Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering
Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112846] Sa, 10 Februarie 2007 15:44 na volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Neels Jackson raak al weer sommige "wyshede" kwyt:

Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering
Feb 06 2007 07:33:10:213PM - (SA)

Neels Jackson
Dis moeilik om deesdae in Suid-Afrika 'n rustige, koelkopgesprek te
voer oor geweldsmisdaad. Dis 'n kwessie waaroor mense met rede en met
reg ontsteld raak.

Dit bring egter ook mee dat mense soms dinge sê en frases gebruik
waaroor hulle nie twee maal gedink het nie.

Een van die frases waaroor ek myself nogal die afgelope tyd verwonder
het, gaan oor die vraag of misdaad buite beheer is of nie - met die
aandrang dat pres. Thabo Mbeki moet erken dat dit wel buite beheer is.

Ek sou dink dat misdaad, alle misdaad, per definisie buite die beheer
van die regering moet wees. 'n Mens wil tog nie hê dat die moorde op
mense op plase en in stede bínne die beheer van die regering moet
geskied nie.

Nee, sou iemand kon sê. Wat bedoel word, is dat die regering beheer
verloor het oor die situasie in die land en dat die hoë vlakke van
misdaad 'n teken is daarvan.

Dan gaan die vraag oor die soort beheer wat 'n regering oor die land
kan en behoort te hê.

In 'n polisiestaat beheer die regering byna alles in die land - waar
mense beweeg, wat hulle sê of skryf, wat hulle doen.

Van vryheid is daar nie sprake nie, maar vir gewone burgers wat nie
teen die prikkels skop nie, is die omgewing gewoonlik veilig.

Toe ek drie jaar gelede in Zimbabwe gaan vakansie hou het, was dit
juis een van die versekerings wat ek gekry het: dis veilig, want die
polisie beheer alles.

In 'n demokrasie met verskanste vryhede word dit nie van die regering
verwag om alles te beheer nie. Inteendeel, daar word van die regering
verwag om nié totale beheer uit te oefen nie.

Hy moet vir sy burgers ruimte gee om hulself te beheer. Net waar
individue hul vryhede gebruik om ander mense se regte aan te tas, moet
die regering ingryp.

Nou is dit klaarblyklik net hier waar dinge in Suid-Afrika verkeerd
loop. Die aantal mense wat hulle nie aan die reëls vir 'n beskaafde
samelewing hou nie, het abnormaal en onaanvaarbaar hoog geword. Die
samelewing self - nie die regering nie - is siek.

Die vraag is hoe dié situasie omgekeer kan word.

In die populêre gesprek is die antwoord dikwels eenvoudig dat
polisiëring verskerp moet word, soms met die aandrang daarby dat die
doodstraf moet terugkom.

Daarby word die regering maklik verwyt dat hulle bloot nie die wil het
om dit te doen nie.

Só eenvoudig is dit egter nie. As Mbeki die geweldsmisdaad so maklik
kon hokslaan, sou hy. Dit sou die lewe vir hom ook baie makliker maak.

Die punt is dat die situasie baie ingewikkelder is as dit. Die pasiënt
se toestand is kritiek en die regering het eenvoudig nie die vermoë om
die simptome te beheer of te beëindig nie.

Dit is nie so omdat die regering sleg is nie, dis omdat die siekte so
ontsaglik groot en diepgewortel is.

Ja, natuurlik moet die polisiëring verskerp word - en dis goed dat
daar druk op die regering geplaas word om dit te doen, maar dit sal
nie die wortel van die kwaad uitroei nie.

Want al is misdaad vandag die mees akute probleem in die land, is dit
nie Suid-Afrika se grootste of belangrikste probleem nie. Daar is
kwessies onderliggend aan geweldsmisdaad wat nie deur polisiëring
opgelos gaan word nie.

Een daarvan is die noodsaak van versoening. As 'n rower dreig dat al
die witmense vermoor gaan word, is dit 'n teken van onopgeloste haat
in sy gemoed.

