Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom is dit anders
Hoekom is dit anders [boodskap #111065] Di, 05 September 2006 07:36 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Beeld se hoof berig gister handel oor 'n wit seun wat deur 'n groep swartes
aangerand word en onder andere met 'n sambok geslaan word. Wat ek egter wil
weet is hoekom daar nerens na die voorval as 'n rassistiese aanval verwys
word nie.

Indien die andersom was, sou al wat 'n koerant is die storie gister, vandag
en seker more ook geplaas het as die haatlike klein wit rassiste wat arme ou
Sipho aangerand het. En die LUR van opvoeding sou seker ook vandag die skool
gaan besoek het
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111066 is 'n antwoord op boodskap #111065] Di, 05 September 2006 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" < wrote
> Beeld se hoof berig gister handel oor 'n wit seun wat deur 'n groep
> swartes aangerand word en onder andere met 'n sambok geslaan word. Wat ek
> egter wil weet is hoekom daar nerens na die voorval as 'n rassistiese
> aanval verwys word nie.
>
>
>
> Indien die andersom was, sou al wat 'n koerant is die storie gister,
> vandag en seker more ook geplaas het as die haatlike klein wit rassiste
> wat arme ou Sipho aangerand het. En die LUR van opvoeding sou seker ook
> vandag die skool gaan besoek het
>

Jy is natuurlik heeltemal reg met jou waarneming oor die verskillende wyses
waarop dit benader word.

Hoewel ek nie die dubbelslagtige beoordeling goedkeur nie en self swart op
wit rassisme veroordeel, moet jy dit teen die historiese agtergrond sien van
wittes wat niks met swartes te doen wou hê nie, terwyl swartes nooit gesê
het hulle wil niks met die wittes te doene hê nie.
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111067 is 'n antwoord op boodskap #111066] Di, 05 September 2006 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mon[1]  is tans af-lyn  mon[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:edjssn$319$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Riaan" < wrote
>> Beeld se hoof berig gister handel oor 'n wit seun wat deur 'n groep
>> swartes aangerand word en onder andere met 'n sambok geslaan word. Wat ek
>> egter wil weet is hoekom daar nerens na die voorval as 'n rassistiese
>> aanval verwys word nie.



>> Indien die andersom was, sou al wat 'n koerant is die storie gister,
>> vandag en seker more ook geplaas het as die haatlike klein wit rassiste
>> wat arme ou Sipho aangerand het. En die LUR van opvoeding sou seker ook
>> vandag die skool gaan besoek het

>
> Jy is natuurlik heeltemal reg met jou waarneming oor die verskillende
> wyses waarop dit benader word.
>
> Hoewel ek nie die dubbelslagtige beoordeling goedkeur nie en self swart op
> wit rassisme veroordeel, moet jy dit teen die historiese agtergrond sien
> van wittes wat niks met swartes te doen wou hê nie, terwyl swartes nooit
> gesê het hulle wil niks met die wittes te doene hê nie.

Swartes wil alles kry van die wittes daar hulle te dom of te lui is om vir
hulle self te sorg.
Die enige wat hulle doen is teel as ratte maar kun nie vir hulle jonge
voedsel gee nie ,ratte wel

------------------------------------------------------------ --------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
162 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111068 is 'n antwoord op boodskap #111067] Di, 05 September 2006 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die definisie van rassisme is die geloof van 'n spesifieke rassegroep dat
hulle superieur is bo 'n ander rassegroep. Aanvalle deur blankes op swartes
kan dis as rassisties beskryf word. Aanvalle deur swart mense op blankes
kan op die meeste as ras-gemotiveerd (racially motivated) beskou word.

"mon" skryf in boodskap news:EWfLg.60329$tT2.1059899@phobos.telenet-ops.be...
>
> "Torreke" schreef in bericht
> news:edjssn$319$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> "Riaan" < wrote
>>> Beeld se hoof berig gister handel oor 'n wit seun wat deur 'n groep
>>> swartes aangerand word en onder andere met 'n sambok geslaan word. Wat
>>> ek egter wil weet is hoekom daar nerens na die voorval as 'n rassistiese
>>> aanval verwys word nie.
>
>
>
>>> Indien die andersom was, sou al wat 'n koerant is die storie gister,
>>> vandag en seker more ook geplaas het as die haatlike klein wit rassiste
>>> wat arme ou Sipho aangerand het. En die LUR van opvoeding sou seker ook
>>> vandag die skool gaan besoek het
>

>> Jy is natuurlik heeltemal reg met jou waarneming oor die verskillende
>> wyses waarop dit benader word.

