Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Groep
Die Groep [boodskap #114152] Vr, 08 Junie 2007 08:25 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:pibg635mu8o1lj2vs7fu5tcfj96ni3c35k@4ax.com...
> On Thu, 07 Jun 2007 11:29:39 +0200, Ferdi wrote:

> Ek dink oor die jare het ons groep groot genoeg vriende geword om meer
> openlik oor eie sieninge te wees, en nie systappendde antwoorde te gee
> nie. Eintlik is dit lekker as elkeen weet presies hoe en wat die ander
> lede redeneer, en dan is dit nie nodig om iemand se antwoord te lees
> en wonder wat daar bedoel word nie

>>> Een ding is egter vir seker, News Groups is nie vir sissies nie. En ek
>>> herhaal wat ek al voorheen gese het. Sekere mense kan hulle nie so goed op
>>> papier uitdruk soos ander nie, en dit dra grootliks daartoe by dat ander
>>> mense hom "verkeerd" verstaan. Ek se met opset "verkeerd" want ek glo in
>>> baie gevalle word die doelbewus gedoen.

Ek het, soos jy sien, die onderwerp geskuif uit die vorige na 'n eie,
omdat dit heel van die oorspronklike onderwerp af is, behalwe miskien
vir die vraag aan Ferdi, maar selfs dìt is op eie.

> Francois is openlik oor hoe hy oor dinge voel. Daar is sieninge wat ek
> nie met hom deel nie, soos sy duidelike pogings om van 'n
> konserwatiewe ma 'n liberalistiese denke oor te slaan, maar hy is
> eerlik daaroor. Een of twee keer 'n jaar sê ons hallo vir mekaar oor
> sy toonbank, en ek hou van die ou.

>>> Goed opgesom hier dink ek. Het net persoonlik nog nooit vir hom gaan hallo
>>> se nie, want ek het nie 'n idee waar om hom agter sy toonbank op te spoor
>>> nie

> Riaan is straight reggsgesind en hy pobeer dit nie wegsteek nie
> Hy sê presies hoe hy oor dinge voel, hy praat nie om draaie nie en gee
> selfs toe dat hy miskien verkeerd redeneer, maar glo dat hy reg is en
> daarom sê en glo soos hy sê en glo.

>>> Se maar net wat ek sien / voel - En dit help soms ook nie my saak die feit
>>> dat ek op die kakhuis gesit het toe diplomasie uitgedeel was nie

As jy, wat Riaan is, by die long drop was toe diplomasie uitgedeel is,
waar dink jy was die antie(!)? Reeds landuit?

> Bouwer glo die helfte van ons Bybel en die res vul sy aan met wat die
> vet mannetjie sê.

>>> Nooit gedink ek sal die antie mis nie, maar ek moet se ek verlang nogal na
>>> haar, wonder hoekom hou sy haar so skaars.

Sy sal een of ander tyd terugkom. Sy wag soos vele ander droogmakers
doen, dat die stof ietwat gaan lê. Ek het vrae gevra wat sy, nie
geweier het om te antwoord nie, maar amateuragtig probeer omseil het.
Torreke het haar eers probeer verdedig, toe deur haar gesien en haar
ook met vrae gepeper. Sy het haar teen 'n muur vasgeloop en in plaas
daarvan om te vra waar die deur is, het sy in 'n hoekie gaan skuil.
(Miskien is ek verkeerd, en soek sy wel na die deur:-)

> Jim Again is 'n vark en hy probeer dit nie wegsteek nie.

>>> Ek geniet nogal van die ou se plasings, seker maar omdat hy ook regs oorhel

Ek moes hom nie hier ingesluit het nie. Hy is nie deel van die groep
nie. En in teendeel met wat jy sê, is my probleem nie met sy
regsgesindheid nie. Ek is meer regsgesind as wat vele mense sou aflei,
wat ek spreek my nie dikwels daaroor uit nie.
My probleem is ook nie met sy verwronge leer nie, want ek en jy het
ook met Torreke oor uitverkiesing verskil, en dit het tot sinvolle
gesprekke gelei, want Torreke is 'n gentleman.
My probleem met hom is sy totale gebrek aan maniere, sy Bybel praat en
gevloek in dieselfde skrywe, en sy misbruikmaking van die anonomiteit
van USENET. Net soos die suidwester gedoen het, vloek hy ook mense en
kruip weg agter 'n skuilnaam.

