Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Sosiale immuniteitstelsel
'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112779] Wo, 07 Februarie 2007 07:56 na volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek raak al hoe meer gefassineerd deur die wye gevolge van iets wat ek
'n sosiale immuniteitstelsel noem. Ek weet dis 'n kwessie wat die
sosioloë al lank bestudeer, maar dis eers onlangs dat dit my begin
verwonder het hoe mens se daaglikse lewe daardeur gelei word.

Blykbaar het 'n mens êrens in jou onderbewussyn 'n norm van hoe 'n
'normale' persoon behoort te lyk en op te tree. Sou hulle hiervan
afwyk, ag ons dit ons plig om dit reg te stel.

'n Kind met 'n bietjie langer neus, of iemand wat oorgewig is, of
iemand wie se oë effens te naby aan mekaar sit, loop gevaar om deur
maats verstoot te word. Toe ek as student ook lang hare wou dra was my
broer soos blits op my kys.

Stel jou voor hoe hierdie ingeboude norm die Europeërs moes onstel het
toe hulle vir die eerste keer met swart stamme te doen gekry het.
Hierdie einste norm is waarskynlik die oorsaak vir vreemdelingehaat,
of selfs rassisme.

Aan die ander kant dra ons mense wat hierdie norm die beste
verteenwoordig, op die hande. Mooi meisies word op die hande gedra en
aantreklike mense word tot leierskapsrolle gekweek en verkies.

Dit sluit ook gedrag in. Iemand wat nie by die sosiale norm inpas nie,
moet bitter gou 'n alternatiewe soort lewe kry, want hy/sy gaan
verstoot word. Gays ken hierdie verskynsel al vir millenia. So ook
skaam mense, hiperaktiewe mense, intelligente mense, nie-sportiewe
mense, nie-drinkers, Christene of soms nie-Christene...

Dit verg 'n spesiale soort verbintenis om, ten spyte van die sosiale
druk, jou gekose weg in te slaan, veral as dit soveel beloning inhou
om te konformeer.

Ek vermoed meeste van hierdie ingeboude norme word aangeleer en is die
gevolg van bewustelike of onbewustelike indoktrinasie, maar ek dink 'n
mens erf die geneigdheid daartoe. Die meisie wat hulle onlangs in
Burma opgespoor het wat in die bos grootgeword het, het seker
aangeleer wat aanvaarbaar is of wat nie, sodat sy kon oorleef.

So what?

Ek dink dis gesond as mens bewus is van die oorsprong van hierdie
verskynsel, sodat 'n mens sterker kan staan as daar groepsdruk sou
wees. Dit maak dit ook interessanter om die druk waar te neem - op
Sewende Laan sal Marco sy vrinde aanmoedig om nog 'n shooter te drink.
Is dit cooler om bedwelmd te wees? En hoekom?

Vir my sou dit interessant wees om te hoor watter vorme en
intensiteite van druk julle mee te doen gekry het, bloot net omdat jy
'n bepaalde keuse gemaak het.
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112786 is 'n antwoord op boodskap #112779] Wo, 07 Februarie 2007 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf
:
> Ek raak al hoe meer gefassineerd deur die wye gevolge van iets wat ek
> 'n sosiale immuniteitstelsel noem.

Ja, dis eintlik 'n baie belangrike
ding om van BEWUS te wees.
Soveel mense is nie bewus van
die feit dat hulle deur hierdie
amper ondergrondse psigiese
drange gevorm word nie. Hulle
dink dat hulle reaksies normaal
is. Dat alle mense dieselfde
reaksies behoort te hê.
Dis alleen wanneer mens
bewus begin raak in ander kulture
van wat die norm is, dat jy jou eie
predileksies kan begin bevraagteken.
Ek was so verbaas toe ek die
eerste keer in 'n swarr skool in Natal
kom, hoe die vet mollige meisie vir
hulle meer aantreklik is as die baie
cute maerige een.
Dit was vir my ook 'n taamlike
groot kultuur skok om in Noord-
Amerika te begin funksioneer. In
SA, waar die Kaapse witmense
baie beinvloed word deur die Britse
denk en doen, waar mens voorgee
dat jy die mindere is en altyd jouself
depresieer wanneer jy 'n kompliment
kry, om dan te moet aanpas in Noord-
Amerika waar die mid-Europese
manier van vir jouself adverteer en
binne die eerste tien minute seker
maak dat almal weet hoe ryk jy is
en hoe ryk jou familie is, ens. die
gewoonte is.
Ek vind byvoorbeeld nou nog
dat ek baie meer konneksie maak
met mense uit die Karribiese See
area en mense byvoorbeeld uit
British Guyana, gewoonlik van
Indiese of swart oorsprong. Hulle
dink en doen soos ek.

