Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Israelwaarheid deur JW12
Die Israelwaarheid deur JW12 [boodskap #114124] Di, 05 Junie 2007 00:10 na volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die Israelwaarheid op KletsKerk, deur JW12 ...

Die begin van JW12 se skrywes op KletsKerk se Israelwaarheid-draad is
hier :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=asc&start=15

Die bladsy waar die studie oor Moses se Kusitiese Vrou is, is hier
(bladsy 15) :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=asc&start=210

Die bladsy waar die studie oor die Hofdienaar van Ethiopie is, is hier
(bladsy 13) :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=asc&start=180

Die bladsy waar die studie oor die Twee Sade is, is hier (bladsy
23) :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=asc&start=330

Bladsy 8 van die Israelwaarheid-draad bevat ook baie omvattende
studies :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=asc&start=105

En hier is die Bybelstudie oor die Heidene en die Nasies in die Nuwe
Testament :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=3131

Die volgende drade op KletsKerk bevat ook aanvullende en insiggewende
studies van JW12 --

- Oor die Naturelle en Adam se geslag :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=2759&start=0

- Oor die Jode :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=3010&start=0

- Oor Boerevryheid :

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=2651&start=0

Lekker lees

Jim
Re: Die Israelwaarheid deur JW12 [boodskap #114125 is 'n antwoord op boodskap #114124] Di, 05 Junie 2007 05:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 04 Jun 2007 17:10:45 -0700, "Jim Again..."
>
> Lekker lees
>
> Jim

LOL... ek wonder of enige iemand op herdie groep ooit op enige van jou
skakels kliek. Kom ons toets dit en kyk of iemand my bewering weerlê.
Re: Die Israelwaarheid deur JW12 [boodskap #114176 is 'n antwoord op boodskap #114124] So, 17 Junie 2007 14:17 Na vorige boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 5, 2:10 am, "Jim Again..." wrote:
> Die Israelwaarheid op KletsKerk, deur JW12 ...
>
> Die begin van JW12 se skrywes op KletsKerk se Israelwaarheid-draad is
> hier :
>
> http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=a...
>
> Die bladsy waar die studie oor Moses se Kusitiese Vrou is, is hier
> (bladsy 15) :
>
> http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=a...
>
> Die bladsy waar die studie oor die Hofdienaar van Ethiopie is, is hier
> (bladsy 13) :
>
> http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=a...
>
> Die bladsy waar die studie oor die Twee Sade is, is hier (bladsy
> 23) :
>
> http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=a...
>
> Bladsy 8 van die Israelwaarheid-draad bevat ook baie omvattende
> studies :
>
> http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=386&postdays= 0&postorder=a...
>
> En hier is die Bybelstudie oor die Heidene en die Nasies in die Nuwe
> Testament :
>
> http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=3131
>
> Die volgende drade op KletsKerk bevat ook aanvullende en insiggewende
> studies van JW12 --
>
> - Oor die Naturelle en Adam se geslag :
>
> http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=2759&start=0
>
> - Oor die Jode :
>
> http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=3010&start=0
>
> - Oor Boerevryheid :
>
> http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=2651&start=0
>
> Lekker lees
>
> Jim

------------------------------------------------------------ -----------------------


RAS IN DIE BYBEL


Ons hoef dus hoofsaaklik vier dinge te be-
wys, en dit is :

1) Dat Adam 'n Blanke was (reeds bewys).

2) Dat die volk Israel ook Blankes was (reeds
bewys).

3) Dat Israel (Blankes) nie mag vermeng nie.
(ook reeds bewys).

4) Dat daar geen 'vermenging' (verbastering)
kan onstaan tussen Blankes en Blankes nie.
Blankes en Blankes gee weer vir mens slegs
...Blankes !

Dws Adamiese heidene (Blankes) en Israeliete
(Blankes) gee ook weer vir 'n mens slegs Blan-
kes. - Weer eens dus geen verbastering nie.

As jy dus vandag 'n Blanke is, - dan stam jy
van Adam se suiwer nageslag af. - Dan is jy
'n Adamiet, en kwalifiseer jy om deel van Is-
rael (die uitverkore volk/ras) te wees - vol-
gens Romeine 11. Geen ander ras kwalifiseer
daarvoor nie.


