Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112782] Wo, 07 Februarie 2007 10:55 na volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Feb 7, 9:11 am, "fire_" wrote:
> http://www.popcru.org.za/
>
> POPCRU welcomes the freedom of speech and freedom of association as
> espoused by the Constitution of our country, more for so because as an
> organisation we have played our part in ensuring that the policing
> fraternity is transformed from the police force it used to be into the
> transformed, people-centred South African Police Service.

Double Talk!
Hulle kan nie aanvaar nie dat Blankes vir hulle eie saak iets gaan
doen!

They can't take it that Whites stand up for their own cause...

[bla, bla]
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112784 is 'n antwoord op boodskap #112782] Wo, 07 Februarie 2007 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ons mag moes nie eens poep nie, dan is dit glo 'n drygemend tot
volksmoord teen swart mense of eits.

Selfde met Bok se De la rey, Niks verkeerd met Zuma wat in die kerk
sing van hou hy sy machine geweer gebruik nie , maar as een Boer a
likie skryf is dit die einde van die wereld .

( Dalk is hulle bang vir iets)
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112805 is 'n antwoord op boodskap #112784] Do, 08 Februarie 2007 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On 7 Feb, 14:09, "fire_" wrote:
> Ons mag moes nie eens poep nie, dan is dit glo 'n drygemend tot
> volksmoord teen swart mense of eits.
>

Gelukkige praat die heilige Nelson Mandela net van liefde, vrede ein
democrazy :


> Selfde met Bok se De la rey, Niks verkeerd met Zuma wat in die kerk
> sing van hou hy sy machine geweer gebruik nie , maar as een Boer a
> likie skryf is dit die einde van die wereld .

.... Dit mag dan nie deur "verregses" gekaap word nie.

>
> ( Dalk is hulle bang vir iets)

Bedoel jy nou hulle is bang die Blankes gaan dalk een dag nog
terugslaan?
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112807 is 'n antwoord op boodskap #112805] Do, 08 Februarie 2007 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 8, 9:51 pm, "Schorsch" wrote:
> On 7 Feb, 14:09, "fire_" wrote:
>
>> Ons mag moes nie eens poep nie, dan is dit glo 'n drygemend tot
>> volksmoord teen swart mense of eits.
>
> Gelukkige praat die heilige Nelson Mandela net van liefde, vrede ein
> democrazy :
>
>> Selfde met Bok se De la rey, Niks verkeerd met Zuma wat in die kerk
>> sing van hou hy sy machine geweer gebruik nie , maar as een Boer a
>> likie skryf is dit die einde van die wereld .
>
> .... Dit mag dan nie deur "verregses" gekaap word nie.
>
>
>
>> ( Dalk is hulle bang vir iets)
>
> Bedoel jy nou hulle is bang die Blankes gaan dalk een dag nog
> terugslaan?

Lyk my so , hulle is soos 'n hond wat n goeie pak gekry het , hy
vergeet nooit wie eintlik baas is nie
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112811 is 'n antwoord op boodskap #112805] Vr, 09 Februarie 2007 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Schorsch" wrote in message
news:1170960715.482799.253510@j27g2000cwj.googlegroups.com.. .

> Bedoel jy nou hulle is bang die Blankes gaan dalk een dag nog
> terugslaan?

Ek dink eerder hulle weet die Boer gaan op een of ander staduim terugslaan,
hulle probeer net om dit so lank as moontlik te vermy, wetende dat die dag
wat die Boer terugslaan die begin van hulle einde sal wees
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112812 is 'n antwoord op boodskap #112811] Vr, 09 Februarie 2007 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 9 Feb 2007 08:00:49 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Schorsch" wrote in message
> news:1170960715.482799.253510@j27g2000cwj.googlegroups.com.. .
>
>> Bedoel jy nou hulle is bang die Blankes gaan dalk een dag nog
>> terugslaan?
>
> Ek dink eerder hulle weet die Boer gaan op een of ander staduim terugslaan,
> hulle probeer net om dit so lank as moontlik te vermy, wetende dat die dag
> wat die Boer terugslaan die begin van hulle einde sal wees
>

wensdinkery, Riaan. Die nuwe geslag Suid Afrikaner is jellyrig -
gebreinspoel. Iets onverklaarbaar wat my opval (ek woon in Suid Afrika
se 2de grootste stad, let wel) is dat dit meer blanke meisies is wat
met die swartes hand aan hand loop, as blanke mans met swart meisies.
Die wit outjies weer, fancy die pragtige Indiër girls. Ek wonder hoe
benader hulle geloofskwessies. Kultuurverskille en geloofsverskille.
Daar is 'n klein persentasie Indiese Christene in die land - met
Hindoes in die meerderheid en natuurlik 'n massa moslems.

