Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Steve en Dan Roodt
Steve en Dan Roodt [boodskap #113498] So, 11 Maart 2007 10:05 na volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die gister die moeite gedoen om na die Praag, TLU vergadering
te gaan in pretoria

My bedenkinge or Steve het ek opsy gesit nadat ek hom in lewende lywe
gesien het en Dan en hy hoor praat her.

Ek weet nie of enege van julle die moete gedoen het om optedaag nie
maar tussen hulle en die TLU het hulle n konsep wat kan werk.

Wat my ook bygeval het is dat n klom splinter groepe bygewoon het wat
almal probeer om soortgelyke of ander aksie te loods.

Ek was impressed met meeste , daar is n paar goeie leiers daar , en
hulle will al;mal saam werk.

Beste
Vuur
Re: Steve en Dan Roodt [boodskap #113503 is 'n antwoord op boodskap #113498] So, 11 Maart 2007 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 11, 12:05 pm, "Vuur" wrote:
> Ek het die gister die moeite gedoen om na die Praag, TLU vergadering
> te gaan in pretoria
>
> My bedenkinge or Steve het ek opsy gesit nadat ek hom in lewende lywe
> gesien het en Dan en hy hoor praat her.
>
> Ek weet nie of enege van julle die moete gedoen het om optedaag nie
> maar tussen hulle en die TLU het hulle n konsep wat kan werk.
>
> Wat my ook bygeval het is dat n klom splinter groepe bygewoon het wat
> almal probeer om soortgelyke of ander aksie te loods.
>
> Ek was impressed met meeste , daar is n paar goeie leiers daar , en
> hulle will al;mal saam werk.
>
> Beste
> Vuur

Afrikaners moet hulself kan beveilig'
Mar 11 2007 09:51:44:920PM - (SA)

Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend

Christopher de Wet

Afrikaners moet weerbaarheidskursusse, insluitende wapenhantering,
bywoon sodat hulle hulself beter kan beveilig.

S? het mnr. Gideon Meiring van die Transvaalse Landbou-unie (TLU)
eergister tydens 'n misdaadvergadering van die Pro-Afrikaanse
Aksiegroep (Praag) by die NG gemeente Lynnwood, in die ooste van
Pretoria, ges?.

Die sanger en aktivis Steve Hofmeyr het ook die vergadering bygewoon.

"Die boere is hier om te bly," het Meiring ges?.

"By di? kursusse, wat in provinsies soos die Vrystaat, Limpopo,
Gauteng en Mpumalanga aangebied word, word mense in basiese
radioprosedures en wapenhanteringsvaardighede opgelei.

"Van die wapens waarmee die mense opgelei word, is die AK-47, R4 en
pistole.

"Die kursusse beloop sowat R350 vir 'n naweek en kursusgangers moet
net vir hul eie ammunisie sorg," het Meiring ges?.

Dr. Dan Roodt van Praag het ges? dis belangrik om te leer hoe om 'n
verskeidenheid wapens te hanteer.

"As daar 'n gewapende rooftog is en daar l? dalk 'n AK-47 of 'n R4-
geweer langs jou, dan moet jy weet hoe om dit te gebruik," het Roodt
oor die wapenhanteringsopleiding van die TLU ges?.

Hofmeyr het in sy toespraak ges? hy is vol hoop dat die land sy
misdaadprobleem sal oplos.

"Ek is van nature 'n aartspessimis, maar glo dat ons die
misdaadkwessie sal oplos. Ek het hoop," het Hofmeyr ges?.

Dr. Phillip Venter, predikant van die NG gemeente Soutpansberg in
Makhado (Louis Trichardt), het die vergadering saam met lede van di?
dorp se dorpswag bygewoon om moontlike teenvoeters vir misdaad te
bespreek.

"Die dorpswag in Louis Trichardt het in net twee maande die aantal
huisbrake en gewapende rooftogte dramaties laat afneem met 'n
gemiddelde (afname) van 85%.

"Hierdie sukses kan grootliks toegeskryf word aan die predikante wat
in die omgewing besluit het om deel te word van die stryd teen misdaad
en nie net te bid en hoop dat Gods water oor Gods akker loop nie."

