Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat beteken "torreke"?
Wat beteken "torreke"? [boodskap #113518] Di, 13 Maart 2007 07:33 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek merk op dat 'n soektog op Google van die woord "torreke" baie skakels uit
Nederland en Vlaandere oplewer. Ek kry die gevoel dat die woord 'n bepaalde
betekenis het, maar kan nie agterkom wat nie. Kan iemand my daarmee help.

Natuurlik 'n snaakse vraag vir iemand wat dit as skuilnaam gebruik. My
oorle' oupa het dit as bynaam vir my gegee toe ek nog 'n baba was. Miskien
het hy nog die oorspronklike betekenis geken.

Groete

Torreke
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113519 is 'n antwoord op boodskap #113518] Di, 13 Maart 2007 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Mar 2007 09:33:14 +0200, "Torreke" wrote:

> Ek merk op dat 'n soektog op Google van die woord "torreke" baie skakels uit
> Nederland en Vlaandere oplewer. Ek kry die gevoel dat die woord 'n bepaalde
> betekenis het, maar kan nie agterkom wat nie. Kan iemand my daarmee help.
>
> Natuurlik 'n snaakse vraag vir iemand wat dit as skuilnaam gebruik. My
> oorle' oupa het dit as bynaam vir my gegee toe ek nog 'n baba was. Miskien
> het hy nog die oorspronklike betekenis geken.
>
> Groete
>
> Torreke
>

Die naam wat jou oupa jou gegee het, is deur die ander familielede
verdraai en verkeerd uitgespreek, omdat hulle nie geweet het wat die
oom daarby bedoel het ni (en ook nie gevra het nie:-) nie. Onthou jy
ons het as kinders tortelduiwe 'torries' genoem. Seker kan 'n
kleintjie in die nes 'n torrietjie genoem word.
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113520 is 'n antwoord op boodskap #113519] Di, 13 Maart 2007 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Mar 2007 10:00:28 +0200, Dave wrote:

> On Tue, 13 Mar 2007 09:33:14 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>> Ek merk op dat 'n soektog op Google van die woord "torreke" baie skakels uit
>> Nederland en Vlaandere oplewer. Ek kry die gevoel dat die woord 'n bepaalde
>> betekenis het, maar kan nie agterkom wat nie. Kan iemand my daarmee help.

>> Natuurlik 'n snaakse vraag vir iemand wat dit as skuilnaam gebruik. My
>> oorle' oupa het dit as bynaam vir my gegee toe ek nog 'n baba was. Miskien
>> het hy nog die oorspronklike betekenis geken.

>> Groete

>> Torreke

>
>
> Die naam wat jou oupa jou gegee het, is deur die ander familielede
> verdraai en verkeerd uitgespreek, omdat hulle nie geweet het wat die
> oom daarby bedoel het ni (en ook nie gevra het nie:-) nie. Onthou jy
> ons het as kinders tortelduiwe 'torries' genoem. Seker kan 'n
> kleintjie in die nes 'n torrietjie genoem word.
>
>

ek wil punte vir hierdie poging hê met 0=zero 10 =tops
en jy kan by 7 begin
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113521 is 'n antwoord op boodskap #113518] Di, 13 Maart 2007 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Mar 2007 09:33:14 +0200, "Torreke" wrote:

> Ek merk op dat 'n soektog op Google van die woord "torreke" baie skakels uit
> Nederland en Vlaandere oplewer. Ek kry die gevoel dat die woord 'n bepaalde
> betekenis het, maar kan nie agterkom wat nie. Kan iemand my daarmee help.
>
> Torreke
>

ek het toe ook na 'n Vlaamse of Nederlandse betekenis gaan soek,
en dìt is wat die soekenjin opgelewer het:

'de man die een volledig einde aan het lawaai van de halve Canadezen
maakte'
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113522 is 'n antwoord op boodskap #113520] Di, 13 Maart 2007 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
>> Die naam wat jou oupa jou gegee het, is deur die ander familielede
>> verdraai en verkeerd uitgespreek, omdat hulle nie geweet het wat die
>> oom daarby bedoel het ni (en ook nie gevra het nie:-) nie. Onthou jy
>> ons het as kinders tortelduiwe 'torries' genoem. Seker kan 'n
>> kleintjie in die nes 'n torrietjie genoem word.


