Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ry of Bly
Ry of Bly [boodskap #113789] Sa, 14 April 2007 09:10 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Nee Koot, jy was nie veronderstel om hier oop te maak nie!
Wrong way - gaan terug!

Vir die warriors en die worriers -

Ek wil nie Suid Afrika verlaat nie - ten minste nie in hierdie lewe
nie. maar wanneer ek luister na mense met die 'Riaanse Uitkyk'
en dit vergelyk met wat in Zim en ander buurlande gebeur,
wonder ek of dit nie in oorweging gebring moet word nie.

Ek ken mense wat uit Rhodesie gevlug het. Alles wat hulle nie kon
saambring nie, is verkoop en die geld is belê in ou karre.
Los goedjies het hulle in hul beleggings gelaai en oor die beitbrug
gery.

Dit is 'n feit dat die lokale regering defnitiewe simpatie het met die
grondonteiening in Zim en dit reeds hier begin toepas het. Ek dink 'n
kerkgroep was die eerste slagoffers daarvan maar kan nie veel
besonderhede onthou nie.

Wat my nou kommer, is as dit op grond toegepas word, kan dit later
toegepas word op ander vaste eiendom. Rhodesiërs het gespaar vir
aftrede en Zimbabwiërs het dit gesteel. Indien iemand nou wil eiendom
verkoop in Zim, sal die verkoper nerens ter wêreld 'n koper vind nie.

Suid Afrika se eiendomsmark is in 'n bloeitydperk. En as jy iemand is
wat aan slaaploosheid ly, kan laat nagte en vroeë oggende nogal vele
vrae laat ontstaan.
Re: Ry of Bly [boodskap #113796 is 'n antwoord op boodskap #113789] Ma, 16 April 2007 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:

> Ek wil nie Suid Afrika verlaat nie - ten minste nie in hierdie lewe
> nie. maar wanneer ek luister na mense met die 'Riaanse Uitkyk'
> en dit vergelyk met wat in Zim en ander buurlande gebeur,
> wonder ek of dit nie in oorweging gebring moet word nie.
>

Soms wonder ek ook maar. My verstand sê vir my, soos Ferdie se
argumente, dat daar voldoende teenwigte en inersie in die stelsel
ingebou is om stylvolle oorlewing te verseker. Ander kere weer, kyk ek
na gebeure en uitsprake en wonder oor my jong kinders.

Om my is dinge nog grootliks dieselfde, selfs beter in baie opsigte,
so ek kan dit regkry om positief te bly. Ek vermy familie en vrinne
wat net weeklaag.

So van die as op die jos, ek skakel gisteraand oor TV1 toe en tref
Kallie Kriel van Afriforum in gesprek oor naamsveranderings. Hy het
hom behoorlik in 'n hinderlaag vasgeloop, want die omroeper was uiters
aggressief, en as hy vasbrand het hy 'n kornuit wat help stook met
argumente. Alle eer aan Kallie, wat bedaard sy woord gedoen het en 'n
paar keer die omroeper op soek na woorde gelaat het.
Re: Ry of Bly [boodskap #113805 is 'n antwoord op boodskap #113796] Ma, 16 April 2007 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 16 Apr 2007 00:29:03 -0700, "Koot" wrote:

>
> Dave wrote:
>
>> Ek wil nie Suid Afrika verlaat nie - ten minste nie in hierdie lewe
>> nie. maar wanneer ek luister na mense met die 'Riaanse Uitkyk'
>> en dit vergelyk met wat in Zim en ander buurlande gebeur,
>> wonder ek of dit nie in oorweging gebring moet word nie.

>
> Soms wonder ek ook maar. My verstand sê vir my, soos Ferdie se
> argumente, dat daar voldoende teenwigte en inersie in die stelsel
> ingebou is om stylvolle oorlewing te verseker. Ander kere weer, kyk ek
> na gebeure en uitsprake en wonder oor my jong kinders.
>
Jy moet natuurlik besluit of Ferdi se argumente meer gewig dra as die
van De Klerk en Botha, wat nou (terwille van hul eie gewete?) sê, dat
daar nie gebly is by wat op die bosberaad bespreek is nie.
Of hoeveel gewig die meer as twee derdes stemme gewig dra by die
bepaling van die toekoms en behoud van wigte en teenwigte
soos De Klerk dit graag genoem het. Moet nie vergeet dat hulle die
stemkrag het om die grondwet te verander nie.
Het jy daardie aaklige storie gelees wat Fire gepos het oor die ou wat
in die Wimpy gerook het sonder om te bestel?

*
Ek het nie dié gepos as nuwe weeklaag tema nie, maar om 'n mening te
toets of mens die mark moet gebruik en dan dollars of ponde moet gaan
koop met veel goedkoper Rande.
*

Ek is ook nie vreeslik lus om my kortbroek en sandale sowel as selfs
in die winter te roei, te ruil vir 'n jas nie.

