Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rasputin
Rasputin [boodskap #11271] Ma, 10 November 1997 00:00 na volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kyk na die storie op Mnet noudie aand en ek staan verbaas. Kon so 'n
persoon werklik bestaan het?

Waar het sy kragte vandaan gekom? Dit kon sekerlik nie Godgegewe gewees het
nie? Maar hy het iets beetgehad!

Roar roar Rasputin!

Alwyn
Re: Rasputin [boodskap #11320 is 'n antwoord op boodskap #11271] Do, 13 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 11/12/97 12:53AM, in message
, "Olympus"
wrote:

> Alwyn Rasputin is 'n goeie voorbeeld waar die persone om hom, deur bygeloof
> en 'n gebrek aan
> 'n gesonde geloofraamwerk,

Alwyn Rasputin?
Re: Rasputin [boodskap #11321 is 'n antwoord op boodskap #11271] Do, 13 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
>
>> Alwyn Rasputin is 'n goeie voorbeeld waar die persone om hom, deur bygeloof
>> en 'n gebrek aan
>> 'n gesonde geloofraamwerk,
>
> Alwyn Rasputin?
>
Ha ha Vira, skerp, baie skerp. Nou kyk, Rasputin was bekend (onder andere)
as 'n man wat nie 'n tekort gehad het aan die aandag van die skoner geslag
nie. Nou nie dat ek 'n probleem daarmee het nie, maar ek is heeltemal
bereid om my van na Rasputin te verander as die sage in hierdie verband
voortgesit kan word :-) Ek sou selfs oorweeg om naam na Gregorio te
verander!

Groetnis, Alwyn Nel
Vorige onderwerp: Zuid-Afrika bestookt Afrikaans
Volgende onderwerp: Uitgetrap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:43:40 MGT 2024