Mnr. Piet (Skiet) Rudolph, leier van die Orde Boerevolk, het ook die
vergadering bygewoon.

"Afrikaners moet hul slaafmentaliteit afskud en herenig as ons enige
hoop op oorlewing in die land sal h?.

"Ons uitweg gaan verseker nie deur die Bolsjewiste wat in die
parlement sit, gebaan word nie," het Rudolph tydens die inwoners-
spreekbeurt ges?.

Volgens Roodt kan Praag nie aanspreeklik gehou word vir die inwoners
se opmerkings nie.

"Dit is as gevolg van die frustrasies oor die magteloosheid wat
Afrikaners in die hedendaagse samestelling ervaar, dat sulke omstrede
opmerkings gemaak word."
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2081849 ,00.html
Re: Steve en Dan Roodt [boodskap #113511 is 'n antwoord op boodskap #113503] Ma, 12 Maart 2007 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 11, 10:39 pm, "Vuur" wrote:
> On Mar 11, 12:05 pm, "Vuur" wrote:
>
>
>
>> Ek het die gister die moeite gedoen om na die Praag, TLU vergadering
>> te gaan in pretoria
>
>> My bedenkinge or Steve het ek opsy gesit nadat ek hom in lewende lywe
>> gesien het en Dan en hy hoor praat her.
>
>> Ek weet nie of enege van julle die moete gedoen het om optedaag nie
>> maar tussen hulle en die TLU het hulle n konsep wat kan werk.
>
>> Wat my ook bygeval het is dat n klom splinter groepe bygewoon het wat
>> almal probeer om soortgelyke of ander aksie te loods.
>
>> Ek was impressed met meeste , daar is n paar goeie leiers daar , en
>> hulle will al;mal saam werk.
>
>> Beste
>> Vuur
>
> Afrikaners moet hulself kan beveilig'
> Mar 11 2007 09:51:44:920PM - (SA)
>
> Druk artikel
> E-pos storie aan 'n vriend
>
> Christopher de Wet
>
> Afrikaners moet weerbaarheidskursusse, insluitende wapenhantering,
> bywoon sodat hulle hulself beter kan beveilig.
>
> S? het mnr. Gideon Meiring van die Transvaalse Landbou-unie (TLU)
> eergister tydens 'n misdaadvergadering van die Pro-Afrikaanse
> Aksiegroep (Praag) by die NG gemeente Lynnwood, in die ooste van
> Pretoria, ges?.
>
> Die sanger en aktivis Steve Hofmeyr het ook die vergadering bygewoon.
>
> "Die boere is hier om te bly," het Meiring ges?.
>
> "By di? kursusse, wat in provinsies soos die Vrystaat, Limpopo,
> Gauteng en Mpumalanga aangebied word, word mense in basiese
> radioprosedures en wapenhanteringsvaardighede opgelei.
>
> "Van die wapens waarmee die mense opgelei word, is die AK-47, R4 en
> pistole.
>
> "Die kursusse beloop sowat R350 vir 'n naweek en kursusgangers moet
> net vir hul eie ammunisie sorg," het Meiring ges?.
>
> Dr. Dan Roodt van Praag het ges? dis belangrik om te leer hoe om 'n
> verskeidenheid wapens te hanteer.
>
> "As daar 'n gewapende rooftog is en daar l? dalk 'n AK-47 of 'n R4-
> geweer langs jou, dan moet jy weet hoe om dit te gebruik," het Roodt
> oor die wapenhanteringsopleiding van die TLU ges?.
>
> Hofmeyr het in sy toespraak ges? hy is vol hoop dat die land sy
> misdaadprobleem sal oplos.
>
> "Ek is van nature 'n aartspessimis, maar glo dat ons die
> misdaadkwessie sal oplos. Ek het hoop," het Hofmeyr ges?.
>
> Dr. Phillip Venter, predikant van die NG gemeente Soutpansberg in
> Makhado (Louis Trichardt), het die vergadering saam met lede van di?
> dorp se dorpswag bygewoon om moontlike teenvoeters vir misdaad te
> bespreek.
>
> "Die dorpswag in Louis Trichardt het in net twee maande die aantal
> huisbrake en gewapende rooftogte dramaties laat afneem met 'n
> gemiddelde (afname) van 85%.
>
> "Hierdie sukses kan grootliks toegeskryf word aan die predikante wat
> in die omgewing besluit het om deel te word van die stryd teen misdaad
> en nie net te bid en hoop dat Gods water oor Gods akker loop nie."
>
> Mnr. Piet (Skiet) Rudolph, leier van die Orde Boerevolk, het ook die
> vergadering bygewoon.
>
> "Afrikaners moet hul slaafmentaliteit afskud en herenig as ons enige
> hoop op oorlewing in die land sal h?.
>
> "Ons uitweg gaan verseker nie deur die Bolsjewiste wat in die
> parlement sit, gebaan word nie," het Rudolph tydens die inwoners-
> spreekbeurt ges?.
>
> Volgens Roodt kan Praag nie aanspreeklik gehou word vir die inwoners
> se opmerkings nie.
>
> "Dit is as gevolg van die frustrasies oor die magteloosheid wat
> Afrikaners in die hedendaagse samestelling ervaar, dat sulke omstrede
> opmerkings gemaak word." http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2081849 ,00.html