> Om my is dinge nog grootliks dieselfde, selfs beter in baie opsigte,
> so ek kan dit regkry om positief te bly. Ek vermy familie en vrinne
> wat net weeklaag.
>
> So van die as op die jos, ek skakel gisteraand oor TV1 toe en tref
> Kallie Kriel van Afriforum in gesprek oor naamsveranderings. Hy het
> hom behoorlik in 'n hinderlaag vasgeloop, want die omroeper was uiters
> aggressief, en as hy vasbrand het hy 'n kornuit wat help stook met
> argumente. Alle eer aan Kallie, wat bedaard sy woord gedoen het en 'n
> paar keer die omroeper op soek na woorde gelaat het.

As jy bietjie daarvan onthou, vertel daarvan - nie dat mens 'n program
'n paar dae later nog in soveel detail onthou nie né:-)
Re: Ry of Bly [boodskap #113806 is 'n antwoord op boodskap #113789] Ma, 16 April 2007 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Apr 2007 11:10:07 +0200, Dave wrote:

> Dit is 'n feit dat die lokale regering defnitiewe simpatie het met die
> grondonteiening in Zim en dit reeds hier begin toepas het. Ek dink 'n
> kerkgroep was die eerste slagoffers daarvan maar kan nie veel
> besonderhede onthou nie.

Dis nie waar nie, Dave.
Daar is twee goed (ten minste) wat in gedagte gehou moet word wanneer
dit by grond-onteiening kom.

1. Die beginsel van grondonteiening. Dit is wereldwyd (ook in ons reg
en geskiedenis) n aanvaarde legitieme instrument en was onderliggend
aan reuse ekonomiese suksesse oor die wereld.
Los maar die grondonteiening wat in die VSA teenoor die Indiane gebeur
het en hier met eers die KhoiKhoi en toe die swart en wit stamme
teenoor die San.
Kyk modern. In Japan en Ierland was dit onderliggend aan die moderne
state wat die twee vandag is.
Dit is nie wyd bekend nie dat een van die eerste dinge wat die Yanks
byvoorbeeld in 1946 in Japan gedoen het (as wat ek gelees het,
kortrek is), was om die upper class daar se mag te breek deur grond te
vat en meer eweredig te herverdeel. Die gevolg was die ordelike en
bewonderingswaardige Japan van vandag.

2. Hoe dit gedoen word. terwyl dit in Japan ordeklik en met
deurdagtheid gedoen was, is dit chaoties, dom en as emosionele wraak
in Zimbabwe gedoen. Die resultaat is, wel, nie Japan nie maar
Zimbabwe.

Jou kommer is dus HOE dit in SA gedoen word en tot dusver is dit binne
wetlike raamwerke en as deel van die regsproses. Dit is dus geen
gevaarteken nie.
Waar jy vrae kan vra oor die "hoe" - reken ek - is watter hulp en
strukture daar vir nuwe eiernaars in plek geplaas word.

Dit is belangrik omdat die "hoe" in Zimbabwe een vernietigende gevolg
gehad het - landbou-produksie het tot 'n einde gekom en dit het
ge-ripple effect tot by inflasie wat een van die dae 2000% gaan wees.
Dit is die fondament van hul probleme.

Die ding wat gebreek het, is die produksie.
Dit het gebreek as gevolg van die "hoe" .
By ons is die "hoe" baie korrek en geensins Zimbabwies nie, maak nie
saak wie wat sê nie.

Die probleme by ons is die uitvoer van die korrekte "hoe" (flinkheid
en kennis ontbreek te veel kere, lyk dit) en wat in plek geplaas word
om die oorgang na nuwe eienaars gepaard te laat gaan met voorgesette
produksie.

Op die laaste twee kan ons probleme ondervind (hoewel daar nog nie
ernstige tekens is nie). Maar dan is dit nie Zimbabwies van aard nie
en om dit so te noem, is om n belangrike ding troebel te maak. Dis
dom.
Re: Ry of Bly [boodskap #113809 is 'n antwoord op boodskap #113806] Ma, 16 April 2007 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 16 Apr 2007 14:12:14 +0200, Ferdi wrote:

