Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: vir Norbertjie (discussion in french, praatje in het frans)
Re: vir Norbertjie (discussion in french, praatje in het frans) [boodskap #110976] Ma, 21 Augustus 2006 13:01
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Aug 2006 22:19:40 +0100, camerama wrote:
>
> Ag tog Norbert, 'n egte Flamingant nou nou jongen tog!
> Terwyl Frans tog 'n pragtige taal is. Het jy 'n probleem met Walen of
> andere Frans sprekende mense?
> Man, wat kortsigtig!
> Patrick

Wat kom jy nou en vertel hier, Patrick? My vriendin, wat ek nou al
meer as 7 jaar ken het 'n Waalse moeder en sy vader is 'n Fransman.
Ek dink jy is die kortsigtige een wat 'n probleem het nou..

Norbert die strandkruier
Vorige onderwerp: " Onder vier oë..." deur Jo-Ann Floris
Volgende onderwerp: Aids-konferensie in Toronto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:08:35 MGT 2024