Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrypostige nuisance
Vrypostige nuisance [boodskap #112269] Ma, 22 Januarie 2007 07:15 na volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis eintlik deerniswekkend, om te sien hoeveel moeite ons swetsende
vriend op hierdie nuusgroep doen om te probeer kwets. Dit maak nogal 'n
interessante studie om te sien wat hy beskou as die faktore wat die
meeste behoort walg of seer te maak en dan sy tyd bestee om daarop te
teem. 'n Mens moet eintlik gevlei voel oor die groot deel van sy lewe
wat hy daaraan wy om hierdie paar metodes te identifiseer, dit aan te
bied in verskillende vorme soos om dit te kombineer of nuwe variasies
daarop te vind.

Hier is 'n paar tegnieke wat ek kon uitken:
* chroniese verwysings na uitwerpsel, menslike onderdele of ander
gewone Afrikaanse vloekwoorde (en sê hulle nie lekker nie!)
* chroniese verwysings na seks, of hunkeringe daarna, oor die
'kleurskeidslyn'
* insleep (en rondsleep!) van Afrikaanse kultuurgoedere.

Is daar nog kategorieë wat julle kan opmerk?
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112288 is 'n antwoord op boodskap #112269] Ma, 22 Januarie 2007 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" wrote in message
news:1169450126.041257.259390@a75g2000cwd.googlegroups.com.. .
Dis eintlik deerniswekkend, om te sien hoeveel moeite ons swetsende
vriend op hierdie nuusgroep doen om te probeer kwets. Dit maak nogal 'n
interessante studie om te sien wat hy beskou as die faktore wat die
meeste behoort walg of seer te maak en dan sy tyd bestee om daarop te
teem. 'n Mens moet eintlik gevlei voel oor die groot deel van sy lewe
wat hy daaraan wy om hierdie paar metodes te identifiseer, dit aan te
bied in verskillende vorme soos om dit te kombineer of nuwe variasies
daarop te vind.

Hier is 'n paar tegnieke wat ek kon uitken:
* chroniese verwysings na uitwerpsel, menslike onderdele of ander
gewone Afrikaanse vloekwoorde (en sê hulle nie lekker nie!)
* chroniese verwysings na seks, of hunkeringe daarna, oor die
'kleurskeidslyn'
* insleep (en rondsleep!) van Afrikaanse kultuurgoedere.

Is daar nog kategorieë wat julle kan opmerk?

*******

Goeie opsomming! Ek het hom lankal gekillfile, so ek ruik nie meer die
stank nie.
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112309 is 'n antwoord op boodskap #112269] Ma, 22 Januarie 2007 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koot skryf

> Dis eintlik deerniswekkend, om te sien hoeveel moeite ons swetsende
> vriend op hierdie nuusgroep doen

Wat dink jy van die feit dat hy onlangs
Afrikaanse digkuns op die nuusgroep
pos.( Onder andere, die heel Trekkerswee.)
Hy is, miskien sonder dat hy dit besef,
'n aanwins vir die nuusgroep. Ek dink
hy raak verslaaf aan die digwerk op
die nuusgroep, as jy my vra.
Ek sien hom in die lig van die
psigologiese verskynsel van karma :
hy en sy gevoelens is een manier
waarop die Afrikaner se slegte karma
gedurende die laaste vyftig jaar nou
moet uitwoed. Insluitende die goeie
karma wat in werking gestel is met
die voetewas van Adriaan Vlok.

Penkop van die Derde Republiek
( wat ook een manier is waarop die
karma van die Afrkaner hom uitwoed.)
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112313 is 'n antwoord op boodskap #112309] Di, 23 Januarie 2007 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:
> Koot skryf
>
>> Dis eintlik deerniswekkend, om te sien hoeveel moeite ons swetsende
>> vriend op hierdie nuusgroep doen
>
> Wat dink jy van die feit dat hy onlangs
> Afrikaanse digkuns op die nuusgroep
> pos.( Onder andere, die heel Trekkerswee.)

Nee, dis soms goed om die tweesnydende swaard van anonimiteit
'n bietjie uit sy skede te haal en rond te swaai. Dis nie net een wat
daarmee kan speel nie, of wat?