>
> ek wil punte vir hierdie poging hê met 0=zero 10 =tops
> en jy kan by 7 begin

Die "7" wat jy wil hê, dink ek, is vergesog!

Ek sal jou, hmmmmm, 0 gee.

Want sien my ouers het dit beslis nie verdraai nie en hy het beslis nie na
"torries" (tortelduiwe) verwys nie. Ek weet waarom hy my so genoem het,
maar sien nie die verband met enigiets wat Google oplewer nie. As dit nie
vir die krokkodille was wat hier rondswem nie, sou ek jou vertel het waarom
my oupa my die bynaam gegee het.
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113523 is 'n antwoord op boodskap #113521] Di, 13 Maart 2007 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" > Torreke[/color]
> 'de man die een volledig einde aan het lawaai van de halve Canadezen
> maakte'
>



Dankie vir die kompliment!
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113524 is 'n antwoord op boodskap #113521] Di, 13 Maart 2007 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Briljant Dave!

Nooit geweet jou Nederlands was so goed nie! Dit voel so als 'n engeltjie op
my tong gepiste hebben...

Jan van Perth

"Dave" skryf in boodskap news:pbncv2thm8cec4g4krj9sg670cn4cqok5p@4ax.com...
> On Tue, 13 Mar 2007 09:33:14 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>> Ek merk op dat 'n soektog op Google van die woord "torreke" baie skakels
>> uit
>> Nederland en Vlaandere oplewer. Ek kry die gevoel dat die woord 'n
>> bepaalde
>> betekenis het, maar kan nie agterkom wat nie. Kan iemand my daarmee help.

>> Torreke

>
>
> ek het toe ook na 'n Vlaamse of Nederlandse betekenis gaan soek,
> en dít is wat die soekenjin opgelewer het:
>
> 'de man die een volledig einde aan het lawaai van de halve Canadezen
> maakte'
>
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113525 is 'n antwoord op boodskap #113524] Di, 13 Maart 2007 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Mar 2007 18:45:08 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> Briljant Dave!
>
> Nooit geweet jou Nederlands was so goed nie! Dit voel so als 'n engeltjie op
> my tong gepiste hebben...
>
> Jan van Perth
>
> "Dave" wrote in message
> news:pbncv2thm8cec4g4krj9sg670cn4cqok5p@4ax.com...
>> On Tue, 13 Mar 2007 09:33:14 +0200, "Torreke"
>> wrote:

>>> Ek merk op dat 'n soektog op Google van die woord "torreke" baie skakels
>>> uit
>>> Nederland en Vlaandere oplewer. Ek kry die gevoel dat die woord 'n
>>> bepaalde
>>> betekenis het, maar kan nie agterkom wat nie. Kan iemand my daarmee help.
>
>>> Torreke
>


>> ek het toe ook na 'n Vlaamse of Nederlandse betekenis gaan soek,
>> en dìt is wat die soekenjin opgelewer het:

>> 'de man die een volledig einde aan het lawaai van de halve Canadezen
>> maakte'

>

Jan, meer dan 10 jaar nu, ben ik lid van (soms meer dan
één) de nieuwsgroep van Nederland. Nu, zou ik moeten kunnen
uitdrukken
Ik ben niet vloeiend maar kan helpen mijnself:-)

Jàrre gelede, het 'n Nederlander my vir my 'Amsterdamse Nederlands wat
selfs dui op 'n Afrikaanse invloed' gekritiseer, en ek het so hard
uitgebars van die lag, dat dit in mp3 vorm op die Nederlandse
nuusgroep gedawer het:-)
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113526 is 'n antwoord op boodskap #113522] Di, 13 Maart 2007 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Mar 2007 11:02:20 +0200, "Torreke" wrote:

>
> Die "7" wat jy wil hê, dink ek, is vergesog!
>
> Ek sal jou, hmmmmm, 0 gee.
>

gmmfff, ek praat nie meer met jou nie:-(

Ironies, ek ìs besig met 'n vraestel op hierdie oomblik!
Open book vraestel en oor twee dae nie so open nie:-)
Besig om my vuurwapenlisensies te hernu, en dit behels
55 vrae, en weer 25 oor twee dae.
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113527 is 'n antwoord op boodskap #113525] Di, 13 Maart 2007 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
.... enige kans dat ons ook hierdie gelag kan hoor?