> Ek is die intelligente warm presoonlikheid in Durbs wat altyd nice is
> met almal en niemand skade doen nie. Die een wat nie weet hoe ek
> redeneer nie, hoef dit nie te weet nie, want hy lees nie.

>>> Durbs - Daai plek waar die haai hierdie jaar gesneuwel het Dave ?

LOL... was ôk mar net net, Riaan:-) Die oorwinning was ons'n, en toe
maak die span wat vele naellopers doen; breek spoed twee treë voor die
wenstreep.

Klomp waarheid in wat ek hier sê hoor, hou hardlopers dop op TV en kyk
hoeveel van hulle gaan volspoed oor die wenstreep. Vele gooi ankers
dire of vier treë voor daar oor die eindlyn gehardloop word.

> En jy, wat glo jy? Waarom gee jy heel dikwels hierdie tipe antwoord
> maar bedek jou eie sieninge oor die betrokke onderwerp? Wat glo jy met
> betrekking tot wat die Skrif leer?

>>> Het ook al die vraag vir Ferdi gevra, maar as ek reg kan onthou het hy dit
>>> of nie geantwoord nie.

Hier kan debat oor gevoer word, met die basis van 'sy sake is sy
sake'. Maar die ander kant van die munt is dan of hy dàn die reg gehad
het om Francois uit te vra oor hoe hy redeneer.

/
/
/

Op 'n ander nuusgroep waar ek saam gesels, 'n groep waar ons inligting
oor 'n spesifieke sagteware program deel, het een van die groep wat 'n
instrukteur in New York is, gesê dat ons 'n 'Klan' gevorm het, en
buitestaanders en nuwelinge (liggestel) stief behandel word.

Onlangs het 'n buitestaander my aangevat oor iets daar, en mense met
wie ek al heftig verskil het daar, het tot my verdediging ingespring
en die newbie vertel om 'n ander groep te gaan soek.

Oor die jare het ons hier ook 'n Klan gevorm. Gloudina sal terug wees.
Jonas sal ook terug kom, so ook 'n paar meer, en nuwelinge sal steeds
nie lank hou nie.

*
Laat ek jou sê wie het oor die jare vasgesteek hier, Riaan - diegene
wat ander se verskille in sieninge respekteer.
*
+
+
+
+

Pluspunte - ek sal vir die volgende tien dae of twee weke skaars wees.
My meisiekind kom kuier en ons gaan, (terwyl julle die Internet
browse,) Durban browse:-)
Re: Die Groep [boodskap #114153 is 'n antwoord op boodskap #114152] Vr, 08 Junie 2007 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dag almal,

In 'n vorige skrywe van my - maande gelede - het ek genoem dat ek gatvol was
vir al die gekerm en heen-en-weer persoonlike uitjouery teenoor mekaar, en
dat ek gevolglik besluit het om goebaai te sê en myself te verwyder vanaf
die groep.

My nuuskierigheid het my wel beet gekry, en laat verlede week het ek weer
ingeloer. Ook die plasings gevolg wat hierdie een vanaf Dave vooraf gegaan
het. Ek het dit wat ek gelees het nogal geniet, en gevolglik besluit om weer
in te loer en hello te sê:

"Hello!"

Jan van Perth (ek knip doelbewus nie die teks hieronder nie aangesien ek
daarna verwys).

