Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #113996] Di, 08 Mei 2007 05:25 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Man was die rugby Saterdag darem nie lekker nie ... Het so voorgevoel dat
die Bulle die jaar die ding kan doen vir SA.
Re: Rugby [boodskap #114004 is 'n antwoord op boodskap #113996] Di, 08 Mei 2007 21:03 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Stem saam, hulle lyk soos 'n span wat Super12 kan wen. Ek bly nou in Reds
"country" maar sal altyd 'n Bulls ondersteuner wees.

"Riaan" wrote in message
news:1178601775.471507@vasbyt.isdsl.net...
> Man was die rugby Saterdag darem nie lekker nie ... Het so voorgevoel dat
> die Bulle die jaar die ding kan doen vir SA.
>
Vorige onderwerp: krieket
Volgende onderwerp: Super 12 Bulls vs Sharks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:24:50 MGT 2024