En sommer so by-the-way Dave, weet jy of Cowan House skool in
Pietermaritzburg (in Hilton) nog steeds bestaan? Dit was bekend as die
'laerskool' van Hilton College, beide skole waarna ek toe was. Ek het 'n
paar jaar gelede deur die grapevine gehoor dat Cowan House afgebrand het.

Groete,

Jan van Perth.

"Dave" [/color]
> J�rre gelede, het 'n Nederlander my vir my 'Amsterdamse Nederlands wat
> selfs dui op 'n Afrikaanse invloed' gekritiseer, en ek het so hard
> uitgebars van die lag, dat dit in mp3 vorm op die Nederlandse
> nuusgroep gedawer het:-)
>
Re: Wat beteken "torreke"? - amsterdam-nederlands!!!.wav (0/1) [boodskap #113530 is 'n antwoord op boodskap #113527] Di, 13 Maart 2007 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Mar 2007 20:52:05 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> .... enige kans dat ons ook hierdie gelag kan hoor?
>
> En sommer so by-the-way Dave, weet jy of Cowan House skool in
> Pietermaritzburg (in Hilton) nog steeds bestaan? Dit was bekend as die
> 'laerskool' van Hilton College, beide skole waarna ek toe was. Ek het 'n
> paar jaar gelede deur die grapevine gehoor dat Cowan House afgebrand het.
>
> Groete,
>
> Jan van Perth.
>
>
> "Dave" > Jàrre gelede, het 'n Nederlander my vir my 'Amsterdamse Nederlands wat
>> selfs dui op 'n Afrikaanse invloed' gekritiseer, en ek het so hard
>> uitgebars van die lag, dat dit in mp3 vorm op die Nederlandse
>> nuusgroep gedawer het:-)

>

Die buurvrou is 'n onderwyseres in Pieter Maritzburg.
Sal haar later vanmiddag, as ek haar te siene kry, uitvra oor die
Cowan House.

> .... enige kans dat ons ook hierdie gelag kan hoor?

Ja natuurlik, hier kom dit, draai maar die volume oop.
Dit is in wav.
Re: Wat beteken "torreke"? - amsterdam-nederlands!!!.wav (0/1) [boodskap #113533 is 'n antwoord op boodskap #113530] Di, 13 Maart 2007 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien niks om te hoor nie Dave? Daar is geen link hier waar ek kyk nie.
Geen wav nie.

"Dave" skryf in boodskap news:819dv21704eq9kf4rrg9thsc1rg3s7ajtq@4ax.com...
> On Tue, 13 Mar 2007 20:52:05 +0900, "Daniel Le Roux"
> wrote:
>
>> .... enige kans dat ons ook hierdie gelag kan hoor?

>> En sommer so by-the-way Dave, weet jy of Cowan House skool in
>> Pietermaritzburg (in Hilton) nog steeds bestaan? Dit was bekend as die
>> 'laerskool' van Hilton College, beide skole waarna ek toe was. Ek het 'n
>> paar jaar gelede deur die grapevine gehoor dat Cowan House afgebrand het.

>> Groete,

>> Jan van Perth.