My vrou s? altyd ek lyk vir haar so seksie met 'n power tool in die
hand.

(Ns, Groete aan Fritsie zippitie zip zip, George en die die ander.
Opsaal!)
--
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112320 is 'n antwoord op boodskap #112309] Di, 23 Januarie 2007 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote
>
> Koot skryf
>
>> Dis eintlik deerniswekkend, om te sien hoeveel moeite ons swetsende
>> vriend op hierdie nuusgroep doen
>
> Wat dink jy van die feit dat hy onlangs
> Afrikaanse digkuns op die nuusgroep
> pos.( Onder andere, die heel Trekkerswee.)
> Hy is, miskien sonder dat hy dit besef,
> 'n aanwins vir die nuusgroep. Ek dink
> hy raak verslaaf aan die digwerk op
> die nuusgroep, as jy my vra.
> Ek sien hom in die lig van die
> psigologiese verskynsel van karma :
> hy en sy gevoelens is een manier
> waarop die Afrikaner se slegte karma
> gedurende die laaste vyftig jaar nou
> moet uitwoed. Insluitende die goeie
> karma wat in werking gestel is met
> die voetewas van Adriaan Vlok.
>
> Penkop van die Derde Republiek
> ( wat ook een manier is waarop die
> karma van die Afrkaner hom uitwoed.)
>

Die vraag is en bly: Wie is die verkleuermannetjie? Hier is 'n paar
karakters wat iets met hom in gemeen het. Jim Again, Fire_ en Suidwester
kom in die gedagte. Albei het duidelik geen erg aan God nie;Dave was seker
dis Suidwester, ek nie. Fire_ praat van "Kufr" vir "k..ff.r" en het 'n
neiging om knaend verkeerd te spel, net soos die verkleurmannetjie. Jim
Again vloek en skel netsoos die verkleurmannetjie.

Tog dink ek dis nie een van hulle nie, maar 'n maatjie
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112322 is 'n antwoord op boodskap #112309] Di, 23 Januarie 2007 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:
>
> Wat dink jy van die feit dat hy onlangs
> Afrikaanse digkuns op die nuusgroep
> pos.( Onder andere, die heel Trekkerswee.)
> Hy is, miskien sonder dat hy dit besef,
> 'n aanwins vir die nuusgroep. Ek dink
> hy raak verslaaf aan die digwerk op
> die nuusgroep, as jy my vra.

Ek dink dis een van sy meer subtiele ondermyningspogings, om deur blote
oorwig van volume die sinvolle boodskappe uit te smoor ('n lae
sein-tot-ruis verhouding).

Of is hy so slim?
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112324 is 'n antwoord op boodskap #112320] Di, 23 Januarie 2007 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Torreke wrote:
>
> Die vraag is en bly: Wie is die verkleuermannetjie? Hier is 'n paar
> karakters wat iets met hom in gemeen het. Jim Again, Fire_ en Suidwester
> kom in die gedagte. Albei het duidelik geen erg aan God nie;Dave was seker
> dis Suidwester, ek nie. Fire_ praat van "Kufr" vir "k..ff.r" en het 'n
> neiging om knaend verkeerd te spel, net soos die verkleurmannetjie. Jim
> Again vloek en skel netsoos die verkleurmannetjie.

Ek dink dis bietjie ondeund om Suidwester te verdink. Hy's 'n taai
debatteerder, maar hy's nie moedswillig nie. Hy gooi wel nou en dan 'n
knorrige klip in die bos, maar dis sy goeie reg. Ek kan hom nooit
killfile nie.
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112325 is 'n antwoord op boodskap #112320] Di, 23 Januarie 2007 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:ep4br6$g7m$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Tog dink ek dis nie een van hulle nie, maar 'n maatjie

