Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hiers n Ding
Re: Hiers n Ding [boodskap #111543] So, 12 November 2006 12:40 na volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die idioot wat skuil agter die simpel naam Eugene Terreblanke wrote:
> We blikskottels - wat het julle almal vandag gemaak?

(gewone vieslikhede uitgelaat... waar die hart van vol is loop die mond
van oor.)

Ons het al weer gewonder hoekom jou ma jou nie eerder doodgel? het
nie.

Het jy dalk daaraan gedink het om hulp te kry? Jy's duidelik nie mooi
lekker nie.
Uit jou artikels is dit duidelik dat jy jouself meesal in 'n staat van
obsessiewe
perversie bevind. Foeitog. Wat 'n verskoning vir 'n mens is jy nie.
Voertsek nou.
--
Re: Hiers n Ding [boodskap #111544 is 'n antwoord op boodskap #111543] Ma, 13 November 2006 05:11 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Non scrivetemi wrote:
> Thats the way, you tell them.

Agge toggie. Hier spring nog 'n paar van die ou malkop se skisofreniese
persoonlikhede uit.

Veels geluk, ek het gedog jy's effens betotteld, maar jy vat beslis die
koek! Jy's so mal soos 'n haas!

Gedorie, hoe voel dit om die kampioen van geestesongesteldheid te wees?
Jy weet mos die Grieke het
'n gesegde, vir wie die gode sou verwoes, maak hulle eers mal?

Gegroet! 'n Hele sak Boeretoffies vir julle!
--
Vorige onderwerp: Openbare (Nuusgroep) versoek ? Die (ondersteun) (vry en/of regverdige), Beter (en/of nuwe), (Mev. en) President (Meitreia), en/of (B Creme), om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (Inisiatief) )
Volgende onderwerp: Walter Eugene Andries Anonymous Skisofrenia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:16:50 MGT 2024