>> "Dave"
>>> J�rre gelede, het 'n Nederlander my vir my 'Amsterdamse Nederlands wat
>>> selfs dui op 'n Afrikaanse invloed' gekritiseer, en ek het so hard
>>> uitgebars van die lag, dat dit in mp3 vorm op die Nederlandse
>>> nuusgroep gedawer het:-)
>

>
> Die buurvrou is 'n onderwyseres in Pieter Maritzburg.
> Sal haar later vanmiddag, as ek haar te siene kry, uitvra oor die
> Cowan House.
>
>> .... enige kans dat ons ook hierdie gelag kan hoor?
>
> Ja natuurlik, hier kom dit, draai maar die volume oop.
> Dit is in wav.
>
Re: Wat beteken "torreke"? - amsterdam-nederlands!!!.wav (0/1) [boodskap #113535 is 'n antwoord op boodskap #113533] Di, 13 Maart 2007 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Mar 2007 23:04:07 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> Ek sien niks om te hoor nie Dave? Daar is geen link hier waar ek kyk nie.
> Geen wav nie.
>
>
> "Dave" wrote in message
> news:819dv21704eq9kf4rrg9thsc1rg3s7ajtq@4ax.com...
>> On Tue, 13 Mar 2007 20:52:05 +0900, "Daniel Le Roux"
>> wrote:

>>> .... enige kans dat ons ook hierdie gelag kan hoor?
>
>>> En sommer so by-the-way Dave, weet jy of Cowan House skool in
>>> Pietermaritzburg (in Hilton) nog steeds bestaan? Dit was bekend as die
>>> 'laerskool' van Hilton College, beide skole waarna ek toe was. Ek het 'n
>>> paar jaar gelede deur die grapevine gehoor dat Cowan House afgebrand het.
>
>>> Groete,
>
>>> Jan van Perth.
>
>
>>> "Dave" >
>>>> Jàrre gelede, het 'n Nederlander my vir my 'Amsterdamse Nederlands wat
>>>> selfs dui op 'n Afrikaanse invloed' gekritiseer, en ek het so hard
>>>> uitgebars van die lag, dat dit in mp3 vorm op die Nederlandse
>>>> nuusgroep gedawer het:-)
>>
>

>> Die buurvrou is 'n onderwyseres in Pieter Maritzburg.
>> Sal haar later vanmiddag, as ek haar te siene kry, uitvra oor die
>> Cowan House.

>>> .... enige kans dat ons ook hierdie gelag kan hoor?

>> Ja natuurlik, hier kom dit, draai maar die volume oop.
>> Dit is in wav.




>

dit is daar, Jan. Probleem is aan jou kant.
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113536 is 'n antwoord op boodskap #113518] Di, 13 Maart 2007 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Natuurlik 'n snaakse vraag vir iemand wat dit as skuilnaam gebruik. My
> oorle' oupa het dit as bynaam vir my gegee toe ek nog 'n baba was. Miskien
> het hy nog die oorspronklike betekenis geken.

My eerste gedagte is dat dit die Nederlands
vir "torrietjie" is ( dus 'n klein soort insek.)
Maar miskien wou jou oupa s? jy is soos
'n klein tornado. Watter verklaring daarvoor
het jou ouers. Hulle sou tog gevra het.

Gloudina
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113537 is 'n antwoord op boodskap #113521] Di, 13 Maart 2007 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> 'de man die een volledig einde aan het lawaai van de halve Canadezen
> maakte'

Ag, my liewe du plessis, het ek so 'n
diep indruk gemaak op jou psige, dat
jy in omtrent elke string na my moet
verwys. Wanneer sal hierdie karmiese
sade tog by jou uitgewerk wees?

Tant Hessie op die walle van die
Ottawa-rivier, wat nou besig is om
te ontvries.
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113538 is 'n antwoord op boodskap #113527] Di, 13 Maart 2007 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel Le Roux" skryf

Dit was bekend as die
> 'laerskool' van Hilton College, beide skole waarna ek toe was.

Probeer spog met jou privaatskool-
agtergrond? Hoekom het 'n
Afrikanerseun soos jy na 'n
bastion van Engelsheid gegaan?
Ek het in alle geval altyd baie
meer respek gehad vir Michaelhouse
as vir Hilton College. En ek behoort
te weet. Ek het vir drie jaar by
St. Anne's skoolgehou. Die
seuns wat Sondae by St.
Anne's se deure opgedaag het,
was baie meer beskaaf en
nederig as die ouens van Hilton
College.