Klink alles bak. Enige burger wat glo in Demokrasie moet weet hoe om
ten minste nie te skrik vir 'n wapen nie. Die gevaarligte skyn helder
as 'n regering begin om publieke toegang tot wettige wapen te
bemoeilik. In teenstelling (en die is maar my eie beskeie opinie) met
wat anti-wapen mense kwyt raak, is publieke toegang to wapens 'n
bleddie goeie teevoeter vir regerings onderdrukking. Die publiek moet
altyd een tree weg wees daarvan om die regering met 'n koeel of twee
te laat les opse.... as laaste uitweg natuurlik.

Ek weet die mense praat oor misdaad, maar ek is banger vir enige
regering as die moeilikste misdadiger. Mens kan nie altyd 'n gesig op
'n regering plaas nie. Verstaan wat ek bedoel?
Re: Steve en Dan Roodt [boodskap #113528 is 'n antwoord op boodskap #113511] Di, 13 Maart 2007 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 12, 2:30 pm, "Plato" wrote:
> On Mar 11, 10:39 pm, "Vuur" wrote:
>
>
>
>
>
>> On Mar 11, 12:05 pm, "Vuur" wrote:
>
>>> Ek het die gister die moeite gedoen om na die Praag, TLU vergadering
>>> te gaan in pretoria
>
>>> My bedenkinge or Steve het ek opsy gesit nadat ek hom in lewende lywe
>>> gesien het en Dan en hy hoor praat her.
>
>>> Ek weet nie of enege van julle die moete gedoen het om optedaag nie
>>> maar tussen hulle en die TLU het hulle n konsep wat kan werk.
>
>>> Wat my ook bygeval het is dat n klom splinter groepe bygewoon het wat
>>> almal probeer om soortgelyke of ander aksie te loods.
>
>>> Ek was impressed met meeste , daar is n paar goeie leiers daar , en
>>> hulle will al;mal saam werk.
>
>>> Beste
>>> Vuur
>
>> Afrikaners moet hulself kan beveilig'
>> Mar 11 2007 09:51:44:920PM - (SA)
>
>> Druk artikel
>> E-pos storie aan 'n vriend
>
>> Christopher de Wet
>
>> Afrikaners moet weerbaarheidskursusse, insluitende wapenhantering,
>> bywoon sodat hulle hulself beter kan beveilig.
>
>> Só het mnr. Gideon Meiring van die Transvaalse Landbou-unie (TLU)
>> eergister tydens 'n misdaadvergadering van die Pro-Afrikaanse
>> Aksiegroep (Praag) by die NG gemeente Lynnwood, in die ooste van
>> Pretoria, gesê.
>
>> Die sanger en aktivis Steve Hofmeyr het ook die vergadering bygewoon.
>
>> "Die boere is hier om te bly," het Meiring gesê.
>
>> "By dié kursusse, wat in provinsies soos die Vrystaat, Limpopo,
>> Gauteng en Mpumalanga aangebied word, word mense in basiese
>> radioprosedures en wapenhanteringsvaardighede opgelei.
>
>> "Van die wapens waarmee die mense opgelei word, is die AK-47, R4 en
>> pistole.
>
>> "Die kursusse beloop sowat R350 vir 'n naweek en kursusgangers moet
>> net vir hul eie ammunisie sorg," het Meiring gesê.
>
>> Dr. Dan Roodt van Praag het gesê dis belangrik om te leer hoe om 'n
>> verskeidenheid wapens te hanteer.
>
>> "As daar 'n gewapende rooftog is en daar lê dalk 'n AK-47 of 'n R4-
>> geweer langs jou, dan moet jy weet hoe om dit te gebruik," het Roodt
>> oor die wapenhanteringsopleiding van die TLU gesê.
>
>> Hofmeyr het in sy toespraak gesê hy is vol hoop dat die land sy
>> misdaadprobleem sal oplos.
>
>> "Ek is van nature 'n aartspessimis, maar glo dat ons die
>> misdaadkwessie sal oplos. Ek het hoop," het Hofmeyr gesê.
>
>> Dr. Phillip Venter, predikant van die NG gemeente Soutpansberg in
>> Makhado (Louis Trichardt), het die vergadering saam met lede van dié
>> dorp se dorpswag bygewoon om moontlike teenvoeters vir misdaad te
>> bespreek.
>
>> "Die dorpswag in Louis Trichardt het in net twee maande die aantal
>> huisbrake en gewapende rooftogte dramaties laat afneem met 'n
>> gemiddelde (afname) van 85%.
>
>> "Hierdie sukses kan grootliks toegeskryf word aan die predikante wat
>> in die omgewing besluit het om deel te word van die stryd teen misdaad
>> en nie net te bid en hoop dat Gods water oor Gods akker loop nie."
>
>> Mnr. Piet (Skiet) Rudolph, leier van die Orde Boerevolk, het ook die
>> vergadering bygewoon.
>
>> "Afrikaners moet hul slaafmentaliteit afskud en herenig as ons enige
>> hoop op oorlewing in die land sal hê.
>
>> "Ons uitweg gaan verseker nie deur die Bolsjewiste wat in die
>> parlement sit, gebaan word nie," het Rudolph tydens die inwoners-
>> spreekbeurt gesê.
>
>> Volgens Roodt kan Praag nie aanspreeklik gehou word vir die inwoners
>> se opmerkings nie.
>
>> "Dit is as gevolg van die frustrasies oor die magteloosheid wat
>> Afrikaners in die hedendaagse samestelling ervaar, dat sulke omstrede
>> opmerkings gemaak word." http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2081849 ,00.html
>
> Klink alles bak. Enige burger wat glo in Demokrasie moet weet hoe om
> ten minste nie te skrik vir 'n wapen nie. Die gevaarligte skyn helder
> as 'n regering begin om publieke toegang tot wettige wapen te
> bemoeilik. In teenstelling (en die is maar my eie beskeie opinie) met
> wat anti-wapen mense kwyt raak, is publieke toegang to wapens 'n
> bleddie goeie teevoeter vir regerings onderdrukking. Die publiek moet
> altyd een tree weg wees daarvan om die regering met 'n koeel of twee
> te laat les opse.... as laaste uitweg natuurlik.
>
> Ek weet die mense praat oor misdaad, maar ek is banger vir enige
> regering as die moeilikste misdadiger. Mens kan nie altyd 'n gesig op
> 'n regering plaas nie. Verstaan wat ek bedoel?- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

