Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » De la Rey geslag
Re: De la Rey geslag [boodskap #113433 is 'n antwoord op boodskap #113431] Wo, 07 Maart 2007 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Mar 2007 22:31:13 -0800, "Koot" wrote:

>

>> So, watter een is ek ?

>> Ek is vir seker Christen nommer 4 hierbo. Die korrekte
>> en begenadigde een.

>> Groetnis

>> Jim
>
>
> Hier kom pret.

Ag nee Koot, tot nou toe het net Torreke hom aan die gang gehou.
Al die ander ignoreer hom. Nie dat dit hom pla nie:-(
Re: De la Rey geslag [boodskap #113437 is 'n antwoord op boodskap #113433] Wo, 07 Maart 2007 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Hier kom pret.
>
>
> Ag nee Koot, tot nou toe het net Torreke hom aan die gang gehou.
> Al die ander ignoreer hom. Nie dat dit hom pla nie:-(

Spoilsports...
Re: De la Rey geslag [boodskap #113438 is 'n antwoord op boodskap #113437] Wo, 07 Maart 2007 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Mar 2007 02:34:27 -0800, "Koot" wrote:

>
>>> Hier kom pret.


>> Ag nee Koot, tot nou toe het net Torreke hom aan die gang gehou.
>> Al die ander ignoreer hom. Nie dat dit hom pla nie:-(
>
> Spoilsports...

'kay, okay, as jy bietjie met hom wil speel...
maar onthou net Confucius se woorde toe hy gesê het:
"Pick jou vriende reg..."
Re: De la Rey geslag [boodskap #113468 is 'n antwoord op boodskap #113395] Do, 08 Maart 2007 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 6, 8:34 am, Dave wrote:
> , "Vuur"
>
>
>
>> Die nuwe Leiers soos Dan Roodt en Steve Hofmeyer sal meer aanneemlik
>> wees, altemin veg hulle teen die systeem en het nie die veraat begasie
>> van die vorige geslag nie.
>
> Fire, wààr kom jy aan dié stelling? Van wanneer af is Steve Hofmeyer
> 'n leier??? 'n Leier van wat? Al wat die man reg kry is om sy gesig
> soveel keer op die TV skerm te kry, dat dit nou regtig irriterend
> word. Soos Pollux in die nuutste Rapport sê, 'hy en zuma het
> vele dinge in gemeen, soos slaafse aanhangers, baie kinders..."
>
> Om hom nou 'n leier te noem, wil laat blyk dat daar tog 'n ooreenkoms
> is tussen die zuma aanhangers en die hofmeyer aanhangers.
> Omdat zuma nie van mbeki hou nie, wil sy aanhangers 'n man wat nie
> eens sy eie finansies kan behartig nie, staatspresident maak.
> En omdat hofmeyer homself teen misdaad uitgespreek het, soos veeele
> anders Suid Afrikaners, word sy naam nou saam met die van Dan Roodt
> genoem.

ek was self nou geskok toe hy soos n dwaas inloop en zuma gan sien ,
jy's Reg steve is nie n lieer nie, meer van n aktivis
Hy het darem min veraad begasie , maar ek sien nog nie hom meer as n
aktivis nie , en die zuma ding het my sert teluur gestel.

dit klink nou weer vir my soos n "rous" en esh............... does not
compute yet
Re: De la Rey geslag [boodskap #113469 is 'n antwoord op boodskap #113396] Do, 08 Maart 2007 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 6, 8:36 am, Dave wrote:
> On Tue, 6 Mar 2007 08:44:26 +1000, "ekke" wrote:
>>> The quality of government is a reflection of the collective
>>> intelligence of the electorate.
>
> Waarvandaan het jy dié gekwoteer?
> Dit klink baie waar, dit is waarom ek v


ek laaik daai stelling , in democrazy kry mense die regering wat hulle
verdien
Re: De la Rey geslag [boodskap #113470 is 'n antwoord op boodskap #113431] Do, 08 Maart 2007 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" < wrote
>
> Hier kom pret.
>

Nee, ek gaan nie in 'n argument met Jimmie betrokke raak nie. Ek het lankal
met sy Israelteorie die vloer gevryf en hom met die kous oor die kop huistoe
gestuur. Gaan lees gerus die argiewe.
Re: De la Rey geslag [boodskap #113471 is 'n antwoord op boodskap #113429] Do, 08 Maart 2007 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." < wrote

>> Jimmy, jy skuld my nog 'n antwoord: Is jy 'n Christen?

Dalk 'n tipe "strikvraag", hmmmm ?

Aaaaah, maar daar is mos nie bloot 'n plein "Ja" of "Nee"
antwoord vir daardie vraag nie, of hoe ? So, kom laat ek
eers vir jou kortliks die verskillende tipe "Christene" van
vandag definieer :

1) Die Kerk-Christen : Sit in die Kerk en glo alles wat die
Kerk verkondig - al het die Kerk ook so ver van die Bybel
afgedwaal. Blindes wat deur blindes 'gelei' word. Babilon.

2) Die "Label-Christen" : Glo net in "Jeeezuz", maar weet
verder niks van sy/haar geloof of die Bybel af nie. "Bely" dit
net omdat dit populêr is en lekker klink, en ook sodat hy/sy
nie dalk hel toe (hoef te) gaan nie.

3) Die Christen-satanis (Satans-christen) : Besmet die
Christelike godsdiens met liberalisme, humanisme en
wêreldse 'beginsels'. Glo in "vryheid, gelykheid, eenheid,
broederskap en democracy". Verdraai en verkrag die By-
bel om by die bostaande sataniese 'beginsels' te pas.
Belieg, bedrieg en mislei onkundige en naïewe mense
om ook húlle tipe "Christenskap" na te volg en te aan-
vaar. Liberaliste ! Vuilgoed ! Addergeslag !

4) Die Ware Christen : Die Bybelgelowige Christen wat
geensins van die Bybel afwyk nie. 'n Christen wat erken
en verstaan dat die Bybel suiwer oor die Israelwaarheid
handel, wat dus ook al die bogenoemde tipes (1-3) to-
taal verafsku en verwerp.