In beginsel is dit dieselfde vernietigende krag wat 'n mens ook soms
hoor wanneer wit mense in reaksie op die geweld terugval op
rassistiese retoriek.

Dié spanning word natuurlik nie makliker gemaak deur die kloof tussen
ryk en arm nie. Nie dat armoede as sodanig tot misdaad hoef te lei
nie, maar die kombinasie van desperate armoede en oordadige rykdom
binne sig daarvan, is 'n resep vir opstand.

As Suid-Afrikaners misdaad wil hokslaan en hul samelewing tot 'n vlak
van relatiewe normaliteit wil bring, is dít die kwessies waaraan hulle
self aandag sal moet gee.

Dis goed en wel om te verwag dat Mbeki Vrydag in sy staatsrede ernstig
aan dié kwessie sal aandag gee, maar daar kan nie verwag word dat hy
die probleem alleen moet oplos nie.

Gewone Suid-Afrikaners sal die taak van versoening op hulle moet neem.
Hulle sal uit hul pad moet gaan om dit te bewerkstellig en hulle sal
gereed moet maak vir 'n baie lang reis wat baie geduld gaan verg.
Anders kan dit nie.
http://www.news24.com/Beeld/Opinie/Rubrieke/0,8325,3-2085-66 _2065407,00.html
Re: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112847 is 'n antwoord op boodskap #112846] Sa, 10 Februarie 2007 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 10, 6:44 pm, "Schorsch" wrote:
> Neels Jackson raak al weer sommige "wyshede" kwyt:
>
> Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering
> Feb 06 2007 07:33:10:213PM - (SA)
>
> Neels Jackson
> Dis moeilik om deesdae in Suid-Afrika 'n rustige, koelkopgesprek te
> voer oor geweldsmisdaad. Dis 'n kwessie waaroor mense met rede en met
> reg ontsteld raak.
>
> Dit bring egter ook mee dat mense soms dinge sê en frases gebruik
> waaroor hulle nie twee maal gedink het nie.
>
> Een van die frases waaroor ek myself nogal die afgelope tyd verwonder
> het, gaan oor die vraag of misdaad buite beheer is of nie - met die
> aandrang dat pres. Thabo Mbeki moet erken dat dit wel buite beheer is.
>
> Ek sou dink dat misdaad, alle misdaad, per definisie buite die beheer
> van die regering moet wees. 'n Mens wil tog nie hê dat die moorde op
> mense op plase en in stede bínne die beheer van die regering moet
> geskied nie.
>
> Nee, sou iemand kon sê. Wat bedoel word, is dat die regering beheer
> verloor het oor die situasie in die land en dat die hoë vlakke van
> misdaad 'n teken is daarvan.
>
> Dan gaan die vraag oor die soort beheer wat 'n regering oor die land
> kan en behoort te hê.
>
> In 'n polisiestaat beheer die regering byna alles in die land - waar
> mense beweeg, wat hulle sê of skryf, wat hulle doen.
>
> Van vryheid is daar nie sprake nie, maar vir gewone burgers wat nie
> teen die prikkels skop nie, is die omgewing gewoonlik veilig.
>
> Toe ek drie jaar gelede in Zimbabwe gaan vakansie hou het, was dit
> juis een van die versekerings wat ek gekry het: dis veilig, want die
> polisie beheer alles.
>
> In 'n demokrasie met verskanste vryhede word dit nie van die regering