Hessie van Hilton Road
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113539 is 'n antwoord op boodskap #113537] Di, 13 Maart 2007 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Mar 2007 08:16:23 -0700, "Hessie" wrote:

> Dave skryf
>
>> 'de man die een volledig einde aan het lawaai van de halve Canadezen
>> maakte'
>
> Ag, my liewe du plessis, het ek so 'n
> diep indruk gemaak op jou psige, dat
> jy in omtrent elke string na my moet
> verwys. Wanneer sal hierdie karmiese
> sade tog by jou uitgewerk wees?
>
> Tant Hessie op die walle van die
> Ottawa-rivier, wat nou besig is om
> te ontvries.
>
>

my liewe bouwertjie, jy besef nie hoe blêddie kaal die nuusgroep kan
raak sonder jou gemoan en gegroan nie. Dit het gewerk - jy is terug.

Dawie op die walle van die Indiese Oseaan
wat eenvoudig nooit nooit vries nie.
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113540 is 'n antwoord op boodskap #113536] Di, 13 Maart 2007 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Mar 2007 08:12:52 -0700, "Hessie" wrote:

> "Torreke" skryf
>
>> Natuurlik 'n snaakse vraag vir iemand wat dit as skuilnaam gebruik. My
>> oorle' oupa het dit as bynaam vir my gegee toe ek nog 'n baba was. Miskien
>> het hy nog die oorspronklike betekenis geken.
>
> My eerste gedagte is dat dit die Nederlands
> vir "torrietjie" is ( dus 'n klein soort insek.)
> Maar miskien wou jou oupa sê jy is soos
> 'n klein tornado. Watter verklaring daarvoor
> het jou ouers. Hulle sou tog gevra het.
>
> Gloudina

is dit oorlat hy my nul punte gegee het vir my poging dat jy hom
'n insek noem? Nevermaaind hoekom jy dit doen, ek stem saam
met jou.
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113546 is 'n antwoord op boodskap #113538] Wo, 14 Maart 2007 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
nou is ek gatvol vir jou persoonlike aanvalle.

FOKKOF.

"Hessie" wrote in message
news:1173799368.768391.122100@64g2000cwx.googlegroups.com...
> "Daniel Le Roux" skryf
>
> Dit was bekend as die
>> 'laerskool' van Hilton College, beide skole waarna ek toe was.
>
> Probeer spog met jou privaatskool-
> agtergrond? Hoekom het 'n
> Afrikanerseun soos jy na 'n
> bastion van Engelsheid gegaan?
> Ek het in alle geval altyd baie
> meer respek gehad vir Michaelhouse
> as vir Hilton College. En ek behoort
> te weet. Ek het vir drie jaar by
> St. Anne's skoolgehou. Die
> seuns wat Sondae by St.
> Anne's se deure opgedaag het,
> was baie meer beskaaf en
> nederig as die ouens van Hilton
> College.
>
> Hessie van Hilton Road
>
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113551 is 'n antwoord op boodskap #113546] Wo, 14 Maart 2007 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel Le Roux"

> nou is ek gatvol vir jou persoonlike aanvalle.
>
> FOKKOF.

Aitsj, hoe vloekth the psigoloogh
nou daar in perth. Wat is sous vir
die vroulike gans is sous vir die
manlike gans. Jy dink jy kan my
aanhou aanval, en ek het nie die
ammunisie om jou terug aan te
val nie?

Tant Hessie van Hilton Road
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113554 is 'n antwoord op boodskap #113551] Do, 15 Maart 2007 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
blah blah blah....

"Hessie" wrote in message
news:1173901071.557385.302790@e1g2000hsg.googlegroups.com...
> "Daniel Le Roux"
>
>> nou is ek gatvol vir jou persoonlike aanvalle.

>> FOKKOF.
>
> Aitsj, hoe vloekth the psigoloogh
> nou daar in perth. Wat is sous vir
> die vroulike gans is sous vir die
> manlike gans. Jy dink jy kan my
> aanhou aanval, en ek het nie die
> ammunisie om jou terug aan te
> val nie?
>
> Tant Hessie van Hilton Road
>
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113555 is 'n antwoord op boodskap #113554] Do, 15 Maart 2007 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel Le Roux"
:
> blah blah blah....