So, watter een is ek ?

Ek is vir seker Christen nommer 4 hierbo. Die korrekte
en begenadigde een.

Groetnis

Jim

============================================================ ===

Waarom so op jou hoede? Ek sien geen strikvraag daarin nie.

Sonder om my uit te laat oor jou klassifisering van verskillende soorte
Christene...

Dis tog seker waar dat die woord "Christen" afgelei is van die woord
"Christus"?
- dat die woord tog nie na iemand anders kan verwys as 'n volgeling van
Christus nie?
- na iemand wat die Naam en Beeld van Christus dra?
- wat hom/haar dus gedra soos wat Christus Hom gedra het?
- of hoe?

Is jy so 'n volgeling van Christus, Jimmy?
Re: De la Rey geslag [boodskap #113473 is 'n antwoord op boodskap #113398] Do, 08 Maart 2007 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 6, 10:07 am, "Torreke" wrote:
> "Vuur" < wrote
>
>
>
>> en ek soos n dom ding dink toe nog altyd dat n afrikaner n wit mens
>> is .........eish
>
> Ons het almal so gedink!
>
> Ons het net gerieflik vergeet van die donkerder gene wat in ons voorgeslagte
> beland het - dat baie min Afrikaners - indien enige! - op suiwer wit afkoms
> kan aanspraak maak.
>
> Daar bestaan oorgenoeg rede om te glo dat party van die Afrika-gene al saam
> met ons voorouers uit Europa hierheen gekom het.
>
> En selfs in die hooggety van apartheid is baie kleurlinge as blankes
> geherklassifiseer!!!

dis te maklik vir die libs, om ons te wys op n sogenaamde 4% van ons
gene wat glo van swartes afkom
ek onthu vroor jare het ek as produksie bestuurder by n maltinational
gewerk, dit was n moilike werk maar ek het die produksie in 6 maande
met 200% opgestoot.
Mens sou nou dink dat my baas gelukig was maar nee , hy kon my net die
heel tyd wys op die 2% van goed wat ek gesukkel om te beheer. dit was
n baie goeie strategie om my nie my kop te laat optel nie.
die volgende 6 maande het ek produksie weer gelig met nog 100% en toe
gewaai.

2 jaar later is die plant toegemaak , want my baas het 3000% van sy
beheer verloor en die plek het ................

Dis nou die selfde met die 4% swart bloed in ons are, ek kan dit nie
in my familie sin kry nie , dalk kan jy dit in joune?

Dis maar niks anders as n slim "roese" nie om ons onsself te maak
onsself bevraagteken nie
Beste . ignoreer dit , dit beteken uiteindelik niks nie.

Nou Torrek , kom ons praat oor die swart volke,
Die ou jode toe hulle in palistina gekom het , moes hulle self apart
hou van die lot ............
In paulus se tyd het hy mense gewaarsku on nie met nie christene te
trou nie, is dit nie waar nie?

Selfde vandag , is ons swart broers nie met een voet in die kerk en
die ander voer by die sangoma nie?
Is daar nie sangomas wat parlement oopmaak vir die ANC regering nie?

Het ons nie n christen land oorgelewer in die hand van die huidene nie
soned 'n enkele rusie nie?

Dan my finale punt .

Ons sogenamde moralitied is n plisibo gebaseer om n westerse liberale
moralitied wat slegs tussen mede christen nasie kan werk.
Dit is waarom ons nou nie ons taal gegun word nie en ons kerk en
geloof ook kurup gemaak word.
Re: De la Rey geslag [boodskap #113474 is 'n antwoord op boodskap #113402] Do, 08 Maart 2007 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
>
> NS. Ek het eens ook geglo dat 'n mens net 'n Afrikaner kan wees as jy wit
> is en die Gereformeerde godsdiens aanhang. Ek sien dit vandag heelwat
> anders, nl.
> dat mens nie nasionalisme van iemand se godsdiens-oortuiging afhanklik kan
> maak nie. Dan maak mens maklik dieselfde fout as dié groepie Voortrekkers
> wat
> "Nylstroom" sy naam gegee het, nl. om volk en kerk te vermeng soos dit in
> die OT was.
>
> Of moet ek glo dat C. Louis Leipoldt opgehou het om Afrikaner te wees toe hy
> 'n Bhuddis geword het?
>
> En moet ek glo dat 'n swarte wat die "Van der Merwe" van dra, Afrikaans
> praat en aan 'n Gereformeerde kerk behoort,
> nie 'n lid van die Afrikaner-volk kan wees nie - net omdat hy swart is?
>
> (690 woorde - hierdie reël ingesluit!!! As jy my wil toets, "Copy" en
> "Paste" na MS Word, klik "Tools" en daarna "Word count")

Dis beter maar nog te lank vir my jet lag,

Nee hy is nie , hy is swart , nie n AFrikaner n my boek nie, hys n
afrikaan.
Re: De la Rey geslag [boodskap #113475 is 'n antwoord op boodskap #113398] Do, 08 Maart 2007 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
, "Torreke"
>
> Ons het almal so gedink!
>
> Ons het net gerieflik vergeet van die donkerder gene wat in ons voorgeslagte
> beland het - dat baie min Afrikaners - indien enige! - op suiwer wit afkoms
> kan aanspraak maak.
>

