Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Good advice...
Re: Good advice... [boodskap #112889] Ma, 12 Februarie 2007 15:14 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> A little boy got on the bus

Torreke, jy kruispos nou wel op twee SA
nuusgroepe. Maar hoekom verkies jy om
jou pos in Engels te pos? Die inhoud van
jou pos het nóg met Suid-Afrika of
Afrikaanse kultuur te doen, en is ook
nie in Afrikaans nie. Hoekom moet dit
op die Afrikaanse nuusgroep verskyn?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Good advice... [boodskap #112898 is 'n antwoord op boodskap #112889] Ma, 12 Februarie 2007 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 12 Feb 2007 07:14:25 -0800, "Hessie" wrote:

> "Torreke" skryf
>
>> A little boy got on the bus
>
> Torreke, jy kruispos nou wel op twee SA
> nuusgroepe. Maar hoekom verkies jy om
> jou pos in Engels te pos? Die inhoud van
> jou pos het nóg met Suid-Afrika of
> Afrikaanse kultuur te doen, en is ook
> nie in Afrikaans nie. Hoekom moet dit
> op die Afrikaanse nuusgroep verskyn?
>
> Penkop van die Derde Republiek

soos gewoonlik oortref jy jouself met irriterend wees.
Wat het jou budhistiese geloof waarmee jy die groep se geduld
gewoonlik beproef, met die oorspronklike doelstellinge van die groep,
te doen? Waarom moet dit op ons Afrikaanse nuusgroep verskyn?
Moet ek weer vir jou die oorspronklike aansoek met beskrywings daarvan
pos?

Pos meer daarvan, Torreke. Ons geniet dit. Gloudina het jare gelede al
Afrikaans verraai. As jy meer wil weeet, vra vir haar wat die
oorspronklike huistale van haar en haar man is, en wat hul huidige
huistaal is. Vra haar sommer ook of haar 'kinners' enige Afrikaans
magtig is. En laat jou lei deur haar antwoorde.
Re: Good advice... [boodskap #112905 is 'n antwoord op boodskap #112898] Di, 13 Februarie 2007 00:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> soos gewoonlik oortref jy jouself met irriterend wees.
> Wat het jou budhistiese geloof waarmee jy die groep se geduld
> gewoonlik beproef, met die oorspronklike doelstellinge van die groep,
> te doen? Waarom moet dit op ons Afrikaanse nuusgroep verskyn?
> Moet ek weer vir jou die oorspronklike aansoek met beskrywings daarvan
> pos?

Jy is natuurlik te dom onnosel om te
besef dat die oktrooi van hierdie nuusgroep
alle soorte besprekings oor alle soort
onderwerpe aanmoedig, AS HULLE
IN DIE AFRIKAANSE TAAL gebesig word.
Dit is wanneer daar poste in Engels is
oor onderwerpe wat niks met SA of
SA kultuur te doen het nie, dat mens kan
begin beswaar maak.
Hoe gaan dit met die voetewas,
du Plessis? Ek sien ek het 'n mode daar
in SA begin.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Good advice... [boodskap #112906 is 'n antwoord op boodskap #112905] Di, 13 Februarie 2007 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 12 Feb 2007 16:23:09 -0800, "Hessie" wrote:

> Dave skryf
>
>> soos gewoonlik oortref jy jouself met irriterend wees.
>> Wat het jou budhistiese geloof waarmee jy die groep se geduld
>> gewoonlik beproef, met die oorspronklike doelstellinge van die groep,
>> te doen? Waarom moet dit op ons Afrikaanse nuusgroep verskyn?
>> Moet ek weer vir jou die oorspronklike aansoek met beskrywings daarvan
>> pos?
>
> Jy is natuurlik te dom onnosel om te
> besef dat die oktrooi van hierdie nuusgroep
> alle soorte besprekings oor alle soort
> onderwerpe aanmoedig, AS HULLE
> IN DIE AFRIKAANSE TAAL gebesig word.
> Dit is wanneer daar poste in Engels is
> oor onderwerpe wat niks met SA of
> SA kultuur te doen het nie, dat mens kan
> begin beswaar maak.
> Hoe gaan dit met die voetewas,
> du Plessis? Ek sien ek het 'n mode daar
> in SA begin.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

En idioties soos jy is verstaan jy nie dìt wat hieronder staan nie,
né:-(

..Klem aanwysings my eie..