> verwag om alles te beheer nie. Inteendeel, daar word van die regering
> verwag om nié totale beheer uit te oefen nie.
>
> Hy moet vir sy burgers ruimte gee om hulself te beheer. Net waar
> individue hul vryhede gebruik om ander mense se regte aan te tas, moet
> die regering ingryp.
>
> Nou is dit klaarblyklik net hier waar dinge in Suid-Afrika verkeerd
> loop. Die aantal mense wat hulle nie aan die reëls vir 'n beskaafde
> samelewing hou nie, het abnormaal en onaanvaarbaar hoog geword. Die
> samelewing self - nie die regering nie - is siek.
>
> Die vraag is hoe dié situasie omgekeer kan word.
>
> In die populêre gesprek is die antwoord dikwels eenvoudig dat
> polisiëring verskerp moet word, soms met die aandrang daarby dat die
> doodstraf moet terugkom.
>
> Daarby word die regering maklik verwyt dat hulle bloot nie die wil het
> om dit te doen nie.
>
> Só eenvoudig is dit egter nie. As Mbeki die geweldsmisdaad so maklik
> kon hokslaan, sou hy. Dit sou die lewe vir hom ook baie makliker maak.
>
> Die punt is dat die situasie baie ingewikkelder is as dit. Die pasiënt
> se toestand is kritiek en die regering het eenvoudig nie die vermoë om
> die simptome te beheer of te beëindig nie.
>
> Dit is nie so omdat die regering sleg is nie, dis omdat die siekte so
> ontsaglik groot en diepgewortel is.
>
> Ja, natuurlik moet die polisiëring verskerp word - en dis goed dat
> daar druk op die regering geplaas word om dit te doen, maar dit sal
> nie die wortel van die kwaad uitroei nie.
>
> Want al is misdaad vandag die mees akute probleem in die land, is dit
> nie Suid-Afrika se grootste of belangrikste probleem nie. Daar is
> kwessies onderliggend aan geweldsmisdaad wat nie deur polisiëring
> opgelos gaan word nie.
>
> Een daarvan is die noodsaak van versoening. As 'n rower dreig dat al
> die witmense vermoor gaan word, is dit 'n teken van onopgeloste haat
> in sy gemoed.
>
> In beginsel is dit dieselfde vernietigende krag wat 'n mens ook soms
> hoor wanneer wit mense in reaksie op die geweld terugval op
> rassistiese retoriek.
>
> Dié spanning word natuurlik nie makliker gemaak deur die kloof tussen
> ryk en arm nie. Nie dat armoede as sodanig tot misdaad hoef te lei
> nie, maar die kombinasie van desperate armoede en oordadige rykdom
> binne sig daarvan, is 'n resep vir opstand.
>
> As Suid-Afrikaners misdaad wil hokslaan en hul samelewing tot 'n vlak
> van relatiewe normaliteit wil bring, is dít die kwessies waaraan hulle
> self aandag sal moet gee.
>
> Dis goed en wel om te verwag dat Mbeki Vrydag in sy staatsrede ernstig
> aan dié kwessie sal aandag gee, maar daar kan nie verwag word dat hy
> die probleem alleen moet oplos nie.
>
> Gewone Suid-Afrikaners sal die taak van versoening op hulle moet neem.
> Hulle sal uit hul pad moet gaan om dit te bewerkstellig en hulle sal
> gereed moet maak vir 'n baie lang reis wat baie geduld gaan verg.
> Anders kan dit nie.http://www.news24.com/Beeld/Opinie/Rubrieke/0,8325,3-208 5-66_2065407,...
>