ek dink hier is die regering die misdadiger ..................
Re: Steve en Dan Roodt [boodskap #113548 is 'n antwoord op boodskap #113528] Wo, 14 Maart 2007 17:19 Na vorige boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 13, 2:24 pm, "Vuur" wrote:
> On Mar 12, 2:30 pm, "Plato" wrote:
>
>
>
>
>
>> On Mar 11, 10:39 pm, "Vuur" wrote:
>
>>> On Mar 11, 12:05 pm, "Vuur" wrote:
>
>>>> Ek het die gister die moeite gedoen om na die Praag, TLU vergadering
>>>> te gaan in pretoria
>
>>>> My bedenkinge or Steve het ek opsy gesit nadat ek hom in lewende lywe
>>>> gesien het en Dan en hy hoor praat her.
>
>>>> Ek weet nie of enege van julle die moete gedoen het om optedaag nie
>>>> maar tussen hulle en die TLU het hulle n konsep wat kan werk.
>
>>>> Wat my ook bygeval het is dat n klom splinter groepe bygewoon het wat
>>>> almal probeer om soortgelyke of ander aksie te loods.
>
>>>> Ek was impressed met meeste , daar is n paar goeie leiers daar , en
>>>> hulle will al;mal saam werk.
>
>>>> Beste
>>>> Vuur
>
>>> Afrikaners moet hulself kan beveilig'
>>> Mar 11 2007 09:51:44:920PM - (SA)
>
>>> Druk artikel
>>> E-pos storie aan 'n vriend
>
>>> Christopher de Wet
>
>>> Afrikaners moet weerbaarheidskursusse, insluitende wapenhantering,
>>> bywoon sodat hulle hulself beter kan beveilig.
>
>>> Só het mnr. Gideon Meiring van die Transvaalse Landbou-unie (TLU)
>>> eergister tydens 'n misdaadvergadering van die Pro-Afrikaanse
>>> Aksiegroep (Praag) by die NG gemeente Lynnwood, in die ooste van
>>> Pretoria, gesê.
>
>>> Die sanger en aktivis Steve Hofmeyr het ook die vergadering bygewoon.
>
>>> "Die boere is hier om te bly," het Meiring gesê.
>
>>> "By dié kursusse, wat in provinsies soos die Vrystaat, Limpopo,
>>> Gauteng en Mpumalanga aangebied word, word mense in basiese
>>> radioprosedures en wapenhanteringsvaardighede opgelei.
>
>>> "Van die wapens waarmee die mense opgelei word, is die AK-47, R4 en
>>> pistole.
>
>>> "Die kursusse beloop sowat R350 vir 'n naweek en kursusgangers moet
>>> net vir hul eie ammunisie sorg," het Meiring gesê.
>
>>> Dr. Dan Roodt van Praag het gesê dis belangrik om te leer hoe om 'n
>>> verskeidenheid wapens te hanteer.
>
>>> "As daar 'n gewapende rooftog is en daar lê dalk 'n AK-47 of 'n R4-
>>> geweer langs jou, dan moet jy weet hoe om dit te gebruik," het Roodt
>>> oor die wapenhanteringsopleiding van die TLU gesê.
>
>>> Hofmeyr het in sy toespraak gesê hy is vol hoop dat die land sy
>>> misdaadprobleem sal oplos.
>
>>> "Ek is van nature 'n aartspessimis, maar glo dat ons die
>>> misdaadkwessie sal oplos. Ek het hoop," het Hofmeyr gesê.
>