Wat? Kan jy nie meer Afrikaans
praat nie? Het ek jou vertel waar
Dawid die wortels gegrawe het?
( Dawied = wortel in een van die
San tale.)

Tant Hessie van Keimoes
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113556 is 'n antwoord op boodskap #113555] Do, 15 Maart 2007 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
.... en steeds blah blah blah

Jan van Perth

"Hessie" wrote in message
news:1173960465.235447.183730@l75g2000hse.googlegroups.com.. .
> "Daniel Le Roux"
> :
>> blah blah blah....
>
> Wat? Kan jy nie meer Afrikaans
> praat nie? Het ek jou vertel waar
> Dawid die wortels gegrawe het?
> ( Dawied = wortel in een van die
> San tale.)
>
> Tant Hessie van Keimoes
>
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113557 is 'n antwoord op boodskap #113556] Do, 15 Maart 2007 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 15 Mar 2007 21:19:36 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> .... en steeds blah blah blah
>
> Jan van Perth
>

ag nee Jan, het jy geen sinvolle argument nie?
Daar's nie 'n kans vir jou om simpatie van ons te kry as jy niks het
om te sê nie. Jy stel teleur:-(
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113558 is 'n antwoord op boodskap #113518] Do, 15 Maart 2007 23:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a.deemter  is tans af-lyn  a.deemter
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek kan jou dit vertel. Dis in Vlaams een "verklein-vorm" van Tor. 'n Kleine
tor = 'n Torreke'.

En dat van 'n kaaskop.... :-)))

"Torreke" skryf in boodskap news:et5k5k$l0j$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> Ek merk op dat 'n soektog op Google van die woord "torreke" baie skakels uit
> Nederland en Vlaandere oplewer. Ek kry die gevoel dat die woord 'n bepaalde
> betekenis het, maar kan nie agterkom wat nie. Kan iemand my daarmee help.
>
> Natuurlik 'n snaakse vraag vir iemand wat dit as skuilnaam gebruik. My
> oorle' oupa het dit as bynaam vir my gegee toe ek nog 'n baba was. Miskien
> het hy nog die oorspronklike betekenis geken.
>
> Groete
>
> Torreke
>
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113561 is 'n antwoord op boodskap #113518] Vr, 16 Maart 2007 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kyk hier

http://www2.vlaanderen.be/ned/sites/gemeenten/NASApp/cs/Cont entServer/index_2161.html

"Torreke" skryf in boodskap news:et5k5k$l0j$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> Ek merk op dat 'n soektog op Google van die woord "torreke" baie skakels
> uit Nederland en Vlaandere oplewer. Ek kry die gevoel dat die woord 'n
> bepaalde betekenis het, maar kan nie agterkom wat nie. Kan iemand my
> daarmee help.
>
> Natuurlik 'n snaakse vraag vir iemand wat dit as skuilnaam gebruik. My
> oorle' oupa het dit as bynaam vir my gegee toe ek nog 'n baba was.
> Miskien het hy nog die oorspronklike betekenis geken.
>
> Groete
>
> Torreke
>
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113562 is 'n antwoord op boodskap #113557] Vr, 16 Maart 2007 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ja Dave, ek KAN sinvol argumenteer, maar ek verkies om dit te doen met
iemand wat dit kan doen sonder om persoonlik en venynig te raak.

en daai antie van verskeie plekke af (onder andere 'Hilton Road'), ken nie
die kuns nie.

Daarom verkies ek om soms te blah as dit met haar te doen het. Sy is nie
meer as dit werd nie.