Moet ek noe versoen met n rypist , of hijaker?
Re: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112849 is 'n antwoord op boodskap #112847] Sa, 10 Februarie 2007 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Havel  is tans af-lyn  Havel
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"fire_" schreef in bericht news:1171122849.292083.303860@v33g2000cwv.googlegroups.com.. .
On Feb 10, 6:44 pm, "Schorsch" wrote:
> Neels Jackson raak al weer sommige "wyshede" kwyt:
>
> Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering
> Feb 06 2007 07:33:10:213PM - (SA)
>
> Neels Jackson
> Dis moeilik om deesdae in Suid-Afrika 'n rustige, koelkopgesprek te
> voer oor geweldsmisdaad. Dis 'n kwessie waaroor mense met rede en met
> reg ontsteld raak.
>
> Dit bring egter ook mee dat mense soms dinge sê en frases gebruik
> waaroor hulle nie twee maal gedink het nie.
>
> Een van die frases waaroor ek myself nogal die afgelope tyd verwonder
> het, gaan oor die vraag of misdaad buite beheer is of nie - met die
> aandrang dat pres. Thabo Mbeki moet erken dat dit wel buite beheer is.
>
> Ek sou dink dat misdaad, alle misdaad, per definisie buite die beheer
> van die regering moet wees. 'n Mens wil tog nie hê dat die moorde op
> mense op plase en in stede bínne die beheer van die regering moet
> geskied nie.
>
> Nee, sou iemand kon sê. Wat bedoel word, is dat die regering beheer
> verloor het oor die situasie in die land en dat die hoë vlakke van
> misdaad 'n teken is daarvan.
>
> Dan gaan die vraag oor die soort beheer wat 'n regering oor die land
> kan en behoort te hê.
>
> In 'n polisiestaat beheer die regering byna alles in die land - waar
> mense beweeg, wat hulle sê of skryf, wat hulle doen.
>
> Van vryheid is daar nie sprake nie, maar vir gewone burgers wat nie
> teen die prikkels skop nie, is die omgewing gewoonlik veilig.
>
> Toe ek drie jaar gelede in Zimbabwe gaan vakansie hou het, was dit
> juis een van die versekerings wat ek gekry het: dis veilig, want die
> polisie beheer alles.
>
> In 'n demokrasie met verskanste vryhede word dit nie van die regering
> verwag om alles te beheer nie. Inteendeel, daar word van die regering
> verwag om nié totale beheer uit te oefen nie.
>
> Hy moet vir sy burgers ruimte gee om hulself te beheer. Net waar
> individue hul vryhede gebruik om ander mense se regte aan te tas, moet
> die regering ingryp.
>
> Nou is dit klaarblyklik net hier waar dinge in Suid-Afrika verkeerd
> loop. Die aantal mense wat hulle nie aan die reëls vir 'n beskaafde
> samelewing hou nie, het abnormaal en onaanvaarbaar hoog geword. Die
> samelewing self - nie die regering nie - is siek.
>
> Die vraag is hoe dié situasie omgekeer kan word.
>
> In die populêre gesprek is die antwoord dikwels eenvoudig dat
> polisiëring verskerp moet word, soms met die aandrang daarby dat die
> doodstraf moet terugkom.
>
> Daarby word die regering maklik verwyt dat hulle bloot nie die wil het
> om dit te doen nie.
>
> Sê eenvoudig is dit egter nie. As Mbeki die geweldsmisdaad so maklik
> kon hokslaan, sou hy. Dit sou die lewe vir hom ook baie makliker maak.
>
> Die punt is dat die situasie baie ingewikkelder is as dit. Die pasiënt
> se toestand is kritiek en die regering het eenvoudig nie die vermoë om
> die simptome te beheer of te beëindig nie.
>
> Dit is nie so omdat die regering sleg is nie, dis omdat die siekte so
> ontsaglik groot en diepgewortel is.
>
> Ja, natuurlik moet die polisiëring verskerp word - en dis goed dat
> daar druk op die regering geplaas word om dit te doen, maar dit sal
> nie die wortel van die kwaad uitroei nie.
>
> Want al is misdaad vandag die mees akute probleem in die land, is dit
> nie Suid-Afrika se grootste of belangrikste probleem nie. Daar is
> kwessies onderliggend aan geweldsmisdaad wat nie deur polisiëring
> opgelos gaan word nie.
>
> Een daarvan is die noodsaak van versoening. As 'n rower dreig dat al
> die witmense vermoor gaan word, is dit 'n teken van onopgeloste haat
> in sy gemoed.
>
> In beginsel is dit dieselfde vernietigende krag wat 'n mens ook soms
> hoor wanneer wit mense in reaksie op die geweld terugval op
> rassistiese retoriek.
>
> Dié spanning word natuurlik nie makliker gemaak deur die kloof tussen
> ryk en arm nie. Nie dat armoede as sodanig tot misdaad hoef te lei
> nie, maar die kombinasie van desperate armoede en oordadige rykdom
> binne sig daarvan, is 'n resep vir opstand.
>
> As Suid-Afrikaners misdaad wil hokslaan en hul samelewing tot 'n vlak
> van relatiewe normaliteit wil bring, is dít die kwessies waaraan hulle
> self aandag sal moet gee.
>
> Dis goed en wel om te verwag dat Mbeki Vrydag in sy staatsrede ernstig
> aan dié kwessie sal aandag gee, maar daar kan nie verwag word dat hy
> die probleem alleen moet oplos nie.
>
> Gewone Suid-Afrikaners sal die taak van versoening op hulle moet neem.
> Hulle sal uit hul pad moet gaan om dit te bewerkstellig en hulle sal
> gereed moet maak vir 'n baie lang reis wat baie geduld gaan verg.
> Anders kan dit nie.http://www.news24.com/Beeld/Opinie/Rubrieke/0,8325,3-208 5-66_2065407,...
>

