Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Helicopter smash
Helicopter smash [boodskap #112900] Ma, 12 Februarie 2007 19:09 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
miskien het sommige van julle al fotos gesien wat ek geneem het uit my
woonstel, van die omgewing rondom my woonplek. Die wat het, sal
miskien onthou dat voor my woonstel en agter my woonstel is daar
helikopters.

Die een voor veral, met sy viendelike vlieënier en dié se gesin, (sy
vrou hanteer 'n 'rubber duck' waarmee sy plesiervaarte vir
vakansiegangers doen) was deel van die daaglikse geselsskap
op die strand. Vir hom het dit tragies geeindig.

http://www.themercury.co.za/index.php?fArticleId=3677200
Re: Helicopter smash [boodskap #112902 is 'n antwoord op boodskap #112900] Ma, 12 Februarie 2007 21:26 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jammer om dit te hoor.
Vorige onderwerp: Re: Besluit, deze keer serieus
Volgende onderwerp: Wat se 'n mens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:21:20 MGT 2024