Wat verklaar die Bybel aangaande die oor-
sprong van ons Blanke ras se Identiteit ?

Antwoord : Dat Adam die EERSTE Blanke was,
en dat Adam (en Eva) se suiwer nageslag ??k
Blankes was, dat Israel (al twaalf stamme) 'n
Blanke volk was, dat Christus 'n Blanke [nl die
oorsprong en die ras van Dawid] was, en dat
hulle NIE met pre-adamiese volke mog verbas-
ter (vermeng) het nie.


Die volgende gedeeltes bewys dat dit in die
Bybel oor 'n spesifieke RAS (naamlik Adam se
geslag) gaan ...


Israel is 'n Heilige Geslag / Ras :

Esra 9: 2 : "Want hulle het van h?lle dogters
vir hulleself en vir hul seuns geneem, sodat die
heilige geslag hom met die volke van die lande
vermeng het ; en die owerstes en die leiers
het in hierdie ontrou eerste die hand gehad."

(ESV) "For they have taken some of their
daughters to be wives for themselves and
for their sons, so that the holy race has
mixed itself with the peoples of the lands.
And in this faithlessness the hand of the
officials and chief men has been foremost."

(KJV) "For they have taken of their daugh-
ters for themselves, and for their sons : so
that the holy seed have mingled themselves
with the people of those lands : yea, the
hand of the princes and rulers hath been
chief in this trespass."

Hierbo is die woorde "geslag", "race" en "seed"
almal van die oorspronklike Hebreeuse woord
"zera" (Strong's H2233) afkomstig, wat letter-
lik "sperma" of "saad" beteken. Dit dui dus on-
getwyfeld op genetiese afkoms, naamlik RAS.
[Volgens Strong's en Young's].


En hier is hoe die Israeliete se fisiese voor-
koms gelyk het :

Klaagl. 4: 7 : "Haar (Israel se) vorste was hel-
derder as sneeu, witter as melk, rooier van lig-
gaam as korale, hulle gestalte 'n saffier."


Die Israeliete (Adamiete) kan bloos :

Esra 9: 6 : "...O my God, I am ashamed and
blush to lift my face to you, my God, for our
iniquities have risen higher than our heads,
and our guilt has mounted up to the hea-
vens." (ESV)

Job 16: 16 : "My gesig het rooi geword van
geween, en oor my ooglede is daar 'n dood-
skaduwee..."

Eseg. 36: 32 : "Ek doen dit nie om julle ont-
wil nie, spreek die Here HERE ; laat dit julle
bekend wees ! Skaam julle en bloos oor jul
we?, o huis van Israel."


Israeliete (Adamiete) se gesigte kan bleek
word :

Jes. 29: 22 : "Daarom, so s? die HERE tot
die huis van Jakob, Hy wat Abraham verlos
het : Jakob sal nou nie meer beskaamd
staan nie, en nou sal sy aangesig nie
meer bleek word nie..."


St?fanus verklaar ook dat Israel van een
ras was :

Hand. 7: 8 : "En Hy het hom die verbond van
die besnydenis gegee, en so het hy die vader
van Isak geword en hom op die agtste dag
besny ; en Isak het die vader van Jakob ge-
word, en Jakob van die twaalf aartsvaders."

Hand. 7: 13 : "And at the second time Joseph
was made known to his brethren ; and Joseph's
race became manifest unto Pharaoh. (ASV).

(LITV) "And at the second time, Joseph was
made known to his brothers, and Joseph's
race became known to Pharaoh."

en ...

Hand. 7: 19 : "Hy het listig met ons geslag
te werk gegaan en ons vaders mishandel
deur hulle te verplig om hul kindertjies weg
te gooi, sodat hulle nie in die lewe behou
kon word nie."

(ESV) "He dealt shrewdly with our race and
forced our fathers to expose their infants, so
that they would not be kept alive."

(KJV) "The same dealt subtilly with our kin-
dred, and evil entreated our fathers, so that
they cast out their young children, to the
end they might not live."

(LITV) "Dealing slyly with our race, this one
oppressed our fathers, causing their infants
to be exposed so as not to be kept alive."

Hierbo is die woorde "geslag", "race" en
"kindred" almal van die oorspronklike griek-
se woord "genos" afkomstig, wat RAS (ge-
netiese afkoms) beteken. [Volgens Strong's
en Young's].

