Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » President Hilary Clinton
President Hilary Clinton [boodskap #114137] Wo, 06 Junie 2007 23:55 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Amerikaanse politiek begin nou weer interessant word.
Ek het die afgelope tyd na die Demokratiese kandidate
en die Republikeinse kandidate se debatte geluister, en volgens
die media lyk dit of Hilary Clinton die voorloper is onder die
Demokrate. Ek hoop Barack Obama is uiteindelik haar
vise-presidensiële keuse. Dit sal 'n baie oulike kombinasie
wees. Tensy dinge baie verander, sal die Demokrate seker
die 08 verkiesing maklik wen.
Bill Clinton is nou so populêr in die VSA dat 'n
klomp mense nou die dag "eight more years" geroep het
toe hulle hom sien. Wie sou nou kon dink dat dinge tot
so 'n einde sou kom. Die "religious right" het uitmekaar
geval onder 'n aantal skandale, George Bush se populariteit
is in die grond in.
Wat my die meeste van die Republikeine verbaas,
is hoe min entoesiasme daar is vir John McCain.

Gloudina
Re: President Hilary Clinton [boodskap #114138 is 'n antwoord op boodskap #114137] Do, 07 Junie 2007 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1181174118.744079.222400@i13g2000prf.googlegroups.com.. .

Bill Clinton is nou so populêr in die VSA dat 'n
klomp mense nou die dag "eight more years" geroep het
toe hulle hom sien. Wie sou nou kon dink dat dinge tot
so 'n einde sou kom. Die "religious right" het uitmekaar
geval onder 'n aantal skandale, George Bush se populariteit
is in die grond in.
Wat my die meeste van die Republikeine verbaas,
is hoe min entoesiasme daar is vir John McCain.

Gloudina

Volgens die Amerikaanse wet, mag 'n persoon soos Bill Clinton weer vir
President staan. ?
Re: President Hilary Clinton [boodskap #114150 is 'n antwoord op boodskap #114137] Do, 07 Junie 2007 21:56 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Hessie" wrote in message
news:1181174118.744079.222400@i13g2000prf.googlegroups.com.. .
> Die Amerikaanse politiek begin nou weer interessant word.

> Gloudina

Noem jy die sirkus interessant. Al die kanidata proebeer die publiek
"bulshit" die een wat dit die beste kan doen wen.
Vorige onderwerp: SONDER JOU IS MY DAE LEEG - George Weideman
Volgende onderwerp: Die Groep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:40:32 MGT 2024