THIS RFD IS INITIATED BY:
-------------------------

Marco Van Het Hoog
Reinier de Vos
Inus Scheepers
At de Lange

HIERDIE VVB GE"INISIEER DEUR:
-----------------------------
Marco Van Het Hoog
Reinier de Vos
Inus Scheepers
At de Lange

RULES:
------

Soc.culture.afrikaans will be an unmoderated newsgroup, thus anyone
will be able to post to this newsgroup. Being free to post should also
mean being responsible for what you post. All articles posted should
have 'something' to do with southern Africa, Afrikaans or
Afrikaans-speaking people, *however remotely. Insults, "flames" or
unnecessary criticism of a group or a person is strongly discouraged.
Please read the netiquette rules in news.announce.newusers before
posting your first article to any newsgroup, and try to stick to them
whenever posting articles. *

RE"ELS
-----

Soc.culture.afrikaans sal 'n ongemodereerde nuusgroep wees, dus sal
dit enige persoon vry staan om na hierdie nuusgroep te pos. Vryheid om
te pos beteken egter ook om verantwoordelikheid te aanvaar vir wat u
pos. Alle artikels wat gepos word behoort (hoe verwyder ookal) op een
of ander wyse met suidelike Afrika, Afrikaans of Afrikaanssprekendes
verband te hou. *Beledigings, "flames" of onnodige kritiek van 'n
groep of persoon word ten sterkste ontmoedig. Lees asseblief die
"netiquette" re"els in news.announce.newusers voordat u u eerste
artikel aan enige nuusgroep pos, en behou u te alle tye by hierdie
re"els wanneer u artikels pos. *
Re: Good advice... [boodskap #112908 is 'n antwoord op boodskap #112889] Di, 13 Februarie 2007 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote

"Die inhoud van
jou pos het nóg met Suid-Afrika of
Afrikaanse kultuur te doen, en is ook
nie in Afrikaans nie. Hoekom moet dit
op die Afrikaanse nuusgroep verskyn?

Net 'n bietjie humor - het nie tyd gehad om dit te vertaal nie.
Tog lyk dit asof ek wel nie binne die reëls van die groep gebly het nie.

Waarom kla jy nie oor die Nederlands en die Duits nie. Natuurlik is dit
nader-verwante tale as Engels, maar die gemiddelde Afrikaanse spreker
verstaan Engels beter as Nederlands of Duits, nie waar nie?
Re: Good advice... [boodskap #112914 is 'n antwoord op boodskap #112908] Di, 13 Februarie 2007 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke"

> Waarom kla jy nie oor die Nederlands en die Duits nie. Natuurlik is dit
> nader-verwante tale as Engels, maar die gemiddelde Afrikaanse spreker
> verstaan Engels beter as Nederlands of Duits, nie waar nie?