Terug na jou stelling - fight is nie in die witman in die land se
beplanning nie. Kyk bv. na die boere se jarelange holruggeryde storie
van "die wet in eie hande neem... as dit net weer gebeur...". Ek het
al gegril wanneer joernaliste dieselfde storie oor en oor herhaal
sonder om die papagaageit daarvan te besef.

O ja, van papagaaigeit gepraat,... wensdinkery, Riaan
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112813 is 'n antwoord op boodskap #112812] Vr, 09 Februarie 2007 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 9, 9:58 am, Dave wrote:
> On Fri, 9 Feb 2007 08:00:49 +0200, "Riaan" wrote:
>
>> "Schorsch" wrote in message
>> news:1170960715.482799.253510@j27g2000cwj.googlegroups.com.. .
>
>>> Bedoel jy nou hulle is bang die Blankes gaan dalk een dag nog
>>> terugslaan?
>
>> Ek dink eerder hulle weet die Boer gaan op een of ander staduim terugslaan,
>> hulle probeer net om dit so lank as moontlik te vermy, wetende dat die dag
>> wat die Boer terugslaan die begin van hulle einde sal wees
>
> wensdinkery, Riaan. Die nuwe geslag Suid Afrikaner is jellyrig -
> gebreinspoel. Iets onverklaarbaar wat my opval (ek woon in Suid Afrika
> se 2de grootste stad, let wel) is dat dit meer blanke meisies is wat
> met die swartes hand aan hand loop, as blanke mans met swart meisies.
> Die wit outjies weer, fancy die pragtige Indiër girls. Ek wonder hoe
> benader hulle geloofskwessies. Kultuurverskille en geloofsverskille.
> Daar is 'n klein persentasie Indiese Christene in die land - met
> Hindoes in die meerderheid en natuurlik 'n massa moslems.
>
> Terug na jou stelling - fight is nie in die witman in die land se
> beplanning nie. Kyk bv. na die boere se jarelange holruggeryde storie
> van "die wet in eie hande neem... as dit net weer gebeur...". Ek het
> al gegril wanneer joernaliste dieselfde storie oor en oor herhaal
> sonder om die papagaageit daarvan te besef.
>
> O ja, van papagaaigeit gepraat,... wensdinkery, Riaan

ek weet nie, al wat ek weet is dat as die boere weer n groeps gevoel
opbou in die jeug en hulle besef wie hulle is dan sal hulle weer n
formidable mag wees.
Die probleem is die gebrek aan leierskap ,maar dit is dalk n goeie
ding vir nou.
Ons moet op God vertrou om die regte leiers voor te bery nou en in die
toekoms .

Oom Paul was n staatsman en n bliksim op die selfde tyd.
Vir ons volk het hy alles gedoen en met die engelse was hy millitant
en n bliksem.( Hy het op 13 jaar oud begin veg saam met sy pa)
Ariel sharon was die selfde vir Isreal.


Dis nou nie meer tyd vir diplomate nie , dis nou tyd vir meer
militante leiers om op die toneel te kom en lyding te neem.

Ongelukig moet daar eers duur n donker dal geloop word om almal saam
te bin
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112818 is 'n antwoord op boodskap #112812] Vr, 09 Februarie 2007 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On 9 Feb, 08:58, Dave wrote:
> On Fri, 9 Feb 2007 08:00:49 +0200, "Riaan" wrote:
>
>> "Schorsch" wrote in message
>> news:1170960715.482799.253510@j27g2000cwj.googlegroups.com.. .
>
>>> Bedoel jy nou hulle is bang die Blankes gaan dalk een dag nog
>>> terugslaan?
>
>> Ek dink eerder hulle weet die Boer gaan op een of ander staduim terugslaan,
>> hulle probeer net om dit so lank as moontlik te vermy, wetende dat die dag
>> wat die Boer terugslaan die begin van hulle einde sal wees
>
> wensdinkery, Riaan. Die nuwe geslag Suid Afrikaner is jellyrig -
> gebreinspoel.