> On Sat, 14 Apr 2007 11:10:07 +0200, Dave wrote:
>
> > kerkgroep was die eerste slagoffers daarvan maar kan nie veel
>> besonderhede onthou nie.
>
> Dis nie waar nie, Dave.
> Daar is twee goed (ten minste) wat in gedagte gehou moet word wanneer
> dit by grond-onteiening kom.
>
> 1. Die beginsel van grondonteiening. Dit is wereldwyd (ook in ons reg
> en geskiedenis) n aanvaarde legitieme instrument en was onderliggend
> aan reuse ekonomiese suksesse oor die wereld.
> Los maar die grondonteiening wat in die VSA teenoor die Indiane gebeur
> het en hier met eers die KhoiKhoi en toe die swart en wit stamme
> teenoor die San.
> Kyk modern. In Japan en Ierland was dit onderliggend aan die moderne
> state wat die twee vandag is.
> Dit is nie wyd bekend nie dat een van die eerste dinge wat die Yanks
> byvoorbeeld in 1946 in Japan gedoen het (as wat ek gelees het,
> kortrek is), was om die upper class daar se mag te breek deur grond te
> vat en meer eweredig te herverdeel. Die gevolg was die ordelike en
> bewonderingswaardige Japan van vandag.
>
> 2. Hoe dit gedoen word. terwyl dit in Japan ordeklik en met
> deurdagtheid gedoen was, is dit chaoties, dom en as emosionele wraak
> in Zimbabwe gedoen. Die resultaat is, wel, nie Japan nie maar
> Zimbabwe.
>
> Jou kommer is dus HOE dit in SA gedoen word en tot dusver is dit binne
> wetlike raamwerke en as deel van die regsproses. Dit is dus geen
> gevaarteken nie.
> Waar jy vrae kan vra oor die "hoe" - reken ek - is watter hulp en
> strukture daar vir nuwe eiernaars in plek geplaas word.
>
> Dit is belangrik omdat die "hoe" in Zimbabwe een vernietigende gevolg
> gehad het - landbou-produksie het tot 'n einde gekom en dit het
> ge-ripple effect tot by inflasie wat een van die dae 2000% gaan wees.
> Dit is die fondament van hul probleme.
>
> Die ding wat gebreek het, is die produksie.
> Dit het gebreek as gevolg van die "hoe" .
> By ons is die "hoe" baie korrek en geensins Zimbabwies nie, maak nie
> saak wie wat sê nie.
>
> Die probleme by ons is die uitvoer van die korrekte "hoe" (flinkheid
> en kennis ontbreek te veel kere, lyk dit) en wat in plek geplaas word
> om die oorgang na nuwe eienaars gepaard te laat gaan met voorgesette
> produksie.
>
> Op die laaste twee kan ons probleme ondervind (hoewel daar nog nie
> ernstige tekens is nie). Maar dan is dit nie Zimbabwies van aard nie
> en om dit so te noem, is om n belangrike ding troebel te maak. Dis
> dom.

Ek het jou brief vroeër gelees maar was uit vir 'n vergadering
en kon dus nie eerder daarop antwoord nie.

Toegegee dat, as dit op 'n ordelike manier gedoen word
kan dit tot voordeel wees. Jy sê dat daar ten minste twee goed is wat
in gedagte gehou moet word. Die probleem is (en jy het raakgesien dat
dit is waaroor ek bekommerd is) die feit dat ons met 'n Afrika kultuur
te doen het. 'n Kultuur wat, soos in die bos, slegs krag erken. Die
sterkste wen - kompleet. Dekades gelede het 'n minister in in
buurlandkabinet iemand vermoor en die vermoorde se kop in sy
mielieland geplant sodat sy mielies kan groei. Daar is vele meer
horror stories wat vertel kan word van mense wat aan die spits van
Afrika lande se regerings staan.

Zuma en kie slag beeste en offer dit aan hul voorvaders. Ek onthou toe
Mandela ingehuldig is as staatspresident, hoe een met dolosse en krale
gesing en gedans het in die parlementsgebou - tydens 'n
parlementsitting. Mbeki sê vigs bestaan nie en mantoe tsabalala of so
iets wil dit met beet en knoffel voorkom en genees. Afrika kultuur -
en as Mbeki nie meer die handelsreisiger werk soos nou doen nie, is
daar 'n moontlikheid dat daar 'n selfs minder beheersde regering aan
bewind gaan wees. So, gaan hulle die beskaafde pad volg wat Japan
geloop het, of gaan mugabe se pad nuwe spore kry.