>> Hoewel ek nie die dubbelslagtige beoordeling goedkeur nie en self swart
>> op wit rassisme veroordeel, moet jy dit teen die historiese agtergrond
>> sien van wittes wat niks met swartes te doen wou hê nie, terwyl swartes
>> nooit gesê het hulle wil niks met die wittes te doene hê nie.
>
> Swartes wil alles kry van die wittes daar hulle te dom of te lui is om vir
> hulle self te sorg.
> Die enige wat hulle doen is teel as ratte maar kun nie vir hulle jonge
> voedsel gee nie ,ratte wel
>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------------
> Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
> 162 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
> Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
>
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111070 is 'n antwoord op boodskap #111068] Di, 05 September 2006 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Swart teen wit geweld is deel van die swartes se kultuur. En dus "Normaal".
Wit teen swart geweld is barbaars en dus "abnormaal".
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111071 is 'n antwoord op boodskap #111070] Wo, 06 September 2006 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Geweld is ongelukkig nie abnormaal nie, maar dit is nog steeds barbaars.
Elkeen van ons is geneig om gewelddadig op te tree en dit is 'n kwess van om
jou houding teenoor mense en God te verander om jou bose natuur te oorwin.

"ekke" wrote in message
news:44fde816$0$502$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> Swart teen wit geweld is deel van die swartes se kultuur. En dus
> "Normaal". Wit teen swart geweld is barbaars en dus "abnormaal".
>
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111072 is 'n antwoord op boodskap #111068] Do, 07 September 2006 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
En die "regverdigheid" in die nuwe Suid-Afrika ken geen perke nie.

"Francois Human" skryf in boodskap news:edkbi1$2jdu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Die definisie van rassisme is die geloof van 'n spesifieke rassegroep dat
> hulle superieur is bo 'n ander rassegroep. Aanvalle deur blankes op
> swartes kan dis as rassisties beskryf word. Aanvalle deur swart mense op
> blankes kan op die meeste as ras-gemotiveerd (racially motivated) beskou
> word.
>
> "mon" wrote in message
> news:EWfLg.60329$tT2.1059899@phobos.telenet-ops.be...

>> "Torreke" schreef in bericht
>> news:edjssn$319$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>> "Riaan" < wrote
>>>> Beeld se hoof berig gister handel oor 'n wit seun wat deur 'n groep
>>>> swartes aangerand word en onder andere met 'n sambok geslaan word. Wat
>>>> ek egter wil weet is hoekom daar nerens na die voorval as 'n
>>>> rassistiese aanval verwys word nie.
>>
>>
>>
>>>> Indien die andersom was, sou al wat 'n koerant is die storie gister,
>>>> vandag en seker more ook geplaas het as die haatlike klein wit rassiste
>>>> wat arme ou Sipho aangerand het. En die LUR van opvoeding sou seker ook
>>>> vandag die skool gaan besoek het
>>
>
>>> Jy is natuurlik heeltemal reg met jou waarneming oor die verskillende
>>> wyses waarop dit benader word.
>
>>> Hoewel ek nie die dubbelslagtige beoordeling goedkeur nie en self swart
>>> op wit rassisme veroordeel, moet jy dit teen die historiese agtergrond
>>> sien van wittes wat niks met swartes te doen wou hê nie, terwyl swartes
>>> nooit gesê het hulle wil niks met die wittes te doene hê nie.

>> Swartes wil alles kry van die wittes daar hulle te dom of te lui is om
>> vir hulle self te sorg.
>> Die enige wat hulle doen is teel as ratte maar kun nie vir hulle jonge
>> voedsel gee nie ,ratte wel


>> ------------------------------------------------------------ --------------------
>> Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
>> 162 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
>> Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!

>
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111073 is 'n antwoord op boodskap #111072] Do, 07 September 2006 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Net soos daar ongekende regverdigheid was in die ou Suid-Afrika?