Swartsienery Dave, hulle het daa breinspoelery ook op my probeer. Het
nie gewerk nie. Meeste van dit is in elk geval maar net peoples
pleasing

> Iets onverklaarbaar wat my opval (ek woon in Suid Afrika
> se 2de grootste stad, let wel)

Watter een is dit Kaapstad?!

> is dat dit meer blanke meisies is wat
> met die swartes hand aan hand loop, as blanke mans met swart meisies.

Nou wonder ek hoekom ;) - Die geldkwessie speel seker ook 'n rol. Geen
man is te lelik of sleg, om nie 'n slut of hoer te kan koop nie as hy
maar genoeg geld kan spandeer.

> Die wit outjies weer, fancy die pragtige Indiër girls. Ek wonder hoe
> benader hulle geloofskwessies. Kultuurverskille en geloofsverskille.
> Daar is 'n klein persentasie Indiese Christene in die land - met
> Hindoes in die meerderheid en natuurlik 'n massa moslems.

ek wonder hoe het die voorouers van die Arabiere dit benader....

> Terug na jou stelling - fight is nie in die witman in die land se
> beplanning nie. Kyk bv. na die boere se jarelange holruggeryde storie
> van "die wet in eie hande neem... as dit net weer gebeur...". Ek het
> al gegril wanneer joernaliste dieselfde storie oor en oor herhaal
> sonder om die papagaageit daarvan te besef.

Daar is al talle mense in Suid Afrika wat "wet in eie hande neem"....

> O ja, van papagaaigeit gepraat,... wensdinkery, Riaan

Ja, jy het al bo van "wensdenkery" gepraat. Laat my vir jou vertel wat
is wensdenkery, Dave. Wensdenkery was/is die geloof dat Suid Afrika na
1994 in 'n multikulturele paradys gaan verander. Dit het nie en dit
sal ook nooit nie.
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112819 is 'n antwoord op boodskap #112812] Vr, 09 Februarie 2007 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:mq5os25u254bvlli9j2sk93f188gnon7vj@4ax.com...
> On Fri, 9 Feb 2007 08:00:49 +0200, "Riaan" wrote:

> wensdinkery, Riaan. Die nuwe geslag Suid Afrikaner is jellyrig -
> gebreinspoel. Iets onverklaarbaar wat my opval (ek woon in Suid Afrika
> se 2de grootste stad, let wel) is dat dit meer blanke meisies is wat
> met die swartes hand aan hand loop, as blanke mans met swart meisies.
> Die wit outjies weer, fancy die pragtige Indiër girls. Ek wonder hoe
> benader hulle geloofskwessies. Kultuurverskille en geloofsverskille.
> Daar is 'n klein persentasie Indiese Christene in die land - met
> Hindoes in die meerderheid en natuurlik 'n massa moslems.
>
> Terug na jou stelling - fight is nie in die witman in die land se
> beplanning nie. Kyk bv. na die boere se jarelange holruggeryde storie
> van "die wet in eie hande neem... as dit net weer gebeur...". Ek het
> al gegril wanneer joernaliste dieselfde storie oor en oor herhaal
> sonder om die papagaageit daarvan te besef.
>
> O ja, van papagaaigeit gepraat,... wensdinkery, Riaan
>

Sorry Dave, maar hier moet ek van jou verskil.

Noem my maar 'n "conspiracy theory" aanhanger, maar ek glo daar steek baie
meer agter die oor die grensdraad vryery as wat ons besef. Die hele land
word verdrink in massa advertensies en propaganda waarin dit voorgestel word
dat gemengde huwelike en vriendskappe die normale is.

Persoonlik deel ek die witmense in die land in plus minus vier groepe op.