"Dave" skryf in boodskap news:um0i63123ccpgd7sd79lcb051oajob03oq@4ax.com...
>
>
> "Dave" wrote in message
> news:pibg635mu8o1lj2vs7fu5tcfj96ni3c35k@4ax.com...
>> On Thu, 07 Jun 2007 11:29:39 +0200, Ferdi wrote:
>
>> Ek dink oor die jare het ons groep groot genoeg vriende geword om meer
>> openlik oor eie sieninge te wees, en nie systappendde antwoorde te gee
>> nie. Eintlik is dit lekker as elkeen weet presies hoe en wat die ander
>> lede redeneer, en dan is dit nie nodig om iemand se antwoord te lees
>> en wonder wat daar bedoel word nie
>
>>>> Een ding is egter vir seker, News Groups is nie vir sissies nie. En ek
>>>> herhaal wat ek al voorheen gese het. Sekere mense kan hulle nie so goed
>>>> op
>>>> papier uitdruk soos ander nie, en dit dra grootliks daartoe by dat ander
>>>> mense hom "verkeerd" verstaan. Ek se met opset "verkeerd" want ek glo in
>>>> baie gevalle word die doelbewus gedoen.
>
> Ek het, soos jy sien, die onderwerp geskuif uit die vorige na 'n eie,
> omdat dit heel van die oorspronklike onderwerp af is, behalwe miskien
> vir die vraag aan Ferdi, maar selfs dít is op eie.
>
>> Francois is openlik oor hoe hy oor dinge voel. Daar is sieninge wat ek
>> nie met hom deel nie, soos sy duidelike pogings om van 'n
>> konserwatiewe ma 'n liberalistiese denke oor te slaan, maar hy is
>> eerlik daaroor. Een of twee keer 'n jaar sê ons hallo vir mekaar oor
>> sy toonbank, en ek hou van die ou.
>
>>>> Goed opgesom hier dink ek. Het net persoonlik nog nooit vir hom gaan
>>>> hallo
>>>> se nie, want ek het nie 'n idee waar om hom agter sy toonbank op te
>>>> spoor
>>>> nie
>
>> Riaan is straight reggsgesind en hy pobeer dit nie wegsteek nie
>> Hy sê presies hoe hy oor dinge voel, hy praat nie om draaie nie en gee
>> selfs toe dat hy miskien verkeerd redeneer, maar glo dat hy reg is en
>> daarom sê en glo soos hy sê en glo.
>
>>>> Se maar net wat ek sien / voel - En dit help soms ook nie my saak die
>>>> feit
>>>> dat ek op die kakhuis gesit het toe diplomasie uitgedeel was nie
>
> As jy, wat Riaan is, by die long drop was toe diplomasie uitgedeel is,
> waar dink jy was die antie(!)? Reeds landuit?
>
>
>> Bouwer glo die helfte van ons Bybel en die res vul sy aan met wat die
>> vet mannetjie sê.
>
>>>> Nooit gedink ek sal die antie mis nie, maar ek moet se ek verlang nogal
>>>> na
>>>> haar, wonder hoekom hou sy haar so skaars.
>
> Sy sal een of ander tyd terugkom. Sy wag soos vele ander droogmakers
> doen, dat die stof ietwat gaan lê. Ek het vrae gevra wat sy, nie
> geweier het om te antwoord nie, maar amateuragtig probeer omseil het.
> Torreke het haar eers probeer verdedig, toe deur haar gesien en haar
> ook met vrae gepeper. Sy het haar teen 'n muur vasgeloop en in plaas
> daarvan om te vra waar die deur is, het sy in 'n hoekie gaan skuil.
> (Miskien is ek verkeerd, en soek sy wel na die deur:-)
>
>
>> Jim Again is 'n vark en hy probeer dit nie wegsteek nie.
>
>>>> Ek geniet nogal van die ou se plasings, seker maar omdat hy ook regs
>>>> oorhel
>
> Ek moes hom nie hier ingesluit het nie. Hy is nie deel van die groep
> nie. En in teendeel met wat jy sê, is my probleem nie met sy
> regsgesindheid nie. Ek is meer regsgesind as wat vele mense sou aflei,
> wat ek spreek my nie dikwels daaroor uit nie.
> My probleem is ook nie met sy verwronge leer nie, want ek en jy het
