Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Castle het gescore
Castle het gescore [boodskap #114049] Sa, 19 Mei 2007 17:13 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, en menslik,
dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
oor was. En tog sòòò leersaam.

Riaan het uit sy nate gebars en sy vreugede afgespoel, ek het terug
gesak in my stoel en my teleurstelling weg gespoel, en Castle het die
werklike pune aangeteken.
Re: Castle het gescore [boodskap #114053 is 'n antwoord op boodskap #114049] So, 20 Mei 2007 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" skryf in boodskap news:4ibu435v3k46asr4ndvm5k2g60brq7nu27@4ax.com...
>
>
> nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, en menslik,
> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
> oor was. En tog sòòò leersaam.
>
> Riaan het uit sy nate gebars en sy vreugede afgespoel, ek het terug
> gesak in my stoel en my teleurstelling weg gespoel, en Castle het die
> werklike pune aangeteken.
>
>
>

Viva Castle
Re: Castle het gescore [boodskap #114055 is 'n antwoord op boodskap #114049] Ma, 21 Mei 2007 06:29 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:4ibu435v3k46asr4ndvm5k2g60brq7nu27@4ax.com...
>
>
> nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, en menslik,
> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
> oor was. En tog sòòò leersaam.
>
> Riaan het uit sy nate gebars en sy vreugede afgespoel, ek het terug
> gesak in my stoel en my teleurstelling weg gespoel, en Castle het die
> werklike pune aangeteken.

Bliksem - wat 'n game. !
Vorige onderwerp: Super 12 Bulls vs Sharks
Volgende onderwerp: Sokker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:44:01 MGT 2024