1.Die mense wat wragtig glo die nuwe reënboog nasie is uit die hemel uit
gestuur

2.Die mense wat 50/50 daaroor staan

3.Die mense wat dit haat, maar om sy werk te behou speel hy 'n tipe game
waarin hulle basies een persoon by die huis en tussen vriende is, en 'n
totale ander persoon by die werk en tussen kolegas

4.Die mense wat 100% daarteen gekant is en (of emigreer) of (gryp na wapen)

Miskien is dit my verbeelding maar ek begin die gevoel kry dat baie mense
stadig maar seker nader aan punt vier begin beweeg. Dit is nie 'n vinnige
proses nie, dit vat baie tyd, en soms 'n daad soos 'n aanranding,
verkragting, of moord na aan 'n persoon wat die beweging bewerkstellig. En
omdat jy as individu dinge anders vertolk, verstaan en verwerk is dit
feitlik onmoontlik vir 'n buitestaander om te bepaal hoe naby aan punt 4 jy
nou beweeg het.

Die De la Ray song wat nou so in die nuus is, is in die nuus net vir een
rede en dit is omdat dit 'n gevoel in baie witmense wakkermaak, en die
regering is bang daarvoor. Die kinders wat oor die kleur vry sal wel op 'n
stadium agterkom dat alhoewel daar uitsonderings sal wees, die meerderheid
van hulle, hulleself by hulle nasie en kultuur sal skaad indien daar 'n
situasie ontstaan wat mag dui op 'grootskaalse konfrontasie.

En om terug te kom na my absolute geloof dat die kak in die land gaan spat
die aand na Mandela se begrafnis. Dit is een ding waarop ek my kop sal sit,
en die gelag sal moet verdrae as ek verkeerd was.
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112821 is 'n antwoord op boodskap #112818] Vr, 09 Februarie 2007 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
>> Iets onverklaarbaar wat my opval (ek woon in Suid Afrika
>> se 2de grootste stad, let wel)
>
> Watter een is dit Kaapstad?!

Nee...! Kaapstad is 'n koue dorpie op die suidelikste punt van Afrika.
Die Atlantiese Oseaan is so koud dat mense wat aan watersport deelneem
dit selfs beswaarlik in die somer doen. (brrrr.)
Hier by ons in Durban roei en swem ons deur die jaar en in die winter
word word die temperatuur selde 'n enkel syfer. Ek dra T hemde hier
selfs in die winter.
Vertel die gebore Durbaniete van ryp en hulle dink jy praat van 'n
seksuele misdaad.

>
> Ek wonder hoe
>> benader hulle geloofskwessies. Kultuurverskille en geloofsverskille.
>> Daar is 'n klein persentasie Indiese Christene in die land - met
>> Hindoes in die meerderheid en natuurlik 'n massa moslems.
>
> ek wonder hoe het die voorouers van die Arabiere dit benader....
>
waarom sê jy dit?

>
>> O ja, van papagaaigeit gepraat,... wensdinkery, Riaan
>
> Ja, jy het al bo van "wensdenkery" gepraat. Laat my vir jou vertel wat
> is wensdenkery, Dave. Wensdenkery was/is die geloof dat Suid Afrika na
> 1994 in 'n multikulturele paradys gaan verander. Dit het nie en dit
> sal ook nooit nie.

Maar nerens in die wêreld werk dit nie, Schorsch. Op hierdie oomblik
vra Afrika al weer dat (slegte) skuld afgeskryf moet word. Want soos
die wit lande vir Afrika moet sorg, sal dit heelwaarskynlik in die
toekoms Suid Afrika insluit.
Kyk na:
http://deathofjohannesburg.blogspot.com/
en jy sien watter waardes hulle huldig.

Suid Afrikaners (somehow beteken Suid Afrikaner vir my blank:-)
sien gereeld in die koerante van rasseonluste in dieselfde lande
wat SA geboikot het deur apartheid.

Apartheid was verkeerd en die alternatief blyk die ondergang van SA te
wees.
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112822 is 'n antwoord op boodskap #112819] Vr, 09 Februarie 2007 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 9 Feb 2007 11:01:44 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:mq5os25u254bvlli9j2sk93f188gnon7vj@4ax.com...
>> On Fri, 9 Feb 2007 08:00:49 +0200, "Riaan" wrote:
>
>> wensdinkery, Riaan. Die nuwe geslag Suid Afrikaner is jellyrig -
>> gebreinspoel. Iets onverklaarbaar wat my opval (ek woon in Suid Afrika
>> se 2de grootste stad, let wel) is dat dit meer blanke meisies is wat
>> met die swartes hand aan hand loop, as blanke mans met swart meisies.
>> Die wit outjies weer, fancy die pragtige Indiër girls. Ek wonder hoe
>> benader hulle geloofskwessies. Kultuurverskille en geloofsverskille.
>> Daar is 'n klein persentasie Indiese Christene in die land - met
>> Hindoes in die meerderheid en natuurlik 'n massa moslems.