St?fanus bevestig mos hierbo dat Israel van
EEN RAS was. Ja, hulle was van Adam se sui-
wer nageslag. Hulle was Blankes.


Paulus bevestig ??k dat die Israeliete van
een ras was, en dat die Verbonde (verlos-
sing), die Wet, en die Erediens alleen aan
h?lle behoort :

Rom. 9: 4-5 : "Hulle is Israeliete aan wie
die aanneming tot kinders behoort en die
heerlikheid en die verbonde en die wet-
gewing en die erediens en die beloftes ;
aan wie die vaders behoort en uit wie die
Christus is na die vlees Hy wat oor alles
is, God, lofwaardig tot in ewigheid ! Amen."

(ESV) "They are Israelites, and to them be-
long the adoption, the glory, the covenants,
the giving of the law, the worship, and the
promises. To them belong the patriarchs,
and from their race, according to the flesh,
is the Christ who is God over all, blessed
forever. Amen."

(GNB) "They are God's people ; he made
them his children and revealed his glory to
them ; he made his covenants with them
and gave them the Law ; they have the
true worship ; they have received God's
promises ; they are descended from the
famous Hebrew ancestors ; and Christ,
as a human being, belongs to their race.
May God, who rules over all, be praised
forever ! Amen."


Paulus bevestig ook dat hy uit die RAS
van Israel is :

Fil. 3: 5 : "Ek is besny op die agtste dag,
uit die geslag van Israel, uit die stam van
Benjamin, 'n Hebre?r uit die Hebre?rs ; wat
die wet betref, 'n Farise?r..."

(LITV) "...in circumcision, the eighth day,
of the race of Israel, the tribe of Benjamin,
a Hebrew of the Hebrews; according to Law,
a Pharisee..."

(YLT) "...circumcision on the eighth day ! of
the race of Israel ! of the tribe of Benjamin !
a Hebrew of Hebrews ! according to law a
Pharisee !"

Die woord "race" (geslag) hierbo se oorspron-
klike Griekse woord is weer eens "genos" ...
(G1085 - ras) volgens Strong's en Young's.


Die verstrooide Israeliete was van een ras :

1Petr. 2: 9 : "Maar julle is 'n uitverkore geslag
(ras - G1085), 'n koninklike priesterdom, 'n hei-
lige volk, 'n volk as eiendom verkry, om te ver-
kondig die deugde van Hom wat julle uit die
duisternis geroep het tot sy wonderbare lig..."

(ALT) "But you are a chosen race..."

(ASV) "But ye are an elect race..."

(ESV) "But you are a chosen race..."

(GNB) "But you are the chosen race..."

(LITV) "But you are an elect race..."

(YLT) "...and ye are a choice race..."

(TAB) "But you are a chosen race..."

(NWT) "But you are a chosen race..."

Die bostaande woord "race" (geslag) steeds van
die Griekse woord "genos" (G1085) afkomstig, wat
spesifiek "ras" beteken. [Volgens Strong's en ook
Young's]...

Strong's G1085 : Genos (ghen-os) : kin, genera-
tion, kindred, nation, offspring, stock.

Young's (6) page 387 : Race, Kind, Genos.


1Petr. 2:9 is 'n aanhaling van die volgende :

Exod. 19: 6 : "En j?lle (Israel) sal vir My 'n konin-
kryk van priesters en 'n heilige nasie wees. Dit is
die woorde wat jy aan die kinders van Israel moet
meedeel."


Let Wel : Petrus was 'n Apostel van die 'heidene'.
En hierdie 'heidene' was ook Adamiese heidene
(verstrooide Israeliete) soos die volgende vers
dit duidelik maak :

1Petr. 1: 1 : "Petrus, 'n apostel van Jesus Christus,
aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus,
Gal?si?, Kappadoci?, Asi? en Bith?ni?..."

Hierbo is dit duidelik dat die verstrooide Israel (die
heidene wat van Adam se suiwer geslag afstam, nl
die Blankes) 'n uitverkore RAS is.

Die bogenoemde bewys dus onteenseglik dat die
Blankes (Jafiete ingesluit) in Suid-Afrika ook kwa-
lifiseer om deel van Israel te wees, want hulle is
ook Adamiete.