Jy is reg - ek is bekommerd oor hòè dit gedoen gaan word. Moet nie
buite rekening laat dat mbeki nie vir mugabe kritiseer nie. Dat geen
van sy Afrika bure hom teenstaan nie.
Re: Ry of Bly [boodskap #113810 is 'n antwoord op boodskap #113806] Ma, 16 April 2007 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 16 Apr 2007 14:12:14 +0200, Ferdi wrote:

> On Sat, 14 Apr 2007 11:10:07 +0200, Dave wrote:
>
> > kerkgroep was die eerste slagoffers daarvan maar kan nie veel
>> besonderhede onthou nie.
>
> Dis nie waar nie, Dave.
> Daar is twee goed (ten minste) wat in gedagte gehou moet word wanneer
> dit by grond-onteiening kom.
>
> 1. Die beginsel van grondonteiening. Dit is wereldwyd (ook in ons reg
> en geskiedenis) n aanvaarde legitieme instrument en was onderliggend
> aan reuse ekonomiese suksesse oor die wereld.
> Los maar die grondonteiening wat in die VSA teenoor die Indiane gebeur
> het en hier met eers die KhoiKhoi en toe die swart en wit stamme
> teenoor die San.
> Kyk modern. In Japan en Ierland was dit onderliggend aan die moderne
> state wat die twee vandag is.
> Dit is nie wyd bekend nie dat een van die eerste dinge wat die Yanks
> byvoorbeeld in 1946 in Japan gedoen het (as wat ek gelees het,
> kortrek is), was om die upper class daar se mag te breek deur grond te
> vat en meer eweredig te herverdeel. Die gevolg was die ordelike en
> bewonderingswaardige Japan van vandag.
>
> 2. Hoe dit gedoen word. terwyl dit in Japan ordeklik en met
> deurdagtheid gedoen was, is dit chaoties, dom en as emosionele wraak
> in Zimbabwe gedoen. Die resultaat is, wel, nie Japan nie maar
> Zimbabwe.
>
> Jou kommer is dus HOE dit in SA gedoen word en tot dusver is dit binne
> wetlike raamwerke en as deel van die regsproses. Dit is dus geen
> gevaarteken nie.
> Waar jy vrae kan vra oor die "hoe" - reken ek - is watter hulp en
> strukture daar vir nuwe eiernaars in plek geplaas word.
>
> Dit is belangrik omdat die "hoe" in Zimbabwe een vernietigende gevolg
> gehad het - landbou-produksie het tot 'n einde gekom en dit het
> ge-ripple effect tot by inflasie wat een van die dae 2000% gaan wees.
> Dit is die fondament van hul probleme.
>
> Die ding wat gebreek het, is die produksie.
> Dit het gebreek as gevolg van die "hoe" .
> By ons is die "hoe" baie korrek en geensins Zimbabwies nie, maak nie
> saak wie wat sê nie.
>
> Die probleme by ons is die uitvoer van die korrekte "hoe" (flinkheid
> en kennis ontbreek te veel kere, lyk dit) en wat in plek geplaas word
> om die oorgang na nuwe eienaars gepaard te laat gaan met voorgesette
> produksie.
>
> Op die laaste twee kan ons probleme ondervind (hoewel daar nog nie
> ernstige tekens is nie). Maar dan is dit nie Zimbabwies van aard nie
> en om dit so te noem, is om n belangrike ding troebel te maak. Dis
> dom.

Ek het jou brief vroeër gelees maar was uit vir 'n vergadering
en kon dus nie eerder daarop antwoord nie.

Toegegee dat, as dit op 'n ordelike manier gedoen word
kan dit tot voordeel wees. Jy sê dat daar ten minste twee goed is wat
in gedagte gehou moet word. Die probleem is (en jy het raakgesien dat
dit is waaroor ek bekommerd is) die feit dat ons met 'n Afrika kultuur
te doen het. 'n Kultuur wat, soos in die bos, slegs krag erken. Die
sterkste wen - kompleet. Dekades gelede het 'n minister in in
buurlandkabinet iemand vermoor en die vermoorde se kop in sy
mielieland geplant sodat sy mielies kan groei. Daar is vele meer
horror stories wat vertel kan word van mense wat aan die spits van
Afrika lande se regerings staan.

Zuma en kie slag beeste en offer dit aan hul voorvaders. Ek onthou toe
Mandela ingehuldig is as staatspresident, hoe een met dolosse en krale
gesing en gedans het in die parlementsgebou - tydens 'n
parlementsitting. Mbeki sê vigs bestaan nie en mantoe tsabalala of so
iets wil dit met beet en knoffel voorkom en genees. Afrika kultuur -
en as Mbeki nie meer die handelsreisiger werk soos nou doen nie, is
daar 'n moontlikheid dat daar 'n selfs minder beheersde regering aan
bewind gaan wees. So, gaan hulle die beskaafde pad volg wat Japan
geloop het, of gaan mugabe se pad nuwe spore kry.

Jy is reg - ek is bekommerd oor hòè dit gedoen gaan word. Moet nie
buite rekening laat dat mbeki nie vir mugabe kritiseer nie. Dat geen
van sy Afrika bure hom teenstaan nie.

Daar is dus nie twee goed wat in gedagte gehou moet word nie,
maar ten minste drie.
Re: Ry of Bly [boodskap #113814 is 'n antwoord op boodskap #113805] Di, 17 April 2007 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> Het jy daardie aaklige storie gelees wat Fire gepos het oor die ou wat
> in die Wimpy gerook het sonder om te bestel?
>
Ja. Ek sien ACSA gaan ondersoek instel en Wimpy nasionaal is ook nie
te beïndruk met Mev. Grootkrag se optrede nie.