Ek se al lankal dat dit iemand "bekends" is want as jy mooi gaan kyk wil dit
partykeer lyk of die ou sekere woorde met opset verkeerd spel, en sy sinne
so probeer draai dat dit wil voorkom asof hy eintlik Engels sprekend is.
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112327 is 'n antwoord op boodskap #112320] Di, 23 Januarie 2007 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:ep4br6$g7m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die vraag is en bly: Wie is die verkleuermannetjie? Hier is 'n paar
> karakters wat iets met hom in gemeen het. Jim Again, Fire_ en Suidwester
> kom in die gedagte. Albei het duidelik geen erg aan God nie;Dave was
> seker dis Suidwester, ek nie.
-----Dave, DD, wie ookal hy verkies om te wees, lag lekker vir julle. Die
man is juis die meester as dit kom om met homself te gesels in vele
gedaantes.
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112332 is 'n antwoord op boodskap #112320] Di, 23 Januarie 2007 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Jan 2007 09:00:01 +0200, "Torreke" wrote:

> ;Dave was seker dis Suidwester, ek nie. Fire_ praat van "Kufr" vir "k..ff.r" en het 'n
> neiging om knaend verkeerd te spel, net soos die verkleurmannetjie. Jim
> Again vloek en skel netsoos die verkleurmannetjie.
>
> Tog dink ek dis nie een van hulle nie, maar 'n maatjie
>

Ek het kort daarna besef dat ek 'n fout gemaak het, omdat kameleon
baie goed tweetalig is, terwyl Suidwester nie kan Engels praat nie.
Kameleon is so goed tweetalig dat hy enige kant van die lyn kan wees,
Afrikaans of Engelssprekend. (Dit beteken egter nie dat hy soveel
aandag verdien as wat hy nou kry nie.)
Toe ek daaraan gedink het, het ek nogal 'n askies brief geskryf, en
toe ek dit wou pos, het ek tipiese nuwe pos van hom gesien, en toe
besluit om my van hom te distansieer.
Maar terwyl ons nou op die topic is, sorry Suidwester, dit is beslis
nie jy nie.

LOL, ek lees nou my brief eer ek dit pos (iets wat ek nie altyd doen
nie:-) en besef hoe misleidend my voorlaaste sin was - wou ek aan
Kameleon, of aan Suidwester askies sê vir die mistasting:-)!!))??))
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112339 is 'n antwoord op boodskap #112324] Di, 23 Januarie 2007 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" [/color]
> Torreke wrote:

>> Die vraag is en bly: Wie is die verkleuermannetjie? Hier is 'n paar
>> karakters wat iets met hom in gemeen het. Jim Again, Fire_ en Suidwester
>> kom in die gedagte. Albei het duidelik geen erg aan God nie;Dave was
>> seker
>> dis Suidwester, ek nie. Fire_ praat van "Kufr" vir "k..ff.r" en het 'n
>> neiging om knaend verkeerd te spel, net soos die verkleurmannetjie. Jim
>> Again vloek en skel netsoos die verkleurmannetjie.
>
> Ek dink dis bietjie ondeund om Suidwester te verdink. Hy's 'n taai
> debatteerder, maar hy's nie moedswillig nie. Hy gooi wel nou en dan 'n
> knorrige klip in die bos, maar dis sy goeie reg. Ek kan hom nooit
> killfile nie.
>

Bloot met ooreenkomste gespeel - hy en die verkleurmannetjie het ongeloof en
bespotting van die geloof in gemeen! - maar duidelik probeer maak dat ek nie
glo dis Suidwester nie. Ek stem saam dat hy 'n "taai debatteerder" is, maar
ek stem nie saam dat hy "nie moedswillig" is nie. Hy is baie moedswillig -
sal doelbewus verkeerd verstaan en skoor soek! - maar hy is nie as agterbaks
nie! Hy sal jou in jou gesig "poepel" noem!
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112347 is 'n antwoord op boodskap #112322] Di, 23 Januarie 2007 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" < wrote in message
>
> Hessie wrote:

>> Wat dink jy van die feit dat hy onlangs
>> Afrikaanse digkuns op die nuusgroep
>> pos.( Onder andere, die heel Trekkerswee.)
>> Hy is, miskien sonder dat hy dit besef,
>> 'n aanwins vir die nuusgroep. Ek dink
>> hy raak verslaaf aan die digwerk op
>> die nuusgroep, as jy my vra.
>
> Ek dink dis een van sy meer subtiele ondermyningspogings, om deur blote
> oorwig van volume die sinvolle boodskappe uit te smoor ('n lae
> sein-tot-ruis verhouding).
>
> Of is hy so slim?
>

Dit klink my eerder asof Walter die Wonderman verantwoordelikheid aanvaar
vir die "Trekkersweë"-plasing.

