Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Saddam Hussein sterf
Saddam Hussein sterf [boodskap #111805] Sa, 30 Desember 2006 15:26 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jesse Jackson herinner die Amerikaanse burgers daaraan
dat Saddam Hussein die "ally of the United States" was
terwyl hy al die dinge gedoen het waarvoor hy nou om die
lewe gebring is. Ek wonder hoeveel Amerikaners weet of
wil weet dat Saddam Hussein die kreasie van die VSA
was. Dat hulle hom in stand gehou het as 'n wapen teen
Iran. Nou wonder ek hoeveel Amerikaners besef dat die
inval in Irak die hand van Iran in die Middel-Ooste tien-
voudig versterk het. Ek wonder ook hoeveel Amerikaners,
selfs hoeveel Republikeine, terugdink aan die verkiesing
van 2000, en wens dat die Amerikaanse Hoërhof liewers
vir Al Gore as president verklaar het as die dom stupid
George Bush. Selfs uit die graf verklaar Gerald Ford,
'n Republikein, hoe stupid George Bush is.

Gloudina
Re: Saddam Hussein sterf [boodskap #111813 is 'n antwoord op boodskap #111805] Ma, 01 Januarie 2007 07:37 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1167492364.737624.313060@48g2000cwx.googlegroups.com...
Jesse Jackson herinner die Amerikaanse burgers daaraan
dat Saddam Hussein die "ally of the United States" was
terwyl hy al die dinge gedoen het waarvoor hy nou om die
lewe gebring is. Ek wonder hoeveel Amerikaners weet of
wil weet dat Saddam Hussein die kreasie van die VSA
was. Dat hulle hom in stand gehou het as 'n wapen teen
Iran. Nou wonder ek hoeveel Amerikaners besef dat die
inval in Irak die hand van Iran in die Middel-Ooste tien-
voudig versterk het. Ek wonder ook hoeveel Amerikaners,
selfs hoeveel Republikeine, terugdink aan die verkiesing
van 2000, en wens dat die Amerikaanse Hoërhof liewers
vir Al Gore as president verklaar het as die dom stupid
George Bush. Selfs uit die graf verklaar Gerald Ford,
'n Republikein, hoe stupid George Bush is.

Gloudina
-----Sekerlik moet julle darem bietjie regverdig ook wees? Politici, is
politici en Jesse Jackson het darem ook 'n lekker geskiedenis van in die
wind draai soos hy waai. Sadam was sekerlik aanvanklik 'n makker van die
VSA, maar dis tog sekerlik geen waarborg dat die man vir res van sy bestaan
'die game gaan speel nie'?
Dan is daar natuurlik die feit dat Jors Bush eintlik net die uitvoerende
amptenaar van sy regering is en dat hy hierdie besluite nie op sy eie neem
nie. Sê dud dat dit die stupid Republikeine is, en ek is met julle.....
.....alhoewel ook nie heeltemal nie. Wat sou die Amerikaners gesê het as
daai geboue geplons het en hulle Demokratiese regering het besluit om ter
wille van goeie politiek maar eerder die ander wang te draai? Dis presies
hoe die Sowjet-unie tot sy val gekom het. Politieke mag kry jy buite jou
eie land net deur standpunt in te neem en af te dwing en daarvoor het jy
miltêre mag en paraatheid van jou bevolking nodig. Militêre mag kry jy
net deur sterker as jou opponente te wees. Rusland het vir baie jare die
Amerikaners en die res van die wêreld gebluf oor hulle militêre potensiaal
en toe dit bekend word? Waar is Rusland nou op die skaal van
internasionale mag? Nêrens.
As die VSA sou toegee tot hierdie speletjie, dan géén die oosterlinge die
wêreld oorheers want hulle verstaan wat mag beteken.
Vorige onderwerp: Krismis
Volgende onderwerp: Klagtes oor die weer.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:10:22 MGT 2024