"Riaan" skryf in boodskap news:pIadneT3WLOJLmLZnZ2dnUVZ_uydnZ2d@is.co.za...
>
> En die "regverdigheid" in die nuwe Suid-Afrika ken geen perke nie.
>
>
>
>
> "Francois Human" wrote in message
> news:edkbi1$2jdu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Die definisie van rassisme is die geloof van 'n spesifieke rassegroep dat
>> hulle superieur is bo 'n ander rassegroep. Aanvalle deur blankes op
>> swartes kan dis as rassisties beskryf word. Aanvalle deur swart mense op
>> blankes kan op die meeste as ras-gemotiveerd (racially motivated) beskou
>> word.

>> "mon" wrote in message
>> news:EWfLg.60329$tT2.1059899@phobos.telenet-ops.be...
>
>>> "Torreke" schreef in bericht
>>> news:edjssn$319$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>>> "Riaan" < wrote
>>>> > Beeld se hoof berig gister handel oor 'n wit seun wat deur 'n groep
>>>> > swartes aangerand word en onder andere met 'n sambok geslaan word. Wat
>>>> > ek egter wil weet is hoekom daar nerens na die voorval as 'n
>>>> > rassistiese aanval verwys word nie.
>>>
>>>
>>>
>>>> > Indien die andersom was, sou al wat 'n koerant is die storie gister,
>>>> > vandag en seker more ook geplaas het as die haatlike klein wit
>>>> > rassiste wat arme ou Sipho aangerand het. En die LUR van opvoeding sou
>>>> > seker ook vandag die skool gaan besoek het
>>>
>>
>>>> Jy is natuurlik heeltemal reg met jou waarneming oor die verskillende
>>>> wyses waarop dit benader word.
>>
>>>> Hoewel ek nie die dubbelslagtige beoordeling goedkeur nie en self swart
>>>> op wit rassisme veroordeel, moet jy dit teen die historiese agtergrond
>>>> sien van wittes wat niks met swartes te doen wou hê nie, terwyl swartes
>>>> nooit gesê het hulle wil niks met die wittes te doene hê nie.
>
>>> Swartes wil alles kry van die wittes daar hulle te dom of te lui is om
>>> vir hulle self te sorg.
>>> Die enige wat hulle doen is teel as ratte maar kun nie vir hulle jonge
>>> voedsel gee nie ,ratte wel
>
>
>>> ------------------------------------------------------------ --------------------
>>> Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
>>> 162 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
>>> Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
>


>
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111076 is 'n antwoord op boodskap #111068] Do, 07 September 2006 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ek verskil sterk met jou definisie van rassisme. Rassisme is nie
geloofgeïnspireer nie, maar wel 'n siening wat kan oorvloei na geloof,
soos in Suid-Afrika die geval was. M.a.w., ek het 'n probleem met jou
gebruik van die woord geloof. Rassisme is in sekere gevalle m.b.v. Die
Bybel gemotiveer.

Die agtervoegsel -isme dui in die algemeen op 'n siening, houding of
opinie en nie geloof nie.

Jou stelling beteken dat bv. 'n ateïs dus nie 'n rassis kan wees nie.

Dan impliseer jy ook nog dat slegs blankes rassisties kan wees. Wat van
aanvalle tussen bv. Indiërs en Xhosas? Of meer van toepassing: Wat van
aanvalle tussen Zulus en Xhosas, veral aangesien die Xhosa-man nie die
Zulu-man werklik as 'n man a.g.v. inisiasie beskou nie?

Snert.

Wat beteken ras-gemotiveerd anders as rassisties?