>>> Dr. Phillip Venter, predikant van die NG gemeente Soutpansberg in
>>> Makhado (Louis Trichardt), het die vergadering saam met lede van dié
>>> dorp se dorpswag bygewoon om moontlike teenvoeters vir misdaad te
>>> bespreek.
>
>>> "Die dorpswag in Louis Trichardt het in net twee maande die aantal
>>> huisbrake en gewapende rooftogte dramaties laat afneem met 'n
>>> gemiddelde (afname) van 85%.
>
>>> "Hierdie sukses kan grootliks toegeskryf word aan die predikante wat
>>> in die omgewing besluit het om deel te word van die stryd teen misdaad
>>> en nie net te bid en hoop dat Gods water oor Gods akker loop nie."
>
>>> Mnr. Piet (Skiet) Rudolph, leier van die Orde Boerevolk, het ook die
>>> vergadering bygewoon.
>
>>> "Afrikaners moet hul slaafmentaliteit afskud en herenig as ons enige
>>> hoop op oorlewing in die land sal hê.
>
>>> "Ons uitweg gaan verseker nie deur die Bolsjewiste wat in die
>>> parlement sit, gebaan word nie," het Rudolph tydens die inwoners-
>>> spreekbeurt gesê.
>
>>> Volgens Roodt kan Praag nie aanspreeklik gehou word vir die inwoners
>>> se opmerkings nie.
>
>>> "Dit is as gevolg van die frustrasies oor die magteloosheid wat
>>> Afrikaners in die hedendaagse samestelling ervaar, dat sulke omstrede
>>> opmerkings gemaak word." http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2081849 ,00.html
>
>> Klink alles bak. Enige burger wat glo in Demokrasie moet weet hoe om
>> ten minste nie te skrik vir 'n wapen nie. Die gevaarligte skyn helder
>> as 'n regering begin om publieke toegang tot wettige wapen te
>> bemoeilik. In teenstelling (en die is maar my eie beskeie opinie) met
>> wat anti-wapen mense kwyt raak, is publieke toegang to wapens 'n
>> bleddie goeie teevoeter vir regerings onderdrukking. Die publiek moet
>> altyd een tree weg wees daarvan om die regering met 'n koeel of twee
>> te laat les opse.... as laaste uitweg natuurlik.
>
>> Ek weet die mense praat oor misdaad, maar ek is banger vir enige
>> regering as die moeilikste misdadiger. Mens kan nie altyd 'n gesig op
>> 'n regering plaas nie. Verstaan wat ek bedoel?- Hide quoted text -
>
>> - Show quoted text -
>
> ek dink hier is die regering die misdadiger ..................- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Misdaad - tyd vir 'n volksaksie
Geskryf deur Dan Roodt
Dinsdag, 16 Januarie 2007
Onder groot druk van die media het Thabo Mbeki uiteindelik erken dat
misdaad in Suid-Afrika bestaan. Maar so pas tydens 'n onderhoud op
SABC2 het die ANC-leier teruggekrabbel deur te beweer dat "misdaad in
alle lande bestaan" en dat die hoë voorkoms daarvan in ons land "'n
blote persepsie" verteenwoordig.

