Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suur by die soet
Suur by die soet [boodskap #114020] Ma, 14 Mei 2007 06:57 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat vir my as Bulls aanganger 'n soette Saterdag was, het die aankondiging
van die Sprinbokspan 'n suur nasmakie gelos.

Op meer op die man af te kom het ek 'n groot probleem met die insluiting van
Breyton Paulse, Bobby Skinstad, Os du Randt, Eddie Andrews, Ashwin Willemse
en Percy Montgomery

Breyton Paulse - "Has been" wat sy vaart verloor het, en op die verdediging
sowel as aanval noks beteken meer nie. Indien hy wel 'n drie druk is dit as
gevolg van 'n oop doelyn voor hom en y doen basies net die afrondings werk.

Skinstad - Het vir 3 jaar lank in Engeland vir 'n kaas en wyn span gespeel.
Deur die Sharks as impakspeler aangewend.

Os / Eddie - My ouma druk net so hard in die skrums as die twee deesdae. Os
was vir jare die man in die saal, maar dit het tyd geword dat hy moet rus.
Eddie sou nooit die span gehaal het as dit nie vir die kleur kotas was nie

Aswin - Vir 13 maande NIE gespeel nie, maar hy kry span. Hel dit sucks

Monty - Weet nie meer wat om te doen om UIT die span te kom nie. Vermoed hy
en 'n keurder is "betrokke" by mekaar want ek kan aan geen ander rede vir sy
insuiting dink nie.

Vir Saterdag wat kom

BULLE - 35

SHARKS - 17
Re: Suur by die soet [boodskap #114034 is 'n antwoord op boodskap #114020] Wo, 16 Mei 2007 12:52 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 May 2007 08:57:53 +0200, "Riaan" wrote:

> Op meer op die man af te kom het ek 'n groot probleem met die insluiting van
> Breyton Paulse, Bobby Skinstad, Os du Randt, Eddie Andrews, Ashwin Willemse
> en Percy Montgomery
>
> Breyton Paulse - "Has been" wat sy vaart verloor het, en op die verdediging
> sowel as aanval noks beteken meer nie. Indien hy wel 'n drie druk is dit as
> gevolg van 'n oop doelyn voor hom en y doen basies net die afrondings werk.
>
> Skinstad - Het vir 3 jaar lank in Engeland vir 'n kaas en wyn span gespeel.
> Deur die Sharks as impakspeler aangewend.
>
> Os / Eddie - My ouma druk net so hard in die skrums as die twee deesdae. Os
> was vir jare die man in die saal, maar dit het tyd geword dat hy moet rus.
> Eddie sou nooit die span gehaal het as dit nie vir die kleur kotas was nie
>
> Aswin - Vir 13 maande NIE gespeel nie, maar hy kry span. Hel dit sucks
>
> Monty - Weet nie meer wat om te doen om UIT die span te kom nie. Vermoed hy
> en 'n keurder is "betrokke" by mekaar want ek kan aan geen ander rede vir sy
> insuiting dink nie.

Verskil deels met jou.
Skinstad speel deesdae cgreat rugby. Ek kyk hom nou al die hele sesoen
vir die Sharks. Hy is n moerse aanwins.
Paulse is steeds een van die classieste vleuels in SA. Hy dra skills
en visie by.

Os moes twee jaar gelede al opgehou het. Hy het vanjaar omtrent 30
minute se rugby gespeel en was pateties in daai 30 minute. Ditto vir
Willemse. Andrewws is twee jaar al nie meer n faktor nie en is vanjaar
swakker.Monty is sort of OK. Ten minste n 80% skopper pale toe, ek het
nie moerse probleme met hom nie, maar eerder vir Frans Steyn op
heelagter speel.

Nog een wat nie daar hoort nie is Joe van Niekerk. Hy het in die
afgelope twee seisoene so 40 minute se OK rugby gespeel. Nie meer as
dit nie.
Vorige onderwerp: soc.culture.south-africa.afrikaans Moderator aanstelling
Volgende onderwerp: Die vrye en/of regverdige blou-groen lig word hiermee gegee...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:51:29 MGT 2024