Francois Human wrote:
> Die definisie van rassisme is die geloof van 'n spesifieke rassegroep dat
> hulle superieur is bo 'n ander rassegroep. Aanvalle deur blankes op swartes
> kan dis as rassisties beskryf word. Aanvalle deur swart mense op blankes
> kan op die meeste as ras-gemotiveerd (racially motivated) beskou word.
>
> "mon" wrote in message
> news:EWfLg.60329$tT2.1059899@phobos.telenet-ops.be...
>>
>> "Torreke" schreef in bericht
>> news:edjssn$319$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>> "Riaan" < wrote
>>>> Beeld se hoof berig gister handel oor 'n wit seun wat deur 'n groep
>>>> swartes aangerand word en onder andere met 'n sambok geslaan word. Wat
>>>> ek egter wil weet is hoekom daar nerens na die voorval as 'n rassistiese
>>>> aanval verwys word nie.
>>
>>
>>
>>>> Indien die andersom was, sou al wat 'n koerant is die storie gister,
>>>> vandag en seker more ook geplaas het as die haatlike klein wit rassiste
>>>> wat arme ou Sipho aangerand het. En die LUR van opvoeding sou seker ook
>>>> vandag die skool gaan besoek het
>>
>
>>> Jy is natuurlik heeltemal reg met jou waarneming oor die verskillende
>>> wyses waarop dit benader word.
>
>>> Hoewel ek nie die dubbelslagtige beoordeling goedkeur nie en self swart
>>> op wit rassisme veroordeel, moet jy dit teen die historiese agtergrond
>>> sien van wittes wat niks met swartes te doen wou hê nie, terwyl swartes
>>> nooit gesê het hulle wil niks met die wittes te doene hê nie.
>>
>> Swartes wil alles kry van die wittes daar hulle te dom of te lui is om vir
>> hulle self te sorg.
>> Die enige wat hulle doen is teel as ratte maar kun nie vir hulle jonge
>> voedsel gee nie ,ratte wel
>>
>>
>> ------------------------------------------------------------ --------------------
>> Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
>> 162 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
>> Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
>>
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111077 is 'n antwoord op boodskap #111076] Do, 07 September 2006 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Glo (hehehehe!) vir my Pieter, mense met 'n rassistiese siening GLO daarin
dat hulle verhewe bo ander is. Ek gebruik nie hier geloof in die
Godsdienstige sin nie, maar die feit dat iemand onwrikbaar glo dat sy
siening reg is.

Ook Indiërs kan rassiste wees, want glo (ja weer!) my daar is baie Indiërs
wat glo hulle is beter as swart mense van Afrika afkoms. Wat verskille
tussen Zoeloes en Xhosas aanbetref, hulle behoort volgens etnoloë behoort
hulle streng gesproke aan dieselfde "ras," hoewel hulle aan verskillende
stamme behoort.

Ras-gemotiveerd beteken dat 'n aanvaller deur die feit dat iemand aan 'n
ander ras behoort, gemotiveer word om daardie persoon aan te val, en nie
omdat hy homself as superieur t.o.v die ander persoon ag nie.

"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1157636188.486608.84080@h48g2000cwc.googlegroups.com...
Ek verskil sterk met jou definisie van rassisme. Rassisme is nie
geloofgeïnspireer nie, maar wel 'n siening wat kan oorvloei na geloof,
soos in Suid-Afrika die geval was. M.a.w., ek het 'n probleem met jou
gebruik van die woord geloof. Rassisme is in sekere gevalle m.b.v. Die
Bybel gemotiveer.

Die agtervoegsel -isme dui in die algemeen op 'n siening, houding of
opinie en nie geloof nie.

Jou stelling beteken dat bv. 'n ateïs dus nie 'n rassis kan wees nie.

Dan impliseer jy ook nog dat slegs blankes rassisties kan wees. Wat van
aanvalle tussen bv. Indiërs en Xhosas? Of meer van toepassing: Wat van
aanvalle tussen Zulus en Xhosas, veral aangesien die Xhosa-man nie die
Zulu-man werklik as 'n man a.g.v. inisiasie beskou nie?

Snert.

Wat beteken ras-gemotiveerd anders as rassisties?