Christus bevestig sy genetiese verbintenis :

Openb. 22: 16 : "Ek, Jesus, het my engel gestuur
om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te
betuig. Ek is die wortel en die geslag van Dawid,
die blink m?rester."

(ESV) "I, Jesus, have sent my angel to testify to
you about these things for the churches. I am the
root and the descendant of David, the bright mor-
ning star."

(KJV) "I Jesus have sent mine angel to testify un-
to you these things in the churches. I am the root
and the offspring of David, and the bright and mor-
ning star."

Die bostaande woorde, nl "geslag" en "offspring" is
van die oorspronklike Griekse woord "genos" (G1085)
afkomstig, wat RAS beteken [...Volgens Strong's en
Young's].


Gevolgtrekking :

Hierbo is dit mos duidelik dat Christus self bevestig
dat Hy dus die wortel (oorsprong) en die RAS van
Dawid is.


- En hoe was Dawid se fisiese voorkoms ? ...

1Sam. 16: 12 : "Daarop het hy gestuur en hom
laat kom ; en hy was rooierig, met mooi o? en
'n mooi voorkoms. En die HERE s? : Staan op,
salf hom, want dit is hy."

1Sam. 17: 42 : "Toe die Filistyn opkyk en Dawid
sien, het hy hom verag, omdat hy 'n seun was -
rooierig, met 'n mooi voorkoms."

Ps. 51: 7 : "Purge me with hyssop, and I shall
be clean ; wash me, and I shall be whiter than
snow." (ESV)


Salomo (Dawid se seun) was ook 'n blosende
Blanke, 'n Adamiet :

Hoogl. 5:10 : "My beminde is skitterend wit en
rooi, uitnemender as tien duisend." (AOV)

(ESV) "My beloved is radiant and ruddy, dis-
tinguished among ten thousand."


En hoe is Christus se fisiese voorkoms ? -

Openb. 1: 14 : "Sy hoof en hare was wit soos
wit wol, soos sneeu, en sy o? soos 'n vuurvlam..."


Gevolgtrekking :

Dawid (Insl Adam, Eva, Set, Noag, Sem, Abra-
ham, Isak, Jakob, Israel en Christus) was dus
almal BLANK.


Christus verklaar dat die Adamiese ras nie
sal verbygaan (uitsterf) tot en met die koms
van die Wederkoms nie :

Matt. 24: 34 : "Voorwaar Ek s? vir julle, hier-
die geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat
al hierdie dinge gebeur het nie."

(ALT) "Positively, I say to you, this race shall
by no means pass away until all these things
happen."

Hierbo is die woord "geslag" afkomstig van die
Griekse woord "genea" (nation - G1074) wat
van "genos" (G1085 - wat "ras" beteken) af-
gelei is [ook volgens Young's].


Die bostaande word hier bevestig :

Matt. 10: 23 : "En wanneer hulle julle vervolg
in die een stad, vlug na die ander toe. Want
voorwaar Ek s? vir julle, julle sal met die stede
van Israel sekerlik nie klaar kry voordat die
Seun van die mens kom nie."


Die Profeet Dani?l bevestig ook d?t wat Christus
hierbo in Matt. 24:34 en in Matt. 10:23 verklaar
het :

Dan. 12: 1 : "En in di? tyd sal M?gael, die groot
vors wat oor die kinders van jou volk staan, op-
tree ; en dit sal 'n tyd van benoudheid wees soos
daar nie gewees het vandat 'n volk bestaan het
tot op di? tyd nie ; maar in di? tyd sal jou volk
gered word, elkeen wat in die boek opgeskrywe
staan."

Gevolgtrekking : Die fisiese volk Israel (die Ada-
miese ras) sal steeds bestaan tydens die weder-
koms van Christus. Hulle bestaan dus vanag nog.

- Laat ons hulle Identifiseer !


Was slegs Israel (die 12 Stamme) Blankes ?

Antwoord : Nee.

U sien : Ons weet reeds baie goed dat van die
Blankes (Adam se geslag) reeds VOOR Jakob se
tyd al oor die aarde begin verstrooi het, en dat
daardie Blanke volke nie deel van Israel was nie,
en dat hulle ook heidene (genoem) was. Hulle
was dus Blanke, heidense nasies. - Maar hulle
was steeds Blankes (Adamiete). - Ja, s?lfs ook
van Jafet se afstammelinge, want hulle was ??k
blankes.