>> Terug na jou stelling - fight is nie in die witman in die land se
>> beplanning nie. Kyk bv. na die boere se jarelange holruggeryde storie
>> van "die wet in eie hande neem... as dit net weer gebeur...". Ek het
>> al gegril wanneer joernaliste dieselfde storie oor en oor herhaal
>> sonder om die papagaageit daarvan te besef.

>> O ja, van papagaaigeit gepraat,... wensdinkery, Riaan


Eerstens, 'n opsomming, Riaan:

>> wensdinkery, Riaan. Die nuwe geslag Suid Afrikaner is jellyrig -
> Sorry Dave, maar hier moet ek van jou verskil.
Ek hoop jy is reg en ek verkeerd.

> En om terug te kom na my absolute geloof dat die kak in die land gaan spat
> die aand na Mandela se begrafnis. Dit is een ding waarop ek my kop sal sit,
> en die gelag sal moet verdrae as ek verkeerd was.
Ek hoop ek is reg en jy is verkeerd.

****
*******
***********
*******
****

>
> 1.Die mense wat wragtig glo die nuwe reënboog nasie is uit die hemel uit
> gestuur
>
Swart is nie een van die kleure van die reënboog nie.
Ek wonder of swart enige iets 'uitstraal'.

> 4.Die mense wat 100% daarteen gekant is en (of emigreer) of (gryp na wapen)
Dit is van die onderwerp af, maar dit laat my dink aan 'n groep AWB
lede wat in my huis in 'n debat geraak het toe ek gesê het dat die AWB
as groep niks werd is nie, omdat 'n groep wat een leier het, gedoem
is. My vraag was wat van die AWB sou word as ET geskiet of gearresteer
word. Wie sy plek sou neem. Na 'n onderlangse gemompel was die
algemene gevoel deur hul ampsdraers, dat ek reg het. Die leier van die
groep wat homself 'n kommandant genoem het, het gesê dat ek hom aan
dinge laat dink het wat nooit by hom opgekom het nie.

Daarna is ET toegesluit, met baie minder simpatie as wat Yengeni gehad
het, en ek is reg bewys.

> En
> omdat jy as individu dinge anders vertolk, verstaan en verwerk is dit
> feitlik onmoontlik vir 'n buitestaander om te bepaal hoe naby aan punt 4 jy
> nou beweeg het.
>
As ek reg onthou het jy kommentaar gelewer op hoe baie moeite gedoen
is om die groep 'reggesindes' vas te trek, vergeleke met wat gedoen
word om moordenaars en ander kriminele vas te keer. As ek verder reg
onthou, was jy aangeval deur 'n mede blanke, Torreke, selfs al het jy
nie jou instemming met terrorisme verklaar nie.Ek het dit gelees, en
heel trots op my selfbeheersde stilte daarop, geglimlag.
Maar dit is wat die mense wat naby aan punt 4 is face, Riaan.
Moontlike verraad uit eie geledere. En, ek sê nie heir dat jy vir
Riaan verraai het nie, Torreke, ek dui net op jou ooglopende
onbetrokkenheid.
>
>
> Die De la Ray song wat nou so in die nuus is,
Ek het dit op my rekenaar gehad, en verloor omdat dit op my C dryf was
en ek geformateer het. Weet jy miskien van 'n link waar ek dit weer
kan aflaai?