"Nee, dis soms goed om die tweesnydende swaard van anonimiteit
'n bietjie uit sy skede te haal en rond te swaai. Dis nie net een wat
daarmee kan speel nie, of wat?

My vrou sê altyd ek lyk vir haar so seksie met 'n power tool in die
hand."

Walter het blykbaar een van die verkleurmannetjie se baie identiteite
tydelik "gedeps" en hom "Trekkersweë" in die mond gelê. He, he, he!
Kostelik! - en innoverend!
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112350 is 'n antwoord op boodskap #112322] Di, 23 Januarie 2007 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koot skryf
> Ek dink dis een van sy meer subtiele ondermyningspogings, om deur blote
> oorwig van volume die sinvolle boodskappe uit te smoor


Ja, Koos, ek het dieselfde gedink toe ek besef
dat hy die hele Trekkerswee op die nuusgroep
geplaas het.
In alle geval, ek bestudeer sy taalneigings
nou al baie lank, en ek het tot die gevolgtrekking
gekom dat hy nog 'n wit Engelssprekende
Suid-Afrikaner is, n?g 'n swart Suid-Afrikaner.
Ek, totdat ek anders oortuig word, neem aan
hy is bruin, van die Boland, ken Afrikaans baie
goed, maar verval met opset in 'n laer middeklas
lingo. Daar is 'n buitekant kans dat hy wel
wit Afrikaner is wat sy persoonlikheid wil
verdoesel, maar ek dink nie so nie.

Gloudina
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112356 is 'n antwoord op boodskap #112347] Di, 23 Januarie 2007 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Jan 2007 14:41:08 +0200, "Torreke" wrote:

> Walter het blykbaar een van die verkleurmannetjie se baie identiteite
> tydelik "gedeps" en hom "Trekkersweë" in die mond gelê. He, he, he!
> Kostelik! - en innoverend!
>

het julle nou nog nie agter gekom dat die verkleurmannetjie
soms 'n walterkleur kry nie? Dit was van die begin af duidelik
dat dit een en dieselfde gedroggie is wat met homself gesels
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112363 is 'n antwoord op boodskap #112339] Wo, 24 Januarie 2007 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Annette: Ek hoop Suidwester sien dit as 'n moerse kompliment:))

Torreke:. Hy is baie moedswillig -
> sal doelbewus verkeerd verstaan en skoor soek! - maar hy is nie as
> agterbaks nie! Hy sal jou in jou gesig "poepel" noem!
>
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112371 is 'n antwoord op boodskap #112350] Wo, 24 Januarie 2007 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 23 jan, 15:53, "Hessie" wrote:
> Koot skryf
> Ek, totdat ek anders oortuig word, neem aan
> hy is bruin, van die Boland, ken Afrikaans baie
> goed, maar verval met opset in 'n laer middeklas
> lingo. Daar is 'n buitekant kans dat hy wel
> wit Afrikaner is wat sy persoonlikheid wil
> verdoesel, maar ek dink nie so nie.
>
> Gloudina

In elk geval dink ek sy opvattings van wat ons sal ontstel is 'n
bietjie verouderd, wat my laat dink het dis 'n emigrant (present
company excuded!).

Dit maak die deur oop vir 'n interessante vraag: hoe kan mens die
grootste persentasie Afrikaners die moer in maak? Ek vermoed as mens
sê Leon Schuster se musiek word nie gereken as klassieke musiek nie,
of dat daar mense bestaan wat nie rugby kyk nie...
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112373 is 'n antwoord op boodskap #112363] Wo, 24 Januarie 2007 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!!!

"Annette" skryf in boodskap news:1169618180.115327@vasbyt.isdsl.net...
> Annette: Ek hoop Suidwester sien dit as 'n moerse kompliment:))
>
>
> Torreke:. Hy is baie moedswillig -
>> sal doelbewus verkeerd verstaan en skoor soek! - maar hy is nie as
>> agterbaks nie! Hy sal jou in jou gesig "poepel" noem!