Eugene Roodt sê ek kan nie sommer net hieroor nie meer met jou vriende
wees nie. Hy sê miskien is jou kalender verkeerd en dink jy dit is nou
die eerste van volgende maand.
Re: De la Rey geslag [boodskap #113481 is 'n antwoord op boodskap #113471] Vr, 09 Maart 2007 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 Mar 2007 15:20:58 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Jim Again..." < wrote
>
>>> Jimmy, jy skuld my nog 'n antwoord: Is jy 'n Christen?
>
> Dalk 'n tipe "strikvraag", hmmmm ?
>
> Aaaaah, maar daar is mos nie bloot 'n plein "Ja" of "Nee"
> antwoord vir daardie vraag nie,
>
> 1)
>
> 2)
>
> 3)
>
> 4)
>
> Groetnis
>
> Jim
>
>
> ============================================================ ===
>
> Waarom so op jou hoede? Ek sien geen strikvraag daarin nie.
>
> Sonder om my uit te laat oor jou klassifisering van verskillende soorte
> Christene...
>
> Dis tog seker waar dat die woord "Christen" afgelei is van die woord
> "Christus"?
> - dat die woord tog nie na iemand anders kan verwys as 'n volgeling van
> Christus nie?
> - na iemand wat die Naam en Beeld van Christus dra?
> - wat hom/haar dus gedra soos wat Christus Hom gedra het?
> - of hoe?
>
> Is jy so 'n volgeling van Christus, Jimmy?
>
>
>

Besef jy dat daar absoluut geen verskil is tussen sy tipe ontduiking
en die van bouwer. Wat my van haar dronkslaan, is die feit dat sy
in iets glo wat sy voor skaam is om aan die publiek te erken hoe en
wat presies, sy glo en hoekom sy so glo.

Op 'n ander trant, Torreke, is dit wat hy glo (Israelteorie) nie ook
'n tipe van uitverkiesingsleer in 'n nog erger graad nie? Geen
moedswilligheid in die vraag nie, bloot eerlike vraag.
Re: De la Rey geslag [boodskap #113491 is 'n antwoord op boodskap #113470] Sa, 10 Maart 2007 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 8, 2:34 pm, "Torreke" wrote:
> "Koot" < wrote
>
>
>
>> Hier kom pret.
>
> Nee, ek gaan nie in 'n argument met Jimmie betrokke raak nie. Ek het lankal
> met sy Israelteorie die vloer gevryf en hom met die kous oor die kop huistoe
> gestuur. Gaan lees gerus die argiewe.

Dis reg, Lintwurm, want jy het jou vorige 'argumente' sleg
verloor. Ek sal bly wees as jy weer daardie argiewe hier
sal aanhaal - dan kan die lesers sien watter opportunis-
tiese en laakbare liberale leuenaar jy is.

Toentertyd het jy net gerieflik al my relevante aanhalings
uit die Bybel geïgnoreer. Jy was die een wat soos 'n laf-
hartige hond van daardie debat af weggehardloop het.

Nóú is jy duidelik éérs skytbang om weer antwoorde ra-
kende die Israelwaarheid te (probeer) verskaf. Jy is 'n
skaamtelose liegbek wat boonop geen van my vrae
beantwoord het nie.

Ek staan steeds hier kous et al vir jou en wag, jou laf-
aard.

Jim
Re: De la Rey geslag [boodskap #113492 is 'n antwoord op boodskap #113471] Sa, 10 Maart 2007 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 8, 3:20 pm, "Torreke" wrote:
> "Jim Again..." < wrote
>
>>> Jimmy, jy skuld my nog 'n antwoord: Is jy 'n Christen?
>
> Dalk 'n tipe "strikvraag", hmmmm ?
>
> Aaaaah, maar daar is mos nie bloot 'n plein "Ja" of "Nee"
> antwoord vir daardie vraag nie, of hoe ? So, kom laat ek
> eers vir jou kortliks die verskillende tipe "Christene" van
> vandag definiëer :
>
> 1) Die Kerk-Christen : Sit in die Kerk en glo alles wat die
> Kerk verkondig - al het die Kerk ook so ver van die Bybel
> afgedwaal. Blindes wat deur blindes 'gelei' word. Babilon.
>
> 2) Die "Label-Christen" : Glo net in "Jeeezuz", maar weet
> verder niks van sy/haar geloof of die Bybel af nie. "Bely" dit
> net omdat dit populêr is en lekker klink, en ook sodat hy/sy
> nie dalk hel toe (hoef te) gaan nie.
>
> 3) Die Christen-satanis (Satans-christen) : Besmet die
> Christelike godsdiens met liberalisme, humanisme en
> wêreldse 'beginsels'. Glo in "vryheid, gelykheid, eenheid,
> broederskap en democracy". Verdraai en verkrag die By-
> bel om by die bostaande sataniese 'beginsels' te pas.
> Belieg, bedrieg en mislei onkundige en naïewe mense
> om ook húlle tipe "Christenskap" na te volg en te aan-
> vaar. Liberaliste ! Vuilgoed ! Addergeslag !
>
> 4) Die Ware Christen : Die Bybelgelowige Christen wat
> geensins van die Bybel afwyk nie. 'n Christen wat erken
> en verstaan dat die Bybel suiwer oor die Israelwaarheid
> handel, wat dus ook al die bogenoemde tipes (1-3) to-
> taal verafsku en verwerp.
>
> So, watter een is ek ?
>
> Ek is vir seker Christen nommer 4 hierbo. Die korrekte
> en begenadigde een.
>
> Groetnis
>
> Jim
>
> ============================================================ ===
>
> Waarom so op jou hoede? Ek sien geen strikvraag daarin nie.
>
> Sonder om my uit te laat oor jou klassifisering van verskillende soorte
> Christene...
>
> Dis tog seker waar dat die woord "Christen" afgelei is van die woord
> "Christus"?
> - dat die woord tog nie na iemand anders kan verwys as 'n volgeling van
> Christus nie?
> - na iemand wat die Naam en Beeld van Christus dra?
> - wat hom/haar dus gedra soos wat Christus Hom gedra het?
> - of hoe?
>
> Is jy so 'n volgeling van Christus, Jimmy?

Moet jouself nou nie só probeer 'wise' hou nie, Lintwurm.
Almal hier weet goed dat "Christen" van "Christus" afge-
lei is.

Verder is daar geen mens op aarde wat homself soos
Christus kan gedra nie, nie een nie :

Joh. 8: 7 : "Maar toe hulle aanhou om Hom te vra, het Hy
Hom opgerig en vir hulle gesê : Laat dié een van julle wat
sonder sonde is, die eerste 'n klip op haar gooi."

