Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe bymekaarkomplek?
Nuwe bymekaarkomplek? [boodskap #114126] Di, 05 Junie 2007 08:48 na volgende boodskap
Grace Kelly  is tans af-lyn  Grace Kelly
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Hi julle!

Is daar 'n bymekaarkomplek in die Noord Kaap? Naby Calvinia?

Tanya weet jy dalk?
Re: Nuwe bymekaarkomplek? [boodskap #114127 is 'n antwoord op boodskap #114126] Di, 05 Junie 2007 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 05 Jun 2007 01:48:27 -0700, Grace Kelly
wrote:

> Hi julle!
>
> Is daar 'n bymekaarkomplek in die Noord Kaap? Naby Calvinia?
>
> Tanya weet jy dalk?

Monte carlo?
Re: Nuwe bymekaarkomplek? [boodskap #114132 is 'n antwoord op boodskap #114126] Wo, 06 Junie 2007 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Grace Kelly" wrote in message
news:1181033307.865636.264660@n4g2000hsb.googlegroups.com...
> Hi julle!
>
> Is daar 'n bymekaarkomplek in die Noord Kaap? Naby Calvinia?
>
> Tanya weet jy dalk?

Aanvanklik gedink dit is per ongeluk ge-crosspost, maar dit is nie. Dit sal
dalk help as die persoon ons meer vertel van die aard van die byeenkoms. Ek
meen as dit is om na Steve Hofmeyer en kie te luister dan stel ek persoonlik
nie regtig belang nie.

En ek verstaan ons het 'n Tanya op die groep. Sover ek weet maak ek nie
gebruik van 'n block list nie, so ek wonder hoekom ek nog nie 'n enkele
plasing van haar gesien het nie.
Re: Nuwe bymekaarkomplek? [boodskap #114133 is 'n antwoord op boodskap #114132] Wo, 06 Junie 2007 07:46 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 6 Jun 2007 08:54:23 +0200, "Riaan" wrote:

> "Grace Kelly" wrote in message
> news:1181033307.865636.264660@n4g2000hsb.googlegroups.com...
>> Hi julle!

>> Is daar 'n bymekaarkomplek in die Noord Kaap? Naby Calvinia?

>> Tanya weet jy dalk?
>
> Aanvanklik gedink dit is per ongeluk ge-crosspost, maar dit is nie. Dit sal
> dalk help as die persoon ons meer vertel van die aard van die byeenkoms. Ek
> meen as dit is om na Steve Hofmeyer en kie te luister dan stel ek persoonlik
> nie regtig belang nie.
>
>
>
> En ek verstaan ons het 'n Tanya op die groep. Sover ek weet maak ek nie
> gebruik van 'n block list nie, so ek wonder hoekom ek nog nie 'n enkele
> plasing van haar gesien het nie.
>

Ons is slegs sowat 75 gereelde deelnemers hier, Riaan, en ek het die
lys so pas deurgekyk en daar is geen Tanya op nie.
Vorige onderwerp: Bymekaarkomplek vir die alternatiewes
Volgende onderwerp: SONDER JOU IS MY DAE LEEG - George Weideman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:29:24 MGT 2024