Francois Human wrote:
> Die definisie van rassisme is die geloof van 'n spesifieke rassegroep dat
> hulle superieur is bo 'n ander rassegroep. Aanvalle deur blankes op
> swartes
> kan dis as rassisties beskryf word. Aanvalle deur swart mense op blankes
> kan op die meeste as ras-gemotiveerd (racially motivated) beskou word.
>
> "mon" wrote in message
> news:EWfLg.60329$tT2.1059899@phobos.telenet-ops.be...
>>
>> "Torreke" schreef in bericht
>> news:edjssn$319$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>> "Riaan" < wrote
>>>> Beeld se hoof berig gister handel oor 'n wit seun wat deur 'n groep
>>>> swartes aangerand word en onder andere met 'n sambok geslaan word. Wat
>>>> ek egter wil weet is hoekom daar nerens na die voorval as 'n
>>>> rassistiese
>>>> aanval verwys word nie.
>>
>>
>>
>>>> Indien die andersom was, sou al wat 'n koerant is die storie gister,
>>>> vandag en seker more ook geplaas het as die haatlike klein wit
>>>> rassiste
>>>> wat arme ou Sipho aangerand het. En die LUR van opvoeding sou seker
>>>> ook
>>>> vandag die skool gaan besoek het
>>
>
>>> Jy is natuurlik heeltemal reg met jou waarneming oor die verskillende
>>> wyses waarop dit benader word.
>
>>> Hoewel ek nie die dubbelslagtige beoordeling goedkeur nie en self swart
>>> op wit rassisme veroordeel, moet jy dit teen die historiese agtergrond
>>> sien van wittes wat niks met swartes te doen wou hê nie, terwyl swartes
>>> nooit gesê het hulle wil niks met die wittes te doene hê nie.
>>
>> Swartes wil alles kry van die wittes daar hulle te dom of te lui is om
>> vir
>> hulle self te sorg.
>> Die enige wat hulle doen is teel as ratte maar kun nie vir hulle jonge
>> voedsel gee nie ,ratte wel
>>
>>
>> ------------------------------------------------------------ --------------------
>> Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter
>> 162 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
>> Download de gratis SPAMfighter vandaag nog!
>>
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111078 is 'n antwoord op boodskap #111077] Do, 07 September 2006 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Francois Human wrote:

> Ook Indiërs kan rassiste wees, want glo (ja weer!) my daar is baie Indiërs
> wat glo hulle is beter as swart mense van Afrika afkoms.

Ja, daar is baie soorte van rassisme. Maar, op die
oomblik, in hierdie dispensasie, is daar 'n spesifieke
rassisme wat giftig is en baie diep gewortel is. En dit
is die feit dat mense wát wit velle het, glo dat hulle
gebore is met 'n superieurheid wat niemand van
hulle af kan wegvat nie. Dit is iets wat ons in
hierdie dispensasie diep moet bekamp.
Daar was ander dispensasies toe 'n wit
vel nie 'n paspoort na "superieurheid" was nie.
Ek dink die Romeine se velle was nie spierwit
nie, maar hulle het seker vir baie lank superieur
gevoel teenoor die mense van Noord Europa met
hulle onaantreklike wir velle.
Ek onthou ook nounet die observasie van
die Boesman in The Gods must be crazy, wat
die wit vel van die wit vrou as lelik en eienaardig
gevind het.

Gloudina
Re: Hoekom is dit anders [boodskap #111079 is 'n antwoord op boodskap #111078] Vr, 08 September 2006 16:52 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1157652924.744405.240720@e3g2000cwe.googlegroups.com...

Francois Human wrote:

> Ook Indiërs kan rassiste wees, want glo (ja weer!) my daar is baie Indiërs
> wat glo hulle is beter as swart mense van Afrika afkoms.

Ja, daar is baie soorte van rassisme. Maar, op die
oomblik, in hierdie dispensasie, is daar 'n spesifieke
rassisme wat giftig is en baie diep gewortel is. En dit
is die feit dat mense wát wit velle het, glo dat hulle
gebore is met 'n superieurheid wat niemand van
hulle af kan wegvat nie. Dit is iets wat ons in
hierdie dispensasie diep moet bekamp.
------Jy verander ook nie? Wil jy nie vir ons vertel hoekom julle nie self
iets doen omtrent die diskriminasie van die wit mense teen julle nie?
Hoekom al die jare wegkruip en huil daaroor? Dis soos 'n vet kind wat al
die jare gespot word oor hy te vet is, en nou wil hy eis van die gemeenskap
vir die geleenthede wat hulle hom ontneem het. Nooit, ooit sal hy by die
punt uitkom dat hy minder moet eet nie! Dis soos die swart mense van
Afrika. Hoe lank gaan julle nog ander mense blameer vir jul eie
onbevoegdheid?

Ek onthou ook nounet die observasie van
die Boesman in The Gods must be crazy, wat
die wit vel van die wit vrou as lelik en eienaardig
gevind het.
------Net soos ek 'n swart vrou nou nie juis aantreklik vind nie. Bloot
voorkeure.
Vorige onderwerp: realiteit
Volgende onderwerp: Drie Diere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 04:01:32 MGT 2024