Sover ek kan onthou, sluit die oktrooi van
die nuusgroep ( waarvoor ons almal moes
stem) Nederlands en Vlaams in onder die
tale wat op die nuusgroep "toegelaat" word.
( As iemand knaend in Duits dinge plaas
wat niks met SA of SA kultuur te doen het
nie, sou dit dieselfde reaksie uitlok. Sien
die onlangse reaksie teen die heer Laudahn.)
Jou argument dat Engels "meer
verstaanbaar" is vir Afrikaanssprekendes is
'n vals argument. Is hierdie nuusgroep vir die
amusering van Afrikaanssprekendes, of is
hierdie nuusgroep vir die voortbestaan en
gesondheid van die Afrikaanse taal? Engelse
plasings op die nuusgroep is geregverdig AS
dit oor Suid-Afrika of die Afrikaanse kultuur
gaan. As dit niks met bogenoemde te doen
het nie, en boonop nog in Engels is, moet
mens begin vra, wat het dit met die prys van
eiers te doen, wat doen dit op hierdie
AFRIKAANSE nuusgroep.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Good advice... [boodskap #112918 is 'n antwoord op boodskap #112908] Di, 13 Februarie 2007 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FreeSpirit_uk  is tans af-lyn  FreeSpirit_uk
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eqrq9u$4oj$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
>
> "Hessie" < wrote
>
> "Die inhoud van
> jou pos het nóg met Suid-Afrika of
> Afrikaanse kultuur te doen, en is ook
> nie in Afrikaans nie. Hoekom moet dit
> op die Afrikaanse nuusgroep verskyn?
>
>
> Net 'n bietjie humor - het nie tyd gehad om dit te vertaal nie.
> Tog lyk dit asof ek wel nie binne die reëls van die groep gebly het nie.
>

....And you dared to try and raise a smile from these miserable scrota. You
should have known better.

> Waarom kla jy nie oor die Nederlands en die Duits nie. Natuurlik is dit
> nader-verwante tale as Engels, maar die gemiddelde Afrikaanse spreker
> verstaan Engels beter as Nederlands of Duits, nie waar nie?

....It's called hypocrisy.
Re: Good advice... [boodskap #112919 is 'n antwoord op boodskap #112914] Di, 13 Februarie 2007 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael Laudahn  is tans af-lyn  Michael Laudahn
Boodskappe: 109
Geregistreer: Januarie 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Feb., 15:00, "Hessie" wrote:

>
> Sover ek kan onthou, sluit die oktrooi van
> die nuusgroep ( waarvoor ons almal moes
> stem) Nederlands en Vlaams in onder die
> tale wat op die nuusgroep "toegelaat" word.
> ( As iemand knaend in Duits dinge plaas
> wat niks met SA of SA kultuur te doen het
> nie, sou dit dieselfde reaksie uitlok. Sien
> die onlangse reaksie teen die heerLaudahn.)
> Jou argument dat Engels "meer
> verstaanbaar" is vir Afrikaanssprekendes is
> 'n vals argument. Is hierdie nuusgroep vir die
> amusering van Afrikaanssprekendes, of is
> hierdie nuusgroep vir die voortbestaan en
> gesondheid van die Afrikaanse taal? Engelse
> plasings op die nuusgroep is geregverdig AS
> dit oor Suid-Afrika of die Afrikaanse kultuur
> gaan. As dit niks met bogenoemde te doen
> het nie, en boonop nog in Engels is, moet
> mens begin vra, wat het dit met die prys van
> eiers te doen, wat doen dit op hierdie
> AFRIKAANSE nuusgroep.
>

Dit is twee keren onzin.

Ten eerste, er bestaat geen 'nederlands EN vlaams', alleen maar
nederlands. Nooit van de taalunie gehoord?

Ten tweede, ik vecht tegen de derdewereld-immigratie, bijzonder haar
mohammedaanse onderdeel. Alle westerse landen (West-Europa, Noord-
Amerika, Australie/Nieuw-Zeeland) zijn ervan betrokken, maar ook
landen als Zuid-Afrika. Je hebt het slechts nog niet gemerkt. Kan je
je niet voorstellen dat jullie nog heel wat andere problemen zallen
krijgen dan nu al als jullie hierover voortgezet het hoofd in de zand
steken?


--

Laudahns leitsatz:

Der deutsche hang von einem extrem ins andere zu fallen ist folge der
traditionellen 'verbotskultur': Anstatt wichtige gesellschaftliche
temen zu diskutieren, wird die debatte unterbunden. Konsequenz: Die
leute bleiben unreif, und die wichtigen temen brodeln unter der
oberfläche weiter - bis sie explodieren. Und das spiel beginnt unter
anderen vorzeichen von vorn. Dänemark, du hast es besser...
Re: Good advice... [boodskap #112920 is 'n antwoord op boodskap #112919] Di, 13 Februarie 2007 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Michael Laudahn"

> Ten eerste, er bestaat geen 'nederlands EN vlaams', alleen maar
> nederlands. Nooit van de taalunie gehoord?