Jan van Perth

"Dave" skryf in boodskap news:48piv2hmmn64pebapfmuid9nnk8450e8gu@4ax.com...
> On Thu, 15 Mar 2007 21:19:36 +0900, "Daniel Le Roux"
> wrote:
>
>> .... en steeds blah blah blah

>> Jan van Perth

>
>
> ag nee Jan, het jy geen sinvolle argument nie?
> Daar's nie 'n kans vir jou om simpatie van ons te kry as jy niks het
> om te sê nie. Jy stel teleur:-(
>
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113565 is 'n antwoord op boodskap #113562] Vr, 16 Maart 2007 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Mar 2007 17:52:57 +0900, "Daniel Le Roux"
wrote:

> Ja Dave, ek KAN sinvol argumenteer, maar ek verkies om dit te doen met
> iemand wat dit kan doen sonder om persoonlik en venynig te raak.
>
> en daai antie van verskeie plekke af (onder andere 'Hilton Road'), ken nie
> die kuns nie.
>
> Daarom verkies ek om soms te blah as dit met haar te doen het. Sy is nie
> meer as dit werd nie.
>
> Jan van Perth
>
> "Dave" wrote in message
> news:48piv2hmmn64pebapfmuid9nnk8450e8gu@4ax.com...
>> On Thu, 15 Mar 2007 21:19:36 +0900, "Daniel Le Roux"
>> wrote:

>>> .... en steeds blah blah blah
>
>>> Jan van Perth
>


>> ag nee Jan, het jy geen sinvolle argument nie?
>> Daar's nie 'n kans vir jou om simpatie van ons te kry as jy niks het
>> om te sê nie. Jy stel teleur:-(

>

Jou reaksie Jan, moet darem ouer as 11jaar wees.
Hier is dikwels (die meeste van die tyd) venynige gevegte.
Venynig en laag want ons sit met die tipe van element hier wat in SA
bekend is. Klipgooiers vanaf brue en wanneer 'n kar getref is verdwyn
hulle in naamloosheid. En glo my, hulle is siek genoeg om te dink
hulle het goed gekorrel in die donker, al was die teiken helder
verlig.

Dom en gemeen soos sy is, het sy nog nooit haar identiteit verbloem
nie. Miskien weet sy nie hoe nie, andersins is dit slegs selfliefde,
maar ek wil darem sien dat jy jou man kan staan teen haar.
'n Politieke spreker word ook deur die oposisie gerspekteer vir
redenerings vermoë. En as jy nou vir mbeki sou vra om sy
liefdesverhouding me mugabe te staak, en hy sou probeer om 'n
verduideliking te gee, en jou politieke verteenwoordiger sou mbeki in
die rede val met bla bla bla, sal jy besef dat hy niks vir verdediging
het nie, en miskien weer gaan dink oor wat mbeki gesê het.

Hierdie nuusgroep is lankal besig om tot niet te gaan. Ek is verbaas
dat dit nog bestaan. En ek glo nie ek sal jou probeer motiveer om
stronke op die vuur te gooi hier nie. Hierdie nuusgroep het geen
bestaansreg nie.
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113567 is 'n antwoord op boodskap #113562] Vr, 16 Maart 2007 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel Le Roux"skryf

> Daarom verkies ek om soms te blah as dit met haar te doen het. Sy is nie
> meer as dit werd nie.

Die Psigoloog van Perth raak
Persoonlik.

Die Duiwel van Tasmanië.
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113568 is 'n antwoord op boodskap #113567] Sa, 17 Maart 2007 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die Duiwel van Tasmanië.

LOL , jy meen seker die "poesie van tasmanie"
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113574 is 'n antwoord op boodskap #113565] So, 18 Maart 2007 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ja Dave ek stem saam met jou. Goebaai, ta-ta, I'm out of here!

Jan van Perth

>
> Hierdie nuusgroep is lankal besig om tot niet te gaan. Ek is verbaas
> dat dit nog bestaan. En ek glo nie ek sal jou probeer motiveer om
> stronke op die vuur te gooi hier nie. Hierdie nuusgroep het geen
> bestaansreg nie.
>
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113575 is 'n antwoord op boodskap #113519] So, 18 Maart 2007 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[3]  is tans af-lyn  MoN[3]
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Miskien kom dit van Victor = Tor - verkleinwoord = Torreke

"Dave" skryf in boodskap news:j6mcv2hlkdd20675h71l0tl2ntlrc54q8a@4ax.com...
> On Tue, 13 Mar 2007 09:33:14 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>> Ek merk op dat 'n soektog op Google van die woord "torreke" baie skakels
>> uit
>> Nederland en Vlaandere oplewer. Ek kry die gevoel dat die woord 'n
>> bepaalde
>> betekenis het, maar kan nie agterkom wat nie. Kan iemand my daarmee help.