Moet ek noe versoen met n rypist , of hijaker?

Kan de koppeling met Nederlandse nieuwsgroepen worden weggelaten?
Met vriendelijke groeten en baaie dankie.
Re: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112850 is 'n antwoord op boodskap #112849] Sa, 10 Februarie 2007 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 10, 7:14 pm, "Havel" wrote:
> "fire_" schreef in berichtnews:1171122849.292083.303860@v33g2000cwv.googlegroup s.com...
> On Feb 10, 6:44 pm, "Schorsch" wrote:
>
>
>
>> Neels Jackson raak al weer sommige "wyshede" kwyt:
>>
>> Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering
>> Feb 06 2007 07:33:10:213PM - (SA)
>
>> Neels Jackson
>> Dis moeilik om deesdae in Suid-Afrika 'n rustige, koelkopgesprek te
>> voer oor geweldsmisdaad. Dis 'n kwessie waaroor mense met rede en met
>> reg ontsteld raak.
>
>> Dit bring egter ook mee dat mense soms dinge sê en frases gebruik
>> waaroor hulle nie twee maal gedink het nie.
>
>> Een van die frases waaroor ek myself nogal die afgelope tyd verwonder
>> het, gaan oor die vraag of misdaad buite beheer is of nie - met die
>> aandrang dat pres. Thabo Mbeki moet erken dat dit wel buite beheer is.
>
>> Ek sou dink dat misdaad, alle misdaad, per definisie buite die beheer
>> van die regering moet wees. 'n Mens wil tog nie hê dat die moorde op
>> mense op plase en in stede bínne die beheer van die regering moet
>> geskied nie.
>
>> Nee, sou iemand kon sê. Wat bedoel word, is dat die regering beheer
>> verloor het oor die situasie in die land en dat die hoë vlakke van
>> misdaad 'n teken is daarvan.
>
>> Dan gaan die vraag oor die soort beheer wat 'n regering oor die land
>> kan en behoort te hê.
>
>> In 'n polisiestaat beheer die regering byna alles in die land - waar
>> mense beweeg, wat hulle sê of skryf, wat hulle doen.
>
>> Van vryheid is daar nie sprake nie, maar vir gewone burgers wat nie
>> teen die prikkels skop nie, is die omgewing gewoonlik veilig.
>
>> Toe ek drie jaar gelede in Zimbabwe gaan vakansie hou het, was dit
>> juis een van die versekerings wat ek gekry het: dis veilig, want die
>> polisie beheer alles.
>
>> In 'n demokrasie met verskanste vryhede word dit nie van die regering
>> verwag om alles te beheer nie. Inteendeel, daar word van die regering
>> verwag om nié totale beheer uit te oefen nie.
>
>> Hy moet vir sy burgers ruimte gee om hulself te beheer. Net waar
>> individue hul vryhede gebruik om ander mense se regte aan te tas, moet
>> die regering ingryp.
>
>> Nou is dit klaarblyklik net hier waar dinge in Suid-Afrika verkeerd
>> loop. Die aantal mense wat hulle nie aan die reëls vir 'n beskaafde
>> samelewing hou nie, het abnormaal en onaanvaarbaar hoog geword. Die
>> samelewing self - nie die regering nie - is siek.
>
>> Die vraag is hoe dié situasie omgekeer kan word.
>
>> In die populêre gesprek is die antwoord dikwels eenvoudig dat