>> . Alle eer aan Kallie, wat bedaard sy woord gedoen het en 'n
>> paar keer die omroeper op soek na woorde gelaat het.
>
> As jy bietjie daarvan onthou, vertel daarvan - nie dat mens 'n program
> 'n paar dae later nog in soveel detail onthou nie né:-)

Kan nie veel onthou nie, was te moerig. Goed Kallie was daar en nie ek
nie.

Ek het my komplimente na Afriforum se webblad gestuur, en Kallie het
'n beleefde dankie laat weet. Hy sê dis belangrik dat TV1 se
luisteraars ook die boodskap hoor.

Ek dink dis baie dapper. Piet Retief moes ook destyds omtrent so
gevoel het.
Re: Ry of Bly [boodskap #113818 is 'n antwoord op boodskap #113789] Di, 17 April 2007 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:9151239qcm9h3vk7crith3fnqi5sip5o7c@4ax.com...

> Ek wil nie Suid Afrika verlaat nie - ten minste nie in hierdie lewe
> nie. maar wanneer ek luister na mense met die 'Riaanse Uitkyk'
> en dit vergelyk met wat in Zim en ander buurlande gebeur,
> wonder ek of dit nie in oorweging gebring moet word nie.

'n Paar poste later swem jy teen die spreekwoordelike punt van die ysberg
vas met die volgende stelling:

"Jy moet natuurlik besluit of Ferdi se argumente meer gewig dra as die
van De Klerk en Botha, wat nou (terwille van hul eie gewete?) sê, dat
daar nie gebly is by wat op die bosberaad bespreek is nie."

Soos ek se die punt van die ysberg, want glo my ek en jy weet nie eers van
'n kwart wat agter die skerms bespreek is nie.

Mense - (Hier praat ek nie direk met jou nie Dave) ek gee nie om as julle my
'n rassis noem nie, ek gee nie om as julle dink ek is 'n kla kous nie, en ek
gee ook nie om as julle dink my politieke sieninge is sotlik nie.

Ek gee vir julle nou en dan ietsie uit 'n koerant of website en ek doen dit
om my sienswyse te probeer bewys. Indien enige persoon soos Ferdi wil glo
dat SA op die regte pad is, dan is dit met my reg so. Ek geniet dit
inteendeel om met Ferdi te gesels, want deur hom kry ek die geleentheid om
te probeer verstaan hoekom ander mense NIE soos ek dink nie.

Hier is nog 2 goed - Sorry die laaste een is in Engels (Lees dit eers, dan
gaan maak jou 'n koerant oop. Jy sal skrik)

Uitspraak in ons eis teen die staat
Die pad na vryheid en rewolusie loop deur hofgeboue, polisiestasies en
tronkselle. Wie die vryheidstryd wil aanpak moet daarop bedag wees. In die
Boere se geskiedenis is veral Kaapse-rebelle doodgeskiet op grond van uiters
verdagte uitsprake. Ek is nog nie doodgeskiet nie, en daarom is my stryd om
vryheid nog nie afgehandel nie. Dit sal voortduur tot die dag van my dood.
Ek stem nie saam met die uitspraak van die waarnemende regter nie. In die
geval van die Rayton saak is ek aangekla vir sedisie en omdat ek nie
toestemming gehad het nie. In die hof is getuig dat daar ook 'n spandoek was
met die woorde : "31 Mei 1902 - 27 000 vrouens en kinders vermoor deur die
Britte", nog 'n slagspreuk was: "Your democratic right - say no to a police
state" dit was voorgehou as sedisie.
Moenie glo nie. Ons appelleer. DIT is die judge wat aan die einde van die
verhoor vir my laat opstaan enm my toespreek deur te sê dat die saak klaar
is, ek moenie hom antwoord nie maar weet ek dat die Swasi's grond in
Transvaal eis en die Basotho's in die Vrystaat. Toe staan hy so vinnig op
dat hy amper deur die muur die hofsaal verlaat. Ons appelleer - soet is die
stryd vir die stryder.
Ek weier om op te gee of oor te gee!
Piet Rudolph

Applied Propaganda Techniques: The Language Of Politics
In the New! Improved! South Africa, we are all painfully aware of the
politically correct onslaught on our language, and by extrapolation, our
thought processes. Squatter camps are now termed "informal settlements",
prostitutes are "sex workers", while buzz words like "homophobia",
"grassroots" abound. An unwritten but 'cast in stone' law of journalism
states that whenever references are made to the pre-1994 government or its
ministers, the word "regime" shall be used- but only when accompanied with
the interchangeable terms "Apartheid" or "Racist".

