Gloudina se dit laat haar koud as NIE papgeslaan word nie.

Niks laat my koud nie. Dis weer ou Leendert
se injeksies van gif, wat hy dan self probeer
analiseer en refuteer, soos 'n terrier wat
niks anders het om te doen nie.

Gloudina
Re: Dit laat haar koud! [boodskap #11435 is 'n antwoord op boodskap #11395] Wo, 19 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 11/18/97 4:51PM, in message , @igs.net wrote:

>
> Dis weer ou Leendert
> se injeksies van gif, wat hy dan self probeer
> analiseer en refuteer, soos 'n terrier wat
> niks anders het om te doen nie.
>
'n Terrier wat:
1. Gif kan spuit
2. Kan "analiseer" en "refuteer", en
3. eintlik nog verveeld is, omdat hy "niks anders het om te doen nie".

Nou't al die hondetelers die ore gespits. Hier's 'n gewaarborgde wenner,
uit die boonste rakke!
Re: Dit laat haar koud! [boodskap #11457 is 'n antwoord op boodskap #11395] Vr, 21 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Nov 1997 05:36:37 GMT, "AM de Lange" wrote:
<<>Liewe Koos,
>
> Jy is al dikwels op hierdie nuusgroep deur talle bydraers
> daarop gewys dat wanneer jy iets lees,..>>>

Sies At. Waar kom jy vandaan hiermee?!!

Soveel veralgemenings, soveel vae meningskeppings, soveel losse
stellings van die "almal weet dat ..." soort in een sin!!!

Seriously ou blaar, na die sin vat ek jou glad nie meer ernstig op as
jy prekerig raak nie.
Re: Dit laat haar koud! [boodskap #11458 is 'n antwoord op boodskap #11395] Vr, 21 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi
> <<>Liewe Koos,
>>
>> Jy is al dikwels op hierdie nuusgroep deur talle bydraers
>> daarop gewys dat wanneer jy iets lees,..>>>
>
>
> Sies At. Waar kom jy vandaan hiermee?!!
>
> Soveel veralgemenings, soveel vae meningskeppings, soveel losse
> stellings van die "almal weet dat ..." soort in een sin!!!
>
> Seriously ou blaar, na die sin vat ek jou glad nie meer ernstig op as
> jy prekerig raak nie.

Liewe Koos.

Ek is self baie vergeetagtig. Gelukkig onthou ek party dinge.

Ek sal onthou dat jy my na dese nie meer ernstig sal opneem
nie, veral nie as ek so prekerig raak nie.

Beste wense
At de lange
Re: Dit laat haar koud! [boodskap #11468 is 'n antwoord op boodskap #11395] So, 23 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 21 Nov 1997 16:02:58 GMT, "AM de Lange" wrote:
<<>Ek sal onthou dat jy my na dese nie meer ernstig sal opneem
> nie, veral nie as ek so prekerig raak nie.>>

Jy reageer nie eers op die feit dat jy so lelik menings vorm in jou
reaksie nie?!

Pla meningvorming jou nie meer nie, of is dit OK as jy dit doen?
Re: Dit laat haar koud! [boodskap #11503 is 'n antwoord op boodskap #11395] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article ...
> Die verskil is natuurlik dat Kruger gese het dit laat hom koud OMDAT
> iemand pap geslaan is.
>
> En dat Gloudina se dit laat haar koud as NIE papgeslaan word nie.
>
> Daar is natuurlik een moerse verskil tussen die twee stellings.
>
> (Leendert, is jy OK? Hoekom praat jy so baie kak deesdae?)

Foutjie, Koos!

Gloatina het dit duidelik gestel dat dit haar koud laat as wit seuns nie in
tronke papgeslaan word nie.

Elders mag hulle dus papgeslaan word, ongeag of hulle wit seuns is of nie -
dit laat haar koud.

Oënskynlik laat Gloatina se stelling jou koud, Koos?

Leendert
Re: Dit laat haar koud! [boodskap #11537 is 'n antwoord op boodskap #11395] Wo, 26 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 1997 09:03:23 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

Jy se nie of jy OK is nie.
Vorige onderwerp: Aan GRIET, en eendersdenkendes, met liefde............
Volgende onderwerp: Re: Re:Gloudina, Leendert, Lou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 22:18:21 MGT 2024