Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette
Annette [boodskap #114436] Wo, 29 Augustus 2007 22:33 na volgende boodskap
new2usa[3]  is tans af-lyn  new2usa[3]
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 2007
Karma: 0
Junior Lid
Ek is bly dat hulle jou nie uit die groep geboelie het nie

Ek lees en geniet jou poste vir jare . Ek reken ek is een van baie lesers
wat vir lang tye geen bydraes maak nie, maar uitsien na mense soos jy se
skrywes

Ek het die Kaap vroeër die jaar in SA getoer. Sou jou graag wou hallo sê
Re: Annette [boodskap #114437 is 'n antwoord op boodskap #114436] Do, 30 Augustus 2007 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"new2usa" skryf in boodskap news:46d5f447$0$6444$4c368faf@roadrunner.com...
> Ek is bly dat hulle jou nie uit die groep geboelie het nie
>
> Ek lees en geniet jou poste vir jare . Ek reken ek is een van baie lesers
> wat vir lang tye geen bydraes maak nie, maar uitsien na mense soos jy se
> skrywes
>
> Ek het die Kaap vroeër die jaar in SA getoer. Sou jou graag wou hallo sê
---Ek sien op jou boodskapbron iets van 'n 'roadrunner'......eh, jy's nie
dalk Streepmuis alias Kooitryn nie?
>
Re: Annette [boodskap #114444 is 'n antwoord op boodskap #114436] Do, 30 Augustus 2007 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - Ek weet Katryn was vir 'n heen en weertjie hier - ken jy haar?

Annette

"new2usa" skryf in boodskap news:46d5f447$0$6444$4c368faf@roadrunner.com...
> Ek is bly dat hulle jou nie uit die groep geboelie het nie
>
> Ek lees en geniet jou poste vir jare . Ek reken ek is een van baie lesers
> wat vir lang tye geen bydraes maak nie, maar uitsien na mense soos jy se
> skrywes
>
> Ek het die Kaap vroeër die jaar in SA getoer. Sou jou graag wou hallo sê
>
Re: Annette [boodskap #114445 is 'n antwoord op boodskap #114437] Do, 30 Augustus 2007 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester, jy gaan gestraf word dat jy hop - jy moenie arme Torreke se siel
so uittrek nie;))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:sqmdneyFFN80wkvbRVnytQA@saix.net...
>
> "new2usa" wrote in message
> news:46d5f447$0$6444$4c368faf@roadrunner.com...
>> Ek is bly dat hulle jou nie uit die groep geboelie het nie

>> Ek lees en geniet jou poste vir jare . Ek reken ek is een van baie lesers
>> wat vir lang tye geen bydraes maak nie, maar uitsien na mense soos jy se
>> skrywes

>> Ek het die Kaap vroeër die jaar in SA getoer. Sou jou graag wou hallo sê
> ---Ek sien op jou boodskapbron iets van 'n 'roadrunner'......eh, jy's nie
> dalk Streepmuis alias Kooitryn nie?


>
Re: Annette [boodskap #114455 is 'n antwoord op boodskap #114445] Vr, 31 Augustus 2007 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" < wrote
> Suidwester, jy gaan gestraf word dat jy hop - jy moenie arme Torreke se
> siel so uittrek nie;))

Ek mag baie dinge wees, maar "arme" is ek nie.
Re: Annette [boodskap #114456 is 'n antwoord op boodskap #114437] Vr, 31 Augustus 2007 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" > Ek lees en geniet jou poste vir jare . Ek reken ek is een van baie lesers[/color]
>> wat vir lang tye geen bydraes maak nie, maar uitsien na mense soos jy se
>> skrywes

>> Ek het die Kaap vroeër die jaar in SA getoer. Sou jou graag wou hallo sê
> ---Ek sien op jou boodskapbron iets van 'n 'roadrunner'......eh, jy's nie
> dalk Streepmuis alias Kooitryn nie?

Die volgende aanhaling kom uit die persoon se plasing onder die naam
"Suidwester"

> Ek het baie simpatie vir jou omdat die manne met hulle "imaginary friend"
> Jesus/God jou met hulle breinloosheid jou aanval. Die sindroom (imaginary
> friend) word gewoonlik ontgroei in die kleuterstadium. Dit is disfunksie
> van die brein wat ek en jy nie kan behandel nie.

Dit lyk nie vir my na Katryn se styl nie.
Re: Annette [boodskap #114458 is 'n antwoord op boodskap #114455] Vr, 31 Augustus 2007 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:cqydnUdS6OokXUrbnZ2dnUVZ8vidnZ2d@saix.net...
>
> "Annette" < wrote
>> Suidwester, jy gaan gestraf word dat jy hop - jy moenie arme Torreke se
>> siel so uittrek nie;))
>
> Ek mag baie dinge wees, maar "arme" is ek nie. ---Dis jou opinie!
>
Re: Annette [boodskap #114459 is 'n antwoord op boodskap #114456] Vr, 31 Augustus 2007 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:27qdnZnC0dQmXErbnZ2dnUVZ8tGqnZ2d@saix.net...
>
>>> Ek het die Kaap vroeër die jaar in SA getoer. Sou jou graag wou hallo sê
>> ---Ek sien op jou boodskapbron iets van 'n 'roadrunner'......eh, jy's nie
>> dalk Streepmuis alias Kooitryn nie?
>
> Die volgende aanhaling kom uit die persoon se plasing onder die naam
> "Suidwester"
>
>> Ek het baie simpatie vir jou omdat die manne met hulle "imaginary friend"
>> Jesus/God jou met hulle breinloosheid jou aanval. Die sindroom (imaginary
>> friend) word gewoonlik ontgroei in die kleuterstadium. Dit is disfunksie
>> van die brein wat ek en jy nie kan behandel nie.
>
> Dit lyk nie vir my na Katryn se styl nie.
---Behlawe dat sy wel die Kaap besoek het vroeër vanjaar en so slinks soos
die houtjie van die galg is. Ook sy kan draaie loop soos die
draaigatjakkals oor dinge...soos jy!
>
Re: Annette [boodskap #114467 is 'n antwoord op boodskap #114455] Vr, 31 Augustus 2007 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Olraait, bene dan.
:))

"Torreke" skryf in boodskap news:cqydnUdS6OokXUrbnZ2dnUVZ8vidnZ2d@saix.net...
>
> "Annette" < wrote
>> Suidwester, jy gaan gestraf word dat jy hop - jy moenie arme Torreke se
>> siel so uittrek nie;))
>
> Ek mag baie dinge wees, maar "arme" is ek nie.
>
Re: Annette [boodskap #114470 is 'n antwoord op boodskap #114467] Sa, 01 September 2007 06:24 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy arme bene!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:1188580095.180459@vasbyt.isdsl.net...
> Olraait, bene dan.
> :))
>
> "Torreke" wrote in message
> news:cqydnUdS6OokXUrbnZ2dnUVZ8vidnZ2d@saix.net...

>> "Annette" < wrote
>>> Suidwester, jy gaan gestraf word dat jy hop - jy moenie arme Torreke se
>>> siel so uittrek nie;))

>> Ek mag baie dinge wees, maar "arme" is ek nie.


>
Vorige onderwerp: Manlik of vroulik
Volgende onderwerp: Om te weet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:32:26 MGT 2024