The application of the damningly pejorative word "racist" has become the
worst imaginable insult / accusation, worse only than being "homophobic".
Under law, those accused of being serial murderers, rapists and child
molesters enjoy the Presumption of Innocence principle, while interestingly,
those accused of being 'racist', (or 'homophobic') for that matter, are
doomed to the exact opposite - presumption of guilt, with the onus of
proving the opposite resting squarely on the shoulders of the hapless
'racist'.

In a brilliant exposê, the acclaimed South African historian & author Arthur
Kemp published an essay on the New South African "Equality Courts" - a
home-brewed, irrational miscarriage of chillingly vindictive simian
stupidity. (To be posted to this blog later) To summarise this piece of
flat-nosed, spear-chucker-authored maledictive legislation, only blacks may
drag whites off to the equality court- whites are legally barred from being
plaintiffs. This is the only type of court where Presumption of Guilt has
been enshrined, under the all-encompassing mission of "eradicating racism".
Evidentiary rules have been modified to support the presumption of whitey's
culpability, while other gross perversions of accepted legal practice are
eagerly implemented in this bizarre nexus between a Stalinist show trial and
a medieval witch hunt.

In the touchy feely world of 2007, being accused of being a 'racist' has
clearly become the worst kind of social excoriation. Grown men tremble and
shudder at this accusation, strong women weep and wail in terror at the
thought of having this label applied. Entire systems of law and science are
subverted to fight this evil, or to appease its leftist drivers. How did it
come to this? Can we really blame the Marxist / Gramscian School Of
Frankfurt, who so successfully achieved the perpetuation of this
collectivist, anti-White meme through its propagation at western
universities?

Many theories abound on how language can be used as a tool for mind control.
In his monumental book 1984, George Orwell coined most of the terms to
describe this NewSpeak & NewThink phenomenon. Others, like Dr John Burton,
an expert on the science (or pseudo-science, as some detractors allege) of
neurolinguistic programming wrote extensively on what he identified as the
four primary components of "hypnotic language composition patterns". Burton
postulates that one can address maladaptive (unconscious) parts with certain
hypnotic language components.

Briefly, this consists of 1) distraction (placing a certain out-of-context
phrase within a collection of other phrases, so as to jolt the
reader/listener into searching for a meaning, at which point his mind is
receptive to suggestion which is then implanted; 2) Logic, or hooking
together certain logical propositions so as to collapse linguistic anchors
to achieve a particular conclusion for the listener/reader to come to; 3)
Spelling, or accentuating / literally s-p-e-l-l-i-n-g- out pivotal words so
that the listener assimilates the information in an unassembled state,
forcing his mind to make sense of that which makes no sense, and thus
carrying the info deeper into his mind; and
4) Deductive Reasoning, where a listener is manipulated into a meta-state of
consciousness where sensation and perception forms a trance-like nexus, so
as to implant a suggestion, or "thought weed".

A shining example of a "thought weed" is the term "homophobia". Homo, not
from the Latin word homo (man), but the Greek word homo meaning 'same' and
phobia, the Greek word for fear. At face value, this term literally implies
a fear of homosexuals. Ironically though, those who make themselves guilty
of being called "homophobes" do not suffer from any *fear* of homosexuals,
per se. (Except perhaps on the rare occasion in which they find themselves
alone and naked in a burlesque S & M gay biker club populated with
beleathered 120 Kg fag wrestler & boxer types high on Viagra, testosterone
and steroids).

Revulsion, disgust, rejection and moral judgement are usually the (perfectly
natural & rational) emotions experienced. The true semantics conveyed in the
term imply strong aversion, hatred, hostility, and imply bigotry - as if
these feelings are somehow 'wrong', 'inhuman', 'uncompassionate' or 'immoral'.
The term is therefore contrived and false, and based on a false premise. To
expose how silly and contrived it is, simply create an antonym by using the
same building blocks- Do homosexuals suffer from heterophobia, or from a
lack of heterophilia? Terms like homophobia are designed to force the
speaker to think within certain narrowly defined politically correct spaces.
The only way to deal with this imposition of subverted moral values is to
ridicule it, to create equally banal counter-terms so as to expose the
implicit falsehood. Another writer put it thus:

(From the Heretic Press)

It is an axiom of economic warfare that the surest way of destroying a
country is to debase its currency; for example, by flooding it with
counterfeit money. It is no less true that the surest way of destroying a
nation's culture and identity is to debase its language. Not surprisingly,
therefore, subversive agencies are giving the highest priority to the
corruption of the English language. These 'semantic forgers', all in the
course of promoting their odious political correctness, are at work in our
schools and colleges, in central and local government, in publishing houses
and throughout the mass media. In the process they are seeking to make
certain words as unacceptable as counterfeit money, to alter the traditional
meaning and value of other words, and to introduce new terms serving their
own perverse ideology. (George Orwell prophesied as much in his novel
Nineteen Eighty-Four, in which the official language was 'Newspeak.')