Synde 'n radikale organisasie wat in die sewentiger- en tagtigerjare
nog oor Radio Freedom vanuit Dar-es-Salaam die swart bevolking tot
moord op blankes aangehits het, kan lewensverlies die ANC-leierskap
seker min skeel. Soos uit die huidige debat blyk, bekommer die ANC hom
eerder oor die toeriste van 2010 as oor die inwoners van Suid-Afrika
wat daagliks sneuwel in die vlaag geweld en wanorde wat die land
teister.

Die gevoelloosheid van so 'n benadering is genoeg om elke redelike
mens tot raserny te dryf. Met Jackie Selebi aan die stuur van die
Nasionale Polisiediens, kan ons seker wees dat geen daadwerklike
optrede teen bendes wat na hartelus roof en moor geneem sal word nie.
Net gisteraand nog het die sfinksagtige Mbeki sy nasionale polisiehoof
wat van bande met georganiseerde misdaad verdink word, verdedig. In
die ANC se 8 Januarie-verklaring wat met al die pompeuse pretensie van
'n piesangrepubliekparty aangebied is, word apartheid vir misdaad
geblameer.

Bid jou dit aan! Die halfgod Mandela het met sy bewindsoorname in 1994
onmiddellik 9000 gemeneregmisdadigers vrygelaat, waarna misdaad sy
eerste hupstoot gekry het. Soos ek egter al voorheen geargumenteer
het, hits die ANC indirek sy volgelinge tot misdaad aan deur die
indruk te skep dat blankes hul bates en besittings van swartes
"gesteel" het of ten minste wederregtelik bekom het. Dit geld
natuurlik veral landbougrond wat tans aan 'n absurde proses van
herverdeling wat as "grondhervorming" bekend staan, onderwerp word.

Wat die foute van apartheid ook al was, kan 'n gebrek aan wet en orde,
asook onbekwame polisiëring, nie op die brood van die vorige bewind
gesmeer word nie. Trouens, in die verlede het linkse en sommige
liberale kommentators na Suid-Afrika as 'n "polisiestaat" verwys.
Moordenaars en verkragters is dikwels ter dood veroordeel en opgehang,
tot die konsternasie van dieselfde kommentators. Of wil die ANC en
Mbeki nou argumenteer dat Suid-Afrika voorheen 'n "polisiestaat"
sonder polisie was?