>> polisiëring verskerp moet word, soms met die aandrang daarby dat die
>> doodstraf moet terugkom.
>
>> Daarby word die regering maklik verwyt dat hulle bloot nie die wil het
>> om dit te doen nie.
>
>> Só eenvoudig is dit egter nie. As Mbeki die geweldsmisdaad so maklik
>> kon hokslaan, sou hy. Dit sou die lewe vir hom ook baie makliker maak.
>
>> Die punt is dat die situasie baie ingewikkelder is as dit. Die pasiënt
>> se toestand is kritiek en die regering het eenvoudig nie die vermoë om
>> die simptome te beheer of te beëindig nie.
>
>> Dit is nie so omdat die regering sleg is nie, dis omdat die siekte so
>> ontsaglik groot en diepgewortel is.
>
>> Ja, natuurlik moet die polisiëring verskerp word - en dis goed dat
>> daar druk op die regering geplaas word om dit te doen, maar dit sal
>> nie die wortel van die kwaad uitroei nie.
>
>> Want al is misdaad vandag die mees akute probleem in die land, is dit
>> nie Suid-Afrika se grootste of belangrikste probleem nie. Daar is
>> kwessies onderliggend aan geweldsmisdaad wat nie deur polisiëring
>> opgelos gaan word nie.
>
>> Een daarvan is die noodsaak van versoening. As 'n rower dreig dat al
>> die witmense vermoor gaan word, is dit 'n teken van onopgeloste haat
>> in sy gemoed.
>
>> In beginsel is dit dieselfde vernietigende krag wat 'n mens ook soms
>> hoor wanneer wit mense in reaksie op die geweld terugval op
>> rassistiese retoriek.
>
>> Dié spanning word natuurlik nie makliker gemaak deur die kloof tussen
>> ryk en arm nie. Nie dat armoede as sodanig tot misdaad hoef te lei
>> nie, maar die kombinasie van desperate armoede en oordadige rykdom
>> binne sig daarvan, is 'n resep vir opstand.
>
>> As Suid-Afrikaners misdaad wil hokslaan en hul samelewing tot 'n vlak
>> van relatiewe normaliteit wil bring, is dít die kwessies waaraan hulle
>> self aandag sal moet gee.
>
>> Dis goed en wel om te verwag dat Mbeki Vrydag in sy staatsrede ernstig
>> aan dié kwessie sal aandag gee, maar daar kan nie verwag word dat hy
>> die probleem alleen moet oplos nie.
>
>> Gewone Suid-Afrikaners sal die taak van versoening op hulle moet neem.
>> Hulle sal uit hul pad moet gaan om dit te bewerkstellig en hulle sal
>> gereed moet maak vir 'n baie lang reis wat baie geduld gaan verg.
>> Anders kan dit
>
> nie.http://www.news24.com/Beeld/Opinie/Rubrieke/0,8325,3-208 5-66_2065407,...
>
>>
>
> Moet ek noe versoen met n rypist , of hijaker?
>
> Kan de koppeling met Nederlandse nieuwsgroepen worden weggelaten?
> Met vriendelijke groeten en baaie dankie.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Wat praat jy van sex hier meneer? dit klink sleg !
Re: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112853 is 'n antwoord op boodskap #112849] Sa, 10 Februarie 2007 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lauda...  is tans af-lyn  lauda...
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
On Feb 10, 5:14 pm, "Havel" wrote:


