Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 Maal Cullinan
2 Maal Cullinan [boodskap #114399] Ma, 27 Augustus 2007 19:26 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114400 is 'n antwoord op boodskap #114399] Di, 28 Augustus 2007 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Aug 27, 9:26 pm, Dave wrote:
> Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
> toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.

Ek wonder of dit die "skaapkop" is wat Siener van Rensburg voorspel
het?
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114423 is 'n antwoord op boodskap #114399] Wo, 29 Augustus 2007 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, maar nou vandag, al klaar, word daar getwyfel oor die bestaan van die sg
nuwe groot diamant.
Blykbaar het niemand dit nog gesien nie.
Almal moet die vinder glo.

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:5o86d3d04466fm3n136j1u4mgojvlr0pdc@4ax.com...
>
>
> Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
> toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
>
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114424 is 'n antwoord op boodskap #114400] Wo, 29 Augustus 2007 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die skaapkoppe is diegene wat die storie glo.

Presies waar is hierdie klip gevind?
Kan iemand vir my 'n skakel gee?

Kan iemand ook asb vir my die boek en bladsy nommer gee van die boek waar
"Siener" van die skaapkopdiamant praat?

Annette

"Walter die Wonderman" wrote in message
news:1188281782.082094.52930@k79g2000hse.googlegroups.com...
> On Aug 27, 9:26 pm, Dave wrote:
>> Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
>> toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
>> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
>
> Ek wonder of dit die "skaapkop" is wat Siener van Rensburg voorspel
> het?
>
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114427 is 'n antwoord op boodskap #114399] Wo, 29 Augustus 2007 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Aug 2007 21:26:17 +0200, Dave wrote:

> Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
> toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.

Die nuwe fonds gaan uitdraai om klein vir stuk glas te wees.
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114446 is 'n antwoord op boodskap #114427] Do, 30 Augustus 2007 14:16 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai, hoe kan jy so iets sê? Daar is glo 'n pragtige prentjie van dit op
Wikkipedia - groen, geslyp en gepoleer, de lot!
:))
Annette

"Ferdi" skryf in boodskap news:tpfad3963uo8mat819uo2vq6ci0nl17aia@4ax.com...
> On Mon, 27 Aug 2007 21:26:17 +0200, Dave wrote:
>
> > toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
>> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
>
> Die nuwe fonds gaan uitdraai om klein vir stuk glas te wees.
>
Vorige onderwerp: Suidwester
Volgende onderwerp: soc.culture.south-africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:44:11 MGT 2024