In Afrikanergeledere is daar tans uiteenlopende reaksies op die moord-
en-roofkultuur wat in die land posgevat het. Aan die een kant is daar
die reste van die ou Broederbond en NP wat ons die "oorgawe-elite" kan
noem wat min of meer die houding inslaan dat misdaad ongelukkig is,
maar dat die voordele van demokrasie daarvoor vergoed. Onlangse
uitsprake van oud-minister Pik Botha wat meen dat die NP al in die
vroeë sestigerjare aan die ANC moes oorgegee het, verteenwoordig die
klugtige laagtepunt van hierdie oorgawe-denke. Die Nasionale
Perskoerante, hoewel hulle plek-plek kortstondige oomblikke van
onstokenheid oor die ergste misdaadvoorvalle toon, stel ook hul
vertroue in die ANC-bewind om weer wet en orde te begin handhaaf en
verwag van die publiek om met die Afrikanistiese owerheid saam te werk
in sy halfhartige pogings om geweld in bedwang te bring.

Meer kommerwekkend as die NP-Broederbond-Naspers-lekkergeloof in die
ANC se politieke wil om geweldsmisdaad, veral teen blanke Afrikaners,
te bekamp, is die reaksie van 'n apatiese meerderheid wat agter
veiligheidsmure wegkruip en stilletjies emigrasieplannetjies beraam.
Gerugte van grootskaalse emigrasie deur kundige en opgeleide
Afrikaners wat die handdoek ingegooi het, doen die rondte. Een
verhuisingsmaatskappy in Centurion, die vorige Verwoerdburg, beweer
dat tussen veertig en vyftig gesinne per maand die pad Australië en
Nieu-Seeland toe vat. Die huidige stroom Afrikaner-emigrante dreig om
'n stortvloed te word. Indien dit gebeur, gaan nóg 'n oorwinning op 'n
skinkbord aan die radikale Xhosa-elite van die huidige bewind
oorhandig word, want die Afrikanervolk gaan sodoende uit die land
verdryf word sonder om 'n skoot te skiet.

'n Derde reaksie, veral op die Transvaalse en Vrystaatse platteland en
in boeregemeenskappe, is vir mense om te begin saamwerk om buurtwagte
en plaaswagte te organiseer om hulself teen die swerwende moordbendes
te beskerm. Dit spyt my om dit te sê, maar hierdie derde groep is die
enigste wat rasioneel op die misdaadbedreiging reageer. Hulle besef
dat die polisie hulle nie kan of wil beskerm nie en daarom doen hulle
dit self.

Dis geen uitgemaakte saak dat die Afrikaner ná 350 jaar op die
Afrikakontinent steeds gaan oorleef nie. Daarvoor is die geweldskrisis
en anargie wat in die land heers eenvoudig te groot. Maar indien ons
daarin kan slaag om 'n landwye volksaksie op tou te sit wat elke
weerbare man, vrou en kind teen die misdadigers kan mobiliseer, is
daar hoop vir ons. Dit kan die nodige stabiliteit bring terwyl ons
poog om die politieke oorheersing en selfs tirannie waarin 'n
onbesonne FW de Klerk en Roelf Meyer ons gedompel het, te oorkom.

Indien die meerderheid van ons mense egter hetsy landuit vlug, hetsy
uitgemoor word deur misdadigers, is daar geen hoop vir ons nie. Oor
die volgende maande, terwyl die onverklaarde oorlog voortwoed wat
rowers en moordenaars teen ons voer, gaan ons hele volk se toekoms
deur ons eie optrede bepaal word.

Elke regdenkende Afrikaner sal sy gewig by 'n volksaksie terwille van
groter veiligheid en stabiliteit moet ingooi. Diegene wat dit nie doen
nie, sal wees soos die verraaiers en hensoppers van 1899. Vergeleke
met die gemiddelde misdadiger wat die ANC in onlangse tye op ons
losgelaat het, was die gemiddelde Britse soldaat honderd jaar gelede
heel beskaafd met agting teenoor lewe vervul
http://praag.org/mambo/Misdaad_-_tyd_vir_n_volksaksie.html
Vorige onderwerp: Die Setpilletjie
Volgende onderwerp: 'n Sosiale immuniteitstelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:04:37 MGT 2024