> ook met Torreke oor uitverkiesing verskil, en dit het tot sinvolle
> gesprekke gelei, want Torreke is 'n gentleman.
> My probleem met hom is sy totale gebrek aan maniere, sy Bybel praat en
> gevloek in dieselfde skrywe, en sy misbruikmaking van die anonomiteit
> van USENET. Net soos die suidwester gedoen het, vloek hy ook mense en
> kruip weg agter 'n skuilnaam.
>
>
>> Ek is die intelligente warm presoonlikheid in Durbs wat altyd nice is
>> met almal en niemand skade doen nie. Die een wat nie weet hoe ek
>> redeneer nie, hoef dit nie te weet nie, want hy lees nie.
>
>>>> Durbs - Daai plek waar die haai hierdie jaar gesneuwel het Dave ?
>
> LOL... was ék mar net net, Riaan:-) Die oorwinning was ons'n, en toe
> maak die span wat vele naellopers doen; breek spoed twee treë voor die
> wenstreep.
>
> Klomp waarheid in wat ek hier sê hoor, hou hardlopers dop op TV en kyk
> hoeveel van hulle gaan volspoed oor die wenstreep. Vele gooi ankers
> dire of vier treë voor daar oor die eindlyn gehardloop word.
>
>> En jy, wat glo jy? Waarom gee jy heel dikwels hierdie tipe antwoord
>> maar bedek jou eie sieninge oor die betrokke onderwerp? Wat glo jy met
>> betrekking tot wat die Skrif leer?
>
>>>> Het ook al die vraag vir Ferdi gevra, maar as ek reg kan onthou het hy
>>>> dit
>>>> of nie geantwoord nie.
>
> Hier kan debat oor gevoer word, met die basis van 'sy sake is sy
> sake'. Maar die ander kant van die munt is dan of hy d�n die reg gehad
> het om Francois uit te vra oor hoe hy redeneer.
>
> /
> /
> /
>
> Op 'n ander nuusgroep waar ek saam gesels, 'n groep waar ons inligting
> oor 'n spesifieke sagteware program deel, het een van die groep wat 'n
> instrukteur in New York is, gesê dat ons 'n 'Klan' gevorm het, en
> buitestaanders en nuwelinge (liggestel) stief behandel word.
>
> Onlangs het 'n buitestaander my aangevat oor iets daar, en mense met
> wie ek al heftig verskil het daar, het tot my verdediging ingespring
> en die newbie vertel om 'n ander groep te gaan soek.
>
> Oor die jare het ons hier ook 'n Klan gevorm. Gloudina sal terug wees.
> Jonas sal ook terug kom, so ook 'n paar meer, en nuwelinge sal steeds
> nie lank hou nie.
>
> *
> Laat ek jou sê wie het oor die jare vasgesteek hier, Riaan - diegene
> wat ander se verskille in sieninge respekteer.
> *
> +
> +
> +
> +
>
> Pluspunte - ek sal vir die volgende tien dae of twee weke skaars wees.
> My meisiekind kom kuier en ons gaan, (terwyl julle die Internet
> browse,) Durban browse:-)
Re: Die Groep [boodskap #114154 is 'n antwoord op boodskap #114153] Vr, 08 Junie 2007 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 8 Jun 2007 18:10:11 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dag almal,
>
> In 'n vorige skrywe van my - maande gelede - het ek genoem dat ek gatvol was
> vir al die gekerm en heen-en-weer persoonlike uitjouery teenoor mekaar, en
> dat ek gevolglik besluit het om goebaai te sê en myself te verwyder vanaf
> die groep.
>
> My nuuskierigheid het my wel beet gekry, en laat verlede week het ek weer
> ingeloer. Ook die plasings gevolg wat hierdie een vanaf Dave vooraf gegaan
> het. Ek het dit wat ek gelees het nogal geniet, en gevolglik besluit om weer
> in te loer en hello te sê:
>
> "Hello!"
>
> Jan van Perth (ek knip doelbewus nie die teks hieronder nie aangesien ek
> daarna verwys).
>
>