Mense in België praat en skryf
heelwaarskynlik Algemene
Beskaafde Nederlands. Maar
wanneer hulle praat, gebruik
hulle aksente wat veel nader
aan Afrikaans klink, en gebruik
hulle uitdrukkings wat baie
nader aan Afrikaanse gebruik
is. Laat mens dus dit sê: die
oktrooi van hierdie Afrikaanse
nuusgroep maak voorsiening
vir die deelname van sowel
Nederlanders en Vlaminge,
solank hulle 'n Dietse taal
of dialek besig.
Ek weet nie hoe algemeen
bekend dit is onder huidige
deelnemers nie, maar die
oorspronklike persoon wie
se petisies dit moontlik gemaak
het dat hierdie nuusgroep die
lig gesien het, was 'n Nederlander
van die Universiteit van Utrecht
(of Leiden), ek vergeet nou watter
een. Wens ek kan sy naam onthou.

Gloudina
Re: Good advice... [boodskap #112922 is 'n antwoord op boodskap #112920] Wo, 14 Februarie 2007 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bigdude  is tans af-lyn  bigdude
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Hessie wrote:

> Mense in België praat en skryf
> heelwaarskynlik Algemene
> Beskaafde Nederlands. Maar
> wanneer hulle praat, gebruik
> hulle aksente wat veel nader
> aan Afrikaans klink, en gebruik
> hulle uitdrukkings wat baie
> nader aan Afrikaanse gebruik
> is.
Korrekt, ABN en Flams is twee (verskillende) paar skoene..

--
bigD
Re: Good advice... [boodskap #112923 is 'n antwoord op boodskap #112918] Wo, 14 Februarie 2007 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bigdude  is tans af-lyn  bigdude
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
FreeSpirit_uk wrote:

> "Torreke" wrote in message
> news:eqrq9u$4oj$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
>>
>> "Hessie" < wrote
>>
>> "Die inhoud van
>> jou pos het nóg met Suid-Afrika of
>> Afrikaanse kultuur te doen, en is ook
>> nie in Afrikaans nie. Hoekom moet dit
>> op die Afrikaanse nuusgroep verskyn?
>>
>>
>> Net 'n bietjie humor - het nie tyd gehad om dit te vertaal nie.
>> Tog lyk dit asof ek wel nie binne die reëls van die groep gebly het nie.
>>
>
> ....And you dared to try and raise a smile from these miserable scrota. You
> should have known better.
>
>> Waarom kla jy nie oor die Nederlands en die Duits nie. Natuurlik is dit
>> nader-verwante tale as Engels, maar die gemiddelde Afrikaanse spreker
>> verstaan Engels beter as Nederlands of Duits, nie waar nie?
>
> ....It's called hypocrisy.

No its not, but thats beside the point.
They are correct, X-posting does not change that.

bigD
--
first world medicine only for countries with first world birth rates
Re: Good advice... [boodskap #112929 is 'n antwoord op boodskap #112923] Wo, 14 Februarie 2007 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FreeSpirit_uk  is tans af-lyn  FreeSpirit_uk
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
"bigdude" skryf in boodskap news:1hti2ry.1r38q9n1ondxbaN%dude@JRranch.com...
> FreeSpirit_uk wrote:
>
>> "Torreke" wrote in message
>> news:eqrq9u$4oj$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
>>>
>>> "Hessie" < wrote
>>>
>>> "Die inhoud van
>>> jou pos het nóg met Suid-Afrika of
>>> Afrikaanse kultuur te doen, en is ook
>>> nie in Afrikaans nie. Hoekom moet dit
>>> op die Afrikaanse nuusgroep verskyn?
>>>
>>>
>>> Net 'n bietjie humor - het nie tyd gehad om dit te vertaal nie.
>>> Tog lyk dit asof ek wel nie binne die reëls van die groep gebly het
>>> nie.
>>>

>> ....And you dared to try and raise a smile from these miserable scrota.
>> You
>> should have known better.

