Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Herrese uit die dood
Herrese uit die dood [boodskap #113239] Ma, 26 Februarie 2007 17:48 na volgende boodskap
MoN[3]  is tans af-lyn  MoN[3]
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Gelezen op een nieuwsbrief:

Mandela: Herrese uit die dood, of besig met `n spel?

Dit is Maandag 26 Februarie 2007 en daar is tans heelwat verwarring rakende die gebeure van die afgelope twee weke. Daar kan twee moontlike verklarings wees vir die skielike "skynbare" verskyning van Mandela:

Die foto's in Rapport van Sondag 25/2 is ou foto`s en die berig is vals.
Die foto`s in Rapport 25/02 is eg en Mandela is lewendig en gesond, veral as mens kyk dat hy Winnie se verjaardagpartytjie gisteraand bygewoon het.
Ons sal konsentreer op die tweede scenario, aangesien die verskyning voor soveel mense op `n partytjie, nie maklik vervals sou kon word nie. Die vrae wat egter gevra word, is die volgende:

Waar was Mandela vir twee weke lank, terwyl die land se blankes byna in `n massa-histerie was en sommige swartes in `n massa-euforie oor sy "dood"?
Waarom is die weermag, Nasionale Intelligensie en lugmag op 24h bystand geplaas na die berig oor sy dood?
Waarom is vals inligting versprei rakende sy siektetoestand, na blanke weermaglede, polisielede, en medici wat na aan Mandela is?
Waarom was Zelda le Grange nie saam met Mandela in Mosambiek nie.
Waarom was daar geen weermagvlug geskeduleer na Maputo gedurende hierdie tyd nie?
Re: Herrese uit die dood [boodskap #113248 is 'n antwoord op boodskap #113239] Di, 27 Februarie 2007 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
MoN wrote:
>
> Waar was Mandela vir twee weke lank, terwyl die land se blankes byna in `n
> massa-histerie was en sommige swartes in `n massa-euforie oor sy "dood"?
> Waarom is die weermag, Nasionale Intelligensie en lugmag op 24h bystand
> geplaas na die berig oor sy dood?
> Waarom is vals inligting versprei rakende sy siektetoestand, na blanke
> weermaglede, polisielede, en medici wat na aan Mandela is?
> Waarom was Zelda le Grange nie saam met Mandela in Mosambiek nie.
> Waarom was daar geen weermagvlug geskeduleer na Maputo gedurende hierdie tyd
> nie?
>

Waarom val 'n kat altyd op sy pote?

Waarom onthou mens altyd die goeie antwoorde op pad terug huistoe na
'n onderhoud?

Soveel moeilike vrae...
Re: Herrese uit die dood [boodskap #113251 is 'n antwoord op boodskap #113248] Di, 27 Februarie 2007 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Feb 2007 23:16:41 -0800, "Koot" wrote:

>
> MoN wrote:

>> Waar was Mandela vir twee weke lank, terwyl die land se blankes byna in `n
>> massa-histerie was en sommige swartes in `n massa-euforie oor sy "dood"?
>> Waarom is die weermag, Nasionale Intelligensie en lugmag op 24h bystand
>> geplaas na die berig oor sy dood?
>> Waarom is vals inligting versprei rakende sy siektetoestand, na blanke
>> weermaglede, polisielede, en medici wat na aan Mandela is?
>> Waarom was Zelda le Grange nie saam met Mandela in Mosambiek nie.
>> Waarom was daar geen weermagvlug geskeduleer na Maputo gedurende hierdie tyd
>> nie?

>
> Waarom val 'n kat altyd op sy pote?
>
> Waarom onthou mens altyd die goeie antwoorde op pad terug huistoe na
> 'n onderhoud?
>
> Soveel moeilike vrae...

en waarom vind mens altyd iets eers op die lááste plek waar jy
daarvoor soek?

Scroll af vir die antwoord

Maklik jou stupid - omdat jy dan ophou soek!
Re: Herrese uit die dood [boodskap #113253 is 'n antwoord op boodskap #113239] Di, 27 Februarie 2007 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Feb 2007 17:48:49 GMT, "MoN" wrote:
> Waar was Mandela vir twee weke lank, terwyl die land se blankes byna in `n
> massa-histerie was en sommige swartes in `n massa-euforie oor sy "dood"?

Huh? Was ons histeries?