Rom. 3: 4 : "Nee, stellig nie ! Maar God moet waaragtig
wees en elke mens leuenagtig, soos geskrywe is : So-
dat U geregverdig kan word in u woorde en oorwin as U
gerig hou.


In Grieks beteken die woord "Christus" natuurlik "gesalfde",
soos aangedui deur Strong's G5548 : anointed, that is, the
Messiah.

En hier is wat die Bybel oor die Messiah verklaar :

Jes. 1: 18 : "Kom nou en laat ons die saak uitmaak,
sê die HERE : al was julle (Israel) sondes soos skar-
laken, dit sal wit word soos sneeu ; al was dit rooi
soos purper, dit sal word soos wol."

Jes. 47: 4 : "Ons Verlosser - sy Naam is HERE van
die leërskare, die Heilige van Israel."

Jes. 53: 8 : "...Ter wille van die oortreding van my volk
(Israel) was die plaag op Hom."

Matt. 1: 21 : "...en sy sal 'n seun baar, en jy moet
Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk (Israel)
van hulle sondes sal verlos."

Matt. 15: 24 : "Maar Hy antwoord en sê : Ek is net
gestuur na die verlore skape van die huis van Israel."

Luk. 1: 68 : "Geloofd sy die Here, die God van Israel,
omdat Hy sy volk besoek het en vir hulle verlossing
teweeggebring het,..."

Hand. 5: 31 : "Hom het God as Leidsman en Verlosser
deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en
vergifnis van sondes te skenk."

Hand. 13: 23 : "Uit die nageslag van hierdie man het
God vir Israel, volgens die belofte, Jesus as Verlosser
verwek,..."

Rom. 9: 4 : "Hulle is Israeliete aan wie die aanneming
tot kinders behoort en die heerlikheid en die verbonde
en die wetgewing en die erediens en die beloftes..."

1Pet. 2: 9 : "But you are a chosen race, a royal priest-
hood, a holy nation, a people for his own possession,
that you may proclaim the excellencies of him who
called you out of darkness into his marvelous light."
(ESV).


Daar is reeds in die O.T. geprofeteer dat Israel 'n ander
naam genoem sal word :

Jes. 62: 2 : "En die nasies sal jou geregtigheid sien en al
die konings jou heerlikheid ; en jy sal met 'n nuwe naam
genoem word wat die mond van die HERE sal noem."

Jes. 65: 15 : "Maar sy knegte sal Hy noem met 'n ander
naam..."


Hierdie profesie het in die N.T. net na die hemelvaart in
vervulling gegaan :

Hand. 11: 26 : "...en die dissipels is in Antiochíë vir die
eerste keer Christene genoem."


Die woord "Christene" beteken dus letterlik "mede-
gesalfdes (of losgekooptes) van die Messiah" - wat
weer eens slegs op Israel dui. Dws uitverkorenes
(gelowiges) wat aan die Messiah behoort - nl Israel.

Daarom :

Nie almal wat hulself vandag "Christene" noem kwali-
fiseer volgens die Bybelse definisie nie.

Dis maklik om jouself sommer net 'n "Christen" te
noem, maar dit is waardeloos as jy nie eers 'n uit-
verkorene is nie.

Tot hier toe vir eers ...


Jim
Re: De la Rey geslag [boodskap #113509 is 'n antwoord op boodskap #113492] Ma, 12 Maart 2007 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." [/color]
> Dis tog seker waar dat die woord "Christen" afgelei is van die woord
> "Christus"?
> - dat die woord tog nie na iemand anders kan verwys as 'n volgeling van
> Christus nie?
> - na iemand wat die Naam en Beeld van Christus dra?
> - wat hom/haar dus gedra soos wat Christus Hom gedra het?
> - of hoe?
>
> Is jy so 'n volgeling van Christus, Jimmy?

Moet jouself nou nie sê probeer 'wise' hou nie, Lintwurm.
Almal hier weet goed dat "Christen" van "Christus" afge-
lei is.

Verder is daar geen mens op aarde wat homself soos
Christus kan gedra nie, nie een nie :

=====================================================

Ek stem saam.

Maar is ons nie veronderstel om te probeer nie, Jim?

=====================================================

Daarom :

Nie almal wat hulself vandag "Christene" noem kwali-
fiseer volgens die Bybelse definisie nie.

======================================================

Jy haal 'n klomp tekste aan. Nie een van hulle definieer die Naam
"Christen" nie, Jimmy

=====================================================

Dis maklik om jouself sommer net 'n "Christen" te
noem, maar dit is waardeloos as jy nie eers 'n uit-
verkorene is nie.

====================================================

INDERDAAD!!!

Dis waardeloos om vir Jesus te sê: "Here, Here" en jy doen nie wat Hy jou
beveel nie.

Het Hy gevloek soos wat jy vloek, Jimmy?
Het Hy mense geskel en sleggesê soos wat jy doen, Jimmy?

Maar nog belangriker: Waar lees jy dat Hy sy volgelinge uitgestuur het om op
ander mense te gaan vloek en skel en hulle tot die hel te veroordeel?!?!?

In my Bybel staan daar dat Hy hulle uitgestuur het met die opdrag: "Gaan dan
heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die
Vader en die Seun en die Heilige Gees!" (Mat. 28:19)

Jy vertoon nie die Naam en Beeld van die Man wie jy sê jy volg nie.
Jy's 'n lasteraar, nie 'n prediker nie!
Jy dryf mense uit die Konkryyk uit in plaas daarvan om hulle die Koninkryk
in te lei.
Jy bou nie die Koninkryk van God nie, jy breek dit af!

======================================================
Re: De la Rey geslag [boodskap #113510 is 'n antwoord op boodskap #113481] Ma, 12 Maart 2007 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
> Besef jy dat daar absoluut geen verskil is tussen sy tipe ontduiking
> en die van bouwer.