>> Natuurlik 'n snaakse vraag vir iemand wat dit as skuilnaam gebruik. My
>> oorle' oupa het dit as bynaam vir my gegee toe ek nog 'n baba was.
>> Miskien
>> het hy nog die oorspronklike betekenis geken.

>> Groete

>> Torreke

>
>
> Die naam wat jou oupa jou gegee het, is deur die ander familielede
> verdraai en verkeerd uitgespreek, omdat hulle nie geweet het wat die
> oom daarby bedoel het ni (en ook nie gevra het nie:-) nie. Onthou jy
> ons het as kinders tortelduiwe 'torries' genoem. Seker kan 'n
> kleintjie in die nes 'n torrietjie genoem word.
>
>
>

------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
226 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113587 is 'n antwoord op boodskap #113558] Ma, 19 Maart 2007 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"TaxiBUS" Ek kan jou dit vertel. Dis in Vlaams een "verklein-vorm" van Tor. 'n[/color]
> Kleine
> tor = 'n Torreke'.
>
> En dat van 'n kaaskop.... :-)))

Dankie dit maak sin. Dit sou dan ook wel in lyn wees met die oorspronklike
verklaring wat my oupa daaraan geheg het.

Wonder steeds waar hy aan die Vlaams sou gekom het?
Het Afrikaners 50-jaar gelede nog dié vorme geken?
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113588 is 'n antwoord op boodskap #113565] Ma, 19 Maart 2007 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave

> Hierdie nuusgroep is lankal besig om tot niet te gaan. Ek is verbaas
> dat dit nog bestaan.

Nou vra ek jou, met trane in my
diep blou oë, hoekom jy dan op
hierdie nuusgroep is op die
oomblik. Is dit omdat die ander
"forums" waarop jy gespeel het,
uitgesterf het of te boring geword
het?

Penkop van die Vierde Republiek
Re: Wat beteken "torreke"? [boodskap #113589 is 'n antwoord op boodskap #113588] Ma, 19 Maart 2007 19:09 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Mar 2007 10:12:17 -0700, "Hessie" wrote:

> Dave
>
>> Hierdie nuusgroep is lankal besig om tot niet te gaan. Ek is verbaas
>> dat dit nog bestaan.
>
> Nou vra ek jou, met trane in my
> diep blou oë, hoekom jy dan op
> hierdie nuusgroep is op die
> oomblik. Is dit omdat die ander
> "forums" waarop jy gespeel het,
> uitgesterf het of te boring geword
> het?
>
> Penkop van die Vierde Republiek

en nou tannie, antwoord ek jou met die waarheid stralend uit hierdie
laggende groen oë; as jy die kennis sou hê om Google te te gebruik,
sou jy agterkom dat hierdie verwaarloosde nuusgroep slegs een van ten
minste vier nuusgroepe is waar ek aktief is, ên, die ander is die tipe
nuusgroepe waar ons nie sommer sit en skinner en mekaar cheap maak
nie, maar waar ons kennis, inligting en vaardighede deel. En, daar is
gebruik ons nie 'n nuusgroep soos hier nie. Ek meen, daar gebruik ons
dit.

As jy die lokale nuus sou kon dophou, sou jy weet hoe die KZN se
strandgebied nòu lyk. Toe ek vanmôre deur 'n venster kyk, het ek
geweet ek moet met 'n kamera by die waterfront wees. Ek het 200+ fotos
geneem waarvan ek enkeles net hierna hier sal vasplak. Sommige is uit
die sitkamer geneem, en die ander het ek geneem in watersproei.
Volgend die ingeligtes sal dit môreoggend on 4 uur erger lyk. Iets
vertel my ek gaan vroeg uit die bed wees.
Vorige onderwerp: De la Rey geslag
Volgende onderwerp: Pretoria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 08:26:54 MGT 2024