Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onderhoude
Onderhoude [boodskap #113868] Vr, 20 April 2007 09:16 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sorry ek is so skaars. Besig om onderhoude te voer vir 'n paar vakante
poste. Sal hopelik Maandag weer volstoom kan saampraat
Re: Onderhoude [boodskap #113869 is 'n antwoord op boodskap #113868] Vr, 20 April 2007 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Apr 20, 1:16 pm, "Riaan" wrote:
> Sorry ek is so skaars. Besig om onderhoude te voer vir 'n paar vakante
> poste. Sal hopelik Maandag weer volstoom kan saampraat

AA ?.............
Re: Onderhoude [boodskap #113874 is 'n antwoord op boodskap #113868] Sa, 21 April 2007 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gurts  is tans af-lyn  Gurts
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Apr 20, 1:16 pm, "Riaan" wrote:
> Sorry ek is so skaars. Besig om onderhoude te voer vir 'n paar vakante
> poste. Sal hopelik Maandag weer volstoom kan saampraat

Watse onderhoude. ek is ook tans besig met onderhoude. Kan jy dalk 'n
paar tips gee? Waarvoor het jy aansoek gedoen? Hoe berei jy voor? Wat
vra hulle jou? Hoe het jy jou CV opgestel?
Re: Onderhoude [boodskap #113883 is 'n antwoord op boodskap #113874] Ma, 23 April 2007 06:21 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Gurts" wrote in message
news:1177171309.623991.30560@n76g2000hsh.googlegroups.com...

> Watse onderhoude. ek is ook tans besig met onderhoude. Kan jy dalk 'n
> paar tips gee? Waarvoor het jy aansoek gedoen? Hoe berei jy voor? Wat
> vra hulle jou? Hoe het jy jou CV opgestel?

Nee ek het nie aansoek gedoen nie, ek interview mense wat aansoek gedoen het
vir 4 vakante IT poste by ons.
Vorige onderwerp: War talk
Volgende onderwerp: Test
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 07:55:33 MGT 2024