Jip

> Wat my van haar dronkslaan, is die feit dat sy
> in iets glo wat sy voor skaam is om aan die publiek te erken hoe en
> wat presies, sy glo en hoekom sy so glo.

Gloudina het 'n keuse gemaak weg van Christus af - na 'n soort van godsdiens
waar alle paaie noodwendig na Rome toe moet lei! Sy durf nie erken dat sy
verkeerd is nie, dan stort haar hele lewe in mekaar.

Maar sy kan ook nie erken presies wat sy is nie. Nou ontduik sy.

Het jy gemerk hoe sy my deesdae vermy?

>
> Op 'n ander trant, Torreke, is dit wat hy glo (Israelteorie) nie ook
> 'n tipe van uitverkiesingsleer in 'n nog erger graad nie? Geen
> moedswilligheid in die vraag nie, bloot eerlike vraag.
>

Ek weet jy's nie moedswillig nie.

Ja, dit is 'n uitverkiesingsleer - 'n uiters verwronge een! - gebou op die
verwronge siening wat Israel van hulle uitverkiesing gehad het, nl. dat
hulle beter as ander mense sou wees. Soos onse Jimmy het Israel hulle ook
verbeel hulle is beter as die Swartes, beter as enige ander mens.

God vryf die vloer met hierdie meerderwaardigheid van die Israliete teenoor
die Kussiete: " Is julle nie vir My soos die kinders van Kus nie, o Kinders
van Israel?" (Amos 9:7)

Die waarheid is: Die uitverkiesing van God is nie gebasseer op enigiets wat
'n mens voor God verdien nie ("...wie het eers iets aan Hom gegee dat dit
Hom vergeld moet word?" [Rom. 11:35]) - of op een mens wat beter as 'n ander
mens is nie! God het immers mag om uit die klippe kinders van Abraham op te
wek. Alle mense is die dood skuldig op grond van hulle sondes! Alle mense
is in doodsellende vasgevang.

God kies mense uit omdat Hy hulle liefhet! - en net daarom! - nie omdat
hulle wit velle het of Hebreeus praat nie.
Re: De la Rey geslag [boodskap #113541 is 'n antwoord op boodskap #113510] Di, 13 Maart 2007 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 12, 12:55 pm, "Torreke" wrote:
> "Dave" < wrote

> Ja, dit is 'n uitverkiesingsleer - 'n uiters verwronge een! - gebou op die
> verwronge siening...

So, die Bybel (wat ek aangehaal het) se siening is
verwronge (aangaande Israel) ?

Daardie verse verder hier onder is "verwronge" ?


> wat Israel van hulle uitverkiesing gehad het, nl. dat
> hulle beter as ander mense sou wees. Soos onse Jimmy het Israel hulle ook
> verbeel hulle is beter as die Swartes, beter as enige ander mens.

Het ek Israel (volk) aangehaal, of het ek die Bybel
aangehaal ?

Ken jy die verskil tussen "beter" en "verskillend" ?

Was die Israeliete dan "hoogmoedig" wanneer hulle
God gehoorsaam het ? - Wanneer God hulle beveel
het om hul NIE met die ander volke te bemoei nie,
en ook NIE met hulle te vermeng nie ?

- D?t is nou vir jou rou apartheid.

D?t maak van God die rassis, want God self het
diskriminasie, apartheid en rassisme ingestel -
en Israel m??s luister, ore else !


> God vryf die vloer met hierdie meerderwaardigheid van die Israliete teenoor
> die Kussiete: " Is julle nie vir My soos die kinders van Kus nie, o Kinders
> van Israel?" (Amos 9:7)

Let Wel : Daardie is 'n vraag en nie 'n stelling nie.

En hoe het God "die vloer gevee" met die Kusiete ?

In die O.T. het God die Kusiete telkemale laat
vervloek en uitmoor. (Moet ek dit ook aanhaal ? )

En wat van die toekoms ? -

In Esegi?l se toekomsprofesie oor die komende
Gog-Magog oorlog (Eseg. 38) word die Kusiete
??k uitgedelg. God se eindtyd-voornemens je?ns
die Kusiete is dus nie so liefdevol en "gelyk" as
wat jy wil voorgee (wil h?) nie, of hoe ?

Nogal in skrille kontras met God se positiewe toe-
koms-voornemens je?ns Israel, of hoe ? (Moet ek
dit ook aanhaal ?) ...

Verder was nie alle Kusiete swart nie. Kus was
destyds nie slegs tot Afrika beperk nie, maar ook
tot dele van die Midde-Ooste - waar daar Adamiete
(blankes) gewoon het. 'n Mens het dus ook blanke
Kusiete gevind.

Wanneer ek as blanke in Zimbabwe woon, dan is
ek wel 'n Zimbabwi?r, maar dit maak nie dat ek
swart is nie. - Selfde met 'n "Kusiet".


> Die waarheid is: Die uitverkiesing van God is nie gebasseer op enigiets wat
> 'n mens voor God verdien nie ("...wie het eers iets aan Hom gegee dat dit
> Hom vergeld moet word?" [Rom. 11:35])

Waar het ek beweer dat dit (iets) "verdien" word ?


> - of op een mens wat beter as 'n ander mens is nie!

Ken jy ooit die verskil tussen "beter" en "verskillend" ?

Jy kan nie volbloed renperde met donkies vergelyk nie.
Jy kan nie pre-adamiete met Adamiete vergelyk nie. 'n
Pre-adamiese mens en 'n Adamiet het nie dieselfde
oorsprong nie. Hulle is nie "gelyk" nie en hulle is nie
mekaar se "naastes" nie. Die Bybel is nie opgedra
aan die pre-adamiete nie. - Slegs aan Adamiete.


> God het immers mag om uit die klippe kinders van Abraham op te
> wek.

Korrek. Gelukkig het God reeds aan ons verklaar wie
sy geroepe en uitverkore kinders sal wees. En daar
staan geensins iets van swart Kusiete nie.