The process is insidious and potentially deadly; accordingly we must
exercise the utmost vigilance and ruthlessness in arresting its progress,
just as we would have to remove all counterfeit money from circulation in
order to safeguard the value of our material assets. And let no one dismiss
the matter as 'just words'; words are the vehicles of thought, and thought
governs most of our lives in one way or another. As with counterfeit money
or goods, we must be alert enough to detect the attempted fraud at - and
preferably before - the point of sale, or else we soon find ourselves a good
deal poorer. Accordingly, the aim of these notes is to sharpen this
vigilance and help drive the counterfeiters and all their worthless
productions out of our national life. But first we need to review the ways
in which people's thoughts, speech and behaviour can be influenced by
propaganda.

Elements of Propaganda

Propaganda is intended to alter the way people think and feel about the
society they live in and its governing values and priorities. In order to do
this it resorts to the following tactics:

. Word approval - Whereby certain words or phrases are given special
prominence and 'respectability' by their frequent usage in influential
circles and the mass media. People are thus apt to adopt such usages
themselves on the grounds that 'what's good enough for the likes of them
must be alright.' One need only observe the influence of popular media
figures in promoting everyday use of certain words or catch-phrases. Note
also how certain profanities once wholly unacceptable in polite company have
now become commonplace in the mass media and, as a result, in everyday
social intercourse.

. Word disapproval - Whereby certain words or phrases expose the user to
disagreeable social reactions like personal abuse, loss of preferment and
even of employment, and other forms of victimisation. The offender is put
under more or less punishing pressure to 'mind your language' and conform;
as witness the rampant 'political correctness' lobbies in education,
publishing, the mass media and politics. Such pressures now begin at
kindergarten level.

. Repetition - Given enough repetition the 'in' word or phrase will soon
replace its predecessors, if only because people don't like to sound 'odd'
or behind the times.

. Euphemism - Disguising whatever is intrinsically ugly, repulsive, immoral
or otherwise unacceptable behind more attractive, less offensive, or neutral
labels. At the everyday level this is just a matter of simple politeness and
civilised conduct; but in the hands of unscrupulous politicians and 'social
engineers' the euphemism becomes a sinister device to deceive and
indoctrinate the public into accepting things which are intrinsically
repugnant or contrary to the national interest.
Typical examples are 'gay' for sex pervert; 'love-making' for casual
copulation; 'multi-cultural' for mongrelised; 'under-privileged' for
parasite; 'entrepreneur' for swindler; 'negotiated settlement' for
surrender; 'subsidiarity' for subordination; 'freedom' for anarchy;
'non-judgmental' for indiscriminate; 'value-free' for unprincipled.

. Censorship - May of course go well beyond mere word or phrase disapproval
to suppression of certain kinds of publication and of certain writers or
speakers by officialdom, academics and the media. Some forms of censorship
are of course benign; for example when applied to pornography, national
security and libellous material. The credentials and motivation of the
censors determine whether or not censorship is benign or malignant.

. Popular appeal - Whereby the propagandist's message is 'packaged' or
presented in a way likely to disarm criticism. This is designed to exploit
the 'feel-good factor' among the all-too-gullible general public, using
popular entertainers and radio/TV soap-operas as vehicles for
multi-racialism, feminism, homosexuality, promiscuity, federalism, etc.

For example, blacks and Asians are featured in numerous programmes as if
they were a normal part of society. They are often depicted as highly
intelligent, responsible, exemplary and 'caring' people, whose presence
enriches our society in every way. In popular radio and TV series they are
almost invariably cast as model citizens, heroes, or victims of white
'racism,' by programme-makers aptly described as 'inverted missionaries.'
And if the plot will not sustain too many obvious racial anomalies, they are
gratuitously inserted into background scenes (a process known among British
TV cameramen as 'blonking', i.e. getting Blacks 'on camera').

The popular appeal element of such propaganda is therefore an artful
compound of bogus philanthropy, cloying sentimentality, euphemism and
superficiality; all designed to 'help the medicine go down' all those
gullible throats. But, in particular, the 'multi-cultural' campaign amounts
to the same thing as telling us that adding dirty water to vintage wine
produces an exciting new cocktail.
Re: Ry of Bly [boodskap #113826 is 'n antwoord op boodskap #113818] Di, 17 April 2007 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
"Riaan"

>
>> Ek wil nie Suid Afrika verlaat nie - ten minste nie in hierdie lewe
>> nie. maar wanneer ek luister na mense met die 'Riaanse Uitkyk'
>> en dit vergelyk met wat in Zim en ander buurlande gebeur,
>> wonder ek of dit nie in oorweging gebring moet word nie.
>
> 'n Paar poste later swem jy teen die spreekwoordelike punt van die ysberg
> vas met die volgende stelling:
>

Jou skrywe maak dit onduidelik maar neig so vaagweg in die rigting van
om onder die indruk te wees dat ek jou gekritiseer het. Ek hoop ek het
verkeerde aanduiding gekry, want somtyds ruik soethout na onkruid.