>
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112381 is 'n antwoord op boodskap #112371] Wo, 24 Januarie 2007 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot - ek stem nie saam nie.
Mbeki en Ngcula (sp) het bewys - die grootste % Suid-Afrikaners raak diep
bemoerd as politici sê die misdaad is nie so erg nie, dis maar net 'n idee
wat deur die media geskep is.

Annette

"Koot" wrote in message
news:1169620140.399294.11520@j27g2000cwj.googlegroups.com...

On 23 jan, 15:53, "Hessie" wrote:
> Koot skryf
> Ek, totdat ek anders oortuig word, neem aan
> hy is bruin, van die Boland, ken Afrikaans baie
> goed, maar verval met opset in 'n laer middeklas
> lingo. Daar is 'n buitekant kans dat hy wel
> wit Afrikaner is wat sy persoonlikheid wil
> verdoesel, maar ek dink nie so nie.
>
> Gloudina

In elk geval dink ek sy opvattings van wat ons sal ontstel is 'n
bietjie verouderd, wat my laat dink het dis 'n emigrant (present
company excuded!).

Dit maak die deur oop vir 'n interessante vraag: hoe kan mens die
grootste persentasie Afrikaners die moer in maak? Ek vermoed as mens
sê Leon Schuster se musiek word nie gereken as klassieke musiek nie,
of dat daar mense bestaan wat nie rugby kyk nie...
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112436 is 'n antwoord op boodskap #112363] Do, 25 Januarie 2007 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Waarom?

> Annette: Ek hoop Suidwester sien dit as 'n moerse kompliment:))
>
>
> Torreke:. Hy is baie moedswillig -
>> sal doelbewus verkeerd verstaan en skoor soek! - maar hy is nie as
>> agterbaks nie! Hy sal jou in jou gesig "poepel" noem!

>
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112448 is 'n antwoord op boodskap #112350] Vr, 26 Januarie 2007 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hessie wrote:
> In alle geval, ek bestudeer sy taalneigings
> nou al baie lank, en ek het tot die gevolgtrekking
> gekom dat hy nog 'n wit Engelssprekende
> Suid-Afrikaner is, nóg 'n swart Suid-Afrikaner.
> Ek, totdat ek anders oortuig word, neem aan
> hy is bruin, van die Boland, ken Afrikaans baie
> goed, maar verval met opset in 'n laer middeklas
> lingo. Daar is 'n buitekant kans dat hy wel
> wit Afrikaner is wat sy persoonlikheid wil
> verdoesel, maar ek dink nie so nie.
>
> Gloudina

Hoe langer ek daaroor dink, hoe meer beïndruk raak ek met jou
gevolgtrekking. Ek sal die opinie nog verder wil rek deur te beweer
hy's aan 'n akademiese instelling betrokke, dalk by IT, want hy sou nie
sy eie lugtyd mors op so 'n sinlose jaagtog nie. Mense wat self vir
ASDL betaal sou 'n groter waardering hê vir die praktiese
gebruikswaarde daarvan en dit nie verkwis met 'n urelange geteem nie.

Hier is natuurliks iets ironies in wat ek hier skryf, maar ek hoop jy
is konsidererend genoeg om dit nie uit te wys nie...
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112461 is 'n antwoord op boodskap #112448] Vr, 26 Januarie 2007 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" wrote in message
news:1169794466.968162.12660@s48g2000cws.googlegroups.com...

Hoe langer ek daaroor dink, hoe meer beïndruk raak ek met jou
gevolgtrekking. Ek sal die opinie nog verder wil rek deur te beweer
hy's aan 'n akademiese instelling betrokke, dalk by IT,

Hier stem ek saam. Die ou se poging om sy identiteit te beskerm is nogal
goed. Hy maak gebruik van 'n setlsel (dizum) wat 'n anonymous remailer is.
Die stelsel roem hom daarop om die mail dmv tot vyf ander remailers te jaag
en sodoende die oorspronklike mail header so weg te steek dat dit nie maklik
is om dit na te volg nie.

