Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Immigration to Canada
Re: Immigration to Canada [boodskap #113434] Wo, 07 Maart 2007 06:56 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Mar 2007 21:35:55 -0800, "bestplace" wrote:

> Free automated assessment in the independent category is now available
> at
> http://www.bestplace.ca/assess.html. For free information about Canada
> -
> useful when deciding where to go, how to move to Canadaand what the
> country
> offers please visit http://www.bestplace.ca.index.html

Wil julle witmense ook daar hê?
Daar waar mens eers die sneeu met 'n graaf voor die motorhuisdeur moet
wegwerk eer jy kan ry? Daar waar mens permanent lugversorging in jou
huis moet aangeskakel hê? Daar waar mense met hoofligte aan moet ry
selfs gedurende die dag? Mens moet uit Suid Afrika verban wees as jy
daarheen sou gaan.
Re: Immigration to Canada [boodskap #113450 is 'n antwoord op boodskap #113434] Wo, 07 Maart 2007 21:21 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ten minste is jou kans om vermoor/geroof te word so 1000% minder.

"Dave" skryf in boodskap news:26osu2ha6gu18gghbmav960q8mbteorphn@4ax.com...
> On 6 Mar 2007 21:35:55 -0800, "bestplace" wrote:
>
>> Free automated assessment in the independent category is now available
>> at
>> http://www.bestplace.ca/assess.html. For free information about Canada
>> -
>> useful when deciding where to go, how to move to Canadaand what the
>> country
>> offers please visit http://www.bestplace.ca.index.html
>
>
>
> Wil julle witmense ook daar hê?
> Daar waar mens eers die sneeu met 'n graaf voor die motorhuisdeur moet
> wegwerk eer jy kan ry? Daar waar mens permanent lugversorging in jou
> huis moet aangeskakel hê? Daar waar mense met hoofligte aan moet ry
> selfs gedurende die dag? Mens moet uit Suid Afrika verban wees as jy
> daarheen sou gaan.
>
Vorige onderwerp: Fake Riaan
Volgende onderwerp: nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 15 12:50:43 MGT 2024