God verklaar n?rens in die Bybel dat die Kusiete ge-
roep of uitverkore is nie. Slegs Israel is geroep en uit-
verkore, en in 1Petr. 2:9 word hulle reguit genoem "a
chosen race". -

Dit is nie ek wat so s? nie. God s? so in Sy Woord.


> Alle mense is die dood skuldig op grond van hulle sondes! Alle mense
> is in doodsellende vasgevang.

Die term "mens" was slegs van toepassing op
Adamiete.

Die bostaande is nie relevant tov pre-adamiete nie.
Die Bybel is gladnie opgedra aan pre-adamiete nie.

Die sondeval, sondes, die kennis van sondes, die
Wet, die vergifnis van sondes, en die verlossing van
sondes was, en is nog altyd slegs van toepassing
op Adam en sy uitverkore nageslag (ras). Dit is wat
die Bybel verklaar.


> God kies mense uit omdat Hy hulle liefhet! - en net daarom! - nie omdat
> hulle wit velle het of Hebreeus praat nie.

Korrek. En gelukkig het God reeds verklaar wie dit
is wat Hy uitverkies het, en wie Hy liefhet. - Israel.
In die Bybel word Israel beskryf as blanke persone
met blanke eienskappe. (Moet ek dit ook hier aan-
haal ?) ...

Hier is dit nie ek wat so s? nie. Die Woord van God
verklaar dit.


Jim
Re: De la Rey geslag [boodskap #113550 is 'n antwoord op boodskap #113509] Wo, 14 Maart 2007 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 12, 12:30 pm, "Torreke" wrote:
> "Jim Again..."
> Dis waardeloos om vir Jesus te sê: "Here, Here" en jy doen nie wat Hy jou
> beveel nie.

Kom ons kyk : Doen jy heeldag net God se wil ?

Jy wat so openlik, opsetlik en arrogant die Leer van
Bíleam verkondig, naamlik gelykheid en vermenging,
- ja, presies wat hét Christus daarvan gesê in Open-
baring 2:14 ? Christus haat die diegene wat die Leer
van Bíleam (gelykheid en vermenging) aanhang en 'n
struikelblok vir die kinders van Israel veroorsaak.


> Het Hy gevloek soos wat jy vloek, Jimmy?

Wel, dalk het Hy toe Hy die handelaars uit die Tem-
pel verjaag het. Hy het hulle met 'n sweep gebliksem
en ek vermoed Hy het nie soete en elegante lang-
gesig woordjies (soos 'n dominee) gebruik nie. Ek
vermoed Sy woorde was hard. Het jou dominee
jou al met 'n sweep gebliksem ? Was dit eina ?

Verder ...

Het jy al ooit gevloek ? Doen jy ooit sonde ?
Is jou oortredinge "minder sondig" as myne
of ander mense se sondes ?

Ken jy die verskil tussen vloek en kragwoorde ?

Gebruik jy kragwoorde ? Het jy al ooit kragwoorde
gebruik ?


> Het Hy mense geskel en sleggesê soos wat jy doen, Jimmy?

Ja, Hy het wel. Moet ek dit vir jou kwoteer ?


> Maar nog belangriker: Waar lees jy dat Hy sy volgelinge uitgestuur het om op
> ander mense te gaan vloek en skel en hulle tot die hel te veroordeel?!?!?

Deur satan se werke siende toe te laat is mens
nét so skuldig daaraan. Booshede soos die Leer
van Bíleam. Ek sal dit nie ongemerk laat verby-
gaan nie. Ek sal hard daarop reageer. Dit is ge-
pas.

Nehemia het die vermengers gevloek, geslaan,
en hulle hare uitgepluk. Paulus het Élimas die
towenaar bestraf en met blindheid laat slaan.
Definitief geen vriendelike gebare nie. Het Ne-
hemia en Paulus uit hulle eie opgetree ?

Of was hierdie hulle voorbeeld van Christus
se groot "liefde" ? -

1Kor. 10: 9 : "En laat ons Christus nie versoek
soos ook sommige van hulle gedoen het nie, en
hulle het deur die slange omgekom."


> In my Bybel staan daar dat Hy hulle uitgestuur het met die opdrag: "Gaan dan
> heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die
> Vader en die Seun en die Heilige Gees!" (Mat. 28:19)

Dis reg. Daar staan "al DIE nasies". En die bepa-
lende lidwoord, nl DIE staan ook net so in die oor-
spronklike teks. Dit het 'n spesifieke doel en bete-
kenis. Daar staan nóg meer as dit. Wil jy die res
ook lees ?


> Jy vertoon nie die Naam en Beeld van die Man wie jy sê jy volg nie.

Doen jy ?


> Jy's 'n lasteraar, nie 'n prediker nie!

Ek laster en preek téén die Leer van Bíleam.
Jy laster deur die Leer van Bíleam te preek.


> Jy dryf mense uit die Konkryyk uit in plaas daarvan om hulle die
> Koninkryk in te lei.

Nee. Ek bewaar mense vir die Koninkryk. Ek waar-
sku mense teen die Leer van Bíleam (vryheid, gelyk-
heid, en broederskap) en die meegaande valshede
wat die Kerke verkondig, en teen gruwelike leue-
naars soos jy wat dit óók doen.


> Jy bou nie die Koninkryk van God nie, jy breek dit af!

Gladnie. Inteendeel. Ek breek die leuens van die
satan af. Die leuens wat wat jy verkondig. Die leu-
ens wat die Kerke verkondig.