Welkom terug, Jan. Iets aan die groep klou aan 'n mens.
Ek het al lekker moer gestrip hier en so 18 maande weggebly
en toe eendag net weer hierdie nuugroep by my versameling gevoeg,
en nou is dit weer die groep se beurt om my te verdra:-)

http://dave.photos.gb.net/p40418385.html
http://dave.photos.gb.net/p42079897.html
Re: Die Groep [boodskap #114155 is 'n antwoord op boodskap #114152] Vr, 08 Junie 2007 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Jun 2007 10:25:36 +0200, Dave wrote:

Het ook al die vraag vir Ferdi gevra, maar as ek reg kan onthou het
hy dit
>>>> of nie geantwoord nie.
>
> Hier kan debat oor gevoer word, met die basis van 'sy sake is sy
> sake'. Maar die ander kant van die munt is dan of hy dàn die reg gehad
> het om Francois uit te vra oor hoe hy redeneer.

Waarvan praat julle?
Re: Die Groep [boodskap #114157 is 'n antwoord op boodskap #114155] Vr, 08 Junie 2007 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 08 Jun 2007 14:16:11 +0200, Ferdi wrote:

> On Fri, 08 Jun 2007 10:25:36 +0200, Dave wrote:
>
>
> >>> >of nie geantwoord nie.

>> Hier kan debat oor gevoer word, met die basis van 'sy sake is sy
>> sake'. Maar die ander kant van die munt is dan of hy dàn die reg gehad
>> het om Francois uit te vra oor hoe hy redeneer.
>
> Waarvan praat julle?

Jy sal nie verstaan nie
Re: Die Groep [boodskap #114158 is 'n antwoord op boodskap #114157] So, 10 Junie 2007 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Jun 2007 19:24:30 +0200, Dave wrote:

> On Fri, 08 Jun 2007 14:16:11 +0200, Ferdi wrote:
>
>> On Fri, 08 Jun 2007 10:25:36 +0200, Dave wrote:


>> hy dit
>>>> >>of nie geantwoord nie.
>
>>> Hier kan debat oor gevoer word, met die basis van 'sy sake is sy
>>> sake'. Maar die ander kant van die munt is dan of hy dàn die reg gehad
>>> het om Francois uit te vra oor hoe hy redeneer.

>> Waarvan praat julle?
>
> Jy sal nie verstaan nie

Ek is seker ek is te dom, swaer, maar my naam is genom in verband met
'n vraag (aan my).
Re: Die Groep [boodskap #114159 is 'n antwoord op boodskap #114158] So, 10 Junie 2007 22:27 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Ferdi

> Ek is seker ek is te dom, swaer, maar my naam is genom in verband met
> 'n vraag (aan my).

Defnitief skuld ek jou 'n verskoning want
hierdie is 'n brief wat ek geskuif het uit die tema 'Jesus' omdat die
tema daar heeltemal verander het, en ook omdat die Dino mens
'blykbaar' op 'n troontjie geklim het.

Dit het so begin...:

, "Francois Human"

> The poor idiot has the facts wrong. Jesus did not fight Satan at the cross.
> He actually defeated him by rising from the grave. Jesus being God in human
> form caused the hold that Satan and Death have over believers to dissipate.
> What is left is the mere remnants of the power of Satan
>
> Aan Ferdi kan ek net sê: ware intelligensie is om te glo, dit wat onsienlik
> is en nie om met menslike slimpraatjies die teendeel te probeer bewys nie.
>
> Ek en jy is te stupid om hierdie wereld te vertaan, dus moet ons slim genoeg
> wees om inHom te glo wat die weereld laat ONTstaan het.
>
> Soois

> ......Ferdi
> .....So, as ek jou reg verstaan, se jy as 'n mens slim wil wees moet jy
> .....ophou dink?

> .....Hoe het jy daarby uitgekom? Het jy dalk jou logiese verstand gebruik?
> .....Indien wel, is die konklusie wat jy bereik het mkos nie te vertrou
> .....nie?

Nou kan jy terug gaan daarheen en Francois s'n, sowel as my en Riaan
se reaksies daarop lees. En daarna het ek dit hierheen geskuif.

En, toe jy gevra het waarvan ons praat, het ek gedink jy maak 'n grap
en daarom het ek so geantwoord. Toe ek nou weer gaan lees, het ek
gesien dat ek halwe inligting oorgedra het. Askies:-)

Dave
Vorige onderwerp: President Hilary Clinton
Volgende onderwerp: Re: Atheists are Stooges.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:12:17 MGT 2024