Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Torreke se gays
Torreke se gays [boodskap #111902] Vr, 05 Januarie 2007 06:36 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy sê vir my jy het my geantwoord oor jou kerk se standpunt oor gays, maar
ek kry dit nêrens nie. Spel dit uit, broeder-gogga! Laat ons hoor of
gay-wees sonde is?
Re: Torreke se gays [boodskap #111941 is 'n antwoord op boodskap #111902] Ma, 08 Januarie 2007 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:enkrli$b6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy sê vir my jy het my geantwoord oor jou kerk se standpunt oor gays, maar
> ek kry dit nêrens nie. Spel dit uit, broeder-gogga! Laat ons hoor of
> gay-wees sonde is?

"Suidwester" [/color]
>> a) Ag nee, man, waarom skielik so fyngevoelig oor die "persoonlik" raak?
>> Is dit omdat die waarheid seermaak?
>> b) Noem vir my en almal op die ng wat jy tot jou getuies roep, net een
>> keer wat jy rondborstig en sonder skroom teenoor my of enigiemand anders
>> hier ooit erken het jy's oor iets verkeerd?
>> c) Was jy dan altyd reg? - nooit, nêrens verkeerd nie? - perfek?
> ----Is jy stompsinnig of bloot moedswillig. Van die ander mense op
> hierdie ng het gekla dat ons te persoonlik raak en toe verontskuldig jy
> jou en sê dis ek wat dit eerste doen. Toe hou ek dit skoon en hier kom
> byt jy my aan die hakskeen so in die groetslag.

Jou ou laai, jy systap, jy beantwoord nie!

>> Jy spandeer te veel tyd voor die spieël om jouself te bewonder! Jy sien
>> net jou eie spieëlbeeld!
> -----Ja en wat sien jy as jy voor die spieël staan? 'n Drol!

Jy het mos vantevore al aanvaar dat dit jou karakter beskryf.


>> Erken dat ek verloor? Ekskuus, Suidwester, al het jy nie 'n gorrelgraad
>> nie, is daar niks verkeerd met jou vermoë om eenvoudige Afrikaans te
>> verstaan nie. Al wat ek erken het, is jou onvermoë om sinvol te
>> argumenteer, d.i. argument met teenargument te beantwoord!
> ----O soos jy die stelling maak oor die gays en toe ek jou vra of gay-wees
> sonde is, toe hol jy stert tussen die bene?

Nope! Ek het duidelik gesê ons gaan et in eindelose sirkels verval.

Maar om die vraag oor die gays te beantwoord - ja, dis sonde!

>> Soos ek hierbo sê: Jy spandeer te veel tyd voor jou spieël om jouself te
>> bewonder.
> ---en jy het verloor. Loser!

Jy kan aanhou soos 'n kind om dit te sê: Ons albei weet jy is die een wat
nie die argumente beantwoord nie!

>>> So vir al die gekerk en al die hoogheiligheid, is jy sommer 'n doos ook?
>>> Nou wonder ek of jy regting dink die kerk en die geloof help vir jou? Ek
>>> het slegte nuus vir jou: Jy is skeinheilig en op pad hel toe net so
>>> seker as wat jy dink ek's op pad soontoe.

>> a) Jy kan nie eens "skynheilig" reg spel om jou eer te red nie!
> ----Soos jy alles reg tik. Hou op redeneer soos 'n Sub A meisietjie....

Verbasend dat 'n meganiese ingeneur vir wie miljoenstes van 'n millimeter
behoort saak te maak, so min ag slaan op sy tikfoute, nie waar nie?


>> b) Ek dog jy glo nie aan die hel nie, en veroordeel niemand nie? Nou gee
>> jy my 'n enkel kaartjie soheentoe! Ek het jou nog nooit so-iets
>> toegevoeg nie, het ek?
> ----Dit maak nie vir my saak nie. Jy vrees dit.

Net nog 'n bewys dat jy 'n wanbegrip het waaroor godsdiens gaan. Jy het die
idee van vrees-politiek en maak nie saak wat daar vir jou gesê word oor
waaroor godsdiens werklik gaan nie, jou hou vas aan jou idee!


>> c) Ek het wel my waarnemings oor jou gemaak, maar op 'n opgevoede wyse,
>> nou roep jy my sommer "doos" en stuur my hel toe. Soveel vir die ou wat
>> so aanspraak maak op sy wonderlike karakter!
> ----Ag jy verdien dit, dit kan enigiemand sien. Plaas dat jy dankbaar
> is......gratis waarheid is nie elke dag vir jou beskikbaar nie, of hoe? Jy
> gorrel te veel en praat die mense aan die slaap. G'n bleddie wonder
> hulle het jou van die preekstoel afgegooi nie.