Gloudina
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112794 is 'n antwoord op boodskap #112786] Do, 08 Februarie 2007 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:
> Soveel mense is nie bewus van
> die feit dat hulle deur hierdie
> amper ondergrondse psigiese
> drange gevorm word nie. Hulle
> dink dat hulle reaksies normaal
> is. Dat alle mense dieselfde
> reaksies behoort te hê.

As ek terugdink, is dit eintlik verstommend hoeveel keer ek self
gekies het om teen die geldige norm te kies en die sosiale
konsekwensies moes dra. En dit was maar klein sakies. Ek kan my dit
net eenvoudig nie voorstel hoe dit moes wees vir 'n gay persoon om uit
die kas te klim nie. Of vir 'n jong meisie om swanger te raak nie. Of
om matriek te druip nie.

Wat maak die Hollanders so verdraagsaam? Hulle was pioniers as dit by
die verdra van afwykende gedrag kom.

Wat ook interessant is, is die magte wat gemobiliseer word om hierdie
sosiale norme te ondersteun. Die Britse klassestelsel was ongelooflik
goed in stand gehou, so ook die Indiese kastestelsel. Sommige van die
wat 'n mens as 'eie sake' sou beskou is vervat in landswette.
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112795 is 'n antwoord op boodskap #112794] Do, 08 Februarie 2007 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die vraag is nie of jy daarvan bewus is nie, maar of die NSA eits will
doen aan hulle instinkte en bo hulle drang vlak lewe
"It takes two to tango,"

Die waarhied is dat rasisme deel is van n mens se bedrading, mens kan
dit oorkom , maar ons Swart broers wil dit nie oorkom nie
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112808 is 'n antwoord op boodskap #112794] Do, 08 Februarie 2007 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf:

> Wat maak die Hollanders so verdraagsaam? Hulle was pioniers as dit by
> die verdra van afwykende gedrag kom.

Hollanders verdraagsaam?
Afwykende gedrag?
:)))

> Wat ook interessant is, is die magte wat gemobiliseer word om hierdie
> sosiale norme te ondersteun. Die Britse klassestelsel was ongelooflik
> goed in stand gehou, so ook die Indiese kastestelsel. Sommige van die
> wat 'n mens as 'eie sake' sou beskou is vervat in landswette.

Dit is deksels interessant om daaroor te dink. Werklik. Juis nou die
dag vertel iemand iets op 'n ander groep van hoe dinge op 'n myndorp
daar in Suid Afrika werk. Blykbaar as jy laag op die leer is begin jy
met 'n klein huisie, en soos jy bevorder word, beweeg jy na groter
huise en so aan. Ek was stomgeslaan, want was nog nooit in my lewe
blootgestel aan so 'n klassestelsel nie, maar het toe na die tyd besef
dit moes 'n oorblyfsel wees van die Briste klassestelsel, want behoort
al die myne in SA nie hoofsaaklik aan Britse maatskappye nie? En al
is dit Anglo-American, reken ek die Anglo gedeelte sou oorheers. -:)
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112815 is 'n antwoord op boodskap #112808] Vr, 09 Februarie 2007 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> Hollanders verdraagsaam?
> Afwykende gedrag?
> :)))
>

Prostitusie, dagga, gay-troues, snaaks praat...
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112816 is 'n antwoord op boodskap #112808] Vr, 09 Februarie 2007 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> Hollanders verdraagsaam?
> Afwykende gedrag?
> :)))
>

Prostitusie, dagga, gay-troues, snaaks praat...
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112820 is 'n antwoord op boodskap #112779] Vr, 09 Februarie 2007 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te generaliseer -
soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.

Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
of prositute besoek nie.

Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef en hulle
lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om te
probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit wens.
Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!

Patrick

In article , fire_
wrote:
> On Feb 9, 11:40 am, "Koot" wrote:
>> Katryn wrote:
>>> Hollanders verdraagsaam?
>>> Afwykende gedrag?
>>> :)))
>>
>> Prostitusie, dagga, gay-troues, snaaks praat...
>
> Chokkerfokkers?
>
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112827 is 'n antwoord op boodskap #112820] Vr, 09 Februarie 2007 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
camerama wrote:
> Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te generaliseer -
> soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.
>
> Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
> Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
> of prositute besoek nie.
>

Bly ek het dit reggekry om een op te jaag!