Moet se ek was erg pissed off om die Stormers te moet aanskou, maar
dit is darem nie histerie nie!
Re: Herrese uit die dood [boodskap #113254 is 'n antwoord op boodskap #113248] Di, 27 Februarie 2007 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Feb 2007 23:16:41 -0800, "Koot" wrote:

MoN wrote:

>> Waar was Mandela vir twee weke lank, terwyl die land se blankes byna in `n
>> massa-histerie was en sommige swartes in `n massa-euforie oor sy "dood"?
>> Waarom is die weermag, Nasionale Intelligensie en lugmag op 24h bystand
>> geplaas na die berig oor sy dood?
>> Waarom is vals inligting versprei rakende sy siektetoestand, na blanke
>> weermaglede, polisielede, en medici wat na aan Mandela is?
>> Waarom was Zelda le Grange nie saam met Mandela in Mosambiek nie.
>> Waarom was daar geen weermagvlug geskeduleer na Maputo gedurende hierdie tyd
>> nie?

>
> Waarom val 'n kat altyd op sy pote?
>
> Waarom onthou mens altyd die goeie antwoorde op pad terug huistoe na
> 'n onderhoud?
>
> Soveel moeilike vrae...

Hoe kry hulle klank op n grammefoon-plaat?
Re: Herrese uit die dood [boodskap #113256 is 'n antwoord op boodskap #113253] Di, 27 Februarie 2007 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoor die Stormers wil volgende jaar in die Hoërskoolliga speel in die Kaap
maar die laaities wil niks weet van hulle standaarde sê verlaag nie?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:1178u2t7jp6k10k7faqp5u32oj22q14gbf@4ax.com...
> On Mon, 26 Feb 2007 17:48:49 GMT, "MoN" wrote:
>
> byna in `n
>> massa-histerie was en sommige swartes in `n massa-euforie oor sy "dood"?
>
> Huh? Was ons histeries?
>
> Moet se ek was erg pissed off om die Stormers te moet aanskou, maar
> dit is darem nie histerie nie!
Re: Herrese uit die dood [boodskap #113259 is 'n antwoord op boodskap #113248] Di, 27 Februarie 2007 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hello Koot,

Ek laaik jou antwoord, veral die een oor die antwoorde na 'n onderhoud! Dit
is so pragtig waar.

Jan van Perth.

>
> Waarom onthou mens altyd die goeie antwoorde op pad terug huistoe na
> 'n onderhoud?
>
> Soveel moeilike vrae...
>
Re: Herrese uit die dood [boodskap #113263 is 'n antwoord op boodskap #113254] Di, 27 Februarie 2007 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Feb 2007 13:57:16 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On 26 Feb 2007 23:16:41 -0800, "Koot" wrote:
>
> >> Waar was Mandela vir twee weke lank, terwyl die land se blankes byna in `n
>>> massa-histerie was en sommige swartes in `n massa-euforie oor sy "dood"?
>>> Waarom is die weermag, Nasionale Intelligensie en lugmag op 24h bystand
>>> geplaas na die berig oor sy dood?
>>> Waarom is vals inligting versprei rakende sy siektetoestand, na blanke
>>> weermaglede, polisielede, en medici wat na aan Mandela is?
>>> Waarom was Zelda le Grange nie saam met Mandela in Mosambiek nie.
>>> Waarom was daar geen weermagvlug geskeduleer na Maputo gedurende hierdie tyd
>>> nie?
>

>> Waarom val 'n kat altyd op sy pote?

>> Waarom onthou mens altyd die goeie antwoorde op pad terug huistoe na
>> 'n onderhoud?

>> Soveel moeilike vrae...
>
> Hoe kry hulle klank op n grammefoon-plaat?

en jam in 'n toe blik...?
Re: Herrese uit die dood [boodskap #113269 is 'n antwoord op boodskap #113259] Wo, 28 Februarie 2007 06:17 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Daniel Le Roux wrote:
> Hello Koot,
>
> Ek laaik jou antwoord, veral die een oor die antwoorde na 'n onderhoud! Dit
> is so pragtig waar.
>
> Jan van Perth.
>

Nog een:
Waar perth 'n mens in Perth?
Vorige onderwerp: Re: Mbeki= Mugabe
Volgende onderwerp: FW se Mbeki en Mugabe is Cool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:55:21 MGT 2024