>>> Waarom kla jy nie oor die Nederlands en die Duits nie. Natuurlik is
>>> dit
>>> nader-verwante tale as Engels, maar die gemiddelde Afrikaanse spreker
>>> verstaan Engels beter as Nederlands of Duits, nie waar nie?

>> ....It's called hypocrisy.
>
> No its not, but thats beside the point.
> They are correct, X-posting does not change that.
>

It seems to me that the geezer (or geezette) - who is a regular poster on
the Afrikaans newsgroup came across a joke which he/she found funny and
decided to share it with the SA newsgroups. Agreed, it had nothing to do
with South Africa but posting a bit of humour was a good attempt to relieve
the dour mood on the Afrikaans group and the combatative mood on the English
group.

Dude, you should lighten up.
Re: Good advice... [boodskap #112930 is 'n antwoord op boodskap #112920] Wo, 14 Februarie 2007 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Feb 2007 14:31:20 -0800, "Hessie" wrote:

> Ek weet nie hoe algemeen
> bekend dit is onder huidige
> deelnemers nie, maar die
> oorspronklike persoon wie
> se petisies dit moontlik gemaak
> het dat hierdie nuusgroep die
> lig gesien het, was 'n Nederlander
> van die Universiteit van Utrecht
> (of Leiden), ek vergeet nou watter
> een. Wens ek kan sy naam onthou.
>
> Gloudina
>

Marco Van Het Hoog... ?
Re: Good advice... [boodskap #112940 is 'n antwoord op boodskap #112920] Wo, 14 Februarie 2007 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael Laudahn eOppo  is tans af-lyn  Michael Laudahn eOppo
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Feb 13, 11:31 pm, "Hessie" wrote:

>
> Mense in België praat en skryf
> heelwaarskynlik Algemene
> Beskaafde Nederlands. Maar
> wanneer hulle praat, gebruik
> hulle aksente wat veel nader
> aan Afrikaans klink, en gebruik
> hulle uitdrukkings wat baie
> nader aan Afrikaanse gebruik
> is. Laat mens dus dit sê: die
> oktrooi van hierdie Afrikaanse
> nuusgroep maak voorsiening
> vir die deelname van sowel
> Nederlanders en Vlaminge,
> solank hulle 'n Dietse taal
> of dialek besig.
> Ek weet nie hoe algemeen
> bekend dit is onder huidige
> deelnemers nie, maar die
> oorspronklike persoon wie
> se petisies dit moontlik gemaak
> het dat hierdie nuusgroep die
> lig gesien het, was 'n Nederlander
> van die Universiteit van Utrecht
> (of Leiden), ek vergeet nou watter
> een. Wens ek kan sy naam onthou.
>

Wij praten bij elkaar voorbij, is mijn indruk. De gestandaardiseerde
taal is nederlands, in het geheel gebied van Nederland en Vlaanderen.
En dan zijn er vele dialecten, in Nederland als ook in Vlaanderen.
Precies de zelfde situatie als in het duitstalig gebied.

En dan heeft nederlands en dochtertaal met name afrikaans. Die zit
dichter bij de vlaamse dialecten dan bij de 'hollandse'.

Ervan afgezien dat de taalwetenschap nederlands en duits als één taal
beschouwd, op dialect-vlakte. Door de politieke afscheiding hebben
zich dan twee verschillende gestandaardiseerde talen ontwikkeld, die
we vandaag als nederlands en duits betekenen.


