Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrededag
Vrededag [boodskap #111133] Ma, 18 September 2006 14:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
More is glo wêreldvrededag.

Wonder net hoeveel mense hulle daaraan gaan steur.

Vragie - Vigsdag het pienk strikkies, borkankerdag het rooi strikkies, wat
se strikkies het vrededag?

As dit nie vir hierdie strikkies was nie, was die vervaardigers van goue
haaksplekdjies in 'n verknorsing:))

Annette
Re: Vrededag [boodskap #111135 is 'n antwoord op boodskap #111133] Ma, 18 September 2006 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos met alles van hierdie goed is dit 'n geldmaakdag. Bly om te sien jy
haal nog asem!

"Annette" skryf in boodskap news:1158588099.399899@ethon.isdsl.net...
> More is glo wêreldvrededag.
>
> Wonder net hoeveel mense hulle daaraan gaan steur.
>
> Vragie - Vigsdag het pienk strikkies, borkankerdag het rooi strikkies, wat
> se strikkies het vrededag?
>
> As dit nie vir hierdie strikkies was nie, was die vervaardigers van goue
> haaksplekdjies in 'n verknorsing:))
>
> Annette
>
Re: Vrededag [boodskap #111143 is 'n antwoord op boodskap #111135] Di, 19 September 2006 09:35 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Soos iemand eendag gesê het:

"Fighting for peace, is like f**king for virginity."

"Suidwester" skryf in boodskap news:eem9jc$rj9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soos met alles van hierdie goed is dit 'n geldmaakdag. Bly om te sien jy
> haal nog asem!
> "Annette" wrote in message
> news:1158588099.399899@ethon.isdsl.net...
>> More is glo wêreldvrededag.

>> Wonder net hoeveel mense hulle daaraan gaan steur.

>> Vragie - Vigsdag het pienk strikkies, borkankerdag het rooi strikkies,
>> wat se strikkies het vrededag?

>> As dit nie vir hierdie strikkies was nie, was die vervaardigers van goue
>> haaksplekdjies in 'n verknorsing:))

>> Annette


>
Vorige onderwerp: Openbare versoek ? Ondersteuning aan (Inter-godsdienstige) Aangename uitkomste (Inisiatiewe), om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (inisiatief) )
Volgende onderwerp: Smoorsnoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:16:30 MGT 2024