Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Werktuigkundige " deur S.J. PRETORIUS
" Werktuigkundige " deur S.J. PRETORIUS [boodskap #110960] Do, 17 Augustus 2006 22:13
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Werktuigkundige
S.J. Pretorius

Die lewe gaan sy kringloop op die swart
bank van die ewigheid, God druk die hart
versigtig daarop vas en slyp dit met
die donker, skerp klein helsteen van die smart.
Vorige onderwerp: " Die Kind " deur INGRID JONKER
Volgende onderwerp: " Welkom in my kasteel" deur H.J. PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:07:03 MGT 2024