Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boodskap aan Frikkie, van die gesneuweldes
Boodskap aan Frikkie, van die gesneuweldes [boodskap #93764] So, 06 Junie 2004 19:51 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou Frikkie, as jy nou vir ons moet herdenk, moet dit
asseblief nie doen met verkeerd-gespelde Engelse
woorde nie. ( Hoe spel 'n mens "foreign," ou Frikkie?)
En moet asseblief nie 'n Engelse oorlogsgedig steel
wat gaan oor mense wat op see sneuwel, en dit dan
gebruik vir ons wat in die bosse gesneuwel het nie.
Kan jy nie ook die website in Afrikaans gemaak het
nie.

Die gesneuweldes van die bosoorlog
Re: Boodskap aan Frikkie, van die gesneuweldes [boodskap #93767 is 'n antwoord op boodskap #93764] So, 06 Junie 2004 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
hee hehe haa

On Sun, 06 Jun 2004 19:51:56 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ou Frikkie, as jy nou vir ons moet herdenk, moet dit
> asseblief nie doen met verkeerd-gespelde Engelse
> woorde nie. ( Hoe spel 'n mens "foreign," ou Frikkie?)
> En moet asseblief nie 'n Engelse oorlogsgedig steel
> wat gaan oor mense wat op see sneuwel, en dit dan
> gebruik vir ons wat in die bosse gesneuwel het nie.
> Kan jy nie ook die website in Afrikaans gemaak het
> nie.
>
> Die gesneuweldes van die bosoorlog
>
Re: Boodskap aan Frikkie, van die gesneuweldes [boodskap #93770 is 'n antwoord op boodskap #93764] So, 06 Junie 2004 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ja jou ou dom bitch..
As jy kyk na die oorspronklike wat dit geskryf het is dit een of ander
doos daar in amerika... haha, wie is nou die poephol in die verhaal.
Fof terug kombuis toe en gaan maak skoon waar jou matroos man so
gemors het met sy lokasiebesmeerde hande wat in die dromme rondkrap
omdat sy meid te sleg is om te werk en op `n gesteelde lyn van die
witbaas heeldag op haar vet gat sit en kyk wat op die net aangaan.

Ag ek raak so vervelig om vir jou te sit en tik ek gaan eerder gou `n
paar artikels copy en hier kom plaas......

On Sun, 06 Jun 2004 19:51:56 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ou Frikkie, as jy nou vir ons moet herdenk, moet dit
> asseblief nie doen met verkeerd-gespelde Engelse
> woorde nie. ( Hoe spel 'n mens "foreign," ou Frikkie?)
> En moet asseblief nie 'n Engelse oorlogsgedig steel
> wat gaan oor mense wat op see sneuwel, en dit dan
> gebruik vir ons wat in die bosse gesneuwel het nie.
> Kan jy nie ook die website in Afrikaans gemaak het
> nie.
>
> Die gesneuweldes van die bosoorlog
>
Ag nee o FOK [boodskap #93776 is 'n antwoord op boodskap #93764] So, 06 Junie 2004 23:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Mense, nee nie jy nie "dier van die veld",
kry `n mens waaragtig nie meer `n berig in `n koerant waar daar nie
moord of doodslag betrokke is deur die een of ander "barbaar" van die
veld nie.

Ek raak nou werklik vervelig om so te copy.
Kry ook niks meer in afrikaans nie. Dis mos die taal van daai
afrikaanse omie van die AWB, oom danny, wonder wat het van hom geword.

Ek sal tog weer `n bietjie verder gaan soek, miskien kom ek op iets af
in afrrikaans van ou max. Indien nie sal ek maar nog so paar artikels
plaas vir oom danny.

On Sun, 06 Jun 2004 19:51:56 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ou Frikkie, as jy nou vir ons moet herdenk, moet dit
> asseblief nie doen met verkeerd-gespelde Engelse
> woorde nie. ( Hoe spel 'n mens "foreign," ou Frikkie?)
> En moet asseblief nie 'n Engelse oorlogsgedig steel
> wat gaan oor mense wat op see sneuwel, en dit dan
> gebruik vir ons wat in die bosse gesneuwel het nie.
> Kan jy nie ook die website in Afrikaans gemaak het
> nie.
>
> Die gesneuweldes van die bosoorlog
>
Re: Boodskap aan Frikkie, van die gesneuweldes [boodskap #93777 is 'n antwoord op boodskap #93770] So, 06 Junie 2004 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Just-me" skryf.

> Ja jou ou dom bitch..
> As jy kyk na die oorspronklike wat dit geskryf het is dit een of ander
> doos daar in amerika

Dis natuurlik, jou stomme dommerik, iemand in
Engeland wat dit geskryf het.

Tant Hessie van die Thames
Re: Boodskap aan Frikkie, van die gesneuweldes [boodskap #93778 is 'n antwoord op boodskap #93770] Ma, 07 Junie 2004 00:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hemel maar jy's lelik met ander mense. Sies.
Re: Boodskap aan Frikkie, van die gesneuweldes [boodskap #93780 is 'n antwoord op boodskap #93764] Ma, 07 Junie 2004 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Anti

Vir iemand wat by elke geleentheid wat jy kry vertel hoe die oorlog in
Angola/Suidwes deur SA verloor is en hoe lekker jy daaroor kry, matig jy jou
dit darem baie aan om nou hier van ONS wat in die bosse gesneuwel het te praat.

Seker maar soos die Hanskakies na die Vryheids Oorlog ne?!

Somtyds dink ek jy en Frikkie is ewe dig.

Cheers
L.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Ou Frikkie, as jy nou vir ons moet herdenk, moet dit
> asseblief nie doen met verkeerd-gespelde Engelse
> woorde nie. ( Hoe spel 'n mens "foreign," ou Frikkie?)
> En moet asseblief nie 'n Engelse oorlogsgedig steel
> wat gaan oor mense wat op see sneuwel, en dit dan
> gebruik vir ons wat in die bosse gesneuwel het nie.
> Kan jy nie ook die website in Afrikaans gemaak het
> nie.
>
> Die gesneuweldes van die bosoorlog
Re: Boodskap aan Frikkie, van die gesneuweldes [boodskap #93820 is 'n antwoord op boodskap #93770] Di, 08 Junie 2004 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Inderdaad...

Just-me wrote:
> ... Ag ek raak so vervelig ...
Re: Boodskap [boodskap #111689 is 'n antwoord op boodskap #93764] Vr, 08 Desember 2006 06:40 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Loop val in kak.
Vorige onderwerp: Re: Ietsie vir Julle
Volgende onderwerp: Re: Vergeet?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:00:33 MGT 2024