Jim
Re: De la Rey geslag [boodskap #113572 is 'n antwoord op boodskap #113299] Sa, 17 Maart 2007 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
http://www.jahtruth.n  is tans af-lyn  http://www.jahtruth.n
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Mar 1, 7:56 pm, "Vuur" wrote:
> On Mar 1, 10:41 pm, "Jim Again..." wrote:
>
>
>
>> On Mar 1, 3:08 pm, "Riaan" wrote:
>
>>> Net om weer terug te kom na die DeLaRey geslag ding.
>
>>> Mense wat STEMDAG vat as net nog nvakansie dag.
>>> Ons het een dag elke paar jaar om die regering te
>>> beindruk en dit is wanneer ons die kruisies kan trek.
>>> Daar heers n groot laksheid in veral die jong mense
>>> wat dit betref. Seker omdat dit nie "cool" is nie. Dis
>>> ons verantwoordelikheid om te stem. Daar is nie al-
>>> tyd n party om mee saam te stem nie, maar daar
>>> is altyd een om teen te stem.
>
>> Riaan
>
>> Jou uitlatings ivm 'n "stemmery" in Azanië verwys :
>
>> Jy behoort teen dié tyd al te wéét dat enige gestemmery
>> in Azanië (of in Afrika for that matter) is 'n uiterste mors
>> van kosbare tyd. Dws, dit is futiel !
>
>> Maar, soos baie ander naïewe blankes gaan jy nou óók
>> daar opspring en vir my skree : "Jy is seker nie ernstig
>> nie - ek wil weet waarom ?"
>
>> Ek sal jou vertel waarom :
>
>> Eerstens moet jy besef waaroor "democracy" in Afrika
>> gaan...
>
>> The quality of government is a reflection of the collective
>> intelligence of the electorate.
>
>> 'Democracy' in Africa is the election of the incompetent
>> and corrupt by the ignorant, illiterate and barbaric, where
>> they keep on 'voting' untill the 'right party' wins to stay in
>> power for the next fifty years or more.
>
>> Dit is mos logies dat ons dieselfde pad as Zimbabwe
>> loop, of hoe ?
>
>> Wanneer jy dus gaan stem dan doen jy die volgende :
>
>> 1) Jy erken daardeur die grondwet en die sg 'democracy'
>> van Azanië (en jy moet mal wees om dít te doen).
>
>> 2) Jy ondersteun aktief die 'democracy' van Azanië nl
>> deur daaraan deel te neem, en met jou deelname er-
>> ken en verleen jy legitimiteit aan die bose en korrupte
>> Kommunistiese bestel.
>
>> 3) Jy bind jou dus tot die resultaat van enige 'verkiesing'
>> binne Kommunistiese Azanië, - en jy verplig jouself om
>> die resultaat van die verkiesing (as ook die 70%+ ANC -
>> meerderheid) as wettig en bindend te aanvaar.
>
>> 4) Hierdeur het jy dus jouself aan die ANC se 'democra-
>> cy' verbind, jou trou daaraan gesweer, en jou en jou na-
>> geslag aan die hordes (verre meerderheid) barbare uitge-
>> lewer (en jy moet mal wees om dít te doen).
>
>> Maar wat sê ek vir jou :
>
>> 1) Jy as blanke moet eerder GOEIE BEGINSELS hand-
>> haaf.
>
>> 2) Daarom DURF jy NIE te gaan 'stem' in Azanië waar
>> daar slegs aan die standaard van 'n "Afrika-democracy"
>> voldoen word, waar jy as blanke minderheid reg van die
>> begin af uitgelewer is aan Afrika se dierlike 'kultuur' nie.
>
>> 3) Jy wil nog probeer om "teen die ANC" te gaan stem ?
>
>> 4) Die totale blanke bevolking binne Azanië is tans nie
>> meer as drie miljoen nie (dis nou die stemgeregtiges),
>> dus : - al stem ook ál die blankes vir die opposisie, is
>> daar GEEN manier dat dít enige duikie in die 70%+
>> meerderheidstem gaan maak nie, want die swartes
>> se totale getalle trek al verby die 60 miljoen.
>
>> 5) Ons sit dus met 'n getalle-oorlog en die getalle is
>> erg teen ons guns, terwyl enige sg 'democracy' in
>> Afrika buitendien net 'n klugspel is, omdat daardie
>> getalle grootliks dié van barbare is wat net vir ander
>> barbare gaan stem.
>
>> 6) Noem NOU vir my die "goeie redes" waarom 'n
>> blanke steeds in Azanië moet gaan stem ?
>
>> Groetnis
>
>> Jim
>
> Jim , jy spel verkeerd , dis nie "Democracy" nie , dis "democrazy"

Sit nog `n 'n' by en dan kry mens demon-crazy.

The Truth about Democracy -
http://jahtruth.net/democra.htm
Re: De la Rey geslag [boodskap #113573 is 'n antwoord op boodskap #113389] Sa, 17 Maart 2007 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
http://www.jahtruth.n  is tans af-lyn  http://www.jahtruth.n
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Mar 5, 10:44 pm, "ekke" wrote:
>> The quality of government is a reflection of the collective
>> intelligence of the electorate.
>
> Ek het eenkeer op die ng gese stupid mense stem vir stupid lyers. Ek was in
> groot kak op die ng oor daai stelling van my. Maar dit is waar - kan nie
> anders wees nie.

Goed gese en baie waar - stupid mense stem vir stupid leiers, en kry
dan ook die stupid leiers waarvoor hulle dink hulle 'gestem' het en
lei dan onder die gevolge van hulle eie keuse. Ons kry die leiers (en
die regering) wat ons verdien.

Die politikuste is almal leunaars en kyk net uit vir hulle eie sakke,
terwyl Jan Publiek klippe moet kou om `n raap en skraap lewe te
probeer maak, as hy gelukkig is. Ons het hulle* nie nodig nie en sal
beter af wees sonder hulle.*

* - THEY - The Hierarchy Enslaving You (Al ooit die film 'They Live'
gesien?)
http://jahtruth.net/theylive.htm

The First Principle of Theocracy - God's Government
http://jahtruth.net/godgovmt.htm

JP
Re: De la Rey geslag [boodskap #113576 is 'n antwoord op boodskap #113276] So, 18 Maart 2007 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hekt...  is tans af-lyn  hekt...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Mar 1, 10:04 am, "Vuur" wrote:
> On Mar 1, 10:47 am, "Koot" wrote:
>
>
>
>
>
>> Ek beskou myself, soos Henry Higgins, as 'a very gentle man'. [...]
>> If we take into account that songwriter Sean Else originally thought
>> about using generals Christiaan de Wet, Piet Cronje or Louis Botha for
>> his song, but found De Wet, Cronje and Botha didn't really rhyme with
>> anything, it spells out the irony of these young lost Afrikaners' new-
>> found hero of hope.
>
>> So 'n drol.
>
> die Lib's wil alles in hulle vermoe doen om die De La Rey generasie te
> bere, hulle Glo nog in die reenboog nasie en sal nie die AFrikaner n
> plek gun nie, ons s mos vir hulle n verleendhied
>

Daardie liberaliste is veral nydig. Anders as in die werke van hulle
kunstenaars, stel groot hoeveelheid jongmense werklik belang in die
lied oor De La Rey.

