Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opale in Oz?
Opale in Oz? [boodskap #11301] Wo, 12 November 1997 00:00
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nou dat ek almal uitgeskel het, wil ek sommer 'n gunsie vra - as daar nog
iemand is wat met my wil gesels ... :)

Dit lyk of ek binnekort 'n besoekie gaan aflê in Australië - Perth se omgewing.
Is daar dalk van julle in Oz (Galjoen ... lees jy nog? Mike?) wat vir my kan
sê of daar in daardie deel van die wêreld 'n plek is waar ek blou opale kan
koop - teen billike pryse? Sovér ek weet, word hulle mos in Aus gemyn, nie
waar nie? Daar's ook 'n stopover in Singapore beplan, maar baie kort. Ek sou
seker nie die beste kwaliteit en pryse daar kry nie, maar eerder in Oz, of hoe
dink hulle?

Byvoorbaat dankie,
Vira.
Vorige onderwerp: my paljas te sterk
Volgende onderwerp: BEVEG MISDAAD: WINNIE MANDELA VIR PRESIDENT !!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:42:38 MGT 2024