Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die dood van JHB
Die dood van JHB [boodskap #112413] Wo, 24 Januarie 2007 10:49 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk gerus

http://deathofjohannesburg.blogspot.com/
Re: Die dood van JHB [boodskap #112414 is 'n antwoord op boodskap #112413] Wo, 24 Januarie 2007 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag neu wat.
Die goed is in Julie 2006 geskryf.
Intussen het dinge mos al begin woel daar in die stad, of hoe?

Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1169635781.605921@vasbyt.isdsl.net...
> Gaan kyk gerus
>
> http://deathofjohannesburg.blogspot.com/
>
Re: Die dood van JHB [boodskap #112419 is 'n antwoord op boodskap #112414] Wo, 24 Januarie 2007 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 Jan 2007 13:10:30 +0200, "Annette" wrote:

> Ag neu wat.
> Die goed is in Julie 2006 geskryf.
> Intussen het dinge mos al begin woel daar in die stad, of hoe?
>
> Annette

Jy's reg Annette; dit is, soos jy, sê Jul 2006 fotos
en verseker lyk dit nou nog erger.
Vreemd maar verblydend dat jy dit toegee,
inderwaarheid self noem
Re: Die dood van JHB [boodskap #112421 is 'n antwoord op boodskap #112414] Wo, 24 Januarie 2007 12:32 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annerdag gaan kuier ek in Pretoria [Tswane vir die regses] by die familie en
omtrent die eerste ding wat hulle vir my gesê het toe ek vir hulle vertel ek
moet 'n klompie goed aankoop, is dat beskaafde mense nie meer in die
middestad gaan beskigheid doen nie want 'hulle roof en moor jou daar.'
Nou is dit mos ook so dat die kultuur van Gauteng is mos om jou buurman
nie te ken nie en skaars raak te sien nie. Niemand groet mekaar nie en
almal jaag verby mekaar na 'n punt toe. Ons het toe maar die bakkie gevat
en self middestad toe gegaan en parkeer waar ek wil en gegaan waar ek wil.
By die robotte en 4-punt stoppe waar die mense glo geskaak word, maak ek 'n
punt daarvan om die omgewing te verken en direk te kyk na die mense wat daar
rondstaan. Die wat verdag lyk, kyk dadelik weg....a la Gauteng! Hulle
wonder seker ook maar wat soek hierdie hardegat in sy Suidwesbakkie in ons
dorp?
Wat ek eintlik probeer sê, is, dat deurdat die mense van Pretoria die
middestad vermy het, het hulle toegegee aan die gepeupel en misdaad en wat
anders verwag hulle? Niemand kan hulle kom red nie, net hulleself. Deur
terug te gaan na die stad en dit terug te vat en die gemeenskap te dwing om
die misdadigers uit te dring.

"Annette" skryf in boodskap news:1169637108.883572@vasbyt.isdsl.net...
> Ag neu wat.
> Die goed is in Julie 2006 geskryf.
> Intussen het dinge mos al begin woel daar in die stad, of hoe?
>
> Annette
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1169635781.605921@vasbyt.isdsl.net...
>> Gaan kyk gerus

>> http://deathofjohannesburg.blogspot.com/



>
Vorige onderwerp: Re: Uitspraak in Tsonga/Shangaan
Volgende onderwerp: Menslike Kant van die "Boeremag"?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:21:51 MGT 2024