Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hallo almal :-)
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1144] Do, 10 Julie 2003 17:42 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Jul 2003 09:57:06 -0400, Katryn wrote:
> My diensverskaffer het toe die daad gedoen, en hier is ek!! :-)
> Gesels later. Moet nou eers gou hardloop en aan die gang kom met die
> dag. Dankie vir die uitnodiging, Speedy!
>
> Streepmuis
> :-)

Streepmuis...! Laat Veldmuis die eeerste wees om jou welkom te heet.
Dit is lekker om jou hier te hê: En jou diensverskaffer (baie mooi
Atteense woord - in Afrikaans is dit 'n Service Provider:-))) verdien
'n kompliment.

Veldmuis
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1145 is 'n antwoord op boodskap #1144] Do, 10 Julie 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Jul 2003 13:55:32 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Streepmuis...! Laat Veldmuis die eeerste wees om jou welkom te heet.
>> Dit is lekker om jou hier te hê: En jou diensverskaffer (baie mooi
>> Atteense woord - in Afrikaans is dit 'n Service Provider:-))) verdien
>> 'n kompliment.
>
> HEY Veldmuis!! :-))
> Ja, my Service Provider verdien wraggies 'n feathertjie (dis mos
> afrikaans vir 'pluimpie'?) :-)))
>
> Sjoe, ek sit die hele oggend op hete kole en dog dat my
> teenwoordigheid hier nou 'n sure conversation stopper gaan wees? :-)
>
conversation stopper?
Het jy enig een gehoor sê "Sjuut.... hier's Katryn..." ?
Nou gaan daar geskinner word !

Hierdie is die verkennerspos. Hier lewer ons verslag en opinies oor
wat anderkant aangaan.
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1146 is 'n antwoord op boodskap #1145] Do, 10 Julie 2003 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Jul 2003 20:22:26 +0200, Speedy Gonzales wrote:
>>
>> HEY Veldmuis!! :-))
>> Ja, my Service Provider verdien wraggies 'n feathertjie (dis mos
>> afrikaans vir 'pluimpie'?) :-)))
>>

Exactly!
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1147 is 'n antwoord op boodskap #1144] Do, 10 Julie 2003 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Jul 2003 14:42:36 -0400, Katryn wrote:
>
> Aaah, 'kay - I geddit. Moet ons tjoklits vir jou en Lorinda stuur as
> ons hier wil deelneem, of is witblits ook okay?

Lorinda en ek het besluit om minder te drink,
maar jou aankoms hier moet gevier word:-)
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1153 is 'n antwoord op boodskap #1144] Do, 10 Julie 2003 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is net hier!!!

En gelees oor julle liefde vir die muis GRRRRRRR

my kat is in traning! hij het al baie muise gevang, opgepas!!

En ja stuur vir my asseblief ook 'n botteltjie ,

btw, baie welkom hier op die muisgroep.

GrRico

"Katryn" skryf in boodskap news:rdfrgv0m2ab0d79g4e6js3nbkijkogo7n0@4ax.com...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Lorinda en ek het besluit om minder te drink,
>> maar jou aankoms hier moet gevier word:-)
>
> Reg - ek stuur dan 'n bottel "hillbilly pop" na SA en een na Engeland.
> Ek sal seker ook 'n bottel na Holland moet stuur vir ons Nederlandse
> vriend? Waar is Rico btw? Het ek en jy nie 'n ou takie wat ons nog
> moet afhandel nie? Wie het wie nou weer gedreig met sy kat?
> :-))))
>
> Die Streepmuis met haar moue opgerol en wat reg agter die Veldmuis
> staan!
> :-))
>
> Ou grappie oor Moonshine en so aan:
>
> "Old Jethro's next door's a-makin' moonshine again," the wife told her
> husband.
>
> "How can you tell?" he asked. "Did you smell it?"
>
> "Nope. But a bunch of mice from over to his place came over here this
> morning and beat the crap out of our cats."
>
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1156 is 'n antwoord op boodskap #1144] Do, 10 Julie 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:rdfrgv0m2ab0d79g4e6js3nbkijkogo7n0@4ax.com...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Lorinda en ek het besluit om minder te drink,
>> maar jou aankoms hier moet gevier word:-)
>
> Reg - ek stuur dan 'n bottel "hillbilly pop" na SA en een na Engeland.

Baie baie welkom Katryn! Ek moet jou waarsku, ek is 'n vrot drinker, ek het
dit nooit behoorlik leer doen nie...:-)

Lorinda
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1160 is 'n antwoord op boodskap #1144] Do, 10 Julie 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:turqgvo5ju1bqq77e4mhctq5mesjea21na@4ax.com...
> My diensverskaffer het toe die daad gedoen, en hier is ek!! :-)
> Gesels later. Moet nou eers gou hardloop en aan die gang kom met die
> dag. Dankie vir die uitnodiging, Speedy!
>
> Streepmuis
> :-)

Ons wag al van gisteraand af vir jou! Rico het vertel dat hy
verantwoordelikheid vir die koffie sal aaneem omdat Nederland glo beter
koffie produseer as Brazil.....

