Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi
Ferdi [boodskap #111656] Ma, 04 Desember 2006 08:26
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, sal jy my 'n guns doen asseblief -
Ek sien iemand skryf briewe op my naam, en plaas sommer
die URL van een van my foto albums ook onder die brief
om dit oortuigend te maak.
Ek het dit op Google raak geloop, en dit ook as 'abuse' gerapprteer
aan Google.

Ek sal vanaf Vrydag vir 'n maand in die binneland wees, en sal dus
selde (indien wel) gedurende die res van Desember op die nuusgroep (of
enigsins op Internet) wees.

Sal jy asseblief na die headings 'H' van die briewe kyk en dan daarop
wys as dit nie ek is wat dit geskryf het nie.

Interessant nogal, as jy op Google na 'View Profile' by die naam kyk,
is dìt wat jy sien:

**********
Ish Soon kom soc.culture.south-africa.afrikaans moments ago
Durban Vol Swartes soc.culture.south-africa.afrikaans 84 minutes
ago
Coffee Grinder-- Yes or No and Why alt.drugs.pot 5 hours ago
Most Number Of Bong Hits You've Done In A Row? alt.drugs.pot 5
hours ago
Yaron Dror is a winner soc.culture.romanian 5 hours ago
echolot ping - ignore alt.test 7 hours ago
test hastio ignore alt.test 13 hours ago
Diggie vir Julle soc.culture.south-africa.afrikaans 17 hours ago
Hello boERE soc.culture.south-africa.afrikaans 20 hours ago
Jo'burg squatters soc.culture.south-africa 20 hours ago

en sò lyk die epos adres:
anonymous-remai...@see.comment.header
**********

Die scrap sal defnitief op meer mense se name skryf
so ek stel voor dat julle *sonder uitsondering'
by die headings seker maak wie dit geskryf het.

Dave
Vorige onderwerp: Introducing Google group crime.za
Volgende onderwerp: Die stryd om die behoud van Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:13:04 MGT 2024