Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 x Gepos
2 x Gepos [boodskap #114289] Wo, 15 Augustus 2007 08:00 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Skuus vir dubbel pos
maar na ek op Francois se pos gereageer het,
het dit nie verskyn tot na ek dit vir 'n tweede keer gepos het onder
'n ander thread.
Toe verskyn dit nou saam met Ferdi s'n, en dit is waarom dit 2 keer
daar is.
Re: 2 x Gepos [boodskap #114294 is 'n antwoord op boodskap #114289] Wo, 15 Augustus 2007 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Aug 2007 10:00:52 +0200, Dave wrote:

> Skuus vir dubbel pos
> maar na ek op Francois se pos gereageer het,
> het dit nie verskyn tot na ek dit vir 'n tweede keer gepos het onder
> 'n ander thread.
> Toe verskyn dit nou saam met Ferdi s'n, en dit is waarom dit 2 keer
> daar is.

En dit nog op 'n dooie groep ook!
Re: 2 x Gepos [boodskap #114297 is 'n antwoord op boodskap #114289] Wo, 15 Augustus 2007 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> Skuus vir dubbel pos
> maar na ek op Francois se pos gereageer het,
> het dit nie verskyn tot na ek dit vir 'n tweede keer gepos het onder
> 'n ander thread.
> Toe verskyn dit nou saam met Ferdi s'n, en dit is waarom dit 2 keer
> daar is.

..en nou is jy sommer drie keer in die kuberruim verewig oor dieselfde
ding.

Ek het met 'n skok agtergekom mens se skrywes agtervolg jou laaaank,
soos 'n sousboontjiewind. Ek het nog van my ou skrywes van 1996 ontdek
toe ek nou-die-dag 'n soek doen.
Re: 2 x Gepos [boodskap #114301 is 'n antwoord op boodskap #114297] Wo, 15 Augustus 2007 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Aug 2007 04:24:10 -0700, Koot wrote:

>
> Dave wrote:
>> Skuus vir dubbel pos
>> maar na ek op Francois se pos gereageer het,
>> het dit nie verskyn tot na ek dit vir 'n tweede keer gepos het onder
>> 'n ander thread.
>> Toe verskyn dit nou saam met Ferdi s'n, en dit is waarom dit 2 keer
>> daar is.
>
> ..en nou is jy sommer drie keer in die kuberruim verewig oor dieselfde
> ding.
>
> Ek het met 'n skok agtergekom mens se skrywes agtervolg jou laaaank,
> soos 'n sousboontjiewind. Ek het nog van my ou skrywes van 1996 ontdek
> toe ek nou-die-dag 'n soek doen.

Ek het dit ook al agtergekom Koot, en presies soos jy, agtervolg
gevoel. Somtyds selfs in 'n verleentheid gevoel oor my eie skrywes.
Maar die ergste gaan wees wanneer Francois eendag die deur weer gaan
oopmaak om die argiewe vir sy agterkleinkinders te wys, en tot sy
verstomming gaan uitvind dat sy een paragraaf koebaaisê briefie die
nuusgroep tot hernude lewe geskok het terwyl hy die sleutel in die
onderste laai van die sideboard gebere het.
Re: 2 x Gepos [boodskap #114317 is 'n antwoord op boodskap #114301] Do, 16 Augustus 2007 11:35 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Maar die ergste gaan wees wanneer Francois eendag die deur weer gaan
> oopmaak om die argiewe vir sy agterkleinkinders te wys, en tot sy
> verstomming gaan uitvind dat sy een paragraaf koebaaisê briefie die
> nuusgroep tot hernude lewe geskok het terwyl hy die sleutel in die
> onderste laai van die sideboard gebere het.

Ek dink dis GB Shaw wat gesê het "Die berigte van my heengaan was
effens oordrewe..."
Vorige onderwerp: Al wat die Kaap het...
Volgende onderwerp: En so sterf die ng 'n pynlike, uitgerekte dood.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:09:58 MGT 2024