Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Almal terug
Almal terug [boodskap #11254] Ma, 10 November 1997 00:00 na volgende boodskap
Stephanus Schoeman  is tans af-lyn  Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ai, maar dis weer lekker lewendig met al die bekendes weer aan die gesels:
At, Vira, Leendert en selfs Gloudina gesels en stuur nie net vir ons
gedigte nie (dit word ook waardeer).

Dit voel soos die tradisionele familie kuiers - met al die onderstrominge
en intriges.

Riana
Re: Almal terug [boodskap #11405 is 'n antwoord op boodskap #11254] Di, 18 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 11/10/97 10:37PM, in message
, "Stephanus
Schoeman" wrote:

> Ai, maar dis weer lekker lewendig met al die bekendes weer aan die gesels:
> At, Vira, Leendert en selfs Gloudina gesels en stuur nie net vir ons
> gedigte nie (dit word ook waardeer).
>
> Dit voel soos die tradisionele familie kuiers - met al die onderstrominge
> en intriges.
>
> Riana

Dis ook lekker om jou bydraes te sien, Riana. Hou aan stuur. (En dankie vir
die ondersteuning - ek waardeer dit).

Alles van die beste,
Vira.
Re:Almal terug [boodskap #11422 is 'n antwoord op boodskap #11254] Wo, 19 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Stephanus Schoeman  is tans af-lyn  Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Dis ook lekker om jou bydraes te sien, Riana. Hou aan stuur. (En dankie
vir
die ondersteuning - ek waardeer dit).

Alles van die beste,
Vira.

As jy belang stel Vira, kan jy vir my laat weet wat jou e-pos adres is en
ek kan vir jou 'n deel van my siel aanstuur. Ek het die behoefte gehad om
so 2 maande gelede ons hele immigrasie storie neer te skryf - as terapie
vir myself, verduideliking aan die familie wat my nie kon ondersteun met my
weggaan nie, en vir as my 7 jarige dogter of haar nageslag dalk Afrikaans
kan lees en belang stel om te weet wat maak hulle op hierdie eilandjie naby
die suidpool ipv om onder die Afrika son te wees. Dit was soos die aflaai
van baie bagasie en nou gaan ek weet ligvoet en met 'n loflied in my hart,
voort op my lewenspad.

Groete uit 'n 'warm' (22 grade) Christchurch
Riana
R_Sch...@hotmail.com
Vorige onderwerp: "Sin-vol"
Volgende onderwerp: Leendert se day job
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:27:58 MGT 2024