Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Golden Oldie
Golden Oldie [boodskap #113895] Wo, 25 April 2007 10:07 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Almal

Ek is op soen na 'n song (laat 50's vroeg 60's ??) van 'n SA groep genaamd
die Staccatos. Die song se naam is Come back silly girl.

Indien enige van julle die volgende song in mp3 of wma formaat het of weet
waar ek hom kan aftrek laat weet my asb

Groete

Riaan
Re: Golden Oldie [boodskap #113899 is 'n antwoord op boodskap #113895] Wo, 25 April 2007 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1177495489.494585@vasbyt.isdsl.net...
> Hi Almal
>
> Ek is op soen na 'n song (laat 50's vroeg 60's ??) van 'n SA groep genaamd
> die Staccatos. Die song se naam is Come back silly girl.
>
> Indien enige van julle die volgende song in mp3 of wma formaat het of weet
> waar ek hom kan aftrek laat weet my asb
>
>
> Groete
>
>
> Riaan

Daar's 'n CD, maar ek kry nie MP3 nie
www.rock.co.za/legends/60s/staccatos_index.htm
www.oneworld.co.za/productspecific.asp?AffiliateID=4321& ProductCode=CDREDD61
0

:-)

TJ
Re: Golden Oldie [boodskap #113900 is 'n antwoord op boodskap #113899] Wo, 25 April 2007 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf in boodskap news:1177501922.840335@vasbyt.isdsl.net...

> Daar's 'n CD, maar ek kry nie MP3 nie
> www.rock.co.za/legends/60s/staccatos_index.htm
> www.oneworld.co.za/productspecific.asp?AffiliateID=4321& ProductCode=CDREDD61

Jip ... Ek het die CD op die net gesien. Ek wil nie die CD gaan koop nie.
Die song is nie vir my nie, en die ander persoon wil nie X bedrag betaal vir
net een song nie
Re: Golden Oldie [boodskap #113903 is 'n antwoord op boodskap #113899] Wo, 25 April 2007 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 25 Apr 2007 13:50:16 +0200, "TJ" wrote:

>
> "Riaan" wrote in message

>> Hi Almal

>> Ek is op soen na 'n song

>> Groete
>> Riaan
>
>

Hierdie moet defnitief 'n love song wees:-)
Re: Golden Oldie [boodskap #113908 is 'n antwoord op boodskap #113895] Do, 26 April 2007 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
> Hi Almal
>
> Ek is op soen na 'n song (laat 50's vroeg 60's ??) van 'n SA groep genaamd
> die Staccatos. Die song se naam is Come back silly girl.
>
> Indien enige van julle die volgende song in mp3 of wma formaat het of weet
> waar ek hom kan aftrek laat weet my asb
>
>
> Groete
>
>
> Riaan

Ek het 'n opname. Kontak my.
Re: Golden Oldie [boodskap #113913 is 'n antwoord op boodskap #113908] Do, 26 April 2007 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" wrote in message
news:1177571114.825500.88690@n15g2000prd.googlegroups.com...

> Ek het 'n opname. Kontak my.

Thanx Koot ... Wil jy he ek moet jou direk e-mail. ?
Re: Golden Oldie [boodskap #113952 is 'n antwoord op boodskap #113913] Wo, 02 Mei 2007 09:52 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
> "Koot" wrote in message
> news:1177571114.825500.88690@n15g2000prd.googlegroups.com...
>
>> Ek het 'n opname. Kontak my.
>
> Thanx Koot ... Wil jy he ek moet jou direk e-mail. ?

Ja, maak so.
Vorige onderwerp: Superster speel homself in nuwe Afrikaanse musical
Volgende onderwerp: Song
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 00:02:22 MGT 2024