Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ag nee Annette
Ag nee Annette [boodskap #109395] Vr, 03 Maart 2006 07:42 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette

Jy het 'n hele ruk terug hier op die NG gesê dat baie medisyne wat 'n donker
bruin kleur het, is as gevolg van 'n kakerlak ekstrak wat hulle bygooi.

As gevolg daarvan sukkel ek (helse griep en al) amper meer om my medisyne
gedrink te kry as my kinders, ek wens ek het nie daai skrywe van jou
oopgemaak nie

Groete

Riaan
Re: Ag nee Annette [boodskap #109396 is 'n antwoord op boodskap #109395] Vr, 03 Maart 2006 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) Die verbeelding is 'n vreeslike ding:))))
Kry vir jou medisyne wat nie amper heeltemal swart en dikkerig is nie - dan
hoef jy nie te warrie nie.

Aan die ander kant - ek sal liewer swart medisyne met kakkerlakpoeier daarin
drink - om dit 'n poeier te kry moet dit mos vreeslik gekook, gestoom en
gewatnog word - so dit is dan mos so skoon as wat kan wees.
( Wat dink jy is die swart in coke en pepsi?)

Liewer dit as 'n medisyne wat mooi Rooi, Oranje , Geel, Blou of Groen
gekleur is met een of ander skadelike kleurmiddel wat aan die einde van die
proses bygevoeg is.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1141371417.504441@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Annette
>
> Jy het 'n hele ruk terug hier op die NG gesê dat baie medisyne wat 'n donker
> bruin kleur het, is as gevolg van 'n kakerlak ekstrak wat hulle bygooi.
>
> As gevolg daarvan sukkel ek (helse griep en al) amper meer om my medisyne
> gedrink te kry as my kinders, ek wens ek het nie daai skrywe van jou
> oopgemaak nie
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Ag Nee [boodskap #111466 is 'n antwoord op boodskap #109395] So, 29 Oktober 2006 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou verstaan ek nie mooi nie. Is die 'n poging om Afrikaners to aksie
te skok? Indien wel, pragtig. Indine nie, ROFL!
Re: Ag Nee [boodskap #111471 is 'n antwoord op boodskap #109395] Di, 31 Oktober 2006 21:01 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
1 Ik zei tegen mezelf: Kom, laat ik proberen de genoegens van het leven
te smaken en te genieten van het goede. Maar ook dat, ontdekte ik, is
enkel leegte. 2 Vrolijkheid, zei ik tegen mezelf, is niet meer dan
dwaasheid. En waar leidt vreugde toe? 3 Ik heb mezelf ondergedompeld in
de vrolijkheid van de wijn, en ik greep die dwaasheid aan om te
onderzoeken of ik in mijn wijsheid - want die behield altijd de
overhand - kon ontdekken wat een mens het beste doen kan, dat luttel
aantal levensdagen dat hij doorbrengt onder de hemel.
Vorige onderwerp: Ag nee wat!
Volgende onderwerp: Re: Wat is Erger?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 11:36:33 MGT 2024