--

Laudahns leitsatz:

Der deutsche hang von einem extrem ins andere zu fallen ist folge der
traditionellen 'verbotskultur': Anstatt wichtige gesellschaftliche
temen zu diskutieren, wird die debatte unterbunden. Konsequenz: Die
leute bleiben unreif, und die wichtigen temen brodeln unter der
oberfläche weiter - bis sie explodieren. Und das spiel beginnt unter
anderen vorzeichen von vorn. Dänemark, du hast es besser...
Re: Good advice... [boodskap #112951 is 'n antwoord op boodskap #112940] Wo, 14 Februarie 2007 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
B J Foster  is tans af-lyn  B J Foster
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Michael Laudahn eOpposition wrote:

> On Feb 13, 11:31 pm, "Hessie" wrote:
>
>
>
>> Mense in België praat en skryf
>> heelwaarskynlik Algemene
>> Beskaafde Nederlands. Maar
>> wanneer hulle praat, gebruik
>> hulle aksente wat veel nader
>> aan Afrikaans klink, en gebruik
>> hulle uitdrukkings wat baie
>> nader aan Afrikaanse gebruik
>> is. Laat mens dus dit sê: die
>> oktrooi van hierdie Afrikaanse
>> nuusgroep maak voorsiening
>> vir die deelname van sowel
>> Nederlanders en Vlaminge,
>> solank hulle 'n Dietse taal
>> of dialek besig.
>> Ek weet nie hoe algemeen
>> bekend dit is onder huidige
>> deelnemers nie, maar die
>> oorspronklike persoon wie
>> se petisies dit moontlik gemaak
>> het dat hierdie nuusgroep die
>> lig gesien het, was 'n Nederlander
>> van die Universiteit van Utrecht
>> (of Leiden), ek vergeet nou watter
>> een. Wens ek kan sy naam onthou.



>
>
>
> Wij praten bij elkaar voorbij, is mijn indruk. De gestandaardiseerde
> taal is nederlands, in het geheel gebied van Nederland en Vlaanderen.
> En dan zijn er vele dialecten, in Nederland als ook in Vlaanderen.
> Precies de zelfde situatie als in het duitstalig gebied.
>
> En dan heeft nederlands en dochtertaal met name afrikaans. Die zit
> dichter bij de vlaamse dialecten dan bij de 'hollandse'.
>
> Ervan afgezien dat de taalwetenschap nederlands en duits als één taal
> beschouwd, op dialect-vlakte. Door de politieke afscheiding hebben
> zich dan twee verschillende gestandaardiseerde talen ontwikkeld, die
> we vandaag als nederlands en duits betekenen.
>
>
>
>
>
>
Loudhorn's advice to....

"I'm against the third-world invasion....If they want a decent life,
then send them back and charge them with building up their own countries"
http://groups.google.com.au/group/uk.politics.misc/msg/d8c00 10bac230e91

...Afrikaners too?
Re: Good advice... [boodskap #112953 is 'n antwoord op boodskap #112929] Wo, 14 Februarie 2007 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bigdude  is tans af-lyn  bigdude
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
FreeSpirit_uk wrote:
>
>>> ....And you dared to try and raise a smile from these miserable scrota.
>>> You should have known better.
>
>>>> Waarom kla jy nie oor die Nederlands en die Duits nie. Natuurlik is
>>>> dit nader-verwante tale as Engels, maar die gemiddelde Afrikaanse
>>>> spreker verstaan Engels beter as Nederlands of Duits, nie waar nie?
>
>>> ....It's called hypocrisy.
>>
>> No its not, but thats beside the point.
>> They are correct, X-posting does not change that.
>>
>
> It seems to me that the geezer (or geezette) - who is a regular poster on
> the Afrikaans newsgroup came across a joke which he/she found funny and
> decided to share it with the SA newsgroups. Agreed, it had nothing to do
> with South Africa but posting a bit of humour was a good attempt to relieve
> the dour mood on the Afrikaans group and the combatative mood on the English
> group.
If the joke had at least been new/funny/original it might have worked..

> Dude, you should lighten up.
You are the one criticising posters here, I was being supportive.. :-/
Please take your own advice..