...
Re: De la Rey geslag [boodskap #113577 is 'n antwoord op boodskap #113284] So, 18 Maart 2007 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hekt...  is tans af-lyn  hekt...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Mar 1, 3:27 pm, "Hessie" wrote:
> "Koot" skryf
>
>> Ek moes ook vir myself verklaar hoekom ek so aangegryp was toe ek dit
>> die eerste keer hoor. Ek is tog nie regs of kjêns of oorsentimenteel
>> nie.

Nee, jy is doodgewoon normaal. Dis die linkses wat hulle eie nasie
haat wat abnormaal is.


>
> Ek kan eenvoudig nie verstaan hoekom
> daar soveel agonie is oor HOEKOM mense
> van die lied hou nie. Die eenvoudige rede
> is dat dit 'n goeie lied is, soos U2 se songs
> meestal goeie liedere is, soos Queen se
> liedere goeie liedere was.
> Daarbenewens praat dit, vir Afrikaners,
> van 'n man wat werklik 'n man was, in stede
> van die klomp pseudo-leiers wat hulle gedurende
> apartheid gehad het.

Praat jy nou van "mense" soos Pik Botha, FW de Klerk, F van Zyl
Slabbert....?!


> De La Rey was 'n leier
> en 'n man soos Paul Kruger 'n man was, soos
> Generaal Smuts 'n man was.
> Wat mens bang maak, is miskien dat
> die mense wat so hulle hande op hulle harte
> sit, ou wit omies is wat met die bier in die
> een hand en die geweer in die ander hand,
> nie weet of hy kom of gaan nie.

Die media skep persepsies en jy vreet dit vir soetkoek op.


>
> Gloudina
Re: De la Rey geslag [boodskap #113579 is 'n antwoord op boodskap #113573] So, 18 Maart 2007 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 17, 3:31 pm, "J" wrote:
> On Mar 5, 10:44 pm, "ekke" wrote:
>
>>> The quality of government is a reflection of the collective
>>> intelligence of the electorate.
>
>> Ek het eenkeer op die ng gese stupid mense stem vir stupid lyers. Ek was in
>> groot kak op die ng oor daai stelling van my. Maar dit is waar - kan nie
>> anders wees nie.
>
> Goed gese en baie waar - stupid mense stem vir stupid leiers, en kry
> dan ook die stupid leiers waarvoor hulle dink hulle 'gestem' het en
> lei dan onder die gevolge van hulle eie keuse. Ons kry die leiers (en
> die regering) wat ons verdien.
>
> Die politikuste is almal leunaars en kyk net uit vir hulle eie sakke,
> terwyl Jan Publiek klippe moet kou om `n raap en skraap lewe te
> probeer maak, as hy gelukkig is. Ons het hulle* nie nodig nie en sal
> beter af wees sonder hulle.*
>
> * - THEY - The Hierarchy Enslaving You (Al ooit die film 'They Live'
> gesien?)http://jahtruth.net/theylive.htm
>
> The First Principle of Theocracy - God's Government
> http://jahtruth.net/godgovmt.htm
>
> JP

JP, ons praat so die selfde goed, maak ek het darem my kenmerkende
spellllllling wat my id weggee
Re: De la Rey geslag [boodskap #113586 is 'n antwoord op boodskap #113573] Ma, 19 Maart 2007 09:13 Na vorige boodskap
hekt...  is tans af-lyn  hekt...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Mar 17, 3:31 pm, "J" wrote:
> On Mar 5, 10:44 pm, "ekke" wrote:
>
>>> The quality of government is a reflection of the collective
>>> intelligence of the electorate.
>
>> Ek het eenkeer op die ng gese stupid mense stem vir stupid lyers. Ek was in
>> groot kak op die ng oor daai stelling van my. Maar dit is waar - kan nie
>> anders wees nie.
>
> Goed gese en baie waar - stupid mense stem vir stupid leiers, en kry
> dan ook die stupid leiers waarvoor hulle dink hulle 'gestem' het en
> lei dan onder die gevolge van hulle eie keuse. Ons kry die leiers (en
> die regering) wat ons verdien.

Of stem somer JA in 'n misleidende referendum.
Moenie nou KLA
jou stem was JA!
Die gevolg was massamoord, verkragtings, agteruitgang....

>
> Die politikuste is almal leunaars en kyk net uit vir hulle eie sakke,
> terwyl Jan Publiek klippe moet kou om `n raap en skraap lewe te
> probeer maak, as hy gelukkig is. Ons het hulle* nie nodig nie en sal
> beter af wees sonder hulle.*

Hoe moet die land dan regeer word? Wat stel jy voor?!

Jy laat my dink aan die idiots wat vir almal vertel "politiek is vuil"
en "die politiek het ons probleme veroorsaak". Ek sal eerder se die
gebrek aan kennis oor politiek is verantwoordelik vir baie probleme.

> * - THEY - The Hierarchy Enslaving You (Al ooit die film 'They Live'
> gesien?)http://jahtruth.net/theylive.htm
>
> The First Principle of Theocracy - God's Government
> http://jahtruth.net/godgovmt.htm
>
> JP
Vorige onderwerp: De La Rey fans: Die oranje en blou moet omgedraai word.
Volgende onderwerp: Wat beteken "torreke"?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:49:02 MGT 2024