> is in die nuus net vir een
> rede en dit is omdat dit 'n gevoel in baie witmense wakkermaak, en die
> regering is bang daarvoor. Die kinders wat oor die kleur vry sal wel op 'n
> stadium agterkom dat alhoewel daar uitsonderings sal wees, die meerderheid
> van hulle, hulleself by hulle nasie en kultuur sal skaad indien daar 'n
> situasie ontstaan wat mag dui op 'grootskaalse konfrontasie.
>
Nog nooi so daaroor gedink nie. Wat sak hulle doen in geval van
rassekonflik, en hulle sit op die draad.
>
>
> En om terug te kom na my absolute geloof dat die kak in die land gaan spat
> die aand na Mandela se begrafnis. Dit is een ding waarop ek my kop sal sit,
> en die gelag sal moet verdrae as ek verkeerd was.
>
Ek dink dat dit 'n storie is. As daar enige waarheid in was, sou daar
hoegenaamd geen moontlikheid bestaan het om werklike beplanning stil
te hou nie. Ek hoop jy is die een wat die gelag sal moet verdra omdat
jy verkeerd is.
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112835 is 'n antwoord op boodskap #112822] Vr, 09 Februarie 2007 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:4sgos2pc9mvb2vj1u4iutg19ft1m2o6uvq@4ax.com...

> Die De la Ray song wat nou so in die nuus is,
> Ek het dit op my rekenaar gehad, en verloor omdat dit op my C dryf was
> en ek geformateer het. Weet jy miskien van 'n link waar ek dit weer
> kan aflaai?

Ek het die song ... Laat weet waar ek hom vir jou kan stuur dan maak ek so

> Ek dink dat dit 'n storie is. As daar enige waarheid in was, sou daar
> hoegenaamd geen moontlikheid bestaan het om werklike beplanning stil
> te hou nie. Ek hoop jy is die een wat die gelag sal moet verdra omdat
> jy verkeerd is.

Ja, soos jy weet baseer ek dit op Siener van Rensburg. Ek weet baie mense
hier glo nie daaraan nie en soos wat ek vir Torreke en die ander gese het
respekteer ek hulle siening / besluit om dit nie te glo nie want slegs tyd
gaan een van die twee kampe reg of verkeerd bewys.

Laas toe ek gehoor het gaan dit nie so goed met Mandela se gesondheid nie,
en daar kan met 'n redelike mate van sekerheid geglo word dat sy tyd nie
meer so ver is nie. Ek is nie 'n profeet nie so ek kan hoogstens 'n waagstuk
probeer en se ek dink dit sal so Septembermaand 2008 se kant wees.
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112837 is 'n antwoord op boodskap #112835] Vr, 09 Februarie 2007 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Riaan , jy is nie aleen nie, daar is meer mense wat so voel, ek dink
in die skrif wat ek ontvang het, gaan die land nou dinne die volgende
jaar of so in die dweng raak.

Die siener het gepraat van mandela se dood en die stking wat daarop
volg .

My redensie is dat dit sal gebuur binne die volgende 5 jaar , ek se
dit omdat allel afhang van n oorlog in europa.

Dis ook goed on Stormberger se profesee te lees.
Hy sluit aan by siener en stem ooreen met die
timeframe .......................

Matthias Stormberger, 1830

Two or three decades after the first war it will come a second war
still larger. Almost all the nations of the world will be involved.
Millions of men will die without being soldiers. Fire will fall from
the sky and many great cities will be destroyed. And after the end of
the Second Great War, a third universal conflagration will come. There
will be weapons totally new. In one day more men will die than in all
previous wars. The battles will be accomplished with artificial
weapons. Gigantic catastrophes will happen. Overnight it will take
place -- in a pub in Zwiesel many people will be together, and outside
the soldiers will ride over the bridge. The people will run out into
the forest. Those, who hide themselves at the "Fuchsenriegel" or at
the "Falkenstein" remain
spared.............................................

Later meer
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112840 is 'n antwoord op boodskap #112835] Vr, 09 Februarie 2007 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 9 Feb 2007 13:54:27 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:4sgos2pc9mvb2vj1u4iutg19ft1m2o6uvq@4ax.com...
>
>> Die De la Ray song wat nou so in die nuus is,
>> Ek het dit op my rekenaar gehad, en verloor omdat dit op my C dryf was
>> en ek geformateer het. Weet jy miskien van 'n link waar ek dit weer
>> kan aflaai?
>
> Ek het die song ... Laat weet waar ek hom vir jou kan stuur dan maak ek so

Stuur dit vir my na *davedup at iburst.co.za* asseblief.
Ek sal dit waardeer:-)
>
>> Ek dink dat dit 'n storie is. As daar enige waarheid in was, sou daar
>> hoegenaamd geen moontlikheid bestaan het om werklike beplanning stil
>> te hou nie. Ek hoop jy is die een wat die gelag sal moet verdra omdat
>> jy verkeerd is.
>
> Ja, soos jy weet baseer ek dit op Siener van Rensburg.