--
bigD
Re: Good advice... [boodskap #112975 is 'n antwoord op boodskap #112953] Do, 15 Februarie 2007 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FreeSpirit_uk  is tans af-lyn  FreeSpirit_uk
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
"bigdude" skryf in boodskap news:1htj2dw.9o0w7uwtylb4N%dude@JRranch.com...
> FreeSpirit_uk wrote:
>>
>>>> ....And you dared to try and raise a smile from these miserable
>>>> scrota.
>>>> You should have known better.
>>
>>>> > Waarom kla jy nie oor die Nederlands en die Duits nie. Natuurlik is
>>>> > dit nader-verwante tale as Engels, maar die gemiddelde Afrikaanse
>>>> > spreker verstaan Engels beter as Nederlands of Duits, nie waar nie?
>>
>>>> ....It's called hypocrisy.
>>>
>>> No its not, but thats beside the point.
>>> They are correct, X-posting does not change that.
>>>

>> It seems to me that the geezer (or geezette) - who is a regular poster on
>> the Afrikaans newsgroup came across a joke which he/she found funny and
>> decided to share it with the SA newsgroups. Agreed, it had nothing to do
>> with South Africa but posting a bit of humour was a good attempt to
>> relieve
>> the dour mood on the Afrikaans group and the combatative mood on the
>> English
>> group.
> If the joke had at least been new/funny/original it might have worked..
>
>> Dude, you should lighten up.
> You are the one criticising posters here, I was being supportive.. :-/
> Please take your own advice..
>

And I was also being supportive. :-/

What happened to all the excellent and ongoing Afrikaans jokes I used to
hear in South Africa? Have they all dried up?
Re: Good advice... [boodskap #112983 is 'n antwoord op boodskap #112951] Do, 15 Februarie 2007 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael Laudahn eOppo  is tans af-lyn  Michael Laudahn eOppo
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Feb 14, 9:37 pm, B J Foster wrote:

>
> Loudhorn's advice to....
>
> "I'm against the third-world invasion....If they want a decent life,
> then send them back and charge them with building up their own countries" http://groups.google.com.au/group/uk.politics.misc/msg/d8c00 10bac230e91
>
> ...Afrikaners too?

'B J Foster' is als onaangename jood bekend die zich met alles bemoeit
wat hem niet betreft - zo als hier weer.

Ik ken Zuid-Afrika en heb geen grote twijfels eraan dat boeren
soortgelijke mensen zijn zo als hollanders of vlamingen, dus
daadkrachtig en flink. En in elk geval zijn ze geen joden.

--

Even if leftists and jews don't like to hear it: No third-world
immigration to the western world! Many danes think the same, see e g

http://www.dendanskeforening.dk/index.asp?id=27 .

Third-world immigration to the west was organised by the jewish
orientals (third-worlders themselves), in order to make them less
visible in the growing ethnic chaos. Proof: research done by prof
Kevin B MacDonald, see

http://en.wikipedia.org/wiki/Kevin_B._MacDonald .

Don't surrender, keep on fighting !!!
Re: Good advice... [boodskap #112985 is 'n antwoord op boodskap #112983] Do, 15 Februarie 2007 20:54 Na vorige boodskap
B J Foster  is tans af-lyn  B J Foster
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Michael Laudahn eOpposition wrote:

> On Feb 14, 9:37 pm, B J Foster wrote:
>
>
>
>> Loudhorn's advice to....

>> "I'm against the third-world invasion....If they want a decent life,
>> then send them back and charge them with building up their own countries" http://groups.google.com.au/group/uk.politics.misc/msg/d8c00 10bac230e91

>> ...Afrikaners too?


>
>
>
>
> 'B J Foster' is als onaangename jood bekend die zich met alles bemoeit
> wat hem niet betreft - zo als hier weer.
>
> Ik ken Zuid-Afrika en heb geen grote twijfels eraan dat boeren
> soortgelijke mensen zijn zo als hollanders of vlamingen, dus
> daadkrachtig en flink. En in elk geval zijn ze geen joden.
>
>
>
>
Die arme dwaas het glad geen idee
Vorige onderwerp: Blood Diamond
Volgende onderwerp: Reeds hiervan vertel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:02:41 MGT 2024