Daar is 'n verskil in om te s? almal doen dit, of almal verdra dit.
Dit sou gewoon sotlik wees om te beweer hulle doen dit self bloot
omdat hulle dit verdra.
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112883 is 'n antwoord op boodskap #112820] Ma, 12 Februarie 2007 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
muis  is tans af-lyn  muis
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"camerama" skryf in boodskap news:ant090932572M3Mb@camerama.demon.nl...
> Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te generaliseer -
> soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.
>
> Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
> Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
> of prositute besoek nie.
>
> Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef en
> hulle
> lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om te
> probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit wens.
> Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!

Juist!
Jij hebt het goed begrepen!
Toverwoord hier is RESPECT.

mvg

muis
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112884 is 'n antwoord op boodskap #112883] Ma, 12 Februarie 2007 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ab  is tans af-lyn  Ab
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"muis" schreef in bericht
news:45d03d74$0$97220$892e7fe2@authen.yellow.readfreenews.ne t...
>
> "camerama" schreef in bericht
> news:ant090932572M3Mb@camerama.demon.nl...
>> Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te
>> generaliseer -
>> soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.

>> Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
>> Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
>> of prositute besoek nie.

>> Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef en
>> hulle
>> lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om te
>> probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit wens.
>> Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!
>
> Juist!
> Jij hebt het goed begrepen!
> Toverwoord hier is RESPECT.
>
> mvg
>
> muis

Al waren de hoeren niet zo duur dan gingen we 80 keer per uur, holladiee,
holladioo
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112887 is 'n antwoord op boodskap #112884] Ma, 12 Februarie 2007 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
silver  is tans af-lyn  silver
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On 12 feb, 13:30, "Ab" wrote:
> "muis" schreef in berichtnews:45d03d74$0$97220$892e7fe2@authen.yellow.readfree news.net...
>
>
>
>
>
>> "camerama" schreef in bericht
>> news:ant090932572M3Mb@camerama.demon.nl...
>>> Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te
>>> generaliseer -
>>> soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.
>
>>> Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
>>> Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
>>> of prositute besoek nie.
>
>>> Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef en
>>> hulle
>>> lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om te
>>> probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit wens.
>>> Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!
>
>> Juist!
>> Jij hebt het goed begrepen!
>> Toverwoord hier is RESPECT.
>
>> mvg
>
>> muis
>
> Al waren de hoeren niet zo duur dan gingen we 80 keer per uur, holladiee,
> holladioo

maar ab , om het niet af te leren
kun je blijven onaneren
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112891 is 'n antwoord op boodskap #112887] Ma, 12 Februarie 2007 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ab  is tans af-lyn  Ab
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"silver" schreef in bericht
news:1171291390.238416.282560@v45g2000cwv.googlegroups.com.. .
> On 12 feb, 13:30, "Ab" wrote:
>> "muis" schreef in
>> berichtnews:45d03d74$0$97220$892e7fe2@authen.yellow.readfree news.net...





>>> "camerama" schreef in bericht
>>> news:ant090932572M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>> Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te
>>>> generaliseer -
>>>> soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.

>>>> Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
>>>> Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
>>>> of prositute besoek nie.

>>>> Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef en
>>>> hulle
>>>> lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om te
>>>> probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit wens.
>>>> Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!

>>> Juist!
>>> Jij hebt het goed begrepen!
>>> Toverwoord hier is RESPECT.

>>> mvg

>>> muis

>> Al waren de hoeren niet zo duur dan gingen we 80 keer per uur, holladiee,
>> holladioo
>
> maar ab , om het niet af te leren
> kun je blijven onaneren

Silver, heb je weleens een bukkake ondergaan met 500 kerels?
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112892 is 'n antwoord op boodskap #112891] Ma, 12 Februarie 2007 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
silver  is tans af-lyn  silver
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On 12 feb, 16:21, "Ab" wrote:
> "silver" schreef in berichtnews:1171291390.238416.282560@v45g2000cwv.googlegroup s.com...
>
>
>
>> On 12 feb, 13:30, "Ab" wrote:
>>> "muis" schreef in
>>> berichtnews:45d03d74$0$97220$892e7fe2@authen.yellow.readfree news.net...
>
>>>> "camerama" schreef in bericht
>>>> news:ant090932572M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>> > Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te
>>>> > generaliseer -
>>>> > soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.
>
>>>> > Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
>>>> > Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
>>>> > of prositute besoek nie.
>
>>>> > Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef en
>>>> > hulle
>>>> > lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om te
>>>> > probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit wens.
>>>> > Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!
>
>>>> Juist!
>>>> Jij hebt het goed begrepen!
>>>> Toverwoord hier is RESPECT.
>
>>>> mvg
>
>>>> muis
>
>>> Al waren de hoeren niet zo duur dan gingen we 80 keer per uur, holladiee,
>>> holladioo
>
>> maar ab , om het niet af te leren
>> kun je blijven onaneren
>
> Silver, heb je weleens een bukkake ondergaan met 500 kerels?

