Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » toets
toets [boodskap #111481] Wo, 01 November 2006 18:32 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Stupid blerrie ISP
Re: toets [boodskap #111485 is 'n antwoord op boodskap #111481] Do, 02 November 2006 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 1 Nov 2006 20:32:11 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Stupid blerrie ISP
>

Haai Hallo Francois,

Ek het hier ingeloer, gesien wat hier aangaan, en kon nie my lag hou
nie (paar dae gelede). Ek het gesien jy sê jy's bly om weer my bakkies
te sien, dankie, maar was uit op die Noordkus vir 'n saketransaksie,
en kon nie (toe) antwoord nie.

Die swak bydraes hier het toe die groep so lam gelê dat jy en
Ferdi die enigstes is hier, en so hardop is vir geselsskap dat
julle die doos in suidwes se geselsskap verkies bo geen
geselsskap nie. LOL, toe ek so bietjie argiewe lees,
en sien wat het geword van 'n nuusgroep wat in
'91 & '92 'n heel lekker kuierplek was, was dit
nie regtig verbasend nie, want dit was
ooglopend op pad daarheen.

Vra vir Ferdi, hoe lekker kuierplek was die
in die begin negentigs.
Hy sal onthou, hy's selfs langer as ek hier.

Sal kom hallo sê oor sowat ses weke.

Duif

ns.
wanneer iemand te lafhartig is om sy naam te sê
en waar hy woon, en uit die bosse (anonieme) klippe gooi
na karre wat verby ry, ignoreer jy hom.

Voorspoed
Re: toets [boodskap #111494 is 'n antwoord op boodskap #111485] Vr, 03 November 2006 13:22 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is Duif identies met DD? (Wat Durbs toe is en woonstelle aangeskaf
het?) Indien wel - hi DD. Goed om jou terug te sien.
Jonas.
Dave wrote:
> On Wed, 1 Nov 2006 20:32:11 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
>> Stupid blerrie ISP
>>
>
>
> Haai Hallo Francois,
>
> Ek het hier ingeloer, gesien wat hier aangaan, en kon nie my lag hou
> nie (paar dae gelede). Ek het gesien jy sê jy's bly om weer my bakkies
> te sien, dankie, maar was uit op die Noordkus vir 'n saketransaksie,
> en kon nie (toe) antwoord nie.
>
> Die swak bydraes hier het toe die groep so lam gelê dat jy en
> Ferdi die enigstes is hier, en so hardop is vir geselsskap dat
> julle die doos in suidwes se geselsskap verkies bo geen
> geselsskap nie. LOL, toe ek so bietjie argiewe lees,
> en sien wat het geword van 'n nuusgroep wat in
> '91 & '92 'n heel lekker kuierplek was, was dit
> nie regtig verbasend nie, want dit was
> ooglopend op pad daarheen.
>
> Vra vir Ferdi, hoe lekker kuierplek was die
> in die begin negentigs.
> Hy sal onthou, hy's selfs langer as ek hier.
>
> Sal kom hallo sê oor sowat ses weke.
>
> Duif
>
> ns.
> wanneer iemand te lafhartig is om sy naam te sê
> en waar hy woon, en uit die bosse (anonieme) klippe gooi
> na karre wat verby ry, ignoreer jy hom.
>
> Voorspoed
Vorige onderwerp: Wat dink jy nou
Volgende onderwerp: Pieter-Dirk Uys oor P.W. BOTHA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 20:15:51 MGT 2024