Ek het eendag op kantoor om 'n hoekie gehoor dat daar onder kollegas
vir mekaar gesê is dat dat mooi geluister moet word wat ek sê ten
einde te verstaan wat ek bedoel. Eendag by 'n vliegveld is ek daarvan
beskuldig dat ek te ernstig lyk wanneer ek 'n grap maak. Dat ek nie
altyd leesbaar is nie.
Maar vir my was 'n gesprek nog nooit net woorde nie.

Op die nuusgroep probeer ek dinge sê sonder dat lyftaal,
gesigsuidrukkings en atmosfeer 'n rol speel, want hier het jy slegs
plat teks om te sien en na te luister. Wat 'n gesprek te onpersoonlik
maak. En dit is nie regtig prakties nie, maar ons moet die beste
daarvan maak.

Wat ek geskryf het Riaan, was my manier om te sê dat wat in die
buurlande gebeur, bewys die 'Riaanse Uitkyk' as reg.

Jy sê wel:
> Mense - (Hier praat ek nie direk met jou nie Dave) ek gee nie om as julle my
> 'n rassis noem nie, ek gee nie om as julle dink ek is 'n kla kous nie, en ek
> gee ook nie om as julle dink my politieke sieninge is sotlik nie.

Nie direk met my nie, beteken steeds 'met my ook'. Of is ek tè
analiserend?

Ek het voorheen gesê dat ek 'n rassis is. En dat almal rassiste
behoort te wees afgesien van kleur. Ek beskou my ras nie beter as
ander rasse nie, maar beskou 'n rassis as iemand wat lief is vir eie.
Lief is vir die land en kultuur waarin groot geword is, en lief is om
te groepeer saam met gelykdenkendes.
Re: Ry of Bly [boodskap #113832 is 'n antwoord op boodskap #113826] Di, 17 April 2007 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:p8b9231biv9t1vpi3jenuue638rvgu7dnq@4ax.com...

Jip - Jy het my hele pos verkeerd verstaan. Ek het maar net by jou pos
ingeval omdat jy daar gepraat het van FW en Pik wat nou 'n U turn maak. En
ek het nogal heelwat daarmee saamgestem. Niks teen jou bedoel nie

Die "Mense - (Hier praat ek nie direk met jou nie Dave)" deel is juis so
geplaas omdat ek besef het jy gaan dalk dink ek is kwaad vir jou oor die
'Riaanse Uitkyk'

Ek sien geen fout met die terme 'Riaanse Uitkyk' nie, hoop inteendeel dit
sal voor die einde van die jaar Wikipedia haal
Re: Ry of Bly [boodskap #113834 is 'n antwoord op boodskap #113832] Di, 17 April 2007 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 17 Apr 2007 14:25:41 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:p8b9231biv9t1vpi3jenuue638rvgu7dnq@4ax.com...
>
>
> Ek sien geen fout met die terme 'Riaanse Uitkyk' nie, hoop inteendeel dit
> sal voor die einde van die jaar Wikipedia haal
>

selfdiagnose sê "Riaanse Uitkyk'.
Dr Koot wil my na die spesialis Ferdi stuur.
Re: Ry of Bly [boodskap #113837 is 'n antwoord op boodskap #113834] Di, 17 April 2007 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:vcg923h9ml0gtqjpccm2k19m9f2f1i4ikk@4ax.com...
> On Tue, 17 Apr 2007 14:25:41 +0200, "Riaan" wrote:
>

>> "Dave" wrote in message

> selfdiagnose sê "Riaanse Uitkyk'.
> Dr Koot wil my na die spesialis Ferdi stuur.

Ek het meer in die lyn van:

f_k, ek het julle mos gese dit gaan kom gedink
Re: Ry of Bly [boodskap #113838 is 'n antwoord op boodskap #113837] Di, 17 April 2007 15:42 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 17 Apr 2007 15:53:03 +0200, "Riaan" wrote:

>
> Ek het meer in die lyn van:
>
> f_k, ek het julle mos gese dit gaan kom gedink
>

Hoop nie joune realiseer nie
Vorige onderwerp: 'n Ander Dimensie
Volgende onderwerp: Sien julle dit al
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 03:51:48 MGT 2024