nee daar heb ik niet mee hoeven torsen
heb geleerd dat ik niet mag morsen
en het netjes doen tijdens dit avontuur
vonden die 500 kerels mij veels te duur
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #112901 is 'n antwoord op boodskap #112779] Ma, 12 Februarie 2007 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
muis  is tans af-lyn  muis
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"camerama" skryf in boodskap news:ant121622313M3Mb@camerama.demon.nl...
> In article , Ab
> wrote:

>> "silver" schreef in bericht
>> news:1171291390.238416.282560@v45g2000cwv.googlegroups.com.. .
>>> On 12 feb, 13:30, "Ab" wrote:
>>>> "muis" schreef in
>>>> berichtnews:45d03d74$0$97220$892e7fe2@authen.yellow.readfree news.net...
>
>>>> > "camerama" schreef in bericht
>>>> >news:ant090932572M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>> >> Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te
>>>> >> generaliseer -
>>>> >> soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.
>>
>>>> >> Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
>>>> >> Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
>>>> >> of prositute besoek nie.
>>
>>>> >> Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef
>>>> >> en
>>>> >> hulle
>>>> >> lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om
>>>> >> te
>>>> >> probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit
>>>> >> wens.
>>>> >> Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!
>>
>>>> > Juist!
>>>> > Jij hebt het goed begrepen!
>>>> > Toverwoord hier is RESPECT.
>>
>>>> > mvg
>>
>>>> > muis
>>
>>>> Al waren de hoeren niet zo duur dan gingen we 80 keer per uur,
>>>> holladiee,
>>>> holladioo
>>>
>>> maar ab , om het niet af te leren
>>> kun je blijven onaneren

>> Silver, heb je weleens een bukkake ondergaan met 500 kerels?
>
> Ons respect voor vuilbekkers is niet van elastiek, niet zo fijn om dit
> soort uitingen ook naar de Zuid Afrikaanse groep te posten, in feite niet
> zo fijn om dit te crossposten. Ook dat nog (zucht!)
> Zo wordt de mening ten aanzien van Nederlanders in 't algemeen versterkt.
> patrick

Niet te serieus nemen, alt.madcrew is geenszins een afspiegeling van de
Nederlandse maatschappij, hoe graag we ook zouden willen!

excuses dus!
Re: 'n Sosiale immuniteitstelsel [boodskap #113552 is 'n antwoord op boodskap #112891] Do, 15 Maart 2007 00:47 Na vorige boodskap
Silver[1]  is tans af-lyn  Silver[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Junior Lid
Ab plaatste dit op zijn scherm :
> "silver" schreef in bericht
> news:1171291390.238416.282560@v45g2000cwv.googlegroups.com.. .
>> On 12 feb, 13:30, "Ab" wrote:
>>> "muis" schreef in
>>> berichtnews:45d03d74$0$97220$892e7fe2@authen.yellow.readfree news.net...
>
>
>
>
>
>>>> "camerama" schreef in bericht
>>>> news:ant090932572M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>> > Moenie alle Nederlanders oor een kam skeer nie. Om hulle te
>>>> > generaliseer -
>>>> > soos alles wat 'n mens generaliseer sal fout wees.
>
>>>> > Die oorgroot MEERDERHEID - en nie slegs die oortuigde
>>>> > Kristene - leef normaal en beskaaf sonder dat hulle "pot" rook
>>>> > of prositute besoek nie.
>
>>>> > Persoonlik is dit nie my saak hoe andere Nederlanders wens te leef en
>>>> > hulle
>>>> > lewe inrig nie. Ek het ook nie die behoefte mense aan te val of om te
>>>> > probeer hulle te verander nie. Iedereen leef so's hy of sy dit wens.
>>>> > Inderdaad! Nederlanders is 'n verdraagzaam volkie ja!
>
>>>> Juist!
>>>> Jij hebt het goed begrepen!
>>>> Toverwoord hier is RESPECT.
>
>>>> mvg
>
>>>> muis
>
>>> Al waren de hoeren niet zo duur dan gingen we 80 keer per uur, holladiee,
>>> holladioo

>> maar ab , om het niet af te leren
>> kun je blijven onaneren
>
> Silver, heb je weleens een bukkake ondergaan met 500 kerels?

Nee maar dat lijkt me wel wat zoek jij ook ff mee naar de resterende
497 :D

--
Het leven begint op het moment dat je je niets meer aantrekt van wat
andere mensen van je denken .
Vorige onderwerp: Steve en Dan Roodt
Volgende onderwerp: Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:41:02 MGT 2024