>
> Kan de koppeling met Nederlandse nieuwsgroepen worden weggelaten?
> Met vriendelijke groeten en baaie dankie.

Waarom dan? Is toch interessant.


--

Laudahns leitsatz:

Der deutsche hang von einem extrem ins andere zu fallen ist folge der
traditionellen 'verbotskultur': Anstatt wichtige gesellschaftliche
temen zu diskutieren, wird die debatte unterbunden. Konsequenz: Die
leute bleiben unreif, und die wichtigen temen brodeln unter der
oberfläche weiter - bis sie explodieren. Und das spiel beginnt unter
anderen vorzeichen von vorn. Dänemark, du hast es besser...
Re: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112854 is 'n antwoord op boodskap #112849] Sa, 10 Februarie 2007 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 10 Feb 2007 17:14:18 +0100, "Havel" wrote:

>
> Kan de koppeling met Nederlandse nieuwsgroepen worden weggelaten?
> Met vriendelijke groeten en baaie dankie.
>
>

maar je hebt geen verbinding met deze groep? wij kennen nu, de
bijdragende Zuid-Afrikanen, en wie zijn u?

Dave
Re: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112856 is 'n antwoord op boodskap #112854] Sa, 10 Februarie 2007 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Havel  is tans af-lyn  Havel
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:5turs29giq72ulao3to7gpmlvm41fgoht1@4ax.com...
> On Sat, 10 Feb 2007 17:14:18 +0100, "Havel"
> wrote:
>
>
>>
>> Kan de koppeling met Nederlandse nieuwsgroepen worden weggelaten?
>> Met vriendelijke groeten en baaie dankie.
>>
>
>
> maar je hebt geen verbinding met deze groep? wij kennen nu, de
> bijdragende Zuid-Afrikanen, en wie zijn u?

Ek lees 'nl.hulpdiensten.politie'. Daar is dit soort onderwerpen off-topic.
Re: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112857 is 'n antwoord op boodskap #112856] Sa, 10 Februarie 2007 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 10 Feb 2007 19:06:43 +0100, "Havel" wrote:

>
> "Dave" schreef in bericht
> news:5turs29giq72ulao3to7gpmlvm41fgoht1@4ax.com...
>> On Sat, 10 Feb 2007 17:14:18 +0100, "Havel"
>> wrote:


>>>
>>> Kan de koppeling met Nederlandse nieuwsgroepen worden weggelaten?
>>> Met vriendelijke groeten en baaie dankie.
>>>
>>>


>> maar je hebt geen verbinding met deze groep? wij kennen nu, de
>> bijdragende Zuid-Afrikanen, en wie zijn u?
>
> Ek lees 'nl.hulpdiensten.politie'. Daar is dit soort onderwerpen off-topic.
>

wat ik zei was in een grap.
Je bent volledig juist - deze kerels zouden thuis moeten gaan

Dave
Re: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112858 is 'n antwoord op boodskap #112853] Sa, 10 Februarie 2007 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
B J Foster  is tans af-lyn  B J Foster
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Michael Laudahn eOpposition wrote:

> On Feb 10, 5:14 pm, "Havel" wrote:
>
>
>
>
>> Kan de koppeling met Nederlandse nieuwsgroepen worden weggelaten?
>> Met vriendelijke groeten en baaie dankie.


>
>
>
> Waarom dan? Is toch interessant.
>
>
>
>
http://www.southern.com/MMM/photoarchiveimages/anti-nazi.gif
Re: Beeld-forum: Samelewing is siek, nie regering [boodskap #112859 is 'n antwoord op boodskap #112849] Sa, 10 Februarie 2007 20:33 Na vorige boodskap
pleerol  is tans af-lyn  pleerol
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Havel schreef:
< knip >
>
> Kan de koppeling met Nederlandse nieuwsgroepen worden weggelaten?
> Met vriendelijke groeten en baaie dankie.
>
>
>
Ja, goed idee, want het wordt wel een beetje "eindeloos" ;-)

--
groeten, pleerol (pleelol, in het Chinees) :-)
If your feet smell and your nose runs - you're built upside down.
Vorige onderwerp: Beeld--- Opname van Mbeki se beloftes en hoe afrikaners voel
Volgende onderwerp: Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:11:00 MGT 2024