Ek het nog nooit veel moeite gedoen om oor Siener Van Rensburg te lees
nie, en om vreeslik eerlik te wees, steur ek my min aan sy professieë.
Ek verwerp dit ook nie, dit het my slegs nog nie geinteresseer nie.
Nou dat ons daaroor praat, wonder ek of ek nie meer van hom moet lees
nie. Ag nee, dan moet ek ook Michael de Nostredame gaan swot en
hoeveel meer, anders is dit mos diskriminasie:-)

>
> Laas toe ek gehoor het gaan dit nie so goed met Mandela se gesondheid nie,
> en daar kan met 'n redelike mate van sekerheid geglo word dat sy tyd nie
> meer so ver is nie. Ek is nie 'n profeet nie so ek kan hoogstens 'n waagstuk
> probeer en se ek dink dit sal so Septembermaand 2008 se kant wees.
>
dit dreig om na Oom Siener se vooruit sienery te klink:-)))
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112842 is 'n antwoord op boodskap #112840] Vr, 09 Februarie 2007 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het nog nooit veel moeite gedoen om oor Siener Van Rensburg te lees
> nie, en om vreeslik eerlik te wees, steur ek my min aan sy professieë.
> Ek verwerp dit ook nie, dit het my slegs nog nie geinteresseer nie.
> Nou dat ons daaroor praat, wonder ek of ek nie meer van hom moet lees
> nie. Ag nee, dan moet ek ook Michael de Nostredame gaan swot en
> hoeveel meer, anders is dit mos diskriminasie:-)

Michael de Nostredame is nie die selle ding as siener nie, hy was n
spiratulis en waarse-er , stere voorspeling gemmak en na planeete
gekyk.
Die siener het nou byvoorbeeld die volgende voorspel:

------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ -----------------------------------------------------------
http://groups.google.com/group/South-Africa-no-gloves/browse _thread/thread/ca56f0b58691c0b7


Dit hang alles saam met Siener van Rensburg se gesigte van 10
Januarie
1915 en 16 April 1919 waarin hy gesien het hoedat miljoene onwettige
swart immigrante vanuit die noordelike en oostelike dele van Afrika
hierheen stroom om hulle rondom ons dorpe en stede te kom vestig. Aan
hulle moet nie net huisvesting voorsien word nie, maar ook krag en
water, en feitlik elke kragsentrale in Suid-Afrika se lading met drie
tot vier keer verdubbel. As gevolg hiervan het tientalle substasies
reeds opgeblaas; baie ander sal binnekort ook op dié manier
uitgeskakel word.


en dan

"Die donker sak toe en daar is net lig in twee dorpe. Toe sien ek
'n groot enjin waarby rook uitkom, toe trek dit op die berge en toe
kom mense oor die kaal wereld. Ek sien 'n dorp waarvan die huise niks
word nie. Ons mense kom op. Ek sien 'n groot rooi bul met half lang
horings en by hom is rooi beeste wat baie kwaai is ... dit is so
DONKER
DAT EK MY PERD SE MAANHARE NIE KAN SIEN NIE. Die wereld is swart
afgebrand. Hoe verder ek gaan hoe warmer word die gloed in my
gesig ...
------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------

Nou as koeberg of so iets hier in SA opblaas moet jy dan vir jou n
bouk van siener koop en begin studeer.

ek sege ek hoef jou nie te konvince nie , die odd's is aan my kant.
Ps As jy een koop, koop n nuwe een ook vir my en sit dit innie pos ASB
Ekke dink nie ekke sal te lank wag nie soos goed nou staan nie

Beste
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112875 is 'n antwoord op boodskap #112822] So, 11 Februarie 2007 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hier is die video van de la ray
Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM [boodskap #112877 is 'n antwoord op boodskap #112875] So, 11 Februarie 2007 22:25 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Feb 2007 07:29:41 +1000, "ekke" wrote:

> Hier is die video van de la ray
>
>

dankie, maar dit lyk nie of daar 'n downloadlink is nie
Vorige onderwerp: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering
Volgende onderwerp: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:23:50 MGT 2024