Jy moet ook bietjie kennis van Linux he om dit te doen, so ek glo die ou is
in IT. Ek dink egter nie hy is bruin of swart nie, ek dink hy is soos
Gloudina se, lelie wit en Engels sprekend.
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112462 is 'n antwoord op boodskap #112461] Vr, 26 Januarie 2007 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Jan 2007 14:01:24 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Koot" wrote in message
> news:1169794466.968162.12660@s48g2000cws.googlegroups.com...
>
> Hoe langer ek daaroor dink, hoe meer beïndruk raak ek met jou
> gevolgtrekking. Ek sal die opinie nog verder wil rek deur te beweer
> hy's aan 'n akademiese instelling betrokke, dalk by IT,
>
> Hier stem ek saam. Die ou se poging om sy identiteit te beskerm is nogal
> goed. Hy maak gebruik van 'n setlsel (dizum) wat 'n anonymous remailer is.
> Die stelsel roem hom daarop om die mail dmv tot vyf ander remailers te jaag
> en sodoende die oorspronklike mail header so weg te steek dat dit nie maklik
> is om dit na te volg nie.
>
> Jy moet ook bietjie kennis van Linux he om dit te doen, so ek glo die ou is
> in IT. Ek dink egter nie hy is bruin of swart nie, ek dink hy is soos
> Gloudina se, lelie wit en Engels sprekend.
>

Wat my verbaas, is die aandag wat hy by julle ontlok.
Dat julle dink die gemors is spekulering werd.

En gloudina leliewit, Riaan? Ek betwyfel dit dat sy
enigsins blank is.
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112504 is 'n antwoord op boodskap #112461] Ma, 29 Januarie 2007 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" < wrote in message
>
> "Koot" < wrote in message
> Hoe langer ek daaroor dink, hoe meer beïndruk raak ek met jou
> gevolgtrekking. Ek sal die opinie nog verder wil rek deur te beweer
> hy's aan 'n akademiese instelling betrokke, dalk by IT,
>
> Hier stem ek saam. Die ou se poging om sy identiteit te beskerm is nogal
> goed. Hy maak gebruik van 'n setlsel (dizum) wat 'n anonymous remailer is.
> Die stelsel roem hom daarop om die mail dmv tot vyf ander remailers te
> jaag en sodoende die oorspronklike mail header so weg te steek dat dit nie
> maklik is om dit na te volg nie.
>
> Jy moet ook bietjie kennis van Linux he om dit te doen, so ek glo die ou
> is in IT. Ek dink egter nie hy is bruin of swart nie, ek dink hy is soos
> Gloudina se, lelie wit en Engels sprekend.

Ek raai dis Fire_!!! Wie Fire_ ookal is.

Fire is 'n ingeneur! Werk in die buiteland! Het die neiging om knaend
opsetlik verkeerd te spel - en veral 'n "a" met 'n "u" te vervang. Hy's
verregs! Sy Engels is so goed soos sy Afrikaans. Hy vloek net so lekker
soos die vrypostige nuisance. Toe ek 'n paar maande gelede wou weet of hy
en Jim Again dalk dieselfde persoon is, was hy vinnig om dit te ontken. Toe
ek nou vir hom vra of hy vrypostige nuisance is, het hy my nie geantwoord
nie....
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112506 is 'n antwoord op boodskap #112462] Ma, 29 Januarie 2007 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
>
> Wat my verbaas, is die aandag wat hy by julle ontlok.
> Dat julle dink die gemors is spekulering werd.
>

Nee, die man se toewyding fassineer my. Hy is of:
* uiters verveeld
* uiters verbitterd
* of sommer net 'n besonder obsessiewe pyn-innie-gat
Re: Vrypostige nuisance [boodskap #112517 is 'n antwoord op boodskap #112506] Ma, 29 Januarie 2007 08:35 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Koot, in sy verwonnering oor wat wat is:

> * of sommer net 'n besonder obsessiewe pyn-innie-gat
wat 14 jaar oud is en sy pa se rekenaar gebruik.
As dìt die waarheid sou wees, beteken dit natuurlik dat
sy pa 'n anonieme nuusleser gebruik:-)

Dave
Vorige onderwerp: ANC Wyshede (In Engels - sorry)
Volgende onderwerp: Stakingsregte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:22:54 MGT 2024