Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Generaal De La Rey.
Generaal De La Rey. [boodskap #113244] Di, 27 Februarie 2007 06:51
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Generaal De La Rey.

Edward Longshanks het met meer as 4 000 troepe Suid Afrika toe gekom om die
Boere op te fok.. By die Slagveld gekom sien hy doer in die verte op n
koppie staan, n figuur met blonde hare, kortbroek aan met n kam in sy kous.
"Rooinek !" skree die Boer op die koppie. "Kom hier jou Engelse moer ! I
will gives you one helluva gatskop !"
Edward draai om na sy bevelvoerder en sê: "Take 20 men and deal with that
Boer upstart !"

Die bevelvoerder stuur 20 man om die Boer te gaan soek.
Tien minute later staan die Boer weer op die koppie. "You English donner !
Stuur the rest of your Rooinekke. I will fok them almal op !"
Edward raak nou ietwat geirriteerd en sê vir die bevelvoerder: "Take 100 men
and kill that little guttersnipe !"

Die bevelvoerder stuur 100 man oor die koppie.
n Rukkie later staan die Boer so waar as wragtig weer op die randjie en
skree: "Hey, you soutpiel ! Jou ma se moer ! I is just warming up ! Come
moer me dik, as jy kan !"

Toe verloor Edward kop en stuur 400 troepe om die Boer dood te maak.
Tien minute later staan die Boer weer daar. Sy klere is geskeur en sy hare
staan wild. Dis net snot, bloed en Klipdrif. Weer skree hy: "Is dat de best
you can do ? You bloody vrot pommies ! Come on, come souties ! Kom klap me
stukkend !"

Rooi in die gesig sê Edward vir die bevelvoerder: "Take the rest of the men
and don't come back until you have killed him !"
Vyf minute later kom een van die troepe al gillende en vol bloed oor die
randjie gestorm: " Sir, Sir ! skree hy, It's a trap ! There are two of them
!"
Vorige onderwerp: Bakkie rol in Nigel
Volgende onderwerp: Grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 15:23:09 MGT 2024