Die Olyfboom - simbool van Israel :

Ps. 52: 8 (52:10) : "Maar ek sal wees soos 'n
groen olyfboom in die huis van God ; ek vertrou
op die goedertierenheid van God vir ewig en
altyd."

Jer. 11: 16 : "Die HERE het jou die naam ge-
gee : groen olyfboom, skoon deur mooi ge-
vormde vrugte..."

Hos. 14: 5-6 (14:6-7) : "Ek sal vir Israel wees
soos die dou, hy sal bloei soos 'n lelie en sy
wortels uitslaan soos die L?banon. Sy lote sal
uitsprei, en sy prag wees soos di? van 'n olyf-
boom en sy geur soos die L?banon."

Israel was 'n Blanke (Adamiese) volk. Enige
persoon van Adam se geslag (die Blankes)
kwalifiseer dus logies om ??k deel van die
olyfboom te wees. Soort by soort.


Hier in Romeine 11 verduidelik Paulus dit mooi
hoe dat die Blanke heidene (die wilde olyfboom)
weer by Israel (die natuurlike olyfboom) inge?nt
sal word :

Rom. 11: 17 : "En as sommige van die takke af-
gebreek is, en jy wat 'n wilde olyfboom was, on-
der hulle inge?nt is en deel gekry het aan die
wortel en die vettigheid van die olyfboom..."


Paulus verduidelik ook dat die verstrooide en
verlore Israeliete (wie se voorgeslagte voor-
heen deel van die twaalf stamme was) ??k
weer by Israel inge?nt kan word :

Rom 11: 24 : "Want as jy afgekap is van die
olyfboom wat van nature wild was, en teen
die natuur op die mak olyfboom inge?nt kan
word, hoeveel te meer kan hulle dan wat dit
van nature is, op hul eie olyfboom inge?nt
word ?"

Hierbo beteken "afgekap" dat jy wel van Adam
se geslag (Blank) is, maar dat jy nie deel van
die twaalf stamme van Israel was nie. En die-
gene wat dit "van nature" was, - hulle is die
verstrooide (heidense) Israeliete. - Almal net
Blankes (Adamiete). Jafiete ook.

Let Wel : Olyfboom by Olyfboom, en nie Olyf-
boom by doringboom, of by perskeboom nie.
Dit is dus SOORT BY SOORT, naamlik Ada-
miet by Adamiet. - Blank saam met Blank.


Verder noem Paulus hulle ook die "oorblyfsel"
in Rom. 11: 5. - Die term "oorblyfsel" het ook
slegs op Israel (die Blankes) betrekking.

Weer eens : Soort hoort slegs by Soort.

Paulus noem hierdie samevoeging van Blan-
kes (die verstrooide heidene en die Israeliete)
saam die "hele Israel" (ook genoem "Jakob")
in Rom. 11: 26.


Verder bevestig Paulus dit dat die Messias
slegs verlossing aan Israel (naamlik Blankes)
geskenk het :

Rom. 9: 4 : "Hulle is Israeliete aan wie die
aanneming tot kinders behoort en die heer-
likheid en die verbonde en die wetgewing
en die erediens en die beloftes..."

Rom. 11: 26-27 : "...en so sal die hele Israel
gered word, soos geskrywe is : Die Verlosser
sal uit Sion kom en sal die goddelooshede van
Jakob (Israel) afwend ; en dit is van my kant
die verbond met hulle as Ek hulle sondes weg-
neem."


Gevolgtrekking :

Hierbo kan ons duidelik sien dat die hele Bybel
slegs vir Israeliete (Blankes) bedoel is, en dat
Christus die oorsprong (die wortel) van die RAS
(die saad) van Israel is. Dws, Christus was ook
van dieselfde ras as Adam en Dawid, naamlik Hy
was 'n Blanke.

Ons is Blankes. - Ons is dus Adamiete. - Ons
is dus Israeliete. Ons roem nie daarop nie maar
ons kwalifiseer daarvoor, - en dit is die Bybel
wat dit verklaar.


JW12
Vorige onderwerp: Judgement is Coming!
Volgende onderwerp: Re: Peace and Security of Individual and Society - Outlook on Matters of Economy..Divine wisdom at www.alislam.org www.mta.tv
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:58:52 MGT 2024