Ja, dan behoort jy te waardeer hoe ek jou opsom. Wat weet ons van jou?
1) Jy ontken die bestaan van God, kraak die kerk en kerkmense af, en maak
grappies oor die geloof!
2) Jy kan nie 'n fout rondborstig erken nie!
3) Jy vertel knaend vir ons hoe 'n goeie ou jy is - jou karakter is
foutloos!

Kortweg: Jy kraak die kerk en geloof af en blaas die beuel van jou eie
goedheid!

Ek herhaal: Dit is die simptome van iemand met 'n lae selfbeeld!
Iemand wat daarop uit is om die kerk en gelowiges af te breek, wat
predikante aanval terwyl hy sy eie beuel blaas, het êrens 'n geraamte in die
kas! - dit weet ek uit baie jare se ondervinding. Jy steek iets weg wat
soos 'n kanker aan jou vreet!!!
Re: Torreke se gays [boodskap #111964 is 'n antwoord op boodskap #111941] Ma, 08 Januarie 2007 12:20 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:enst0q$929$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:enkrli$b6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Jou ou laai, jy systap, jy beantwoord nie!
----Ek sê weer ander ouens [Rian as ek reg onthou] het gekla en het
probeer.....
>
> Jy het mos vantevore al aanvaar dat dit jou karakter beskryf.
----Dan moet ons eerder nie in jou karakter probeer delf nie!

> Nope! Ek het duidelik gesê ons gaan et in eindelose sirkels verval.
------[LW die spelling!] 'Et?'. So as jy gorrel dan mag jy maar foute maak
en ek nie?
>
> Maar om die vraag oor die gays te beantwoord - ja, dis sonde! ----HOEKOM?
>
> Jy kan aanhou soos 'n kind om dit te sê: Ons albei weet jy is die een wat
> nie die argumente beantwoord nie!
----Jy hanna-hanna te lank?

> Verbasend dat 'n meganiese ingeneur vir wie miljoenstes van 'n millimeter
> behoort saak te maak, so min ag slaan op sy tikfoute, nie waar nie? ---Soos jy hierbo ook maak?
>
> Net nog 'n bewys dat jy 'n wanbegrip het waaroor godsdiens gaan. Jy het
> die
> idee van vrees-politiek en maak nie saak wat daar vir jou gesê word oor
> waaroor godsdiens werklik gaan nie, jou hou vas aan jou idee!
----Miskien moet jy vir die ander predikante en sy lidmate ook vertel dat
vrees nie deel is van die storie nie en dat die term 'Godvresend' twak is?
>
> Ja, dan behoort jy te waardeer hoe ek jou opsom. Wat weet ons van jou?
> 1) Jy ontken die bestaan van God, kraak die kerk en kerkmense af, en maak
> grappies oor die geloof!
> 2) Jy kan nie 'n fout rondborstig erken nie!
> 3) Jy vertel knaend vir ons hoe 'n goeie ou jy is - jou karakter is
> foutloos!
----Ek het nooit gesê my karakter is foutloos nie. Wat ek wel gesê het,
was dat ek 'n billike goeie ou is wat veel minder van die erkende groot
sondes doen en dat daar mense elke Sondag in die kerk sit wat veel meer
oortree en hulle gaan kry gewetenssussing by die kerk...teen 'n fooi
natuurlik!
>
> Ek herhaal: Dit is die simptome van iemand met 'n lae selfbeeld!
----Ag OK, as iemand volgens jou nie hulpbehoewend is nie, dan het hy 'n lae
selfbeed? Kwaai!

> Iemand wat daarop uit is om die kerk en gelowiges af te breek, wat
> predikante aanval terwyl hy sy eie beuel blaas, het êrens 'n geraamte in
> die
> kas! - dit weet ek uit baie jare se ondervinding. Jy steek iets weg wat
> soos 'n kanker aan jou vreet!!!
----He-he! Weer in preek-mode? As iemand nie saam met jou en jou kerk
stem nie, dan kraak jy hulle af. As jy vir iemand sê hy moet 'repent' en
die geloof aanhang, dan beledig jy nie sy reg van eie keuse om self te
besluit wat reg of verkeerd is nie. Jy is so gedoktrine�rd dat jy nie jou
dit kan indink dat jy dalk verkeerd kan wees nie.
>
Vorige onderwerp: Face lifts iets aakligs.....
Volgende onderwerp: Bietjie leeswerk vir Bybelaanhangers.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:28:45 MGT 2024