Lorinda
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1161 is 'n antwoord op boodskap #1160] Do, 10 Julie 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0dd5f0$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:turqgvo5ju1bqq77e4mhctq5mesjea21na@4ax.com...
>> My diensverskaffer het toe die daad gedoen, en hier is ek!! :-)
>> Gesels later. Moet nou eers gou hardloop en aan die gang kom met die
>> dag. Dankie vir die uitnodiging, Speedy!
>>
>> Streepmuis
>> :-)
>
> Ons wag al van gisteraand af vir jou! Rico het vertel dat hy
> verantwoordelikheid vir die koffie sal aaneem omdat Nederland glo beter
> koffie produseer as Brazil.....
>
> Lorinda

Ja en reken maar het bakkie is bruin hoor!!!!

Ek het nie gese ons produseer koffie nie!!!
ons maak die beste koffie, die koffie wat in 'n koppie kom.

GrRico
>
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1167 is 'n antwoord op boodskap #1161] Do, 10 Julie 2003 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Ons wag al van gisteraand af vir jou! Rico het vertel dat hy
>> verantwoordelikheid vir die koffie sal aaneem omdat Nederland glo beter
>> koffie produseer as Brazil.....
>>
>> Lorinda
>
> Ja en reken maar het bakkie is bruin hoor!!!!
>
> Ek het nie gese ons produseer koffie nie!!!
> ons maak die beste koffie, die koffie wat in 'n koppie kom.
>
> GrRico
>>

OEPS! En ek dog Nederland het skielik van tulips na koffie oorgeslaan terwyl
ek nie gekyk het nie...
:-)

Hoe maak julle dan koffie Rico? Deel jou geheim met ons, ons is betroubaar
en ondersteun die kompetisie wat jy wil reel.

Lorinda
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1172 is 'n antwoord op boodskap #1167] Do, 10 Julie 2003 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0dd9d3$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>> Ons wag al van gisteraand af vir jou! Rico het vertel dat hy
>>> verantwoordelikheid vir die koffie sal aaneem omdat Nederland glo beter
>>> koffie produseer as Brazil.....
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Ja en reken maar het bakkie is bruin hoor!!!!
>>
>> Ek het nie gese ons produseer koffie nie!!!
>> ons maak die beste koffie, die koffie wat in 'n koppie kom.
>>
>> GrRico
>>>
>
> OEPS! En ek dog Nederland het skielik van tulips na koffie oorgeslaan terwyl
> ek nie gekyk het nie...
> :-)
>
> Hoe maak julle dan koffie Rico? Deel jou geheim met ons, ons is betroubaar
> en ondersteun die kompetisie wat jy wil reel.
>
> Lorinda

Op watter planeet leef jy???

Ons het lankal niet tulpe meer, ons produseer dagga en XTC, ons handel weer
in mense, ons het dit duisende jare gelede ook al gedoen :-(

Koffie is net 'n dekmantel, vir ons maffiapraktyke.

Ons maak koffie met water Lorinda, ek dink dis die verskil :-)

GrRico
>
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1177 is 'n antwoord op boodskap #1172] Do, 10 Julie 2003 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0dde9a$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...

>
> Ons het lankal niet tulpe meer, ons produseer dagga en XTC, ons handel weer
> in mense, ons het dit duisende jare gelede ook al gedoen :-(
>
> Koffie is net 'n dekmantel, vir ons maffiapraktyke.
>
> Ons maak koffie met water Lorinda, ek dink dis die verskil :-)
>
> GrRico

Haai Rico ek is seker daar is darem nog 'n tulpie hier en daar.... Die
mensehandel is inderdaad aaklig en is 'n probleem orals, nie net in
Nederland nie. Ek is seker julle is nie erger as al die ander nie.

Die metode, Rico, gee ons die geheim van julle uitstaande koffie sodat ons
dit ook kan probeer om te sien of jy die waarheid praat. Anders kla ons jou
aan oor jy 'n monopolie in stand wil hou:-)

(en ons het mos al gese, op hierdie groep moet jy mededeelsaam wees:-))

Lorinda
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1184 is 'n antwoord op boodskap #1144] Do, 10 Julie 2003 23:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Daardie Nederlandse koffie van Rico klink nou erg lekker. Ek is
> toevallig ook 'n GROOT koffie liefhebber en drinker - koffiedrinker,
> hoor! Koffiedrinker...
> :-)))
>
Dalk sal ons kaaskoffie gaan drink :-)

GrRico
>
Re: Hallo almal :-) [boodskap #1188 is 'n antwoord op boodskap #1144] Vr, 11 Julie 2003 07:24 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:cqrrgvo8l5k34usq154kuq96u5i4io1vu3@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Baie baie welkom Katryn! Ek moet jou waarsku, ek is 'n vrot drinker, ek het
>> dit nooit behoorlik leer doen nie...:-)
>
> Dankie, Lorinda. Dit was nou heerlik om al die boodskappe te sien en
> die lekker geskerts tussen almal. Moeniewarrie oor die drinkery nie -
> ekself drink die afgelope 8 jaar ook maar bittermin. In SA het ons
> nogal baie gedrink. Maar dis lekker om sommer net te spot en voor te
> gee?
> :-)))

Ek wou julle net eintlik waarsku, sodat julle weet waarvoor julle julle
inlaat:-) Na die tweede rondte sal julle oor my moet klim om die volgende
een te bestel :-)) Ek het al baie gewens ek kon meer as een glas wyn drink,
dit kan nogal embarassing wees in sekere situasies om so totaal clueless te
wees.

Lorinda
Vorige onderwerp: die skim.
Volgende onderwerp: Gogga/goggo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:04:38 MGT 2024